| The lion sleeps tonight [boodskap #90462] |
Di., 17 Februarie 2004 20:31  |
Afrikaner
Boodskappe: 546 Geregistreer: Oktober 2003
|
Senior Lid |
|
|
Ek het dit êrens op 'n CD
maar kan dit nie vind nie.
Die 'Tokens' se weergawe.
Ek het ander weergawes
op my CD's gekry, maar
weet nie wat ek met die
Tokens s'n gedoen het nie.
Het enigeen van julle dit vir
my asseblief.
DD
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: The lion sleeps tonight [boodskap #90470 is 'n antwoord op boodskap #90466] |
Wo., 18 Februarie 2004 08:15   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ek sou verwag dat jy ten minste in trane sou uitbars:))
Ek hoop dit is 'n heerlike dag daar julle soos wat dit hier is.
Van liedjies gepraat, blykbaar sing Dozi op sy nuutste plaat Briels.
--
Annette
"Ellie" wrote in message
news:6NzYb.9487$W74.1426@newsread1.news.atl.earthlink.net...
> Ek hoor dit nogal nou en dan op tv advertensies hier. As ek daardie eerste
> paar note hoor, 'n the jungle, the lonely junngle the lion sleeps tonight,
> dan kry ek sommer hoendervleis.
>
> Ellie
>
> "DD" wrote in message
> news:3bu430prrdhskdecrgt685kr71jmb7bbm6@4ax.com...
>>
>>
>> Ek het dit êrens op 'n CD
>> maar kan dit nie vind nie.
>> Die 'Tokens' se weergawe.
>> Ek het ander weergawes
>> op my CD's gekry, maar
>> weet nie wat ek met die
>> Tokens s'n gedoen het nie.
>>
>> Het enigeen van julle dit vir
>> my asseblief.
>>
>> DD
>>
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: The lion sleeps tonight [boodskap #90506 is 'n antwoord op boodskap #90466] |
Wo., 18 Februarie 2004 17:40  |
Afrikaner
Boodskappe: 546 Geregistreer: Oktober 2003
|
Senior Lid |
|
|
On Wed, 18 Feb 2004 02:06:58 GMT, "Ellie" wrote:
> Ek hoor dit nogal nou en dan op tv advertensies hier. As ek daardie eerste
> paar note hoor, 'n the jungle, the lonely junngle the lion sleeps tonight,
> dan kry ek sommer hoendervleis.
>
> Ellie
>
THE LION SLEEPS TONIGHT
In the jungle the mighty jungle
The lion sleeps tonight
In the jungle the quiet jungle
The lion sleeps tonight
In the village the peaceful village
The lion sleeps tonight.
In the village the quiet village
The lion sleeps tonight
Hush my darling don't fear my darling
The lion sleeps tonight.
Hush my darling don't fear my darling
The lion sleeps tonight
|
|
|
|