Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Enige Suid Afrikaners in Amerika
Enige Suid Afrikaners in Amerika [boodskap #9051] Di, 08 April 1997 00:00
Gerhard Lamprecht  is tans af-lyn  Gerhard Lamprecht
Boodskappe: 1
Geregistreer: April 1997
Karma: 0
Junior Lid
Dit is darem 'n ander wêreld hierdie jong,

Is die enigste wat jy Suid Afrikaners sien dan wanneer jy oppad huistoe is
en op die SAL in Miami wag?
Kan enige van julle wat weg van die huis af is, vir my laat weet dat ek nie
alleen hier tussen al die Yanks is nie.

Groete daar oorkant die see!!!

Gerhard Lamprecht
Display Solutions,Inc - Atlanta

of
Vorige onderwerp: Re: war poets
Volgende onderwerp: IN AUSTRALIE IS ALMAL ALMAL SE "MATE" EN "NEIGHBOUR"....
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Jun 11 01:07:16 MGT 2024