Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Wit
Wit [boodskap #90293] Do, 12 Februarie 2004 12:50 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek hoor vanoggend op Dieremaniere dat as mens wit dra, dan kalmeer dit bye,
en jy sal dan nie gesteek word nie.
Dit is hoekom byeboere wit oorpakke dra as hulle met die korwe werk.
Nou wonder ek net, hoekom dra bruide wit?:)

--
Annette
Re: Wit [boodskap #90297 is 'n antwoord op boodskap #90293] Do, 12 Februarie 2004 13:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Chris du Preez  is tans af-lyn  Chris du Preez
Boodskappe: 58
Geregistreer: September 2003
Karma: 0
Volle Lid
On Thu, 12 Feb 2004 14:50:52 +0200, Annette wrote:
> Ek hoor vanoggend op Dieremaniere dat as mens wit dra, dan kalmeer dit bye,
> en jy sal dan nie gesteek word nie.
> Dit is hoekom byeboere wit oorpakke dra as hulle met die korwe werk.
> Nou wonder ek net, hoekom dra bruide wit?:)

'n Man is nie 'n by nie maar 'n bok.
Re: Wit [boodskap #90298 is 'n antwoord op boodskap #90293] Do, 12 Februarie 2004 14:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
He-he! Seker om daai angel te kalmeer..........of te probeer kalmeer?

"Annette" skryf in boodskap news:c0fu4v$olf$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek hoor vanoggend op Dieremaniere dat as mens wit dra, dan kalmeer dit bye,
> en jy sal dan nie gesteek word nie.
> Dit is hoekom byeboere wit oorpakke dra as hulle met die korwe werk.
> Nou wonder ek net, hoekom dra bruide wit?:)
>
> --
> Annette
>
Re: Wit [boodskap #90301 is 'n antwoord op boodskap #90298] Do, 12 Februarie 2004 15:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Juis!!:))) mens leer ook elke dag iets nuuts:))
--
Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:402b8f61.0@news1.mweb.co.za...
> He-he! Seker om daai angel te kalmeer..........of te probeer kalmeer?
> "Annette" wrote in message
> news:c0fu4v$olf$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Ek hoor vanoggend op Dieremaniere dat as mens wit dra, dan kalmeer dit bye,
>> en jy sal dan nie gesteek word nie.
>> Dit is hoekom byeboere wit oorpakke dra as hulle met die korwe werk.
>> Nou wonder ek net, hoekom dra bruide wit?:)
>>
>> --
>> Annette
>>
>
Re: Wit [boodskap #90317 is 'n antwoord op boodskap #90301] Vr, 13 Februarie 2004 06:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Het jy ook gehoor dat alle huis-'appliances' ook wit is?

"Annette" skryf in boodskap news:c0g4uk$s3r$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Juis!!:))) mens leer ook elke dag iets nuuts:))
> --
> Annette
> "Suidwester" wrote in message
> news:402b8f61.0@news1.mweb.co.za...
>> He-he! Seker om daai angel te kalmeer..........of te probeer kalmeer?
>> "Annette" wrote in message
>> news:c0fu4v$olf$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Ek hoor vanoggend op Dieremaniere dat as mens wit dra, dan kalmeer dit bye,
>>> en jy sal dan nie gesteek word nie.
>>> Dit is hoekom byeboere wit oorpakke dra as hulle met die korwe werk.
>>> Nou wonder ek net, hoekom dra bruide wit?:)
>>>
>>> --
>>> Annette
>>>
>>
>
Re: Wit [boodskap #90318 is 'n antwoord op boodskap #90317] Vr, 13 Februarie 2004 06:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Miskien in die jare toet - deesdae kry mens alles in allerhande kleure.

--
Annette
.com.na> skryf in boodskap news:402c6c95.0@news1.mweb.co.za...
> Het jy ook gehoor dat alle huis-'appliances' ook wit is?
> "Annette" wrote in message
> news:c0g4uk$s3r$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Juis!!:))) mens leer ook elke dag iets nuuts:))
>> --
>> Annette
>> "Suidwester" wrote in message
>> news:402b8f61.0@news1.mweb.co.za...
>>> He-he! Seker om daai angel te kalmeer..........of te probeer kalmeer?
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:c0fu4v$olf$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Ek hoor vanoggend op Dieremaniere dat as mens wit dra, dan kalmeer dit bye,
>>>> en jy sal dan nie gesteek word nie.
>>>> Dit is hoekom byeboere wit oorpakke dra as hulle met die korwe werk.
>>>> Nou wonder ek net, hoekom dra bruide wit?:)
>>>>
>>>> --
>>>> Annette
>>>>
>>>
>>
>
Re: Wit [boodskap #90319 is 'n antwoord op boodskap #90318] Vr, 13 Februarie 2004 06:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Nou net van 'n ontwerper se oog af. Iets wat ek nog nooit kon verstaan
nie......veral van die vrou se smaak nie. Kyk, daar is niks meer
veranderlik as 'n vrou se opinie sover dit die 'look' van 'n huis aanbetref
nie. As dit kom by die kies van die kleure vir verf, dan hou ek wyd by
enige vroumens verby want dit is jarre se kak om betrokke te raak! Ek weet
goed dat jy kry nou alle goete in allerhande kleure, maar is dit die wyse
ding om te doen? Wit is mos nie 'n kleur nie en neutraal en dit pas by
alles. Dieselfde geld vir die poepketel en die bad. Maak jy dit in 'n
kleur, sal jy nooit die kleurskema van 'n badkamer kan verander weg van 'n
spesifieke kleurgroep af nie. Ek beveel vir 'n kliënt altyd aan om eerder
te speel met die teëls op die vloer en die muur, maar los die items wit.
Dis baie belangrik eendag as jy die huis wil verkoop. Nie almal hou van 'n
shocking pink bad nie!
En verf! Mammie bring vir ouma wat nog skaars kan loop saam om die
kleure te kies....en hulle kies en as hulle 'n finale besluit geneem het
[vat donners lank], dan vra hulle: "Dink jy dis die regte kleure?" Dan
wil ek in my broek skeit. Sê jy ja, dan is die kanse goed dat hulle later
gaan terugkom [veral met hierdie wilde kleure en kombinasies] en vir jou kom
vertel dat die verf wat JY vir hulle gekies het, lyk nou anders op die mure.
Jy is mos die expert, hoe kon jy nie geweet het dit gaan anders lyk nie?
Ek hou verby.....net 'n vroumens kan aan 'n ander vroumens verf verkoop.
Punt.

"Annette" skryf in boodskap news:c0hqkf$rts$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Miskien in die jare toet - deesdae kry mens alles in allerhande kleure.
>
> --
> Annette
> .com.na> skryf in boodskap news:402c6c95.0@news1.mweb.co.za...
>> Het jy ook gehoor dat alle huis-'appliances' ook wit is?
>> "Annette" wrote in message
>> news:c0g4uk$s3r$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Juis!!:))) mens leer ook elke dag iets nuuts:))
>>> --
>>> Annette
>>> "Suidwester" wrote in message
>>> news:402b8f61.0@news1.mweb.co.za...
>>>> He-he! Seker om daai angel te kalmeer..........of te probeer kalmeer?
>>>> "Annette" wrote in message
>>>> news:c0fu4v$olf$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > Ek hoor vanoggend op Dieremaniere dat as mens wit dra, dan kalmeer dit
>>>> bye,
>>>> > en jy sal dan nie gesteek word nie.
>>>> > Dit is hoekom byeboere wit oorpakke dra as hulle met die korwe werk.
>>>> > Nou wonder ek net, hoekom dra bruide wit?:)
>>>> >
>>>> > --
>>>> > Annette
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: Wit [boodskap #90322 is 'n antwoord op boodskap #90319] Vr, 13 Februarie 2004 07:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Hoe kan wit nie 'n kleur wees nie?
Nietemin - ek sien jy weet niks van kleure kies soos net 'n vrou dit kan
doen nie;)))
--
Annette
( Life of Pi by Yann Martel)

"Suidwester" skryf in boodskap news:402c756c.0@news1.mweb.co.za...
> Nou net van 'n ontwerper se oog af. Iets wat ek nog nooit kon verstaan
> nie......veral van die vrou se smaak nie. Kyk, daar is niks meer
> veranderlik as 'n vrou se opinie sover dit die 'look' van 'n huis aanbetref
> nie. As dit kom by die kies van die kleure vir verf, dan hou ek wyd by
> enige vroumens verby want dit is jarre se kak om betrokke te raak! Ek weet
> goed dat jy kry nou alle goete in allerhande kleure, maar is dit die wyse
> ding om te doen? Wit is mos nie 'n kleur nie en neutraal en dit pas by
> alles. Dieselfde geld vir die poepketel en die bad. Maak jy dit in 'n
> kleur, sal jy nooit die kleurskema van 'n badkamer kan verander weg van 'n
> spesifieke kleurgroep af nie. Ek beveel vir 'n kliënt altyd aan om eerder
> te speel met die teëls op die vloer en die muur, maar los die items wit.
> Dis baie belangrik eendag as jy die huis wil verkoop. Nie almal hou van 'n
> shocking pink bad nie!
> En verf! Mammie bring vir ouma wat nog skaars kan loop saam om die
> kleure te kies....en hulle kies en as hulle 'n finale besluit geneem het
> [vat donners lank], dan vra hulle: "Dink jy dis die regte kleure?" Dan
> wil ek in my broek skeit. Sê jy ja, dan is die kanse goed dat hulle later
> gaan terugkom [veral met hierdie wilde kleure en kombinasies] en vir jou kom
> vertel dat die verf wat JY vir hulle gekies het, lyk nou anders op die mure.
> Jy is mos die expert, hoe kon jy nie geweet het dit gaan anders lyk nie?
> Ek hou verby.....net 'n vroumens kan aan 'n ander vroumens verf verkoop.
> Punt.
> "Annette" wrote in message
> news:c0hqkf$rts$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Miskien in die jare toet - deesdae kry mens alles in allerhande kleure.
>>
>> --
>> Annette
>> .com.na> skryf in boodskap news:402c6c95.0@news1.mweb.co.za...
>>> Het jy ook gehoor dat alle huis-'appliances' ook wit is?
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:c0g4uk$s3r$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Juis!!:))) mens leer ook elke dag iets nuuts:))
>>>> --
>>>> Annette
>>>> "Suidwester" wrote in message
>>>> news:402b8f61.0@news1.mweb.co.za...
>>>> > He-he! Seker om daai angel te kalmeer..........of te probeer
>> kalmeer?
>>>> > "Annette" wrote in message
>>>> > news:c0fu4v$olf$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > > Ek hoor vanoggend op Dieremaniere dat as mens wit dra, dan
kalmeer
>> dit
>>>> > bye,
>>>> > > en jy sal dan nie gesteek word nie.
>>>> > > Dit is hoekom byeboere wit oorpakke dra as hulle met die korwe
> werk.
>>>> > > Nou wonder ek net, hoekom dra bruide wit?:)
>>>> > >
>>>> > > --
>>>> > > Annette
>>>> > >
>>>> > >
>>>> > >
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: Wit [boodskap #90324 is 'n antwoord op boodskap #90322] Vr, 13 Februarie 2004 08:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Met dankbaarheid erken ek ek weet niks van 'n vrou se kleursmaak nie en gee
dit oor aan die ou wat my die grootste onlangse pyn gegee het........he-he!
Wit en swart is nie kleure nie. Dis neutraal. Jy sien nie wit nie, jy
sien die goete rondom die wit kleur en jou brein registreer die kaal kol as
wit. DIS seker hoekom Distrik 6 nou as 'n wit area gereken word.....daar's
net 'n kaal kol!

"Annette" skryf in boodskap news:c0hvl1$qu$2@ctb-nnrp2.saix.net...
> Hoe kan wit nie 'n kleur wees nie?
> Nietemin - ek sien jy weet niks van kleure kies soos net 'n vrou dit kan
> doen nie;)))
> --
> Annette
> ( Life of Pi by Yann Martel)
> "Suidwester" wrote in message
> news:402c756c.0@news1.mweb.co.za...
>> Nou net van 'n ontwerper se oog af. Iets wat ek nog nooit kon verstaan
>> nie......veral van die vrou se smaak nie. Kyk, daar is niks meer
>> veranderlik as 'n vrou se opinie sover dit die 'look' van 'n huis
> aanbetref
>> nie. As dit kom by die kies van die kleure vir verf, dan hou ek wyd by
>> enige vroumens verby want dit is jarre se kak om betrokke te raak! Ek
> weet
>> goed dat jy kry nou alle goete in allerhande kleure, maar is dit die wyse
>> ding om te doen? Wit is mos nie 'n kleur nie en neutraal en dit pas by
>> alles. Dieselfde geld vir die poepketel en die bad. Maak jy dit in 'n
>> kleur, sal jy nooit die kleurskema van 'n badkamer kan verander weg van 'n
>> spesifieke kleurgroep af nie. Ek beveel vir 'n kliënt altyd aan om
> eerder
>> te speel met die teëls op die vloer en die muur, maar los die items wit.
>> Dis baie belangrik eendag as jy die huis wil verkoop. Nie almal hou
van
> 'n
>> shocking pink bad nie!
>> En verf! Mammie bring vir ouma wat nog skaars kan loop saam om die
>> kleure te kies....en hulle kies en as hulle 'n finale besluit geneem het
>> [vat donners lank], dan vra hulle: "Dink jy dis die regte kleure?" Dan
>> wil ek in my broek skeit. Sê jy ja, dan is die kanse goed dat hulle
> later
>> gaan terugkom [veral met hierdie wilde kleure en kombinasies] en vir jou
> kom
>> vertel dat die verf wat JY vir hulle gekies het, lyk nou anders op die
> mure.
>> Jy is mos die expert, hoe kon jy nie geweet het dit gaan anders lyk nie?
>> Ek hou verby.....net 'n vroumens kan aan 'n ander vroumens verf
> verkoop.
>> Punt.
>> "Annette" wrote in message
>> news:c0hqkf$rts$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Miskien in die jare toet - deesdae kry mens alles in allerhande kleure.
>>>
>>> --
>>> Annette
>>> .com.na> skryf in boodskap news:402c6c95.0@news1.mweb.co.za...
>>>> Het jy ook gehoor dat alle huis-'appliances' ook wit is?
>>>> "Annette" wrote in message
>>>> news:c0g4uk$s3r$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > Juis!!:))) mens leer ook elke dag iets nuuts:))
>>>> > --
>>>> > Annette
>>>> > "Suidwester" wrote in message
>>>> > news:402b8f61.0@news1.mweb.co.za...
>>>> > > He-he! Seker om daai angel te kalmeer..........of te probeer
>>> kalmeer?
>>>> > > "Annette" wrote in message
>>>> > > news:c0fu4v$olf$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > > > Ek hoor vanoggend op Dieremaniere dat as mens wit dra, dan
> kalmeer
>>> dit
>>>> > > bye,
>>>> > > > en jy sal dan nie gesteek word nie.
>>>> > > > Dit is hoekom byeboere wit oorpakke dra as hulle met die korwe
>> werk.
>>>> > > > Nou wonder ek net, hoekom dra bruide wit?:)
>>>> > > >
>>>> > > > --
>>>> > > > Annette
>>>> > > >
>>>> > > >
>>>> > > >
>>>> > >
>>>> > >
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: Wit [boodskap #90330 is 'n antwoord op boodskap #90324] Vr, 13 Februarie 2004 09:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
En wat noem jy die skakerings van wit en swart wat jy kry?
--
Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:402c8ce3.0@news1.mweb.co.za...
> Met dankbaarheid erken ek ek weet niks van 'n vrou se kleursmaak nie en gee
> dit oor aan die ou wat my die grootste onlangse pyn gegee het........he-he!
> Wit en swart is nie kleure nie. Dis neutraal. Jy sien nie wit nie, jy
> sien die goete rondom die wit kleur en jou brein registreer die kaal kol as
> wit. DIS seker hoekom Distrik 6 nou as 'n wit area gereken word.....daar's
> net 'n kaal kol!
> "Annette" wrote in message
> news:c0hvl1$qu$2@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Hoe kan wit nie 'n kleur wees nie?
>> Nietemin - ek sien jy weet niks van kleure kies soos net 'n vrou dit kan
>> doen nie;)))
>> --
>> Annette
>> ( Life of Pi by Yann Martel)
>> "Suidwester" wrote in message
>> news:402c756c.0@news1.mweb.co.za...
>>> Nou net van 'n ontwerper se oog af. Iets wat ek nog nooit kon verstaan
>>> nie......veral van die vrou se smaak nie. Kyk, daar is niks meer
>>> veranderlik as 'n vrou se opinie sover dit die 'look' van 'n huis
>> aanbetref
>>> nie. As dit kom by die kies van die kleure vir verf, dan hou ek wyd by
>>> enige vroumens verby want dit is jarre se kak om betrokke te raak!
Ek
>> weet
>>> goed dat jy kry nou alle goete in allerhande kleure, maar is dit die
> wyse
>>> ding om te doen? Wit is mos nie 'n kleur nie en neutraal en dit pas by
>>> alles. Dieselfde geld vir die poepketel en die bad. Maak jy dit in
> 'n
>>> kleur, sal jy nooit die kleurskema van 'n badkamer kan verander weg
van
> 'n
>>> spesifieke kleurgroep af nie. Ek beveel vir 'n kliënt altyd aan om
>> eerder
>>> te speel met die teëls op die vloer en die muur, maar los die items wit.
>>> Dis baie belangrik eendag as jy die huis wil verkoop. Nie almal hou
> van
>> 'n
>>> shocking pink bad nie!
>>> En verf! Mammie bring vir ouma wat nog skaars kan loop saam om
> die
>>> kleure te kies....en hulle kies en as hulle 'n finale besluit geneem het
>>> [vat donners lank], dan vra hulle: "Dink jy dis die regte kleure?"
> Dan
>>> wil ek in my broek skeit. Sê jy ja, dan is die kanse goed dat hulle
>> later
>>> gaan terugkom [veral met hierdie wilde kleure en kombinasies] en vir
jou
>> kom
>>> vertel dat die verf wat JY vir hulle gekies het, lyk nou anders op die
>> mure.
>>> Jy is mos die expert, hoe kon jy nie geweet het dit gaan anders lyk nie?
>>> Ek hou verby.....net 'n vroumens kan aan 'n ander vroumens verf
>> verkoop.
>>> Punt.
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:c0hqkf$rts$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Miskien in die jare toet - deesdae kry mens alles in allerhande
> kleure.
>>>>
>>>> --
>>>> Annette
>>>> .com.na> skryf in boodskap news:402c6c95.0@news1.mweb.co.za...
>>>> > Het jy ook gehoor dat alle huis-'appliances' ook wit is?
>>>> > "Annette" wrote in message
>>>> > news:c0g4uk$s3r$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > > Juis!!:))) mens leer ook elke dag iets nuuts:))
>>>> > > --
>>>> > > Annette
>>>> > > "Suidwester" wrote in message
>>>> > > news:402b8f61.0@news1.mweb.co.za...
>>>> > > > He-he! Seker om daai angel te kalmeer..........of te probeer
>>>> kalmeer?
>>>> > > > "Annette" wrote in message
>>>> > > > news:c0fu4v$olf$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > > > > Ek hoor vanoggend op Dieremaniere dat as mens wit dra, dan
>> kalmeer
>>>> dit
>>>> > > > bye,
>>>> > > > > en jy sal dan nie gesteek word nie.
>>>> > > > > Dit is hoekom byeboere wit oorpakke dra as hulle met die
korwe
>>> werk.
>>>> > > > > Nou wonder ek net, hoekom dra bruide wit?:)
>>>> > > > >
>>>> > > > > --
>>>> > > > > Annette
>>>> > > > >
>>>> > > > >
>>>> > > > >
>>>> > > >
>>>> > > >
>>>> > >
>>>> > >
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: Wit [boodskap #90334 is 'n antwoord op boodskap #90330] Vr, 13 Februarie 2004 09:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Dan word dit kleure.

"Annette" skryf in boodskap news:c0i454$2sf$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> En wat noem jy die skakerings van wit en swart wat jy kry?
> --
> Annette
> "Suidwester" wrote in message
> news:402c8ce3.0@news1.mweb.co.za...
>> Met dankbaarheid erken ek ek weet niks van 'n vrou se kleursmaak nie en
> gee
>> dit oor aan die ou wat my die grootste onlangse pyn gegee
> het........he-he!
>> Wit en swart is nie kleure nie. Dis neutraal. Jy sien nie wit nie, jy
>> sien die goete rondom die wit kleur en jou brein registreer die kaal kol
> as
>> wit. DIS seker hoekom Distrik 6 nou as 'n wit area gereken
> word.....daar's
>> net 'n kaal kol!
>> "Annette" wrote in message
>> news:c0hvl1$qu$2@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Hoe kan wit nie 'n kleur wees nie?
>>> Nietemin - ek sien jy weet niks van kleure kies soos net 'n vrou dit kan
>>> doen nie;)))
>>> --
>>> Annette
>>> ( Life of Pi by Yann Martel)
>>> "Suidwester" wrote in message
>>> news:402c756c.0@news1.mweb.co.za...
>>>> Nou net van 'n ontwerper se oog af. Iets wat ek nog nooit kon
> verstaan
>>>> nie......veral van die vrou se smaak nie. Kyk, daar is niks meer
>>>> veranderlik as 'n vrou se opinie sover dit die 'look' van 'n huis
>>> aanbetref
>>>> nie. As dit kom by die kies van die kleure vir verf, dan hou ek
wyd
> by
>>>> enige vroumens verby want dit is jarre se kak om betrokke te raak!
> Ek
>>> weet
>>>> goed dat jy kry nou alle goete in allerhande kleure, maar is dit die
>> wyse
>>>> ding om te doen? Wit is mos nie 'n kleur nie en neutraal en dit
pas
> by
>>>> alles. Dieselfde geld vir die poepketel en die bad. Maak jy dit
in
>> 'n
>>>> kleur, sal jy nooit die kleurskema van 'n badkamer kan verander weg
> van
>> 'n
>>>> spesifieke kleurgroep af nie. Ek beveel vir 'n kliënt altyd aan om
>>> eerder
>>>> te speel met die teëls op die vloer en die muur, maar los die items
> wit.
>>>> Dis baie belangrik eendag as jy die huis wil verkoop. Nie almal
hou
>> van
>>> 'n
>>>> shocking pink bad nie!
>>>> En verf! Mammie bring vir ouma wat nog skaars kan loop saam
om
>> die
>>>> kleure te kies....en hulle kies en as hulle 'n finale besluit geneem
> het
>>>> [vat donners lank], dan vra hulle: "Dink jy dis die regte kleure?"
>> Dan
>>>> wil ek in my broek skeit. Sê jy ja, dan is die kanse goed dat
hulle
>>> later
>>>> gaan terugkom [veral met hierdie wilde kleure en kombinasies] en vir
> jou
>>> kom
>>>> vertel dat die verf wat JY vir hulle gekies het, lyk nou anders op
die
>>> mure.
>>>> Jy is mos die expert, hoe kon jy nie geweet het dit gaan anders lyk
> nie?
>>>> Ek hou verby.....net 'n vroumens kan aan 'n ander vroumens verf
>>> verkoop.
>>>> Punt.
>>>> "Annette" wrote in message
>>>> news:c0hqkf$rts$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > Miskien in die jare toet - deesdae kry mens alles in allerhande
>> kleure.
>>>> >
>>>> > --
>>>> > Annette
>>>> > .com.na> skryf in boodskap news:402c6c95.0@news1.mweb.co.za...
>>>> > > Het jy ook gehoor dat alle huis-'appliances' ook wit is?
>>>> > > "Annette" wrote in message
>>>> > > news:c0g4uk$s3r$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > > > Juis!!:))) mens leer ook elke dag iets nuuts:))
>>>> > > > --
>>>> > > > Annette
>>>> > > > "Suidwester" wrote in message
>>>> > > > news:402b8f61.0@news1.mweb.co.za...
>>>> > > > > He-he! Seker om daai angel te kalmeer..........of te probeer
>>>> > kalmeer?
>>>> > > > > "Annette" wrote in message
>>>> > > > > news:c0fu4v$olf$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > > > > > Ek hoor vanoggend op Dieremaniere dat as mens wit dra, dan
>>> kalmeer
>>>> > dit
>>>> > > > > bye,
>>>> > > > > > en jy sal dan nie gesteek word nie.
>>>> > > > > > Dit is hoekom byeboere wit oorpakke dra as hulle met die
> korwe
>>>> werk.
>>>> > > > > > Nou wonder ek net, hoekom dra bruide wit?:)
>>>> > > > > >
>>>> > > > > > --
>>>> > > > > > Annette
>>>> > > > > >
>>>> > > > > >
>>>> > > > > >
>>>> > > > >
>>>> > > > >
>>>> > > >
>>>> > > >
>>>> > >
>>>> > >
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: Wit [boodskap #90363 is 'n antwoord op boodskap #90293] Sa, 14 Februarie 2004 11:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Robert Mugabe  is tans af-lyn  Robert Mugabe
Boodskappe: 9
Geregistreer: November 2003
Karma: 0
Junior Lid
Die bruid ontwikkel net 'n kopseer elke slag as sy bang is sy word gesteek .

"Annette" skryf in boodskap news:c0fu4v$olf$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek hoor vanoggend op Dieremaniere dat as mens wit dra, dan kalmeer dit bye,
> en jy sal dan nie gesteek word nie.
> Dit is hoekom byeboere wit oorpakke dra as hulle met die korwe werk.
> Nou wonder ek net, hoekom dra bruide wit?:)
>
> --
> Annette
>
Re: Wit [boodskap #90498 is 'n antwoord op boodskap #90317] Wo, 18 Februarie 2004 14:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietHein  is tans af-lyn  PietHein
Boodskappe: 64
Geregistreer: Oktober 2003
Karma: 0
Volle Lid
"Suidwester" schreef in bericht
:

Jammer genoeg kon baie eensame mans hulself nie beheers nie,
net omdat stofsuiers nooit wit is nie!
En baie het - met deur pyn vertrek gesig - die inwendige
draaiende dele vervloek!
Ja, ja, deur skade en skande word mens wys!

> Het jy ook gehoor dat alle huis-'appliances' ook wit is?
> "Annette" wrote in message
> news:c0g4uk$s3r$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Juis!!:))) mens leer ook elke dag iets nuuts:))

--
PietHein
Re: Wit [boodskap #90500 is 'n antwoord op boodskap #90317] Wo, 18 Februarie 2004 14:59 Na vorige boodskap
PietHein  is tans af-lyn  PietHein
Boodskappe: 64
Geregistreer: Oktober 2003
Karma: 0
Volle Lid
"Suidwester" schreef in bericht
:

Jammer genoeg kon baie eensame mans hulself nie beheers nie,
net omdat stofsuiers nooit wit is nie!
En baie het - met deur pyn vertrek gesig - die inwendige
draaiende dele vervloek!
Ja, ja, deur skade en skande word mens wys!

> Het jy ook gehoor dat alle huis-'appliances' ook wit is?
> "Annette" wrote in message
> news:c0g4uk$s3r$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Juis!!:))) mens leer ook elke dag iets nuuts:))

--
PietHein
Vorige onderwerp: Ons weklike skatkis
Volgende onderwerp: ISDN, wat 'n massiewe stap vorentoe :)
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Jun 14 10:13:15 MGT 2024