Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Suidwes-plase
Suidwes-plase [boodskap #90625] Do, 26 Februarie 2004 05:12 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Die onteiening van Suidwes-plase gaan nou glo vinniger geskied.
Kan ek vir jou 'n paar sonneblom- en mieliesade aanstuur Suidwester?:))

--
Annette
Re: Suidwes-plase [boodskap #90627 is 'n antwoord op boodskap #90625] Do, 26 Februarie 2004 07:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Nou nie eintlik dat dit hier sal groei nie, maar jou deernis vir ons arme
boere is merkwaardig...... Dié storie is niks nuuts nie en dis eerder maar
net die regering wat dalk sy gat in 'n rat gaan kry en meer effektief werk
[of dit moontlik is, sal net die tyd leer!]. Maar ek sien daar by julle in
SA monster die manne ook nou sterk in dieslefde rigting en ek kan onthou van
'n ou wat in sy broek wou skeit toe ek op hierdie ng gesê het dit kan in SA
ook gebeur? Net soos dit by ons gaan gebeur, so gaan dit in SA ook gebeur.
In elk geval, hier is baie buitelanders wat 'n groep plase opkoop en dit
dan een groot stuk grond maak en dan daarop wild invoer en daarvan jagplase
maak vir hom en sy kliënte. Kyk mens bewaringsbewus na die prentjie, dan
is dit seker goed dat die grond weer 'wild' gemaak word, maar alles is nie
net goed nie. Die drade beperk die natuurlike beweging van die wild en
moet hulle sorg dat die wild op die grond kos en water het. Dan bou hulle
gronddamme in droë riviere en die bylope en op die ou end keer hulle die
stormwater af van die hoofrivier en die hoofrivier se ekologie ly skade.
Via toersime bring hierdie plase seker ook valuta die land binne, maar wat
nou van eie mense wat wil boer en nie grond kan kry nie?
Dit bring natuurlik die volgende stel probleme want dit vat 'n man op 'n
perd om in ons droë land suksesvol te boer. Meeste van die hervestigde
mense probeer net oorleef en boer nie, so dit werk ook nie. MAAR die
regering sorg net vir sy politici en skep nie werk nie en die bevolking word
al armer. Die enigste uitweg om polities te oorleef is om die suksesvolle
mense [lees witman] se goete af te vat en vir die armes te gee......en te
hoop op genoeg simpatie uit Kanada om, as dié fonteintjie ook eendag in sy
moer in is, darem kos sal skenk om die arm massas aan die lewe te hou?

"Annette" skryf in boodskap news:c1k100$eje$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Die onteiening van Suidwes-plase gaan nou glo vinniger geskied.
> Kan ek vir jou 'n paar sonneblom- en mieliesade aanstuur Suidwester?:))
>
>
> --
> Annette
>
Re: Suidwes-plase [boodskap #90629 is 'n antwoord op boodskap #90627] Do, 26 Februarie 2004 07:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Hier is glo groot opslae oor 'n boek wat iemand oor die landkwessie geskryf
het - die eerste oplaag is glo binne 2 dae uitverkoop - waar statisties
getoon word dat die nuwe grondbesitters meer as net grond nodig het - hulle
het ook ondersteuning nodig tov kapitaal en kennis.
Die natuurlike reaksie van die regering was dat die boek rassisties is.

--
Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:403d9d05.0@news1.mweb.co.za...
> Nou nie eintlik dat dit hier sal groei nie, maar jou deernis vir ons arme
> boere is merkwaardig...... Dié storie is niks nuuts nie en dis eerder maar
> net die regering wat dalk sy gat in 'n rat gaan kry en meer effektief werk
> [of dit moontlik is, sal net die tyd leer!]. Maar ek sien daar by julle in
> SA monster die manne ook nou sterk in dieslefde rigting en ek kan onthou van
> 'n ou wat in sy broek wou skeit toe ek op hierdie ng gesê het dit kan in SA
> ook gebeur? Net soos dit by ons gaan gebeur, so gaan dit in SA ook gebeur.
> In elk geval, hier is baie buitelanders wat 'n groep plase opkoop en dit
> dan een groot stuk grond maak en dan daarop wild invoer en daarvan jagplase
> maak vir hom en sy kliënte. Kyk mens bewaringsbewus na die prentjie, dan
> is dit seker goed dat die grond weer 'wild' gemaak word, maar alles is nie
> net goed nie. Die drade beperk die natuurlike beweging van die wild en
> moet hulle sorg dat die wild op die grond kos en water het. Dan bou hulle
> gronddamme in droë riviere en die bylope en op die ou end keer hulle die
> stormwater af van die hoofrivier en die hoofrivier se ekologie ly skade.
> Via toersime bring hierdie plase seker ook valuta die land binne, maar wat
> nou van eie mense wat wil boer en nie grond kan kry nie?
> Dit bring natuurlik die volgende stel probleme want dit vat 'n man op 'n
> perd om in ons droë land suksesvol te boer. Meeste van die hervestigde
> mense probeer net oorleef en boer nie, so dit werk ook nie. MAAR die
> regering sorg net vir sy politici en skep nie werk nie en die bevolking word
> al armer. Die enigste uitweg om polities te oorleef is om die suksesvolle
> mense [lees witman] se goete af te vat en vir die armes te gee......en te
> hoop op genoeg simpatie uit Kanada om, as dié fonteintjie ook eendag in sy
> moer in is, darem kos sal skenk om die arm massas aan die lewe te hou?
> "Annette" wrote in message
> news:c1k100$eje$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Die onteiening van Suidwes-plase gaan nou glo vinniger geskied.
>> Kan ek vir jou 'n paar sonneblom- en mieliesade aanstuur Suidwester?:))
>>
>>
>> --
>> Annette
>>
>
Re: Suidwes-plase [boodskap #90632 is 'n antwoord op boodskap #90629] Do, 26 Februarie 2004 12:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek weet van die boek, alhoewel ek dit nog nie gelees het nie, het ek 'n
resensie gelees het. Dit kom basies daarop neer dat jy vir ENIGE persoon,
van watter kleur of geur hy ook al is, in Namibië oor sy oorgrotere
gemiddelde nie net 'n stuk grond kan gee en net sê d�, vat en boer nie.
Dis veel meer kompleks as bloot dit en die regering ignoreer dit ter wille
van politieke gewin.
In die eerste plek is 'n ekonomiese eenheid oor die grotere deel van Nam
oor die 5000 hektaar groot. Die hervestigingsplase is oor die algemeen die
grootte van 'n veepos op so 'n grotere plaas, naamlik so 'n 1 000 hektaar
groot. Op so 'n stuk grond kan jy dalk 'n bestaan maak, maar ekonomies
suksesvol boer daarop? Nie maklik nie!
In die tweede plek is Nam baie groot en is die gemiddelde plaas seker
maklik verder as 50km van die naaste dorp af. Hier is geen
leweringsdienste op plase nie [en al sou dit wees, sal dit donners duur wees
weens die afstande en moeilike paaie] en is die boer afhanklik van eie
vervoer om:
a] homself en sy mense te vervoer,
b] al sy proviand, byvoere, draad, brandstof, medisyne aan te ry en het ek
nodig om vir jou te sê dat enige bakkie vandag, gelaai, loop nie maklik
beter as 76c per kilometer net vir brandstof nie?
c] as hy diere gekweek het, dan moet hy van dit verkoop om 'n inkomste te
kry en dan moet hierdie diere na 'n mark vervoer word. Daai mark kan
maklik oor die 300km van hom af wees....net eenkant toe!
Al hierdie praktiese probleme, plus die feit dat 'n enkele geboorde en
toegeruste boorgat jou maklik in ons land meer as R100 000 kos, maak dit
amper onmoontlik vir enigiemand wat finansieel nie alreeds sterk is, om 'n
rou begin in boerdery te maak. Die doel van so 'n aksie moet te alle tye
wees om die landbou van die land te bevorder anders gaan jy die ekonomie van
die land sink. Die politici van Nam [en Afrika!] ondervind alreeds dat
hulle nie kan doen wat hulle gedink het so maklik was in die verlede
nie.....om werk te skep en die land te ontwikkel.....en nou is hierdie
onteiening van blanke grond die enigste uitweg om die swart kiesers soort
van vir die oomblik tevrede te hou want hierdie grondherverdeling is niks
anders as aalmoese wat aan mense uitgedeel word wel wetende dat hulle
absoluut niks met die grond kan doen nie.

"Annette" skryf in boodskap news:c1k8la$i5o$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Hier is glo groot opslae oor 'n boek wat iemand oor die landkwessie geskryf
> het - die eerste oplaag is glo binne 2 dae uitverkoop - waar statisties
> getoon word dat die nuwe grondbesitters meer as net grond nodig het - hulle
> het ook ondersteuning nodig tov kapitaal en kennis.
> Die natuurlike reaksie van die regering was dat die boek rassisties is.
>
> --
> Annette
> "Suidwester" wrote in message
> news:403d9d05.0@news1.mweb.co.za...
>> Nou nie eintlik dat dit hier sal groei nie, maar jou deernis vir ons arme
>> boere is merkwaardig...... Dié storie is niks nuuts nie en dis eerder
> maar
>> net die regering wat dalk sy gat in 'n rat gaan kry en meer effektief werk
>> [of dit moontlik is, sal net die tyd leer!]. Maar ek sien daar by
julle
> in
>> SA monster die manne ook nou sterk in dieslefde rigting en ek kan onthou
> van
>> 'n ou wat in sy broek wou skeit toe ek op hierdie ng gesê het dit kan in
> SA
>> ook gebeur? Net soos dit by ons gaan gebeur, so gaan dit in SA ook
> gebeur.
>> In elk geval, hier is baie buitelanders wat 'n groep plase opkoop en
> dit
>> dan een groot stuk grond maak en dan daarop wild invoer en daarvan
> jagplase
>> maak vir hom en sy kliënte. Kyk mens bewaringsbewus na die prentjie, dan
>> is dit seker goed dat die grond weer 'wild' gemaak word, maar alles is nie
>> net goed nie. Die drade beperk die natuurlike beweging van die wild en
>> moet hulle sorg dat die wild op die grond kos en water het. Dan bou
> hulle
>> gronddamme in droë riviere en die bylope en op die ou end keer hulle die
>> stormwater af van die hoofrivier en die hoofrivier se ekologie ly skade.
>> Via toersime bring hierdie plase seker ook valuta die land binne, maar wat
>> nou van eie mense wat wil boer en nie grond kan kry nie?
>> Dit bring natuurlik die volgende stel probleme want dit vat 'n man
op
> 'n
>> perd om in ons droë land suksesvol te boer. Meeste van die hervestigde
>> mense probeer net oorleef en boer nie, so dit werk ook nie. MAAR die
>> regering sorg net vir sy politici en skep nie werk nie en die bevolking
> word
>> al armer. Die enigste uitweg om polities te oorleef is om die
> suksesvolle
>> mense [lees witman] se goete af te vat en vir die armes te gee......en te
>> hoop op genoeg simpatie uit Kanada om, as dié fonteintjie ook eendag in sy
>> moer in is, darem kos sal skenk om die arm massas aan die lewe te hou?
>> "Annette" wrote in message
>> news:c1k100$eje$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Die onteiening van Suidwes-plase gaan nou glo vinniger geskied.
>>> Kan ek vir jou 'n paar sonneblom- en mieliesade aanstuur Suidwester?:))
>>>
>>>
>>> --
>>> Annette
>>>
>>
>
Re: Suidwes-plase [boodskap #90646 is 'n antwoord op boodskap #90625] Do, 26 Februarie 2004 21:16 Na vorige boodskap
Dingus  is tans af-lyn  Dingus
Boodskappe: 187
Geregistreer: Oktober 2000
Karma: 0
Senior Lid
"Nude Raider" skryf in boodskap news:0CMJV80438043.2583912037@anonymous.poster...
> This a wonderful contribution Annette - it was posted previously but it is a subject that
> warrants a close examination for it poses a grave threat to afrikaners.
>
> Call it a siege mentality or whatever, but what is taking place in Southern Africa is
> very serious and threatens all current land owners. The best line of defence in this
> instance is to expose it widely.
>
> Anyway, enough of the serious kuk, visualise if you will... I, Seargent N. Raider
> (74159987-BG) astride my snow white charger, closely followed by a rag tag brigade of
> boers in the toyata bakkies, howling and whooping and firing their "hail guns" into the
> air randomly. On this occasion, the well know dignitary, notable poet and negotiator,
> General Dingus (77273456-BT) is among the troops. On the receiving end are a number of
> plakkertjies who have staked out Piets plaas.
>
> On hearing the cavalry, these homeless peoples from the homeless peeeepools frunt are
> scared out of their brooks (stolem from medems washing line), Poeping audibly they seek
> refuge in long drop toilets slamming the doors loudly behind them. Not to be outdone, the
> gallant Seargent Raider and the wonderwaarlikke General Dingus take charge of the
> situation - the air thick with the stench of bantu poo poo. The boers wait not daring to
> speak (the language is not well received you see).
>
> Swords drawn Raider and Dingus round up the dissidents, flog their bantu butts (to the
> loud cheers of the boers). The matter is resolved and the bantu and boers live happily
> ever after. Oh yes, the bantu own the farm but they let the boer stay on to drive the
> tractor.
>
> [ INSERT DINGUS POETRY HERE ]
>
> OOO - Ouch - deur J.Mabufalazi
OOOoo - ouch! daie bliksem slaan hart!
OOO00 ek soekie berge..
"Nee, nee - ek soek nie kuk nie"!
OOooOOoo.
Vorige onderwerp: Re: Where is Koot?
Volgende onderwerp: Probleme met die oopmaak van boodskappe
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jun 10 13:30:56 MGT 2024