Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Uitbuiting of Oportunisties?
Uitbuiting of Oportunisties? [boodskap #90655] |
Vr., 27 Februarie 2004 05:39  |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Gister op die voorblad van Argus: Groot advertensie wat Dinsdag glo in
kleinadvertensies verskyn het. 'n Dame verkoop 'n produk vir R320 - vir mans
om hulle te help om nooit weer na 'n klein penis te kyk nie.
By navraag van die joernaliste, erken sy dat die pakkie 'n masseersalf bevat
wat onmiddelike maar geen blywende groei bewerkstellig nie, en 'n
vergrootglas.
--
Annette
|
|
|
|
|
Re: Uitbuiting of Oportunisties? [boodskap #90698 is 'n antwoord op boodskap #90655] |
Vr., 27 Februarie 2004 23:58  |
Elaine
Boodskappe: 2948 Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Flippen Briljant! Wie gaan kla - want dan moet die man mos erken hy dink
hy't 'n klein "ding dong"?
E
"Annette" skryf in boodskap news:c1mlj5$qtm$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Gister op die voorblad van Argus: Groot advertensie wat Dinsdag glo in
> kleinadvertensies verskyn het. 'n Dame verkoop 'n produk vir R320 - vir mans
> om hulle te help om nooit weer na 'n klein penis te kyk nie.
> By navraag van die joernaliste, erken sy dat die pakkie 'n masseersalf bevat
> wat onmiddelike maar geen blywende groei bewerkstellig nie, en 'n
> vergrootglas.
> --
> Annette
>
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Vr. Apr. 18 18:05:01 UTC 2025
|