Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Dankie Galjoen!!!
Dankie Galjoen!!! [boodskap #8979 is 'n antwoord op boodskap #8980] Do, 03 April 1997 00:00 na volgende boodskap
Echardt Terblanche  is tans af-lyn  Echardt Terblanche
Boodskappe: 4
Geregistreer: April 1997
Karma: 0
Junior Lid
Middag hier uit SA.

Koos (galjoen)

Ek wil net vir jou se dat ek jou gesels oor die doostraf en die vlam uit
die ou se kop
HEELTEMAL te veel geniet het.

Ek moes dit even faks vir die locals hier wat glo die internet is deel van
die antichris.

Wat die kwessie betref oor VSA en of dit net Amerika of sekere dele is?:
Ek was laasjaar 'n maand in NYC en ek is seker ek het veiliger gevoel as
wat ek in
JHB ooit sal voel.
Ja, ek weet daar is dele wat mens moet vermy.

Even hier in Randburg (Ferndale) het hulle net 'n week of wat terug een van
my vriende
by sy huis ingewag. Met 'n wheelspanner oor die kop geveter en sy kar
gevat.
Net nou die dag het hulle oor die nuus (Highveld Stereo) gese mense moet
ophou kanse vat en oor rooi ligte ry, en die dan as verskoning gebruik vir
mense wat jou kop
wil wegblaas om dan jou kar te vat. Verdomp siek man!!!

In een maand het hulle 2 karre by my ouers se plot naby Hartbeespoortdam
gevat.
Gelukkig, en ek wou eintlik se :"Dank Vader", het die laaste vetter oppad
terug
waarheen ookal, die kar gerol en sy gat tot in die ewigheid gesien. SUPER.

En ironies: tipies die huidige stand in SA: die ongeluk was ongeveer 4h00
die oggend. 10h00 was die kar nog langs die pad en die moer wat dit gesteel
het half-lyf by die venster uit. Opgeblaas van die son soos 'n damn
vetkoek.

Hulle steel my vriend se kar. Die polisie vind dit dieselfde dag maar hy
word nie in kennis gestel nie. 3 Maande later bel hulle hom, ewe trots,
hulle het sy kar gevind.
Super ja. Net die body. En ek meen dis al. Sitplekke gesteel, paneelbord,
wiele name it. Op die verwings terrein van die polisie. Sieklik man. Ek
sweer hulle run 'n
weeklikse veiling daar.

Wel hier groet ek eers. Julle moet dit weet, VSA of Amerika of net veilige
dit of dat.
Ek bly enige tyd enige plek in die VSA voor ek hier bly. Maar nou ja.

Groete
Echardt
Re: Dankie Galjoen!!! [boodskap #8980 is 'n antwoord op boodskap #8979] Do, 03 April 1997 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Koos[1]  is tans af-lyn  Koos[1]
Boodskappe: 746
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
On 3 Apr 1997 14:36:18 GMT, "Echardt Terblanche" wrote:
<<>Wel hier groet ek eers. Julle moet dit weet, VSA of Amerika of net veilige
> dit of dat.
> Ek bly enige tyd enige plek in die VSA voor ek hier bly. Maar nou ja.>>>

So wat soek jy nog hier?
Re: Dankie Galjoen [boodskap #8988 is 'n antwoord op boodskap #8980] Vr, 04 April 1997 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Koos[1]  is tans af-lyn  Koos[1]
Boodskappe: 746
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
On 4 Apr 1997 06:48:48 GMT, "Echardt Terblanche" wrote:

1. Ek swot klaar hopelik die einde van die jaar. MCSE.
>> 2. Ek wag dat hulle my kar steel dat ek nie die finansiele lassie saamvat
>> nie
>> 3. Soek 'n I 20 (visa) en geld.
>> 4. etc. etc. maar dis nie baie redes nie>>

Ek neem aan jy dui aan dat jy die land gaan verlaat.

As dit so is: Pla dit jou nie dat jy deur die belastingbetalers
ondersteun is om jou vaardighede te kry nie?
Re: Dankie Galjoen [boodskap #8989 is 'n antwoord op boodskap #8980] Vr, 04 April 1997 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Echardt Terblanche  is tans af-lyn  Echardt Terblanche
Boodskappe: 4
Geregistreer: April 1997
Karma: 0
Junior Lid
Echardt Terblanche wrote in article
...
>
> 1. Ek swot klaar hopelik die einde van die jaar. MCSE.
> 2. Ek wag dat hulle my kar steel dat ek nie die finansiele lassie saamvat
> nie
> 3. Soek 'n I 20 (visa) en geld.
> 4. etc. etc. maar dis nie baie redes nie
>
> Desemeber!
>
> Antwoord dit jou vraag?
>
> Cheers

Wat is geel en blaf voor die hek?

n Wagkaas.

Wat is groen en het 8 pote sit in 'n boom en as hy op jou spring vrek jy?
'n pooltafel.

Haha. Effens ak ne. sien jy daai boom bring hom hier! -> Dan is dit heel
cool.
>
RE: Dankie Galjoen [boodskap #8990 is 'n antwoord op boodskap #8980] Vr, 04 April 1997 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Echardt Terblanche  is tans af-lyn  Echardt Terblanche
Boodskappe: 4
Geregistreer: April 1997
Karma: 0
Junior Lid
1. Ek swot klaar hopelik die einde van die jaar. MCSE.
2. Ek wag dat hulle my kar steel dat ek nie die finansiele lassie saamvat
nie
3. Soek 'n I 20 (visa) en geld.
4. etc. etc. maar dis nie baie redes nie

Desemeber!

Antwoord dit jou vraag?

Cheers
Re: Dankie Galjoen!!! [boodskap #9002 is 'n antwoord op boodskap #8980] Vr, 04 April 1997 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
lo...  is tans af-lyn  lo...
Boodskappe: 124
Geregistreer: Desember 1996
Karma: 0
Senior Lid
In Article,
writes:

> Hulle steel my vriend se kar. Die polisie vind dit dieselfde dag maar hy
> word nie in kennis gestel nie. 3 Maande later bel hulle hom, ewe trots,
> hulle het sy kar gevind.
> Super ja. Net die body. En ek meen dis al. Sitplekke gesteel, paneelbord,
> wiele name it. Op die verwings terrein van die polisie. Sieklik man. Ek
> sweer hulle run 'n
> weeklikse veiling daar.
>

Wat die meeste pla is dat hulle donnerse bevelvoerders dit weet en hulle niks
daaraan doen nie! Op Cart Blanche laas jaar terwyl hull nog met die
bevelvoerder staan en onderhoud voer stap een polisieman ewe met twee
luidsprekers in die hand in die kantoor in. Wat hy waar kry? Maak jou siek!
Dit is die manne wat veronderstel is om ons te beskerm

Cheers
Lourens
Re: Dankie Galjoen!!! [boodskap #9076 is 'n antwoord op boodskap #8980] So, 13 April 1997 00:00 Na vorige boodskap
Teunis van Ree  is tans af-lyn  Teunis van Ree
Boodskappe: 33
Geregistreer: Junie 1996
Karma: 0
Volle Lid
Koos (fe...@is.co.za) wrote:
: On 3 Apr 1997 14:36:18 GMT, "Echardt Terblanche"
: wrote:

: dit of dat.
: >Ek bly enige tyd enige plek in die VSA voor ek hier bly. Maar nou ja.>>>

: So wat soek jy nog hier?

Aggeneeman Koos, jy weet mos dis MY vraag daai!

Groete van (veilige) huis tot (veilige) huis...
Re: Dankie Galjoen!!! [boodskap #9077 is 'n antwoord op boodskap #8980] So, 13 April 1997 00:00 Na vorige boodskap
Teunis van Ree  is tans af-lyn  Teunis van Ree
Boodskappe: 33
Geregistreer: Junie 1996
Karma: 0
Volle Lid
lo...@hotmail.s_p_a_m.com wrote:

: In Article,
: writes:
:
: > Hulle steel my vriend se kar. Die polisie vind dit dieselfde dag maar hy
: > word nie in kennis gestel nie. 3 Maande later bel hulle hom, ewe trots,
: > hulle het sy kar gevind.
: > Super ja. Net die body. En ek meen dis al. Sitplekke gesteel, paneelbord,
: > wiele name it. Op die verwings terrein van die polisie. Sieklik man. Ek
: > sweer hulle run 'n
: > weeklikse veiling daar.
: >

: Wat die meeste pla is dat hulle donnerse bevelvoerders dit weet en hulle niks
: daaraan doen nie! Op Cart Blanche laas jaar terwyl hull nog met die
: bevelvoerder staan en onderhoud voer stap een polisieman ewe met twee
: luidsprekers in die hand in die kantoor in. Wat hy waar kry? Maak jou siek!
: Dit is die manne wat veronderstel is om ons te beskerm

Ek ken die gevoel. Nou die dag is twee bussies by ons gesteel. Iemand sien
'n dag later sy buurman is besig om een van die bussies te verf. Laat weet
dadelik die polisie. Die resultaat? Die bussies is weg, die dief op vrye
voet!

Genoeg om enigiemand siek te maak...
Vorige onderwerp: BLOKKIESRAAISEL
Volgende onderwerp: Doodstraf in SA
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 17 17:10:50 MGT 2024