Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Onteiening van Namibië-plase
Onteiening van Namibië-plase [boodskap #90820] Di, 02 Maart 2004 06:12 na volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Die Namibiese regering het begin met 'n onteieningsproses en alhoewel die
amptelike lys van plase nog nie vrygestel is nie, het 'n lys gelek in die
pers en dit is besig om erge golwe van skrik te veroorsaak. Aanvanklik was
die idee dat buitelanders wat plase in die land besit en die grond eintlik
rustig laat lê, die geteikendes gaan wees. Nou blyk dit dat plase waar die
afgelope jaar of wat arbeidsprobleme op was, van die plase is wat onteien
gaan word. Dit mag seker toevallig wees, maar vir die siniese onder ons,
lyk dit of hierdie ding 'n beplande storie is. Al die plase waarop
dispute ontstaan het, is intensiewe boerderye wat arbeidsintensief is en
wat, as dit reg bestuur word, maklik deur 'n 'korporasie van
belanghebbendes' bestuur kan word. Nou is dit ook so dat die huidige
eienaar nie wil verkoop nie, so wat maak jy? Begin 'n arbeidsdispuut en
gebruik dit as 'n verskoning om die grond te onteien!
Tragiek van die storie is dat veral in die geval van die een plaas [van
die heel beste in die land] is al vier geslagte in die hande van sy Duitse
eienaars [doer van die laat 1800's] en nou gaan hy gedwing word om te
verkoop net omdat hulle té goed boer! Op 'n ander plaas is die ou besig om
blomme te kweek vir die hoofsaaklik die buitelandse mark. Dit gee werk vir
baie werkers maar vat jy die huidige eienaar weg, gaan hulle sukkel om
dieselfde mark te behou en uiteindelik gaan alles in sy moer wees.
GESOEK IN AFRIKA: 'n Politieke leier met 'common sense"!!
Re: Onteiening van Namibië-plase [boodskap #90827 is 'n antwoord op boodskap #90820] Di, 02 Maart 2004 07:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Paul de Dilbeek  is tans af-lyn  Paul de Dilbeek
Boodskappe: 400
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Racisme en discriminasie kom maar van één kant,nl ban blank teenoor
swart,omgekeerd is terugneem wat hulle is ontneem,dit is waarom westerse
lande so wantrouig is om in lande soos zuidelik Africa te investeer,eers kry
hulle toelating een bedryf op te rig en as dit begin te rendeer word hulle
onteigend.
Ja dit is Africa,byt in die hand wat hulle voer.
"Suidwester" skryf in boodskap news:404425d9.0@news1.mweb.co.za...
> Die Namibiese regering het begin met 'n onteieningsproses en alhoewel die
> amptelike lys van plase nog nie vrygestel is nie, het 'n lys gelek in die
> pers en dit is besig om erge golwe van skrik te veroorsaak. Aanvanklik was
> die idee dat buitelanders wat plase in die land besit en die grond eintlik
> rustig laat lê, die geteikendes gaan wees. Nou blyk dit dat plase waar die
> afgelope jaar of wat arbeidsprobleme op was, van die plase is wat onteien
> gaan word. Dit mag seker toevallig wees, maar vir die siniese onder ons,
> lyk dit of hierdie ding 'n beplande storie is. Al die plase waarop
> dispute ontstaan het, is intensiewe boerderye wat arbeidsintensief is en
> wat, as dit reg bestuur word, maklik deur 'n 'korporasie van
> belanghebbendes' bestuur kan word. Nou is dit ook so dat die huidige
> eienaar nie wil verkoop nie, so wat maak jy? Begin 'n arbeidsdispuut en
> gebruik dit as 'n verskoning om die grond te onteien!
> Tragiek van die storie is dat veral in die geval van die een plaas [van
> die heel beste in die land] is al vier geslagte in die hande van sy Duitse
> eienaars [doer van die laat 1800's] en nou gaan hy gedwing word om te
> verkoop net omdat hulle té goed boer! Op 'n ander plaas is die ou besig om
> blomme te kweek vir die hoofsaaklik die buitelandse mark. Dit gee werk vir
> baie werkers maar vat jy die huidige eienaar weg, gaan hulle sukkel om
> dieselfde mark te behou en uiteindelik gaan alles in sy moer wees.
> GESOEK IN AFRIKA: 'n Politieke leier met 'common sense"!!
>
Re: Onteiening van Namibië-plase - VOTE NOW [boodskap #90836 is 'n antwoord op boodskap #90820] Di, 02 Maart 2004 12:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anonymous-Remailer  is tans af-lyn  Anonymous-Remailer
Boodskappe: 36
Geregistreer: Januarie 2000
Karma: 0
Volle Lid
Quote:

GESOEK IN AFRIKA: 'n Politieke leier met 'common sense"!!
......

I would like to nominate the highly esteemed Mr Dingus for this role.

Reasons:

He possesses all the credentials specified - most specifically his ability to identify
boers and highlight their shorcomings. This excellent service that he offers so
unselfishly goes unnoticed by many boers - particularly those who still think they
control the world.

President Dingus would lead with other qualities too. His amazing grasp of languages
particularly poetry (including in the outdated afrikaner language) brings tears to the
eyes of all who read his works.

He is up there with other world leaders, and has a great vision for all South Africans.
For example:

1. Boers to be given a homeland (Robben Island) and will be denied access to media. They
will be fed on pap and wors which will wreak havok on their intestines, and great clouds
of boer flatulence will hang over the island like a dirty tea towel. Any misbehaviour
will result in swift action by the authorities including being fed to the local sharks.
They will earn their keep by polishing their black masters shoes. Music will play, but
only bantu and English songs to assist boers learn the English language.

2. Schools will learn the great literary works of President Dingus - many of which he has
shared with the boers in the NG. Unlike former presidents, President Dingus will publish
his works for teaching in schools - even those works in a funny language called
afrika_ns. Yes, you may not have heard of if lately as it's almost extinct - it's called
afrika_ns. Presdient Dingus will help the boers keep afrika_ns alive (in a strange kind
of way).

3. President woudn't need ministers cos they chew up too much money and don't do an awful
lot. They would go, and would be replaced by internet ministers - i.e. learned people on
the internet who would guide the country from it's current low status, to new heights.

So please

VOTE FOR PRESIDENT DINGUS [X]
VOTE FOR PRESIDENT DINGUS [X]
VOTE FOR PRESIDENT DINGUS [X]
VOTE FOR PRESIDENT DINGUS [X]
VOTE FOR PRESIDENT DINGUS [X]

==================================================
=======================o0o========================

--
Questo messaggio e' stato inoltrato automaticamente
da un paio di anonymous remailer. Il mittente originale
e' sconosciuto e non identificabile. Datevi pace.
Re: Onteiening van Namibië-plase - VOTE NOW [boodskap #90842 is 'n antwoord op boodskap #90836] Di, 02 Maart 2004 14:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Norbert de strandkruier  is tans af-lyn  Norbert de strandkruier
Boodskappe: 221
Geregistreer: Junie 2004
Karma: 0
Senior Lid
On 2 Mar 2004 12:51:28 -0000, Anonymous-Remailer@See.Comment.Header
(Nude Raider) wrote:

>
> Quote:
>
> GESOEK IN AFRIKA: 'n Politieke leier met 'common sense"!!
> ......
----ne hiêlen huêp kul----------------

J'es hij doar were, zê, mee aw zijne prietproat! Kapt'm de kop af,
azuu ne schiefza:kkere!

N.
Re: Onteiening van Namibië-plase - VOTE NOW [boodskap #90843 is 'n antwoord op boodskap #90836] Di, 02 Maart 2004 14:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Norbert de strandkruier  is tans af-lyn  Norbert de strandkruier
Boodskappe: 221
Geregistreer: Junie 2004
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 2 Mar 2004 22:41:56 +0900, "Fred"
wrote:

> Do you know the troll Kenneth Wayne Mitchell ?
>
Wien es dadde: Kenneth Wayne Mitchell? Noeit van g'huurd!!
Es da soms ienen die meigespeeld hét in die films van den dikken en
den du-ên? Allee, 'k vrage moar!!!

N.
Re: Onteiening van Namibië- Troll [boodskap #90844 is 'n antwoord op boodskap #90836] Di, 02 Maart 2004 14:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Norbert de strandkruier  is tans af-lyn  Norbert de strandkruier
Boodskappe: 221
Geregistreer: Junie 2004
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 2 Mar 2004 22:31:34 +0900, "Fred"
wrote:

Chodverdoemme, zijn artiekels wor'n hoe langst om la:ngere!
't ê nie te doen! Allee, ma:nneke'n, wannier goade noar uis? We zijn
aa stiênzat hiere!!!!

N.
Re: Onteiening van Namibië-plase - VOTE NOW [boodskap #90845 is 'n antwoord op boodskap #90843] Di, 02 Maart 2004 14:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Fred  is tans af-lyn  Fred
Boodskappe: 19
Geregistreer: November 1997
Karma: 0
Junior Lid
"Sterrenkijker" skryf in boodskap news:os4940hqkukdldjb4ocar79nolnruq21h4@4ax.com...
| On Tue, 2 Mar 2004 22:41:56 +0900, "Fred"
| wrote:
|
|
| >Do you know the troll Kenneth Wayne Mitchell ?
| >
| Wien es dadde: Kenneth Wayne Mitchell? Noeit van g'huurd!!
| Es da soms ienen die meigespeeld hét in die films van den dikken en
| den du-ên? Allee, 'k vrage moar!!!
|
| N.

Kuik gerus hier, en dan sal jy hom erken.

Hy is Dingus, Nude Raider, Nomen Nescio, ens.

"Nude Raider" skryf in boodskap news:KHPL2EBZ38048.2829861111@anonymous.poster...
|
| Quote:
|
| GESOEK IN AFRIKA: 'n Politieke leier met 'common sense"!!
| ============================================================ =
|
| I would like to nominate the highly esteemed Mr Dingus for this role.
|
| He possesses all the credentials specified - most specifically his ability
to identify

"Anonymous Sender" wrote in message
news:7714111ea0947140fa7814397a993c3f@remailer.metacolo.com. ..
| But it is all right. It is only those nasty white people who are

Do you know the troll Kenneth Wayne Mitchell ?

As you have noted the Troll , Kenneth Wayne Mitchell , has a personal
hatred towards Jews, Afrikaans, South African's, Free Mason's,
................. and the list goes on.

He posts to news groups using sock puppet names such as An Metet, Nude
Raider, Dingus, Rainbow Demon, Anonymous, Nomen Nescio, A Melon,
.................................

Take a look at the below URL's where the truth about Kenneth Wayne Mitchell
is exposed.

http://www.masonicinfo.com/mitchell.htm

http://www.masonicinfo.com/kenids.htm

http://www.masonicinfo.com/kenids.htm

He's holding onto his last remaining ISP by a thin thread.

In article , An
Metet wrote:

> On Fri, 04 May 2001 18:41:04 GMT, MAR...@CANCELBOT.COM (NAZIHUNTER) wrote:
>
>> ZZZZZZZZZZZZZZZZZZZZZZZZZZ
>
> RUMOR HAS YOU BEING ONE DEAD KIKE WITHIN ONE MONTH.
> WE KNOW WHO YOU ARE. WE KNOW WHERE YOU WORK KIKE.
> KISS YOUR ASS GOODBYE KIKE.
>

An Metet... hmmm.... you wouldn't be THIS An Metet, would you?

"An Metet (Anonymous Remailer used by him
before) (July 10, 2000)"

Know where I found that, Ken Mitchell?

http://www.masonicinfo.com/kenids.htm

It has quote a bit of interesting information on you. Including this on
http://www.masonicinfo.com/kenbelief.htm

"Several folks have written to ask about Ken Mitchell's beliefs. Based
on postings to alt.freemasonry under his 60+ 'disguises', it's hard to
comprehend just what this individual thinks. We know from past posts
that he considers himself a Christian yet we cannot understand why
someone who engages in such deceit and does such hurtful things would
also think himself part of a religion which practices concepts like
"Love thy neighbor" and "Do unto others". We've questioned Mr. Mitchell
(under one of his many screen names) about his church membership, hoping
to garner some insight into this matter. The replies were predictably
evasive.

However, from past writings and from viewing several nearly identical
web sites which Ken has created over the past months, it appears that he
has three ideological 'heroes':

David Duke - The white supremacist turned politician (whom he claims is
'just a local politician';

David Irving - The Holocaust denier (whom Ken thinks is wrongly defamed
- and says so on a couple of his web sites!);

Ernst Zundel - another, and perhaps the most noted Holocaust denier; and

'Pastor' Arnold Murray - the radio and television preacher from Arkansas
who hosts a daily Bible study program on radio and via satellite
television. It's also available on the Internet."

The site also claims you use the nym "Nomen Nescio
(Anonymous Remailer)," another rabid hater we've seen here in
alt.revisionism.

I'm sorry to disappoint DEM, but I believe this is not Scott Bradbury,
but probably a "fan" of his.

You'll also note that this same "An Metet" sent threatening e-mail to me
the same day as this post.

Here's the complete list of An Metet's other aliases:

A.Melon (October 17, 2000) - Amazing how
this hidden identity was able to post a message from 1998 relating to
Ken - and yet, he claims that there's no proof that this identity is
really him!
Anonymous (September 11, 2000)

Secret Squirrel (First date unknown) An
interesting choice of remailers as this one is also used by a frenetic,
hate-filled anti-Semitic sub-human to post on the alt.conspiracy
newsgroups. Could Kenny be that identity as well? While we'd certainly
hope not, it's clear that much of the antagonism against certain Masons
seems now to stem from his hatred of certain religious beliefs....

Nomen Nescio (Anonymous Remailer) (July 16, 2000)
**This 'name' (or lack thereof) is also in use by another anti-Mason
described elsewhere on this site! It can be SO confusing in the world of
anti-Masonry obfuscation sometimes....

An Metet (Anonymous Remailer used by him
before) (July 10, 2000)

Anon (Anonymous Remailer) (June, 2000)
Anonymous Sender (Anonymous Remailer) (May
17, 2000)

Bilgates Remailer
Re: Onteiening van Namibië-plase - VOTE NOW [boodskap #90846 is 'n antwoord op boodskap #90845] Di, 02 Maart 2004 14:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Norbert de strandkruier  is tans af-lyn  Norbert de strandkruier
Boodskappe: 221
Geregistreer: Junie 2004
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 2 Mar 2004 23:24:05 +0900, "Fred"
wrote:

> Kuik gerus hier, en dan sal jy hom erken.
>
> Hy is Dingus, Nude Raider, Nomen Nescio, ens.

Ah, so? Ek het dit al gesien vanaf die begin jy is 'n egte Afrikaner!
As jy die platste Vlaamse dialekte kan verstaan dan kan jy nie anders
wees as 'n Afrikaner nie. Watter speletjie speel jy hier, man? Die
handves van hierdie nuusgroep wil dat hier hoofsaaklik in Afrikaans
geskryf word. As jy Afrikaans kan skryf en praat nou doen dan so!

Norbert (uit Vlaandere)
Re: Onteiening van Namibië-plase - verskooning [boodskap #90847 is 'n antwoord op boodskap #90846] Di, 02 Maart 2004 15:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Fred  is tans af-lyn  Fred
Boodskappe: 19
Geregistreer: November 1997
Karma: 0
Junior Lid
"Sterrenkijker" skryf in boodskap news:2v69401npa03460jlaclkqr8b596goqe68@4ax.com...
| On Tue, 2 Mar 2004 23:24:05 +0900, "Fred"
| wrote:
|
|
| >Kuik gerus hier, en dan sal jy hom erken.
| >
| >Hy is Dingus, Nude Raider, Nomen Nescio, ens.
|
| Ah, so? Ek het dit al gesien vanaf die begin jy is 'n egte Afrikaner!
| As jy die platste Vlaamse dialekte kan verstaan dan kan jy nie anders
| wees as 'n Afrikaner nie. Watter speletjie speel jy hier, man? Die
| handves van hierdie nuusgroep wil dat hier hoofsaaklik in Afrikaans
| geskryf word. As jy Afrikaans kan skryf en praat nou doen dan so!
|
| Norbert (uit Vlaandere)

Ek vra dan verskooning.
Ek sukkel met my Afrikaans, maar probeer my bes.

Ek verstaan nie hoe jy nie van die begin af nie opgemerk het dat die poste
was gemik op die doos vat daagliks 'n gat van homself maak op die nuus
groep.
Re: Onteiening van Namibië-plase - verskooning [boodskap #90851 is 'n antwoord op boodskap #90847] Di, 02 Maart 2004 15:24 Na vorige boodskap
Norbert de strandkruier  is tans af-lyn  Norbert de strandkruier
Boodskappe: 221
Geregistreer: Junie 2004
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 3 Mar 2004 00:04:18 +0900, "Fred"
wrote:

> Ek verstaan nie hoe jy nie van die begin af nie opgemerk het dat die poste
> was gemik op die doos vat daagliks 'n gat van homself maak op die nuus
> groep.

Hierdie maak die saak nie, Dingus!! Daardie "doos-wat-daagliks-van-
homself-'n-gat-gemaak-het" het tenminste in Afrikaans geskryf!!! Jy
het met jou geskryf die orde van hierdie nuusgroep ernstig beskadig.
Is jy self 'n mens wat met andere mense kan lewe sonder reëls? Ek glo
jy kan dit nie doen nie!

Norbert (uit Vlaandere)
http://users.skynet.be/norbert_van_damme/index.html
Vorige onderwerp: Ons is trots op Charlize
Volgende onderwerp: Oor troues
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 27 15:16:03 MGT 2024