Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Hy Kom! Hy Kom!
Hy Kom! Hy Kom! [boodskap #90755] |
So., 29 Februarie 2004 18:06  |
Elaine
Boodskappe: 2948 Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ek is vandag in DIE BESTE BUI!! Een van die grootste "sex icons" van die
era kom uiteindelik SA toe. My kaartjies is bespreek - heel voor in die
Golden Circle sodat ek hom in al sy manlike glorie kan bewonder.
Enrique Iglesias - yummmiiieeee.
Elaine
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Hy Kom! Hy Kom! [boodskap #90782 is 'n antwoord op boodskap #90777] |
Ma., 01 Maart 2004 09:51   |
Elaine
Boodskappe: 2948 Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Seker maar omdat die bouncer jou sal donner as jy aan die vroumens vat? Ek
weet die reël by die stripclubs vir mans is kyk, moenie vat nie. Die enkel
vroue strippertjies kom altyd met 'n groot fris ou saam om haar op te pas,
die mans strippers kom alleen en moet self die horde skrouende massas
vroumense aandurf :))
Maar ja, vrouens is beslis nie so goed in beheer van hulle emosies soos mans
nie, en in so groot opset waar 'n klomp vrouens bymekaar kom, is ons nogal
geneig om mekaar aan te hits. Massa histerie se moses!
E
"Suidwester" skryf in boodskap news:4042fefa.0@news1.mweb.co.za...
> Daai maller, stouter storie glo ek absoluut uit ondervinding uit! Nie met
> my nie.......net aanskou. In my studentejare het ons skelm aanskou toe 'n
> klomp vroumense 'n stripshow beleef. Jinne, die arme mans-strippers moet
> net keer vir klere, balle, whatever. Die vroumense het beserk geraak. Ek
> het dieselfde nog nooit by mans gesien nie. Seker maar oorlat julle
> vroumense nader aan julle emosies lewe?
|
|
|
Re: Hy Kom! Hy Kom! [boodskap #90783 is 'n antwoord op boodskap #90782] |
Ma., 01 Maart 2004 09:53   |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ek stem nie saam dat ons minder in beheer van ons emosies is. Ons is egter
meer spontaan in ons optrede.
Enrique Inglesias is nie 'n stripper nie - hy is 'n sanger wat altyd 'n
beanie dra - so ek weet nie eers watse haarstyl hy het nie.
Sy my Anna kom seker ook saam.
--
Annette
"Elaine" skryf in boodskap news:c1v13i$m9g$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Seker maar omdat die bouncer jou sal donner as jy aan die vroumens vat? Ek
> weet die reël by die stripclubs vir mans is kyk, moenie vat nie. Die enkel
> vroue strippertjies kom altyd met 'n groot fris ou saam om haar op te pas,
> die mans strippers kom alleen en moet self die horde skrouende massas
> vroumense aandurf :))
>
> Maar ja, vrouens is beslis nie so goed in beheer van hulle emosies soos mans
> nie, en in so groot opset waar 'n klomp vrouens bymekaar kom, is ons nogal
> geneig om mekaar aan te hits. Massa histerie se moses!
>
> E
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:4042fefa.0@news1.mweb.co.za...
>> Daai maller, stouter storie glo ek absoluut uit ondervinding uit! Nie met
>> my nie.......net aanskou. In my studentejare het ons skelm aanskou toe 'n
>> klomp vroumense 'n stripshow beleef. Jinne, die arme mans-strippers moet
>> net keer vir klere, balle, whatever. Die vroumense het beserk geraak. Ek
>> het dieselfde nog nooit by mans gesien nie. Seker maar oorlat julle
>> vroumense nader aan julle emosies lewe?
>
|
|
|
Re: Hy Kom! Hy Kom! [boodskap #90789 is 'n antwoord op boodskap #90779] |
Ma., 01 Maart 2004 10:33   |
PietR
Boodskappe: 3341 Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ek het nog net 'n enkel vrouestrippery gesien en ek was so verleë jy kon
toor met my! Ook nie lank gebly nie, toe waai ek. Die
mans-strippervertoning was 'n studentestorie in een vakansie in Pretoria toe
een van die pelle ons kom vertel het van hoe mal die vroumense gaan terwyl
die mans uittrek. Hulle het toe deur die bestuurder van die hotel gereël
dat ons by die een deur kon inkom en agter gordyne loer wat die vroumense
doen. Die hele een muur aan die agterkant was met swaar gordyne behang van
vloer tot dak en dit het 'n skuifdeur toegemaak wat hulle kon oopmaak om die
lokaal nog groter te maak as dit nodig is.
Jissie, ek was nog nie lank uit die veld losgelaat in Suidwes nie en ek
het grootgeword in 'n gemeenskap wat jou geleer het dat daar nie so ding is
soos 'n sleg vroumens nie......en hier voor jou, is jongetjies en anties wat
heeltemal imbisies oorboord gooi en skrou en self strip en panties gooi na
die manne met die.....uh, pale [ek het óók nie geweet daai deng kan so groot
word nie!!!]. Een ding sal ek jou vertel, mens dink nie aan sulke goed op
die oomblik nie, maar ek is seker as die spul vroumense moes agterkom dat
ons daar was sou hulle ons op die een of ander manier vrekgemaak het......
Moet ook bysê dat ek nie lank gehou het voor ek gewaai het nie.
Weereens die verleentheid namens anders, maar ook dat dit erg op 'n tender
siel was!
"Annette" skryf in boodskap news:c1v0v1$m4s$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> By hoeveel vertonings van vrouestrippers was jy al Suidwester?
> Vertel ons bietjie hoe jy by die mans-strippervertoning beland het:)))
> --
> Annette
> "Suidwester" wrote in message
> news:4042fefa.0@news1.mweb.co.za...
>> Daai maller, stouter storie glo ek absoluut uit ondervinding uit! Nie met
>> my nie.......net aanskou. In my studentejare het ons skelm aanskou toe 'n
>> klomp vroumense 'n stripshow beleef. Jinne, die arme mans-strippers moet
>> net keer vir klere, balle, whatever. Die vroumense het beserk geraak. Ek
>> het dieselfde nog nooit by mans gesien nie. Seker maar oorlat julle
>> vroumense nader aan julle emosies lewe?
>> "Elaine" wrote in message
>> news:c1usq4$ius$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Die meisies is beslis nie geplant nie. Ongelukkig is daai posisies net vir
>>> die mooistes gereserveer :))
>>>
>>> Die antwoord op al jou ander vrae is "ja". Daar's ongelukkig 'n hele klomp
>>> mans wat my kniegies lam maak - en 'n hele paar van hulle kan nou nie juis
>>> as vreeslik aantreklik beskryf word nie. Geld wat stom is maak mos reg wat
>>> krom is.
>>>
>>> Vrouens is vreemde wesens, op die einde van die dag is ons maller, vuiler
>>> (bekke nou) en stouter as mans :))
>>>
>>> E
>>>
>>> "Suidwester" wrote in message
>>> news:4042ed12.0@news1.mweb.co.za...
>>>> Wow! En ek het altyd gedog die meisies wat so om die popsterre swetterjoel
>>>> is geplant ter wille van die publisiteit? Wil jy vir my vertel dat hierdie
>>>> ou regtig jou so lam maak? Ek kan aan 'n hele paar vroumense dink wat ek
>>>> dink is spesiaal mooi, maar ek sal nie vir 'n enkele een gaan tou net om
>>>> haar te sien nie. Is jy met alles so entoesiasites?
>>>
>>
>
|
|
|
Re: Hy Kom! Hy Kom! [boodskap #90790 is 'n antwoord op boodskap #90789] |
Ma., 01 Maart 2004 10:37   |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
:))) Toe my die eerste keer 'n stripper sien, toe sê hy vir my ma dit moet
'n man wees - geen vrou sal haar so voor mans uittrek nie.:))
Van pale gepraat - gisteraand op die natuurprogram word ons toe vergas op
die Southern Right Walvis, die dier met die grootste penis op dees aarde -
'n hele 12 voet lank - en die ding het 'n lewe van sy eie!
--
Annette
"Suidwester" skryf in boodskap news:4043117a.0@news1.mweb.co.za...
> Ek het nog net 'n enkel vrouestrippery gesien en ek was so verleë jy kon
> toor met my! Ook nie lank gebly nie, toe waai ek. Die
> mans-strippervertoning was 'n studentestorie in een vakansie in Pretoria toe
> een van die pelle ons kom vertel het van hoe mal die vroumense gaan terwyl
> die mans uittrek. Hulle het toe deur die bestuurder van die hotel gereël
> dat ons by die een deur kon inkom en agter gordyne loer wat die vroumense
> doen. Die hele een muur aan die agterkant was met swaar gordyne behang van
> vloer tot dak en dit het 'n skuifdeur toegemaak wat hulle kon oopmaak om die
> lokaal nog groter te maak as dit nodig is.
> Jissie, ek was nog nie lank uit die veld losgelaat in Suidwes nie en ek
> het grootgeword in 'n gemeenskap wat jou geleer het dat daar nie so ding is
> soos 'n sleg vroumens nie......en hier voor jou, is jongetjies en anties wat
> heeltemal imbisies oorboord gooi en skrou en self strip en panties gooi na
> die manne met die.....uh, pale [ek het óók nie geweet daai deng kan so groot
> word nie!!!]. Een ding sal ek jou vertel, mens dink nie aan sulke goed op
> die oomblik nie, maar ek is seker as die spul vroumense moes agterkom dat
> ons daar was sou hulle ons op die een of ander manier vrekgemaak het......
> Moet ook bysê dat ek nie lank gehou het voor ek gewaai het nie.
> Weereens die verleentheid namens anders, maar ook dat dit erg op 'n tender
> siel was!
> "Annette" wrote in message
> news:c1v0v1$m4s$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> By hoeveel vertonings van vrouestrippers was jy al Suidwester?
>> Vertel ons bietjie hoe jy by die mans-strippervertoning beland het:)))
>> --
>> Annette
>> "Suidwester" wrote in message
>> news:4042fefa.0@news1.mweb.co.za...
>>> Daai maller, stouter storie glo ek absoluut uit ondervinding uit! Nie met
>>> my nie.......net aanskou. In my studentejare het ons skelm aanskou toe 'n
>>> klomp vroumense 'n stripshow beleef. Jinne, die arme mans-strippers moet
>>> net keer vir klere, balle, whatever. Die vroumense het beserk geraak. Ek
>>> het dieselfde nog nooit by mans gesien nie. Seker maar oorlat julle
>>> vroumense nader aan julle emosies lewe?
>>> "Elaine" wrote in message
>>> news:c1usq4$ius$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Die meisies is beslis nie geplant nie. Ongelukkig is daai posisies net vir
>>>> die mooistes gereserveer :))
>>>>
>>>> Die antwoord op al jou ander vrae is "ja". Daar's ongelukkig 'n hele klomp
>>>> mans wat my kniegies lam maak - en 'n hele paar van hulle kan nou nie juis
>>>> as vreeslik aantreklik beskryf word nie. Geld wat stom is maak mos reg wat
>>>> krom is.
>>>>
>>>> Vrouens is vreemde wesens, op die einde van die dag is ons maller, vuiler
>>>> (bekke nou) en stouter as mans :))
>>>>
>>>> E
>>>>
>>>> "Suidwester" wrote in message
>>>> news:4042ed12.0@news1.mweb.co.za...
>>>> > Wow! En ek het altyd gedog die meisies wat so om die popsterre swetterjoel
>>>> > is geplant ter wille van die publisiteit? Wil jy vir my vertel dat hierdie
>>>> > ou regtig jou so lam maak? Ek kan aan 'n hele paar vroumense dink wat ek
>>>> > dink is spesiaal mooi, maar ek sal nie vir 'n enkele een gaan tou net om
>>>> > haar te sien nie. Is jy met alles so entoesiasites?
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
Re: Hy Kom! Hy Kom! [boodskap #90793 is 'n antwoord op boodskap #90790] |
Ma., 01 Maart 2004 13:03   |
PietR
Boodskappe: 3341 Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Verklaar gou iets vir my........as jy die tydskrifte en ander goete moet
glo, dan maak 'n man se grootte nie 'n verskil nie, maar bring enige vrou in
die teenwoordigheid van 'n regte paal en hulle swymel. Al die ouens wat ek
nog geken het wat aanspraak kon maak as een van die disselboomgarde, het nie
een ooit 'n tekort aan vroumense in sy lewe gehad nie.....mooi of lelik.
Nou hoekom die storie dat grootte nie 'n verskil maak nie? Net om die
gewone Hansies te troos?
"Annette" skryf in boodskap news:c1v3su$na5$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> :))) Toe my die eerste keer 'n stripper sien, toe sê hy vir my ma dit moet
> 'n man wees - geen vrou sal haar so voor mans uittrek nie.:))
> Van pale gepraat - gisteraand op die natuurprogram word ons toe vergas op
> die Southern Right Walvis, die dier met die grootste penis op dees aarde -
> 'n hele 12 voet lank - en die ding het 'n lewe van sy eie!
>
> --
> Annette
> "Suidwester" wrote in message
> news:4043117a.0@news1.mweb.co.za...
>> Ek het nog net 'n enkel vrouestrippery gesien en ek was so verleë jy kon
>> toor met my! Ook nie lank gebly nie, toe waai ek. Die
>> mans-strippervertoning was 'n studentestorie in een vakansie in Pretoria toe
>> een van die pelle ons kom vertel het van hoe mal die vroumense gaan terwyl
>> die mans uittrek. Hulle het toe deur die bestuurder van die hotel gereël
>> dat ons by die een deur kon inkom en agter gordyne loer wat die vroumense
>> doen. Die hele een muur aan die agterkant was met swaar gordyne behang van
>> vloer tot dak en dit het 'n skuifdeur toegemaak wat hulle kon oopmaak om die
>> lokaal nog groter te maak as dit nodig is.
>> Jissie, ek was nog nie lank uit die veld losgelaat in Suidwes nie en ek
>> het grootgeword in 'n gemeenskap wat jou geleer het dat daar nie so ding is
>> soos 'n sleg vroumens nie......en hier voor jou, is jongetjies en anties wat
>> heeltemal imbisies oorboord gooi en skrou en self strip en panties gooi na
>> die manne met die.....uh, pale [ek het óók nie geweet daai deng kan so groot
>> word nie!!!]. Een ding sal ek jou vertel, mens dink nie aan sulke goed op
>> die oomblik nie, maar ek is seker as die spul vroumense moes agterkom dat
>> ons daar was sou hulle ons op die een of ander manier vrekgemaak het......
>> Moet ook bysê dat ek nie lank gehou het voor ek gewaai het nie.
>> Weereens die verleentheid namens anders, maar ook dat dit erg op 'n tender
>> siel was!
>> "Annette" wrote in message
>> news:c1v0v1$m4s$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> By hoeveel vertonings van vrouestrippers was jy al Suidwester?
>>> Vertel ons bietjie hoe jy by die mans-strippervertoning beland het:)))
>>> --
>>> Annette
>>> "Suidwester" wrote in message
>>> news:4042fefa.0@news1.mweb.co.za...
>>>> Daai maller, stouter storie glo ek absoluut uit ondervinding uit! Nie met
>>>> my nie.......net aanskou. In my studentejare het ons skelm aanskou toe 'n
>>>> klomp vroumense 'n stripshow beleef. Jinne, die arme mans-strippers moet
>>>> net keer vir klere, balle, whatever. Die vroumense het beserk geraak. Ek
>>>> het dieselfde nog nooit by mans gesien nie. Seker maar oorlat julle
>>>> vroumense nader aan julle emosies lewe?
>>>> "Elaine" wrote in message
>>>> news:c1usq4$ius$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > Die meisies is beslis nie geplant nie. Ongelukkig is daai posisies net vir
>>>> > die mooistes gereserveer :))
>>>> >
>>>> > Die antwoord op al jou ander vrae is "ja". Daar's ongelukkig 'n hele klomp
>>>> > mans wat my kniegies lam maak - en 'n hele paar van hulle kan nou nie juis
>>>> > as vreeslik aantreklik beskryf word nie. Geld wat stom is maak mos reg wat
>>>> > krom is.
>>>> >
>>>> > Vrouens is vreemde wesens, op die einde van die dag is ons maller, vuiler
>>>> > (bekke nou) en stouter as mans :))
>>>> >
>>>> > E
>>>> >
>>>> > "Suidwester" wrote in message
>>>> > news:4042ed12.0@news1.mweb.co.za...
>>>> > > Wow! En ek het altyd gedog die meisies wat so om die popsterre swetterjoel
>>>> > > is geplant ter wille van die publisiteit? Wil jy vir my vertel dat hierdie
>>>> > > ou regtig jou so lam maak? Ek kan aan 'n hele paar vroumense dink wat ek
>>>> > > dink is spesiaal mooi, maar ek sal nie vir 'n enkele een gaan tou net om
>>>> > > haar te sien nie. Is jy met alles so entoesiasites?
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
Re: Hy Kom! Hy Kom! [boodskap #90794 is 'n antwoord op boodskap #90793] |
Ma., 01 Maart 2004 13:38   |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Nee o vloek, ek het alles behalwe geswymel toe ek daardie monster gisteraand
sien!:))
Die ou kapitaaltjie maak regtig nie saak hoe klein dit is nie - miskien het
jou vriend 'n aantrekkingskrag wat jy nie sien nie;))
--
Annette
"Suidwester" skryf in boodskap news:40433483.0@news1.mweb.co.za...
> Verklaar gou iets vir my........as jy die tydskrifte en ander goete moet
> glo, dan maak 'n man se grootte nie 'n verskil nie, maar bring enige vrou in
> die teenwoordigheid van 'n regte paal en hulle swymel. Al die ouens wat ek
> nog geken het wat aanspraak kon maak as een van die disselboomgarde, het nie
> een ooit 'n tekort aan vroumense in sy lewe gehad nie.....mooi of lelik.
> Nou hoekom die storie dat grootte nie 'n verskil maak nie? Net om die
> gewone Hansies te troos?
> "Annette" wrote in message
> news:c1v3su$na5$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> :))) Toe my die eerste keer 'n stripper sien, toe sê hy vir my ma dit moet
>> 'n man wees - geen vrou sal haar so voor mans uittrek nie.:))
>> Van pale gepraat - gisteraand op die natuurprogram word ons toe vergas op
>> die Southern Right Walvis, die dier met die grootste penis op dees aarde -
>> 'n hele 12 voet lank - en die ding het 'n lewe van sy eie!
>>
>> --
>> Annette
>> "Suidwester" wrote in message
>> news:4043117a.0@news1.mweb.co.za...
>>> Ek het nog net 'n enkel vrouestrippery gesien en ek was so verleë jy kon
>>> toor met my! Ook nie lank gebly nie, toe waai ek. Die
>>> mans-strippervertoning was 'n studentestorie in een vakansie in Pretoria toe
>>> een van die pelle ons kom vertel het van hoe mal die vroumense gaan terwyl
>>> die mans uittrek. Hulle het toe deur die bestuurder van die hotel gereël
>>> dat ons by die een deur kon inkom en agter gordyne loer wat die vroumense
>>> doen. Die hele een muur aan die agterkant was met swaar gordyne behang van
>>> vloer tot dak en dit het 'n skuifdeur toegemaak wat hulle kon oopmaak om die
>>> lokaal nog groter te maak as dit nodig is.
>>> Jissie, ek was nog nie lank uit die veld losgelaat in Suidwes nie en ek
>>> het grootgeword in 'n gemeenskap wat jou geleer het dat daar nie so ding is
>>> soos 'n sleg vroumens nie......en hier voor jou, is jongetjies en anties wat
>>> heeltemal imbisies oorboord gooi en skrou en self strip en panties gooi na
>>> die manne met die.....uh, pale [ek het óók nie geweet daai deng kan so groot
>>> word nie!!!]. Een ding sal ek jou vertel, mens dink nie aan sulke goed op
>>> die oomblik nie, maar ek is seker as die spul vroumense moes agterkom dat
>>> ons daar was sou hulle ons op die een of ander manier vrekgemaak het......
>>> Moet ook bysê dat ek nie lank gehou het voor ek gewaai het nie.
>>> Weereens die verleentheid namens anders, maar ook dat dit erg op 'n tender
>>> siel was!
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:c1v0v1$m4s$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> By hoeveel vertonings van vrouestrippers was jy al Suidwester?
>>>> Vertel ons bietjie hoe jy by die mans-strippervertoning beland het:)))
>>>> --
>>>> Annette
>>>> "Suidwester" wrote in message
>>>> news:4042fefa.0@news1.mweb.co.za...
>>>> > Daai maller, stouter storie glo ek absoluut uit ondervinding uit! Nie met
>>>> > my nie.......net aanskou. In my studentejare het ons skelm aanskou toe 'n
>>>> > klomp vroumense 'n stripshow beleef. Jinne, die arme mans-strippers moet
>>>> > net keer vir klere, balle, whatever. Die vroumense het beserk geraak. Ek
>>>> > het dieselfde nog nooit by mans gesien nie. Seker maar oorlat julle
>>>> > vroumense nader aan julle emosies lewe?
>>>> > "Elaine" wrote in message
>>>> > news:c1usq4$ius$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > > Die meisies is beslis nie geplant nie. Ongelukkig is daai posisies net vir
>>>> > > die mooistes gereserveer :))
>>>> > >
>>>> > > Die antwoord op al jou ander vrae is "ja". Daar's ongelukkig 'n hele klomp
>>>> > > mans wat my kniegies lam maak - en 'n hele paar van hulle kan nou nie juis
>>>> > > as vreeslik aantreklik beskryf word nie. Geld wat stom is maak mos reg wat
>>>> > > krom is.
>>>> > >
>>>> > > Vrouens is vreemde wesens, op die einde van die dag is ons maller, vuiler
>>>> > > (bekke nou) en stouter as mans :))
>>>> > >
>>>> > > E
>>>> > >
>>>> > > "Suidwester" wrote in message
>>>> > > news:4042ed12.0@news1.mweb.co.za...
>>>> > > > Wow! En ek het altyd gedog die meisies wat so om die popsterre swetterjoel
>>>> > > > is geplant ter wille van die publisiteit? Wil jy vir my vertel dat hierdie
>>>> > > > ou regtig jou so lam maak? Ek kan aan 'n hele paar vroumense dink wat ek
>>>> > > > dink is spesiaal mooi, maar ek sal nie vir 'n enkele een gaan tou net om
>>>> > > > haar te sien nie. Is jy met alles so entoesiasites?
>>>> > >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
|
|
Re: Hy Kom! Hy Kom! [boodskap #90800 is 'n antwoord op boodskap #90789] |
Ma., 01 Maart 2004 16:00   |
Elaine
Boodskappe: 2948 Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
99% van die mans strippers trek nie alles uit nie hoor? Ek het in al die
kere wat ek 'n "dames" aand bygewoon het nog net eenkeer 'n ou gesien wat 'n
"full monty" doen, en hy was hoogtens vir 5 sekondes heeltemal punt in die
wind, daarna het hy 'n bandanna voor sy manlikheid gehou :)) Meeste van die
tyd is daar net iets aan 'n goed geboude, mooi bruingebrande, olierige man
wat sy lyf rondswaai. Ons kan nie eintlik 'n flenter omgee vir wat onder sy
g-string aangaan nie.
E
"Suidwester" wrote:
> Jissie, ek was nog nie lank uit die veld losgelaat in Suidwes nie en ek
> het grootgeword in 'n gemeenskap wat jou geleer het dat daar nie so ding is
> soos 'n sleg vroumens nie......en hier voor jou, is jongetjies en anties wat
> heeltemal imbisies oorboord gooi en skrou en self strip en panties gooi na
> die manne met die.....uh, pale [ek het óók nie geweet daai deng kan so groot
> word nie!!!]. Een ding sal ek jou vertel, mens dink nie aan sulke goed op
> die oomblik nie, maar ek is seker as die spul vroumense moes agterkom dat
> ons daar was sou hulle ons op die een of ander manier vrekgemaak het......
> Moet ook bysê dat ek nie lank gehou het voor ek gewaai het nie.
> Weereens die verleentheid namens anders, maar ook dat dit erg op 'n tender
> siel was!
|
|
|
|
|
Re: Hy Kom! Hy Kom! [boodskap #90815 is 'n antwoord op boodskap #90794] |
Di., 02 Maart 2004 05:53   |
PietR
Boodskappe: 3341 Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Wel, die kere wat ek 'n bloufilm gesien het, was daar nie 'n enkelte
pietertjie onder die lot nie....net pale. Soveel so dat die ingenieur in
my probeer uitwerk waar alles ingaan. As ek jou nou hier by ons gehad het
sou ek jou kon voorstel aan 'n ou Duitser wat al amper in sy 70's is, maar
bekend op ons Duitse dorpies onder die vroumense vir sy 'vermoë' wat
blykbaar legendaries is. Vra jy uit daaroor, dan lag die vroumense en sê
vir jou dat hy die sleutel het tot die poorte van genot......en eintlik is
hy 'n lelike donner. Miskien weet hulle iets waarvan jy nie weet nie?
"Annette" skryf in boodskap news:c2033a$994$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Nee o vloek, ek het alles behalwe geswymel toe ek daardie monster gisteraand
> sien!:))
> Die ou kapitaaltjie maak regtig nie saak hoe klein dit is nie - miskien het
> jou vriend 'n aantrekkingskrag wat jy nie sien nie;))
> --
> Annette
> "Suidwester" wrote in message
> news:40433483.0@news1.mweb.co.za...
>> Verklaar gou iets vir my........as jy die tydskrifte en ander goete moet
>> glo, dan maak 'n man se grootte nie 'n verskil nie, maar bring enige vrou in
>> die teenwoordigheid van 'n regte paal en hulle swymel. Al die ouens wat ek
>> nog geken het wat aanspraak kon maak as een van die disselboomgarde, het nie
>> een ooit 'n tekort aan vroumense in sy lewe gehad nie.....mooi of lelik.
>> Nou hoekom die storie dat grootte nie 'n verskil maak nie? Net om die
>> gewone Hansies te troos?
>> "Annette" wrote in message
>> news:c1v3su$na5$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> :))) Toe my die eerste keer 'n stripper sien, toe sê hy vir my ma dit moet
>>> 'n man wees - geen vrou sal haar so voor mans uittrek nie.:))
>>> Van pale gepraat - gisteraand op die natuurprogram word ons toe vergas op
>>> die Southern Right Walvis, die dier met die grootste penis op dees aarde -
>>> 'n hele 12 voet lank - en die ding het 'n lewe van sy eie!
>>>
>>> --
>>> Annette
>>> "Suidwester" wrote in message
>>> news:4043117a.0@news1.mweb.co.za...
>>>> Ek het nog net 'n enkel vrouestrippery gesien en ek was so verleë jy kon
>>>> toor met my! Ook nie lank gebly nie, toe waai ek. Die
>>>> mans-strippervertoning was 'n studentestorie in een vakansie in Pretoria toe
>>>> een van die pelle ons kom vertel het van hoe mal die vroumense gaan terwyl
>>>> die mans uittrek. Hulle het toe deur die bestuurder van die hotel gereël
>>>> dat ons by die een deur kon inkom en agter gordyne loer wat die vroumense
>>>> doen. Die hele een muur aan die agterkant was met swaar gordyne behang van
>>>> vloer tot dak en dit het 'n skuifdeur toegemaak wat hulle kon oopmaak om die
>>>> lokaal nog groter te maak as dit nodig is.
>>>> Jissie, ek was nog nie lank uit die veld losgelaat in Suidwes nie en ek
>>>> het grootgeword in 'n gemeenskap wat jou geleer het dat daar nie so ding is
>>>> soos 'n sleg vroumens nie......en hier voor jou, is jongetjies en anties wat
>>>> heeltemal imbisies oorboord gooi en skrou en self strip en panties gooi na
>>>> die manne met die.....uh, pale [ek het óók nie geweet daai deng kan so groot
>>>> word nie!!!]. Een ding sal ek jou vertel, mens dink nie aan sulke goed op
>>>> die oomblik nie, maar ek is seker as die spul vroumense moes agterkom dat
>>>> ons daar was sou hulle ons op die een of ander manier vrekgemaak het......
>>>> Moet ook bysê dat ek nie lank gehou het voor ek gewaai het nie.
>>>> Weereens die verleentheid namens anders, maar ook dat dit erg op 'n tender
>>>> siel was!
>>>> "Annette" wrote in message
>>>> news:c1v0v1$m4s$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > By hoeveel vertonings van vrouestrippers was jy al Suidwester?
>>>> > Vertel ons bietjie hoe jy by die mans-strippervertoning beland het:)))
>>>> > --
>>>> > Annette
>>>> > "Suidwester" wrote in message
>>>> > news:4042fefa.0@news1.mweb.co.za...
>>>> > > Daai maller, stouter storie glo ek absoluut uit ondervinding uit! Nie met
>>>> > > my nie.......net aanskou. In my studentejare het ons skelm aanskou toe 'n
>>>> > > klomp vroumense 'n stripshow beleef. Jinne, die arme mans-strippers moet
>>>> > > net keer vir klere, balle, whatever. Die vroumense het beserk geraak. Ek
>>>> > > het dieselfde nog nooit by mans gesien nie. Seker maar oorlat julle
>>>> > > vroumense nader aan julle emosies lewe?
>>>> > > "Elaine" wrote in message
>>>> > > news:c1usq4$ius$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > > > Die meisies is beslis nie geplant nie. Ongelukkig is daai posisies net vir
>>>> > > > die mooistes gereserveer :))
>>>> > > >
>>>> > > > Die antwoord op al jou ander vrae is "ja". Daar's ongelukkig 'n hele klomp
>>>> > > > mans wat my kniegies lam maak - en 'n hele paar van hulle kan nou nie juis
>>>> > > > as vreeslik aantreklik beskryf word nie. Geld wat stom is maak mos reg wat
>>>> > > > krom is.
>>>> > > >
>>>> > > > Vrouens is vreemde wesens, op die einde van die dag is ons maller, vuiler
>>>> > > > (bekke nou) en stouter as mans :))
>>>> > > >
>>>> > > > E
>>>> > > >
>>>> > > > "Suidwester" wrote in message
>>>> > > > news:4042ed12.0@news1.mweb.co.za...
>>>> > > > > Wow! En ek het altyd gedog die meisies wat so om die popsterre swetterjoel
>>>> > > > > is geplant ter wille van die publisiteit? Wil jy vir my vertel dat hierdie
>>>> > > > > ou regtig jou so lam maak? Ek kan aan 'n hele paar vroumense dink wat ek
>>>> > > > > dink is spesiaal mooi, maar ek sal nie vir 'n enkele een gaan tou net om
>>>> > > > > haar te sien nie. Is jy met alles so entoesiasites?
>>>> > > >
>>>> > >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
Re: Hy Kom! Hy Kom! [boodskap #90816 is 'n antwoord op boodskap #90815] |
Di., 02 Maart 2004 05:53   |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ek ken nie jou Duitser nie:)))
--
Annette
"Suidwester" skryf in boodskap news:40442141.0@news1.mweb.co.za...
> Wel, die kere wat ek 'n bloufilm gesien het, was daar nie 'n enkelte
> pietertjie onder die lot nie....net pale. Soveel so dat die ingenieur in
> my probeer uitwerk waar alles ingaan. As ek jou nou hier by ons gehad het
> sou ek jou kon voorstel aan 'n ou Duitser wat al amper in sy 70's is, maar
> bekend op ons Duitse dorpies onder die vroumense vir sy 'vermoë' wat
> blykbaar legendaries is. Vra jy uit daaroor, dan lag die vroumense en sê
> vir jou dat hy die sleutel het tot die poorte van genot......en eintlik is
> hy 'n lelike donner. Miskien weet hulle iets waarvan jy nie weet nie?
> "Annette" wrote in message
> news:c2033a$994$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Nee o vloek, ek het alles behalwe geswymel toe ek daardie monster gisteraand
>> sien!:))
>> Die ou kapitaaltjie maak regtig nie saak hoe klein dit is nie - miskien het
>> jou vriend 'n aantrekkingskrag wat jy nie sien nie;))
>> --
>> Annette
>> "Suidwester" wrote in message
>> news:40433483.0@news1.mweb.co.za...
>>> Verklaar gou iets vir my........as jy die tydskrifte en ander goete moet
>>> glo, dan maak 'n man se grootte nie 'n verskil nie, maar bring enige vrou in
>>> die teenwoordigheid van 'n regte paal en hulle swymel. Al die ouens wat ek
>>> nog geken het wat aanspraak kon maak as een van die disselboomgarde, het nie
>>> een ooit 'n tekort aan vroumense in sy lewe gehad nie.....mooi of lelik.
>>> Nou hoekom die storie dat grootte nie 'n verskil maak nie? Net om die
>>> gewone Hansies te troos?
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:c1v3su$na5$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> :))) Toe my die eerste keer 'n stripper sien, toe sê hy vir my ma dit moet
>>>> 'n man wees - geen vrou sal haar so voor mans uittrek nie.:))
>>>> Van pale gepraat - gisteraand op die natuurprogram word ons toe vergas op
>>>> die Southern Right Walvis, die dier met die grootste penis op dees aarde -
>>>> 'n hele 12 voet lank - en die ding het 'n lewe van sy eie!
>>>>
>>>> --
>>>> Annette
>>>> "Suidwester" wrote in message
>>>> news:4043117a.0@news1.mweb.co.za...
>>>> > Ek het nog net 'n enkel vrouestrippery gesien en ek was so verleë jy kon
>>>> > toor met my! Ook nie lank gebly nie, toe waai ek. Die
>>>> > mans-strippervertoning was 'n studentestorie in een vakansie in Pretoria toe
>>>> > een van die pelle ons kom vertel het van hoe mal die vroumense gaan terwyl
>>>> > die mans uittrek. Hulle het toe deur die bestuurder van die hotel gereël
>>>> > dat ons by die een deur kon inkom en agter gordyne loer wat die vroumense
>>>> > doen. Die hele een muur aan die agterkant was met swaar gordyne behang van
>>>> > vloer tot dak en dit het 'n skuifdeur toegemaak wat hulle kon oopmaak om die
>>>> > lokaal nog groter te maak as dit nodig is.
>>>> > Jissie, ek was nog nie lank uit die veld losgelaat in Suidwes nie en ek
>>>> > het grootgeword in 'n gemeenskap wat jou geleer het dat daar nie so ding is
>>>> > soos 'n sleg vroumens nie......en hier voor jou, is jongetjies en anties wat
>>>> > heeltemal imbisies oorboord gooi en skrou en self strip en panties gooi na
>>>> > die manne met die.....uh, pale [ek het óók nie geweet daai deng kan so groot
>>>> > word nie!!!]. Een ding sal ek jou vertel, mens dink nie aan sulke goed op
>>>> > die oomblik nie, maar ek is seker as die spul vroumense moes agterkom dat
>>>> > ons daar was sou hulle ons op die een of ander manier vrekgemaak het......
>>>> > Moet ook bysê dat ek nie lank gehou het voor ek gewaai het nie.
>>>> > Weereens die verleentheid namens anders, maar ook dat dit erg op 'n tender
>>>> > siel was!
>>>> > "Annette" wrote in message
>>>> > news:c1v0v1$m4s$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > > By hoeveel vertonings van vrouestrippers was jy al Suidwester?
>>>> > > Vertel ons bietjie hoe jy by die mans-strippervertoning beland het:)))
>>>> > > --
>>>> > > Annette
>>>> > > "Suidwester" wrote in message
>>>> > > news:4042fefa.0@news1.mweb.co.za...
>>>> > > > Daai maller, stouter storie glo ek absoluut uit ondervinding uit! Nie met
>>>> > > > my nie.......net aanskou. In my studentejare het ons skelm aanskou toe 'n
>>>> > > > klomp vroumense 'n stripshow beleef. Jinne, die arme mans-strippers moet
>>>> > > > net keer vir klere, balle, whatever. Die vroumense het beserk geraak. Ek
>>>> > > > het dieselfde nog nooit by mans gesien nie. Seker maar oorlat julle
>>>> > > > vroumense nader aan julle emosies lewe?
>>>> > > > "Elaine" wrote in message
>>>> > > > news:c1usq4$ius$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > > > > Die meisies is beslis nie geplant nie. Ongelukkig is daai posisies net vir
>>>> > > > > die mooistes gereserveer :))
>>>> > > > >
>>>> > > > > Die antwoord op al jou ander vrae is "ja". Daar's ongelukkig 'n hele klomp
>>>> > > > > mans wat my kniegies lam maak - en 'n hele paar van hulle kan nou nie juis
>>>> > > > > as vreeslik aantreklik beskryf word nie. Geld wat stom is maak mos reg wat
>>>> > > > > krom is.
>>>> > > > >
>>>> > > > > Vrouens is vreemde wesens, op die einde van die dag is ons maller, vuiler
>>>> > > > > (bekke nou) en stouter as mans :))
>>>> > > > >
>>>> > > > > E
>>>> > > > >
>>>> > > > > "Suidwester" wrote in message
>>>> > > > > news:4042ed12.0@news1.mweb.co.za...
>>>> > > > > > Wow! En ek het altyd gedog die meisies wat so om die popsterre swetterjoel
>>>> > > > > > is geplant ter wille van die publisiteit? Wil jy vir my vertel dat hierdie
>>>> > > > > > ou regtig jou so lam maak? Ek kan aan 'n hele paar vroumense dink wat ek
>>>> > > > > > dink is spesiaal mooi, maar ek sal nie vir 'n enkele een gaan tou net om
>>>> > > > > > haar te sien nie. Is jy met alles so entoesiasites?
>>>> > > > >
>>>> > > >
>>>> > >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Hy Kom! Hy Kom! [boodskap #90823 is 'n antwoord op boodskap #90816] |
Di., 02 Maart 2004 06:16   |
PietR
Boodskappe: 3341 Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Miskien ook maar goed, want wie wil nou op jou ouderdom paal klim?
"Annette" skryf in boodskap news:c217s4$s6r$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek ken nie jou Duitser nie:)))
>
> --
> Annette
> "Suidwester" wrote in message
> news:40442141.0@news1.mweb.co.za...
>> Wel, die kere wat ek 'n bloufilm gesien het, was daar nie 'n enkelte
>> pietertjie onder die lot nie....net pale. Soveel so dat die ingenieur in
>> my probeer uitwerk waar alles ingaan. As ek jou nou hier by ons gehad het
>> sou ek jou kon voorstel aan 'n ou Duitser wat al amper in sy 70's is, maar
>> bekend op ons Duitse dorpies onder die vroumense vir sy 'vermoë' wat
>> blykbaar legendaries is. Vra jy uit daaroor, dan lag die vroumense en sê
>> vir jou dat hy die sleutel het tot die poorte van genot......en eintlik is
>> hy 'n lelike donner. Miskien weet hulle iets waarvan jy nie weet nie?
>> "Annette" wrote in message
>> news:c2033a$994$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Nee o vloek, ek het alles behalwe geswymel toe ek daardie monster gisteraand
>>> sien!:))
>>> Die ou kapitaaltjie maak regtig nie saak hoe klein dit is nie - miskien het
>>> jou vriend 'n aantrekkingskrag wat jy nie sien nie;))
>>> --
>>> Annette
>>> "Suidwester" wrote in message
>>> news:40433483.0@news1.mweb.co.za...
>>>> Verklaar gou iets vir my........as jy die tydskrifte en ander goete moet
>>>> glo, dan maak 'n man se grootte nie 'n verskil nie, maar bring enige vrou in
>>>> die teenwoordigheid van 'n regte paal en hulle swymel. Al die ouens wat ek
>>>> nog geken het wat aanspraak kon maak as een van die disselboomgarde, het nie
>>>> een ooit 'n tekort aan vroumense in sy lewe gehad nie.....mooi of lelik.
>>>> Nou hoekom die storie dat grootte nie 'n verskil maak nie? Net om die
>>>> gewone Hansies te troos?
>>>> "Annette" wrote in message
>>>> news:c1v3su$na5$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > :))) Toe my die eerste keer 'n stripper sien, toe sê hy vir my ma dit moet
>>>> > 'n man wees - geen vrou sal haar so voor mans uittrek nie.:))
>>>> > Van pale gepraat - gisteraand op die natuurprogram word ons toe vergas op
>>>> > die Southern Right Walvis, die dier met die grootste penis op dees aarde -
>>>> > 'n hele 12 voet lank - en die ding het 'n lewe van sy eie!
>>>> >
>>>> > --
>>>> > Annette
>>>> > "Suidwester" wrote in message
>>>> > news:4043117a.0@news1.mweb.co.za...
>>>> > > Ek het nog net 'n enkel vrouestrippery gesien en ek was so verleë jy kon
>>>> > > toor met my! Ook nie lank gebly nie, toe waai ek. Die
>>>> > > mans-strippervertoning was 'n studentestorie in een vakansie in Pretoria toe
>>>> > > een van die pelle ons kom vertel het van hoe mal die vroumense gaan terwyl
>>>> > > die mans uittrek. Hulle het toe deur die bestuurder van die hotel gereël
>>>> > > dat ons by die een deur kon inkom en agter gordyne loer wat die vroumense
>>>> > > doen. Die hele een muur aan die agterkant was met swaar gordyne behang van
>>>> > > vloer tot dak en dit het 'n skuifdeur toegemaak wat hulle kon oopmaak om die
>>>> > > lokaal nog groter te maak as dit nodig is.
>>>> > > Jissie, ek was nog nie lank uit die veld losgelaat in Suidwes nie en ek
>>>> > > het grootgeword in 'n gemeenskap wat jou geleer het dat daar nie so ding is
>>>> > > soos 'n sleg vroumens nie......en hier voor jou, is jongetjies en anties wat
>>>> > > heeltemal imbisies oorboord gooi en skrou en self strip en panties gooi na
>>>> > > die manne met die.....uh, pale [ek het óók nie geweet daai deng kan so groot
>>>> > > word nie!!!]. Een ding sal ek jou vertel, mens dink nie aan sulke goed op
>>>> > > die oomblik nie, maar ek is seker as die spul vroumense moes agterkom dat
>>>> > > ons daar was sou hulle ons op die een of ander manier vrekgemaak het......
>>>> > > Moet ook bysê dat ek nie lank gehou het voor ek gewaai het nie.
>>>> > > Weereens die verleentheid namens anders, maar ook dat dit erg op 'n tender
>>>> > > siel was!
>>>> > > "Annette" wrote in message
>>>> > > news:c1v0v1$m4s$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > > > By hoeveel vertonings van vrouestrippers was jy al Suidwester?
>>>> > > > Vertel ons bietjie hoe jy by die mans-strippervertoning beland het:)))
>>>> > > > --
>>>> > > > Annette
>>>> > > > "Suidwester" wrote in message
>>>> > > > news:4042fefa.0@news1.mweb.co.za...
>>>> > > > > Daai maller, stouter storie glo ek absoluut uit ondervinding uit! Nie met
>>>> > > > > my nie.......net aanskou. In my studentejare het ons skelm aanskou toe 'n
>>>> > > > > klomp vroumense 'n stripshow beleef. Jinne, die arme mans-strippers moet
>>>> > > > > net keer vir klere, balle, whatever. Die vroumense het beserk geraak. Ek
>>>> > > > > het dieselfde nog nooit by mans gesien nie. Seker maar oorlat julle
>>>> > > > > vroumense nader aan julle emosies lewe?
>>>> > > > > "Elaine" wrote in message
>>>> > > > > news:c1usq4$ius$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > > > > > Die meisies is beslis nie geplant nie. Ongelukkig is daai posisies net vir
>>>> > > > > > die mooistes gereserveer :))
>>>> > > > > >
>>>> > > > > > Die antwoord op al jou ander vrae is "ja". Daar's ongelukkig 'n hele klomp
>>>> > > > > > mans wat my kniegies lam maak - en 'n hele paar van hulle kan nou nie juis
>>>> > > > > > as vreeslik aantreklik beskryf word nie. Geld wat stom is maak mos reg wat
>>>> > > > > > krom is.
>>>> > > > > >
>>>> > > > > > Vrouens is vreemde wesens, op die einde van die dag is ons maller, vuiler
>>>> > > > > > (bekke nou) en stouter as mans :))
>>>> > > > > >
>>>> > > > > > E
>>>> > > > > >
>>>> > > > > > "Suidwester" wrote in message
>>>> > > > > > news:4042ed12.0@news1.mweb.co.za...
>>>> > > > > > > Wow! En ek het altyd gedog die meisies wat so om die popsterre swetterjoel
>>>> > > > > > > is geplant ter wille van die publisiteit? Wil jy vir my vertel dat hierdie
>>>> > > > > > > ou regtig jou so lam maak? Ek kan aan 'n hele paar vroumense dink wat ek
>>>> > > > > > > dink is spesiaal mooi, maar ek sal nie vir 'n enkele een gaan tou net om
>>>> > > > > > > haar te sien nie. Is jy met alles so entoesiasites?
>>>> > > > > >
>>>> > > > >
>>>> > > >
>>>> > >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
|
Re: Hy Kom! Hy Kom! [boodskap #90829 is 'n antwoord op boodskap #90821] |
Di., 02 Maart 2004 08:32   |
PietR
Boodskappe: 3341 Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Dit is net vir my snaaks om met iemand kontak te hê wat so koek oor brein
kan gaan oor enige mens. Ek meen nou maar, Anna Kournikova is veel mooier
as wat hy aantreklik is en ek gee nie om om fotos van haar of haar op TV te
sien nie, maar om 'n konsert of wedstryd by te woon net om haar te sien?
Duur vir 'n kaartjie te betaal net om haar lewend in aanskou te neem? Nie
maklik nie. Ek het gedog dis net die bakvissies wat so mal gaan oor
popsterre en as ek dit reg het dan's Elaine ook nie meer so jonk nie. Hey,
nou begin ek dink ek duik haar vlak. As sy op haar ouderdom nog kan drup
oor popsterre, dan het sy woema!
"Annette" skryf in boodskap news:c2195p$sq3$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Noudat ons by hierdie onwaarskynlike punt is, wat laat jou dink Elaine is so
> mal oor seksie jong Inglesias? Ek dink nie sy het al ooit sy kapitaaltjie
> gesien nie. Sy hou seker baie van hoe hy lyk, en geniet sy sang ook .
> Sien?
> --
> Annette
> "Suidwester" wrote in message
> news:40442257.0@news1.mweb.co.za...
>> En daai fassinering gaan jou die keuse laat maak van 'n groter ou bo 'n
>> piepietjie? Dit maak vir my absoluut sin want daar's een moerse verskil,
>> maar julle vroumense wil dit nie erken nie! Hoekom nie?
>> "Elaine" wrote in message
>> news:c1vmhm$2og$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Ag man!! Jissie, ons is ook maar net nuuskierig en gefassineer deur die
>>> size soos wat julle gefassineer is deur ons grootes. En die enigste rede
>>> hoekom girls te kere gaan oor die "groot" manne is omdat dit ons eindeloos
>>> fassineer.
>>>
>>> E
>>>
>>> "Suidwester" wrote in message
>>> news:40433483.0@news1.mweb.co.za...
>>>> Verklaar gou iets vir my........as jy die tydskrifte en ander goete moet
>>>> glo, dan maak 'n man se grootte nie 'n verskil nie, maar bring enige vrou in
>>>> die teenwoordigheid van 'n regte paal en hulle swymel. Al die ouens wat ek
>>>> nog geken het wat aanspraak kon maak as een van die disselboomgarde, het nie
>>>> een ooit 'n tekort aan vroumense in sy lewe gehad nie.....mooi of lelik.
>>>> Nou hoekom die storie dat grootte nie 'n verskil maak nie? Net om die
>>>> gewone Hansies te troos?
>>>
>>
>
|
|
|
Re: Hy Kom! Hy Kom! [boodskap #90830 is 'n antwoord op boodskap #90829] |
Di., 02 Maart 2004 08:41   |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Woema en 'n smaak anders as joune:)) Ek het 'n vriendin in die VSA van my
ouderdom wat gereeld al die punk konserte bybring, en sorg dat sy naby die
verhoog staan.
Ek sou jou ook maar skeef geloer het as jy gekoer het hoe aantreklik
Inglesias vir jou is;))
--
Annette
"Suidwester" skryf in boodskap news:404446b0.0@news1.mweb.co.za...
> Dit is net vir my snaaks om met iemand kontak te hê wat so koek oor brein
> kan gaan oor enige mens. Ek meen nou maar, Anna Kournikova is veel mooier
> as wat hy aantreklik is en ek gee nie om om fotos van haar of haar op TV te
> sien nie, maar om 'n konsert of wedstryd by te woon net om haar te sien?
> Duur vir 'n kaartjie te betaal net om haar lewend in aanskou te neem? Nie
> maklik nie. Ek het gedog dis net die bakvissies wat so mal gaan oor
> popsterre en as ek dit reg het dan's Elaine ook nie meer so jonk nie. Hey,
> nou begin ek dink ek duik haar vlak. As sy op haar ouderdom nog kan drup
> oor popsterre, dan het sy woema!
> "Annette" wrote in message
> news:c2195p$sq3$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Noudat ons by hierdie onwaarskynlike punt is, wat laat jou dink Elaine is so
>> mal oor seksie jong Inglesias? Ek dink nie sy het al ooit sy kapitaaltjie
>> gesien nie. Sy hou seker baie van hoe hy lyk, en geniet sy sang ook .
>> Sien?
>> --
>> Annette
>> "Suidwester" wrote in message
>> news:40442257.0@news1.mweb.co.za...
>>> En daai fassinering gaan jou die keuse laat maak van 'n groter ou bo 'n
>>> piepietjie? Dit maak vir my absoluut sin want daar's een moerse verskil,
>>> maar julle vroumense wil dit nie erken nie! Hoekom nie?
>>> "Elaine" wrote in message
>>> news:c1vmhm$2og$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Ag man!! Jissie, ons is ook maar net nuuskierig en gefassineer deur die
>>>> size soos wat julle gefassineer is deur ons grootes. En die enigste rede
>>>> hoekom girls te kere gaan oor die "groot" manne is omdat dit ons eindeloos
>>>> fassineer.
>>>>
>>>> E
>>>>
>>>> "Suidwester" wrote in message
>>>> news:40433483.0@news1.mweb.co.za...
>>>> > Verklaar gou iets vir my........as jy die tydskrifte en ander goete moet
>>>> > glo, dan maak 'n man se grootte nie 'n verskil nie, maar bring enige vrou in
>>>> > die teenwoordigheid van 'n regte paal en hulle swymel. Al die ouens wat ek
>>>> > nog geken het wat aanspraak kon maak as een van die disselboomgarde, het nie
>>>> > een ooit 'n tekort aan vroumense in sy lewe gehad nie.....mooi of lelik.
>>>> > Nou hoekom die storie dat grootte nie 'n verskil maak nie? Net om die
>>>> > gewone Hansies te troos?
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
|
|
|
Bladsye (3): [1 ] |
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Vr. Apr. 18 18:53:10 UTC 2025
|