Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Slang in die gras?
Slang in die gras? [boodskap #90813] Di, 02 Maart 2004 05:30 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Die staat het die saak terug getrek teen die persoon wat tereg gestaan het
op die moord van Hazel Crane se man, en moontlike aandadigheid aan haar
moord. Die beskuldigde is 'n Israeli. Die saak is terug getrek omdat die
ondersoekbeampte dood is.
--
Annette
Re: Slang in die gras? [boodskap #90894 is 'n antwoord op boodskap #90813] Wo, 03 Maart 2004 16:38 Na vorige boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Waarom klink dit so bekend. Die ondersoekbeampte is dood, die
ondersoekdossier is "verlê" - en so kan ons aangaan.....
Vorige onderwerp: SAL bemanning
Volgende onderwerp: Charlize....
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Jun 11 21:15:57 MGT 2024