Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Ons krieketspelers eerste
Ons krieketspelers eerste [boodskap #90862] Wo, 03 Maart 2004 03:33
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Die ICC het bekend gemaak ons is die mees ongedissiplineerde span. In
teensteling met die Windies wat die mees gedissiplinerde span is.
Die rustige spel van krieket is nie geskik vir ons agressiewe spelers nie:)

--
Annette
Vorige onderwerp: Oor troues
Volgende onderwerp: Patricia Lewis
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Jun 26 00:36:39 MGT 2024