Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Hy Kom! Hy Kom!
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Hy Kom! Hy Kom! [boodskap #90883 is 'n antwoord op boodskap #90873] |
Wo., 03 Maart 2004 12:13   |
PietR
Boodskappe: 3341 Geregistreer: Julie 2003
|
Senior Lid |
|
|
Ja maar, maar....as die ou net in 'n visdammetjie kan plas gaan hy homself
dalk verloor doer in die swembad. Toevallig een van die seksoloë se sterk
standpunt, dié dat die manne minder gestimuleerd is met die losse kontak na
kinders. Jy sê hy krimp tereug? Hai bleddie kóna! Mag so lyk, maar vat
hom vir 'n spin en voel? O, en net soos 'n man kan sien of 'n vrou
'geseënd' is, glo my, so kan 'n vrou ook sien of 'n man sy broek volstaan!
Ek weet van so 'n paar ouens wat so 'n g-string nie meer sal laat lyk as 'n
loslappie bo-op 'n hekpaal nie! Ek trek eintlik net ou been en stry nie
eintlik nie, maar die vroumense hier om en by my wat ek gevra het, as hulle
uiteindelik eerlik oor die storie is, sê almal dat eintlik maak grootte nie
saak nie, MAAR as hulle kan kies, sal hulle eerder vir die groter ou gaan.
Maw.....as ons ophou skynheilig is, sal ons sê ons verkies die grootte?
"Elaine" skryf in boodskap news:c24bb2$m4p$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Hoe sien sy ouens met pale? Ons dra mos almal klere? Dis sommer maar net
> hype. By 'n stripshow skreeu ons van begin tot einde - vir die ouens se
> dans, mooi lywe en gesigte. Ons sal nooit weet hoe groot hy is nie, want
> 99% van die mans hou 'n g-string aan. Dis net in jou eie verbeelding wat
> vrouens te kere gaan oor groot knickknocks. Alhoewel daar sekerlik die
> uitsondering op die reël is.
>
> Jou storie oor vroutjie is verkeerd. Na geboorte krimp alles weer terug na
> normale size, en as sy die regte oefeninge doen, dan kan dit baie beter
> raak. Natuurlik kan sy ook vir 'n operasietjie gaan as sy baie besorgd is.
> Dis net 'n man wat sulke dinge van sy vrou sal sê. Onthou maar dat sy 'n
> "swembad" is omdat sy JOU kinders in die wêreld gebring het.
>
> E
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:4045ad93.0@news1.mweb.co.za...
>> Nou hoekom gaan die vroumense so tekere as daar 'n ou met 'n paal in die
>> omgewing is? Dalk moet jy bietjie verder kyk na waarom mans dalk meer
>> grootte soek. Vroutjie was 'n tuindammetjie by troue en na twee of drie
>> kinders is sy dalk 'n swembad?
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Hy Kom! Hy Kom! [boodskap #90888 is 'n antwoord op boodskap #90883] |
Wo., 03 Maart 2004 13:53   |
Max
Boodskappe: 1496 Geregistreer: Februarie 2004
|
Senior Lid |
|
|
En wat doen jy dan as 'n vrou so 'n "swembad" het?
Jy forseer hom in!
Max____________________________
"Suidwester" skryf in boodskap news:4045cbd1.0@news1.mweb.co.za...
> Ja maar, maar....as die ou net in 'n visdammetjie kan plas gaan hy homself
> dalk verloor doer in die swembad. Toevallig een van die seksoloë se sterk
> standpunt, dié dat die manne minder gestimuleerd is met die losse kontak na
> kinders. Jy sê hy krimp tereug? Hai bleddie kóna! Mag so lyk, maar vat
> hom vir 'n spin en voel? O, en net soos 'n man kan sien of 'n vrou
> 'geseënd' is, glo my, so kan 'n vrou ook sien of 'n man sy broek volstaan!
> Ek weet van so 'n paar ouens wat so 'n g-string nie meer sal laat lyk as 'n
> loslappie bo-op 'n hekpaal nie! Ek trek eintlik net ou been en stry nie
> eintlik nie, maar die vroumense hier om en by my wat ek gevra het, as hulle
> uiteindelik eerlik oor die storie is, sê almal dat eintlik maak grootte nie
> saak nie, MAAR as hulle kan kies, sal hulle eerder vir die groter ou gaan.
> Maw.....as ons ophou skynheilig is, sal ons sê ons verkies die grootte?
> "Elaine" wrote in message
> news:c24bb2$m4p$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Hoe sien sy ouens met pale? Ons dra mos almal klere? Dis sommer maar net
>> hype. By 'n stripshow skreeu ons van begin tot einde - vir die ouens se
>> dans, mooi lywe en gesigte. Ons sal nooit weet hoe groot hy is nie, want
>> 99% van die mans hou 'n g-string aan. Dis net in jou eie verbeelding wat
>> vrouens te kere gaan oor groot knickknocks. Alhoewel daar sekerlik die
>> uitsondering op die reël is.
>>
>> Jou storie oor vroutjie is verkeerd. Na geboorte krimp alles weer terug na
>> normale size, en as sy die regte oefeninge doen, dan kan dit baie beter
>> raak. Natuurlik kan sy ook vir 'n operasietjie gaan as sy baie besorgd is.
>> Dis net 'n man wat sulke dinge van sy vrou sal sê. Onthou maar dat sy 'n
>> "swembad" is omdat sy JOU kinders in die wêreld gebring het.
>>
>> E
>>
>> "Suidwester" wrote in message
>> news:4045ad93.0@news1.mweb.co.za...
>>> Nou hoekom gaan die vroumense so tekere as daar 'n ou met 'n paal in die
>>> omgewing is? Dalk moet jy bietjie verder kyk na waarom mans dalk meer
>>> grootte soek. Vroutjie was 'n tuindammetjie by troue en na twee of drie
>>> kinders is sy dalk 'n swembad?
>>
>
|
|
|
|
| Re: Hy Kom! Hy Kom! [boodskap #90889 is 'n antwoord op boodskap #90888] |
Wo., 03 Maart 2004 14:27   |
PietR
Boodskappe: 3341 Geregistreer: Julie 2003
|
Senior Lid |
|
|
He-he!!
"Max" skryf in boodskap news:4045e41f$0$563$e4fe514c@news.xs4all.nl...
> En wat doen jy dan as 'n vrou so 'n "swembad" het?
>
> Jy forseer hom in!
>
> Max____________________________
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:4045cbd1.0@news1.mweb.co.za...
>> Ja maar, maar....as die ou net in 'n visdammetjie kan plas gaan hy homself
>> dalk verloor doer in die swembad. Toevallig een van die seksoloë se sterk
>> standpunt, dié dat die manne minder gestimuleerd is met die losse kontak na
>> kinders. Jy sê hy krimp tereug? Hai bleddie kóna! Mag so lyk, maar vat
>> hom vir 'n spin en voel? O, en net soos 'n man kan sien of 'n vrou
>> 'geseënd' is, glo my, so kan 'n vrou ook sien of 'n man sy broek volstaan!
>> Ek weet van so 'n paar ouens wat so 'n g-string nie meer sal laat lyk as 'n
>> loslappie bo-op 'n hekpaal nie! Ek trek eintlik net ou been en stry nie
>> eintlik nie, maar die vroumense hier om en by my wat ek gevra het, as hulle
>> uiteindelik eerlik oor die storie is, sê almal dat eintlik maak grootte nie
>> saak nie, MAAR as hulle kan kies, sal hulle eerder vir die groter ou gaan.
>> Maw.....as ons ophou skynheilig is, sal ons sê ons verkies die grootte?
>> "Elaine" wrote in message
>> news:c24bb2$m4p$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Hoe sien sy ouens met pale? Ons dra mos almal klere? Dis sommer maar net
>>> hype. By 'n stripshow skreeu ons van begin tot einde - vir die ouens se
>>> dans, mooi lywe en gesigte. Ons sal nooit weet hoe groot hy is nie, want
>>> 99% van die mans hou 'n g-string aan. Dis net in jou eie verbeelding wat
>>> vrouens te kere gaan oor groot knickknocks. Alhoewel daar sekerlik die
>>> uitsondering op die reël is.
>>>
>>> Jou storie oor vroutjie is verkeerd. Na geboorte krimp alles weer terug na
>>> normale size, en as sy die regte oefeninge doen, dan kan dit baie beter
>>> raak. Natuurlik kan sy ook vir 'n operasietjie gaan as sy baie besorgd is.
>>> Dis net 'n man wat sulke dinge van sy vrou sal sê. Onthou maar dat sy 'n
>>> "swembad" is omdat sy JOU kinders in die wêreld gebring het.
>>>
>>> E
>>>
>>> "Suidwester" wrote in message
>>> news:4045ad93.0@news1.mweb.co.za...
>>>> Nou hoekom gaan die vroumense so tekere as daar 'n ou met 'n paal in die
>>>> omgewing is? Dalk moet jy bietjie verder kyk na waarom mans dalk meer
>>>> grootte soek. Vroutjie was 'n tuindammetjie by troue en na twee of drie
>>>> kinders is sy dalk 'n swembad?
>>>
>>
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Hy Kom! Hy Kom! [boodskap #90924 is 'n antwoord op boodskap #90918] |
Do., 04 Maart 2004 05:57   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Selfs nie eers 'n poncho steek 'n welbedeelde boesem weg nie;)) Dit laat die
kledingstuk net skeef hang:)
--
Annette
"Suidwester" skryf in boodskap news:4046c1f7.0@news1.mweb.co.za...
> Uiteindelik 'n eerlike vroumens! Nou sal ek ook vir jou toegee dat die
> idee van hierdie mans fobie van moerse 'longe' aan 'n vroumens is ook maar
> net in die kop in fantasieë geleë. As jy daar teen die bult af ry met 'n
> moerse spoed dan maak dit nie meer saak hóé sy lyk nie. Ek dink natuurlik
> dat 'n welbedeelde man of vrou, omdat hulle weet die teenoorgestelde geslag
> vind hulle oor die algemeen aantreklik, speel meer ná die situasie toe en
> trek beter aan en tree meer uitlokkend op. Ek meen nou maar, as 'n
> vroumens met 'n pragtige paar dit wegsteek onder 'n poncho sal niemand
> daarvan weet nie, maar dra sy 'n lae hals en hou sy daarvan dat die mans
> kyk, gaan sy binnekort dink sy's besig met bye boer!
> "Elaine" wrote in message
> news:c25mil$fsq$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Okay fine - 'n ou wat te groot is, is ook nie lekker nie. Te groot is seer
>> en te klein is useless. Hoe's daai nou vir reguit en eerlik?
>>
>> E
>>
>> "Suidwester" wrote:
>> MAAR as hulle kan kies, sal hulle eerder vir die groter ou gaan.
>>> Maw.....as ons ophou skynheilig is, sal ons sê ons verkies die
grootte?
>>
>
|
|
|
|
| Re: Hy Kom! Hy Kom! [boodskap #90925 is 'n antwoord op boodskap #90919] |
Do., 04 Maart 2004 05:57   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Mens kry nie die waaib van die geleebtheid in 'n boek nie
--
Annette
"Suidwester" skryf in boodskap news:4046c23f.0@news1.mweb.co.za...
> Dit kan jy met 'n tydskrif in die hand ook doen......hoekom komp geld betaal
> en tussen 'n klomp mense gaan fantasseer?
> "Elaine" wrote in message
> news:c25mnj$fu2$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Groot verskil tussen fantasie en realiteit. Kan jy nie die verskil sien
>> nie?
>>
>> E
>>
>> "Suidwester" wrote in message
>> news:4045cc33.0@news1.mweb.co.za...
>>> Ho-kay! Nou as ek dit nou reg verstaan wens jy net vir 'n man se lyf wat
>>> jy nie ken nie? Of wat onbereikbaar vir jou is? Vrouelogika slaan my
>>> stom!
>>
>
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Hy Kom! Hy Kom! [boodskap #90932 is 'n antwoord op boodskap #90930] |
Do., 04 Maart 2004 09:35   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ek het 'n oorontwikkelde verbeelding. Niks te doen egter met die verskil van
jou ervaring as mens self by 'n plek is of dit net op TV sien nie.
--
Annette
"Suidwester" skryf in boodskap news:4046ec01.0@news1.mweb.co.za...
> Het jy dan nie 'n verbeelding nie?
> "Annette" wrote in message
> news:c26gn9$q3t$2@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Mens kry nie die waaib van die geleebtheid in 'n boek nie
>>
>> --
>> Annette
>> "Suidwester" wrote in message
>> news:4046c23f.0@news1.mweb.co.za...
>>> Dit kan jy met 'n tydskrif in die hand ook doen......hoekom komp geld betaal
>>> en tussen 'n klomp mense gaan fantasseer?
>>> "Elaine" wrote in message
>>> news:c25mnj$fu2$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Groot verskil tussen fantasie en realiteit. Kan jy nie die verskil sien
>>>> nie?
>>>>
>>>> E
>>>>
>>>> "Suidwester" wrote in message
>>>> news:4045cc33.0@news1.mweb.co.za...
>>>> > Ho-kay! Nou as ek dit nou reg verstaan wens jy net vir 'n man se lyf wat
>>>> > jy nie ken nie? Of wat onbereikbaar vir jou is? Vrouelogika slaan my
>>>> > stom!
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
|
|
|
| Re: Hy Kom! Hy Kom! [boodskap #90938 is 'n antwoord op boodskap #90934] |
Do., 04 Maart 2004 14:01   |
Elaine
Boodskappe: 2947 Geregistreer: Desember 2003
|
Senior Lid |
|
|
Ek dink jy's deurmekaar. Net omdat jy nie gaan nie, beteken dit nie ALMAL
sal nie gaan nie. Inteendeel jy's een van min mans wat nie na 'n konsert
van een of ander aard toe sal gaan nie. Ek sien baie mans by die Britney en
Christina konserte en hulle tonge sleep behoorlik op die grond. Vrouens ook
maar skaars en groot in aanvraag by rock konserte. Vir elke 1 vrou is daar
gewoonlik so 10 mans, so moenie dink omdat jy nie sal betaal nie, dat ander
mans nie ook sal betaal nie.
As 'n vrou haar mooi satyn pentie op die verhoog gooi, is dit oulik, as 'n
man sy stink, stukkende onderbroek op die verhoog gooi is dit sommer net
gross.
E
"Suidwester" skryf in boodskap news:404702ff.0@news1.mweb.co.za...
> Kyk ek stem saam, maar dan hang dit af wat's dit wat jy uit die show soek.
> Vat rugby, as jy die skare 'wil voel' en die rugby om lang afstand wil
> beskou, gaan stadion toe. Kyk jy rugby tegnies, bly liewer maar voor die
> TV. Wat is dit met julle vroumense? Jy sal hulle sien pênties gooi vir
> 'n popster, maar 'n man sy klere uittrek vir 'n vroulike popster? Ons gaan
> kyk hulle nie eers nie! Gevolgtreking: Vroumense is makliker
> opsweepbaar, is kuddediere wat in 'n skare moet wees om haar ding te kan
> doen?
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Hy Kom! Hy Kom! [boodskap #90941 is 'n antwoord op boodskap #90938] |
Do., 04 Maart 2004 14:11   |
PietR
Boodskappe: 3341 Geregistreer: Julie 2003
|
Senior Lid |
|
|
Britney? BRITNEY!? Daai moekie met die mooi glimlag wat nie kan sing om
haar lewe te red nie? Wys jou net wat bemarking kan doen! Van die
Christina sal ek liewer niks sê nie want sy glo dat sy mooi lyk as sy haar
mismaak. Ek was nog nooit op 'n rockkonsert nie want jy kan nie daarmee
resies jaag of drieë druk nie. Seker maar elke man maak soos hy smaak?
Dit los my steeds met verwondering dat mense onder 'n verhoog kan staan en
drup van lus terwyl hy/sy weet vir seker het hy g'n kans om een tree nader
te gee nie. Nee wat, dis in my oë mors van kosbare tyd. Ek mik dan
eerder vir iets wat bereikbaar is...
"Elaine" skryf in boodskap news:c27cr7$864$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek dink jy's deurmekaar. Net omdat jy nie gaan nie, beteken dit nie ALMAL
> sal nie gaan nie. Inteendeel jy's een van min mans wat nie na 'n konsert
> van een of ander aard toe sal gaan nie. Ek sien baie mans by die Britney en
> Christina konserte en hulle tonge sleep behoorlik op die grond. Vrouens ook
> maar skaars en groot in aanvraag by rock konserte. Vir elke 1 vrou is daar
> gewoonlik so 10 mans, so moenie dink omdat jy nie sal betaal nie, dat ander
> mans nie ook sal betaal nie.
>
> As 'n vrou haar mooi satyn pentie op die verhoog gooi, is dit oulik, as 'n
> man sy stink, stukkende onderbroek op die verhoog gooi is dit sommer net
> gross.
>
> E
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:404702ff.0@news1.mweb.co.za...
>> Kyk ek stem saam, maar dan hang dit af wat's dit wat jy uit die show soek.
>> Vat rugby, as jy die skare 'wil voel' en die rugby om lang afstand wil
>> beskou, gaan stadion toe. Kyk jy rugby tegnies, bly liewer maar voor die
>> TV. Wat is dit met julle vroumense? Jy sal hulle sien pênties gooi vir
>> 'n popster, maar 'n man sy klere uittrek vir 'n vroulike popster? Ons gaan
>> kyk hulle nie eers nie! Gevolgtreking: Vroumense is makliker
>> opsweepbaar, is kuddediere wat in 'n skare moet wees om haar ding te kan
>> doen?
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Bladsye (3): [ 2 ] |
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Wo. Jul. 29 11:43:37 UTC 2026
|