|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: voor jullie [boodskap #90951 is 'n antwoord op boodskap #90948] |
Do., 04 Maart 2004 18:12  |
Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232 Geregistreer: Mei 2006
|
Senior Lid |
|
|
Die link is bietjie dood.
Is dit moderner as Oom Chris?
Miskien in die lyn van Tom Waits, dalk....?
On Thu, 4 Mar 2004 18:13:22 +0200, "Elaine" wrote:
> Ag nou jok jy!! Click op die link hierbo en luister, jy sal dit wel herken.
>
> E
>
> "Ferdi Greyling" wrote in message
> news:pphe40deh64c7siv0i025ekh38f0ql6f5t@4ax.com...
>> On Thu, 4 Mar 2004 00:50:19 +0200, "Elaine"
>> wrote:
>> > Sorry. Ek het seker ander goed geluister maar het nie 'n benul van die
>> lied nie. En ek is oor 23.
>> Is dit bietjie soos Oom Chris se Ryperd?
>
|
|
|
|