|
|
|
|
|
|
| Re: 'n Kanadese toets [boodskap #91074 is 'n antwoord op boodskap #91073] |
Wo., 10 Maart 2004 03:50   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Volgens die toets is ek 'n man:))
--
Annette
"Glucklich" skryf in boodskap news:fLr3c.56471$rB4.27941@bignews6.bellsouth.net...
>
>> Wel, die site sê dat ek defnitlie 'n woman is.
>> En boonop 'n spring chicken.
>>
>> Davina Du Plessis
>
>
> Ja hy sê ek is ook 'n vrou. Ek dink sy kop is deurmekaar.
>
|
|
|
|
|
|
| Re: 'n Kanadese toets [boodskap #91076 is 'n antwoord op boodskap #91075] |
Wo., 10 Maart 2004 06:38   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ek stres heeltemal oor watter vrae ek verkeerd beantwoord het;))
Ek vernoed dit is ondat ek die sirkel ipv die snaakse reghoek gekies het:
--
Annette
"DD" skryf in boodskap news:f86t409ffudd284snf2eqe2m6rl97cd9fo@4ax.com...
> On Wed, 10 Mar 2004 05:50:02 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>> Volgens die toets is ek 'n man:))
>
>
> Hallo Andries:-)
>
> Davina
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: 'n Kanadese toets [boodskap #91140 is 'n antwoord op boodskap #91137] |
Do., 11 Maart 2004 14:31  |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Nee, op die Engelse groep was daar net ek en een ander dame wat mans was-
die res was almal vrouens.
--
Annette
"Suidwester" skryf in boodskap news:40506d09.0@news1.mweb.co.za...
> Volgens wat ek gelees het en gaan kyk het, is alle mans as vroumense ge�ien
> en andersom. Dis deel van die pret. Dit werk op die gemiddeldes.
> "Annette" wrote in message
> news:c2md8m$59k$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Ek stres heeltemal oor watter vrae ek verkeerd beantwoord het;))
>> Ek vernoed dit is ondat ek die sirkel ipv die snaakse reghoek gekies het:
>>
>> --
>> Annette
>> "DD" wrote in message
>> news:f86t409ffudd284snf2eqe2m6rl97cd9fo@4ax.com...
>>> On Wed, 10 Mar 2004 05:50:02 +0200, "Annette"
>>> wrote:
>>>
>>>> Volgens die toets is ek 'n man:))
>>>
>>>
>>> Hallo Andries:-)
>>>
>>> Davina
>>>
>>
>
|
|
|
|