Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Slang in die gras?
Slang in die gras? [boodskap #90813] |
Di., 02 Maart 2004 05:30  |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Die staat het die saak terug getrek teen die persoon wat tereg gestaan het
op die moord van Hazel Crane se man, en moontlike aandadigheid aan haar
moord. Die beskuldigde is 'n Israeli. Die saak is terug getrek omdat die
ondersoekbeampte dood is.
--
Annette
|
|
|
Re: Slang in die gras? [boodskap #90894 is 'n antwoord op boodskap #90813] |
Wo., 03 Maart 2004 16:38  |
Vusi
Boodskappe: 2211 Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Waarom klink dit so bekend. Die ondersoekbeampte is dood, die
ondersoekdossier is "verlê" - en so kan ons aangaan.....
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Wo. Apr. 09 16:36:51 UTC 2025
|