Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Brand in Die Berge
Brand in Die Berge [boodskap #90523] Do, 19 Februarie 2004 19:03
Dingus  is tans af-lyn  Dingus
Boodskappe: 187
Geregistreer: Oktober 2000
Karma: 0
Senior Lid
Daar is blykbaar 'n reuse brand wat tans woed in Sir Lowry's Pas .
Die wind waai en skree teen die klippe
So dit gaan nie 'n maklike storie wees om dit te blus nie.

Daar is blykbaar 'n reuse brand wat tans woed in Sir Lowry's Pas .
Die mense jaag heen en weer
So dit gaan nie 'n maklike storie wees om dit te blus nie.

Daar is blykbaar 'n reuse brand wat tans woed in Sir Lowry's Pas .
Die Dassies kruip onder 'n blitz-warm steen
So dit gaan nie 'n maklike storie wees om dit te blus nie.

Daar is blykbaar 'n reuse brand wat tans woed in Sir Lowry's Pas .
Ooo die Berge, die brandende Berge
So dit gaan nie 'n maklike storie wees om dit te blus nie.

Daar is blykbaar 'n reuse brand wat tans woed in Sir Lowry's Pas .
Die blomme huil vir water wat hulle nie kan kry
So dit gaan nie 'n maklike storie wees om dit te blus nie.

Daar is blykbaar 'n reuse brand wat tans woed in Sir Lowry's Pas .
Ons hoop die reen sal kom, vandag more en daarna
So dit sal maklik wees om dit uit te blus.

N.Iemand - 2004
Vorige onderwerp: Interesant
Volgende onderwerp: Die siel van die Russe
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jun 10 03:49:57 MGT 2024