|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Kan iemand my in Afrikaans sê... [boodskap #91224 is 'n antwoord op boodskap #91220] |
Vr., 12 Maart 2004 21:48   |
Afrikaner
Boodskappe: 546 Geregistreer: Oktober 2003
|
Senior Lid |
|
|
On Fri, 12 Mar 2004 15:16:42 -0500, Katryn wrote:
> On Fri, 12 Mar 2004 19:48:58 +0200, DD wrote:
>
>> bolander wrote:
>>> Ek se weer. Dit is die enigste pgm wat werk!!!!!!
>
>
>>> http://www.dvdxcopy.com/xpress.asp
>
>> waar kom jy daaraan bolander?
>> Ek het 20 min gelede 'n DVD gecopy
>> met Nero 6.3
>
> Die probleem gaan inkom met CD's wat 'n kopiereg beskerming ophet, DD.
> Nero hanteer dit nie. En dan moet jy ook onthou dat van die nuwe CD's
> is meer as 4 gig, en dan moet jy sagteware gebruik wat dit kan "split"
> in 2 CD's. Anders gaan jy dit nooit gekopieer kry nie.
> Elkgeval - dog net ek sê..
> ;-)
4.7 gig soos jy sê. Maar ek het 'n DVD skrywer, wat dit tog kan doen.
En ek hoor wat bolander sê, en ek aanvaar dat hy reg is, oftewel daar
menige produk geadverteer word wat veronderstel is om dit te kan doen.
Ek is op die oomblik besig om NAV 2004 vir die soveelste keer af te
laai. Die voriges kon ek nie gekraak kry nie, en poog alweer met 'n
ander een:-)
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Kan iemand my in Afrikaans sê... [boodskap #91235 is 'n antwoord op boodskap #91226] |
Sa., 13 Maart 2004 04:57   |
Afrikaner
Boodskappe: 546 Geregistreer: Oktober 2003
|
Senior Lid |
|
|
On Fri, 12 Mar 2004 17:21:36 -0500, Katryn wrote:
> On Fri, 12 Mar 2004 23:48:31 +0200, DD wrote:
>
>>> En dan moet jy ook onthou dat van die nuwe CD's
>>> is meer as 4 gig, en dan moet jy sagteware gebruik wat dit kan "split"
>>> in 2 CD's. Anders gaan jy dit nooit gekopieer kry nie.
>
>> 4.7 gig soos jy sê. Maar ek het 'n DVD skrywer, wat dit tog kan doen.
>
> Nee, DD. Ek het gesê *meer* as. Swak woordgebruik om te probeer sê
> dat baie van die nuwe DVD's is groter as 4.7 gig. Soos in 7 of 8 gig.
> Sien? ;-)
>
>> En ek hoor wat bolander sê, en ek aanvaar dat hy reg is, oftewel daar
>> menige produk geadverteer word wat veronderstel is om dit te kan doen.
>
> Daar is heelwat freeware programme ook. ;-)
> Maar Bolander se advies is nogsteeds die beste - veral as jy nie wil
> sukkel nie, en nie lus is om Ifoedit en DVD2One en so aan wil gebruik
> nie.
Dit het ek nie eens geweet nie, Katryn. En die rede daarvoor is die
feit dat ek DVD's gebruik, slegs vir backup's. Nou kan ek 'n
CorelDRAW en Adobe Photoshop tesame met sommer twee
images van my hardeskyf op een CD (of dvd natuurlik:-) sit.
Want die CD versameling groei teen dieselfde tempo as wat die
stiffie versameling vroeër gegroei het. en die Kasset versameling voor
dit.
Ek kyk nie stories nie, ek speel nie games nie (lekker suurgat né!) en
dit is waarom ek net backup's maak met die dvd skrywer.
Een tyd het ek 'n golfgame op my rekenaar gehad. Dit het my binne
minute verveel. Daar was ook put put (minigolf) op my masjien, en dit
het bietjie langer gehou voor dìt my verveel het, maar dit het ook
vinnig gewaai. Daai 'skiet skiet' goedjies is erger:-(
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Kan iemand my in Afrikaans sê... [boodskap #91373 is 'n antwoord op boodskap #91318] |
Ma., 15 Maart 2004 14:10  |
Max
Boodskappe: 1496 Geregistreer: Februarie 2004
|
Senior Lid |
|
|
Elaine! My donner. Nes ek dink ek het alles gehoor!
Jy't minder as 'n week gelede hier vertel dat jy jouself so oorwerk dat jy
nie sonder 'n meid kan klaar kom nie... en nou verkondig jy dat jy twee uur
per dag games sit en speel.
Kry 'n meer konstruktiewe stokperdjie!
(Baie dankie aan almal vir die raad met dvd's brand. Ek het dit reggekry!)
Max____________________________
"Elaine" wrote in message
news:c32kfk$qvj$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> "DD" wrote:
>
>> Moet ek jou eerlik antwoord Elaine? 'kay, hier kom dit:
>> Erens in 1999
>>
>> DD
>>
>
> Probeer 'n paar nuwer games, van die strategie en "sims" soort, en sê dan
> weer of jy dit nie geniet nie. 99 is nie so lank terug nie, ek speel nog so
> af en toe 'n game uit daai era, ek dink net nie jy't ooit die ware
> "juweeltjies" gevind tussen die lys van games nie. Oor die algemeen
> spandeer ek nie meer as 2 ure 'n dag op games nie - ek het beter dinge om te
> doen :)) Dis egter goeie stress relief. Niks is lekkerder om een van
> hierdie "god" games te speel en iemand anders se lewe op te donner vir 'n
> verandering nie (al is dit nou ook 'n "virtual" persoon s'n :o))
>
> E
>
|
|
|
|