Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Geldskenkings vir die verkiesing
Geldskenkings vir die verkiesing [boodskap #91164] Vr, 12 Maart 2004 05:53 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek is bietjie in die war tov die geldskenkings van groot maatskappye vir die
verkiesing. Die geld wat geskenk word, gaan glo pro-rata opgedeel word
volgens die aantal setels wat elke party tydens die vorige verkiesing
verwerf het.
Sou dit nie meer regverdig gewees het om dit gelykop tussen al die partye
wat aan die parlementêre verkiesing deelneem te verdeel nie?
--
Annette
Re: Geldskenkings vir die verkiesing [boodskap #91169 is 'n antwoord op boodskap #91164] Vr, 12 Maart 2004 08:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Sou dit nie meer regverdig wees om te sê hulle kry almal niks, en 'n huis of
twee te bou vir iemand sonder 'n dak oor sy kop nie?

Max____________________________

"Annette" skryf in boodskap news:c2rjda$q3$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek is bietjie in die war tov die geldskenkings van groot maatskappye vir die
> verkiesing. Die geld wat geskenk word, gaan glo pro-rata opgedeel word
> volgens die aantal setels wat elke party tydens die vorige verkiesing
> verwerf het.
> Sou dit nie meer regverdig gewees het om dit gelykop tussen al die partye
> wat aan die parlementêre verkiesing deelneem te verdeel nie?
> --
> Annette
>
Re: Geldskenkings vir die verkiesing [boodskap #91231 is 'n antwoord op boodskap #91169] Sa, 13 Maart 2004 04:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Max - ek gaan met jou voorstel.
Anglo (onder andere) het hiermee 'n "wettige" kanaal ontdek om die
ANC/SAKP/COSATU-alliansie te koop.
Re: Geldskenkings vir die verkiesing [boodskap #91236 is 'n antwoord op boodskap #91231] Sa, 13 Maart 2004 04:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Afrikaner  is tans af-lyn  Afrikaner
Boodskappe: 546
Geregistreer: Oktober 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 13 Mar 2004 06:04:51 +0200, "Jonas" wrote:

> Max - ek gaan met jou voorstel.
> Anglo (onder andere) het hiermee 'n "wettige" kanaal ontdek om die
> ANC/SAKP/COSATU-alliansie te koop.
>

die anc/sakp/cosatu/nnp alliansie?

DD
Re: Geldskenkings vir die verkiesing [boodskap #91239 is 'n antwoord op boodskap #91236] Sa, 13 Maart 2004 06:41 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Gepraat van die verkiesing - hoeveel NNP's gaan daar na die verkiesing oor
wees om in die vensterperiode in September oor te loop?
--
Annette
>> Max - ek gaan met jou voorstel.
>> Anglo (onder andere) het hiermee 'n "wettige" kanaal ontdek om die
>> ANC/SAKP/COSATU-alliansie te koop.
>>
>
> die anc/sakp/cosatu/nnp alliansie?
>
> DD
>
Vorige onderwerp: Huldeblyk op RSG
Volgende onderwerp: The theme from time
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jun 17 00:12:04 MGT 2024