Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » onskuldig?
onskuldig? [boodskap #90537] |
Sa., 21 Februarie 2004 02:44  |
Robert Mugabe
Boodskappe: 9 Geregistreer: November 2003
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Is onvoldoende bewyse dieselfde as onskuldig? Is Pik se kleinseuns
onskuldig net omdat daar "onvoldoende" bewyse is?
|
|
|
|
|
Re: onskuldig? [boodskap #90554 is 'n antwoord op boodskap #90537] |
So., 22 Februarie 2004 12:19  |
Vusi
Boodskappe: 2211 Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
As daar nie voldoende bewyse is nie is jy bepaald onskuldig.
Maar meer belangrik - ek hoop dat daar 'n leker siviele sakie gaan wees en
dat die onskuldiges beloon sal word. (Sien my vorige skrywes ten tye van die
gebeure - haar oggend-, aand- en bedpraatjies het nie leker gerym nie.)
Persoonlik glo ek om onskuldig van verkragting aangekla te word is net so
erg soos 'n verkragting.
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Vr. Apr. 18 20:19:17 UTC 2025
|