Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » ISDN, wat 'n massiewe stap vorentoe :)
ISDN, wat 'n massiewe stap vorentoe :) [boodskap #90420] Ma, 16 Februarie 2004 22:42 na volgende boodskap
MoerFie  is tans af-lyn  MoerFie
Boodskappe: 94
Geregistreer: Maart 2004
Karma: 0
Volle Lid
Ten einde laaste het die sooise nou die ISDN tydperk betree by die huis.
Ekke het nie geweet dat prenkies so vinnig kan aflaai nie. Ek wou eintlik
die nuwe wireless internet kry, maar toe reken hulle ek bly in 'n holte of
'n gat of 'n doldrum waar hulle nie sein het nie. Mense in ander lande sal
hulle seker siek lag vir hierdie 'stap vorentoe' Wonner hoe lank ek tevrede
sal wees?

Soois laat innie nag
Re: ISDN, wat 'n massiewe stap vorentoe :) [boodskap #90435 is 'n antwoord op boodskap #90420] Di, 17 Februarie 2004 08:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Baie geluk!

Gebruik ISDN nou vir 'n maand of wat, dan gaan jy oor ADSL toe! Die wêreld
is jou oester!

Max____________________________

"MoerFie" skryf in boodskap news:c0rh1b$m0d$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ten einde laaste het die sooise nou die ISDN tydperk betree by die huis.
> Ekke het nie geweet dat prenkies so vinnig kan aflaai nie. Ek wou eintlik
> die nuwe wireless internet kry, maar toe reken hulle ek bly in 'n holte of
> 'n gat of 'n doldrum waar hulle nie sein het nie. Mense in ander lande sal
> hulle seker siek lag vir hierdie 'stap vorentoe' Wonner hoe lank ek tevrede
> sal wees?
>
> Soois laat innie nag
>
Re: ISDN, wat 'n massiewe stap vorentoe :) [boodskap #90439 is 'n antwoord op boodskap #90435] Di, 17 Februarie 2004 09:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Paul de Dilbeek  is tans af-lyn  Paul de Dilbeek
Boodskappe: 400
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Hoeveel betaal jy per maand?In Belgie is dit 40€ vir kabelinternet wat
die vinnigste is(700 kb/sec)

On Tue, 17 Feb 2004 09:02:34 +0100, "Max" wrote:

> Baie geluk!
>
> Gebruik ISDN nou vir 'n maand of wat, dan gaan jy oor ADSL toe! Die wêreld
> is jou oester!
>
> Max____________________________
>
> "MoerFie" wrote in message
> news:c0rh1b$m0d$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Ten einde laaste het die sooise nou die ISDN tydperk betree by die huis.
>> Ekke het nie geweet dat prenkies so vinnig kan aflaai nie. Ek wou eintlik
>> die nuwe wireless internet kry, maar toe reken hulle ek bly in 'n holte of
>> 'n gat of 'n doldrum waar hulle nie sein het nie. Mense in ander lande
> sal
>> hulle seker siek lag vir hierdie 'stap vorentoe' Wonner hoe lank ek
> tevrede
>> sal wees?

>> Soois laat innie nag


>
Re: ISDN, wat 'n massiewe stap vorentoe :) [boodskap #90444 is 'n antwoord op boodskap #90435] Di, 17 Februarie 2004 09:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Liewer nie - bly vir eers by ISDN totdat die DSL verbeter is. Ons DSL is
crap en jy moet binne 'n sekere afstand van die sentrale af bly. Op DSL het
jy 'n 3 gig limiet op bandwydte per maand. As jou 3 gig opgebruik is gooi
hulle jou oor op 'n stadiger lyn. Wanneer al die stouters wat aan die begin
van die maand so lekker musiek, movies en games gedownload het saam op daai
stadiger lyn is, kan jy met die beste wil in die wêreld nie 'n
internasionale site oopmaak nie. Behalwe as jy deur proxies gaan. Gelukkig
kan jy nog sonder 'n probleem "local" sites oopmaak, maar daar is ook net
soveel "vermaaklikheid" en inligting sites in SA.

E

"Max" skryf in boodskap news:4031cb62$0$560$e4fe514c@news.xs4all.nl...
> Baie geluk!
>
> Gebruik ISDN nou vir 'n maand of wat, dan gaan jy oor ADSL toe! Die wêreld
> is jou oester!
>
> Max____________________________
Re: ISDN, wat 'n massiewe stap vorentoe :) [boodskap #90446 is 'n antwoord op boodskap #90439] Di, 17 Februarie 2004 09:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
TJ  is tans af-lyn  TJ
Boodskappe: 723
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Hang af van die IDV, maar hier's 'n riglyn:

Dial-Up vanaf R100 (BTW ingesluit)
64k ISDN vanaf R120 (BTW ingesluit)
128k ISDN vanaf R190 (BTW ingesluit)
ADSL vanaf R295 (BTW ingesluit) / maand
Satteliet is, en Draadloos word ook nou beskikbaar.

Dan is daar ook verkillende "gratis" ekstras wat verskil per IDV en met of
sonder kontrak ensovoorts.

"To cap or not to cap - 3Gb ADSL" en ook die ware bandwydte wat verskil
onder die verskeie IDVs.

Kyk gerus ook hierna:
"Internet costs 1993-2003" in SA
www.internet.org.za/costs.html
om SA telekoms beter te verstaan

:-)

TJ
Artslink.co.za ISP
www.artslink.co.za

"Paul" skryf in boodskap news:9ll330t8dh47nsjig634sa5hktku20jvf2@4ax.com...
>
> Hoeveel betaal jy per maand?In Belgie is dit 40? vir kabelinternet wat
> die vinnigste is(700 kb/sec)
Re: ISDN, wat 'n massiewe stap vorentoe :) [boodskap #90447 is 'n antwoord op boodskap #90439] Di, 17 Februarie 2004 09:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Paul de Dilbeek  is tans af-lyn  Paul de Dilbeek
Boodskappe: 400
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Moet 40 Euro wees , dit is ong. 350 Rand(?)

"Paul" skryf in boodskap news:9ll330t8dh47nsjig634sa5hktku20jvf2@4ax.com...
>
> Hoeveel betaal jy per maand?In Belgie is dit 40? vir kabelinternet wat
> die vinnigste is(700 kb/sec)
>
> On Tue, 17 Feb 2004 09:02:34 +0100, "Max" wrote:
>
>> Baie geluk!
>>
>> Gebruik ISDN nou vir 'n maand of wat, dan gaan jy oor ADSL toe! Die wêreld
>> is jou oester!
>>
>> Max____________________________
>>
>> "MoerFie" wrote in message
>> news:c0rh1b$m0d$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Ten einde laaste het die sooise nou die ISDN tydperk betree by die huis.
>>> Ekke het nie geweet dat prenkies so vinnig kan aflaai nie. Ek wou eintlik
>>> die nuwe wireless internet kry, maar toe reken hulle ek bly in 'n holte of
>>> 'n gat of 'n doldrum waar hulle nie sein het nie. Mense in ander lande
>> sal
>>> hulle seker siek lag vir hierdie 'stap vorentoe' Wonner hoe lank ek
>> tevrede
>>> sal wees?
>
>>> Soois laat innie nag
>
>
>>
>
Re: ISDN, wat 'n massiewe stap vorentoe :) [boodskap #90448 is 'n antwoord op boodskap #90447] Di, 17 Februarie 2004 09:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
TJ  is tans af-lyn  TJ
Boodskappe: 723
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Rand / Euro 8.5256

R341.02 / 40 Euro

Dit lyk duur, maar onthou hier betaal ons vir IDV en Telkom ...

Het jy gaan loer na www.internet.org.za/costs.html verduideliking?

:-)

TJ
Artslink.co.za ISP
www.artslink.co.za
Re: ISDN, wat 'n massiewe stap vorentoe :) [boodskap #90449 is 'n antwoord op boodskap #90448] Di, 17 Februarie 2004 10:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Paul de Dilbeek  is tans af-lyn  Paul de Dilbeek
Boodskappe: 400
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ja,as ek goed verstaan gaan dit met blokke van 10 20 30 of 40 uur
Hier gaan dit onbeperkt,ons kan vir die prys die ganse dag online wees
Tog nie duur nie as ons veel online is

"TJ" skryf in boodskap news:c0sogv$ej9$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Rand / Euro 8.5256
>
> R341.02 / 40 Euro
>
> Dit lyk duur, maar onthou hier betaal ons vir IDV en Telkom ...
>
> Het jy gaan loer na www.internet.org.za/costs.html verduideliking?
>
>
> :-)
>
> TJ
> Artslink.co.za ISP
> www.artslink.co.za
>
Re: ISDN, wat 'n massiewe stap vorentoe :) [boodskap #90451 is 'n antwoord op boodskap #90420] Di, 17 Februarie 2004 10:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Martin Burke  is tans af-lyn  Martin Burke
Boodskappe: 5
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Junior Lid
Yes,

ISDN is great - what does it cost to set it up in SA?

Mart

"MoerFie" skryf in boodskap news:c0rh1b$m0d$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ten einde laaste het die sooise nou die ISDN tydperk betree by die huis.
> Ekke het nie geweet dat prenkies so vinnig kan aflaai nie. Ek wou eintlik
> die nuwe wireless internet kry, maar toe reken hulle ek bly in 'n holte of
> 'n gat of 'n doldrum waar hulle nie sein het nie. Mense in ander lande sal
> hulle seker siek lag vir hierdie 'stap vorentoe' Wonner hoe lank ek tevrede
> sal wees?
>
> Soois laat innie nag
>
Re: ISDN, wat 'n massiewe stap vorentoe :) [boodskap #90452 is 'n antwoord op boodskap #90446] Di, 17 Februarie 2004 12:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
TJ - draadloos kan 'n probleem wees. Ek het nou een van SENTECH vir 'n
toetslopie - en ten spyte van my ligging naby 'n sender kry ek geen sein
binne my kantoor nie. Baie jammer - maar ek verstaan hulle seinsterkte gaan
verbeter - en sal hulle ook meer seinsenders eersdaag oprig. (Pretoria -
Groenkloof).
Re: ISDN, wat 'n massiewe stap vorentoe :) [boodskap #90453 is 'n antwoord op boodskap #90420] Di, 17 Februarie 2004 12:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Martin Burke  is tans af-lyn  Martin Burke
Boodskappe: 5
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Junior Lid
Do you have ADSL in SA - this traditionally offers better speed and other
benefits than ISDN?

Mart

"MoerFie" skryf in boodskap news:c0rh1b$m0d$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ten einde laaste het die sooise nou die ISDN tydperk betree by die huis.
> Ekke het nie geweet dat prenkies so vinnig kan aflaai nie. Ek wou eintlik
> die nuwe wireless internet kry, maar toe reken hulle ek bly in 'n holte of
> 'n gat of 'n doldrum waar hulle nie sein het nie. Mense in ander lande sal
> hulle seker siek lag vir hierdie 'stap vorentoe' Wonner hoe lank ek tevrede
> sal wees?
>
> Soois laat innie nag
>
Re: ISDN, wat 'n massiewe stap vorentoe :) [boodskap #90454 is 'n antwoord op boodskap #90452] Di, 17 Februarie 2004 13:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
TJ  is tans af-lyn  TJ
Boodskappe: 723
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Ek verstaan hulle het ook nie 'n news.server.nie, wat 'n probleem is vir
sommige van ons.

:-(

TJ

"Jonas" skryf in boodskap news:c0t0ub$ih6$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> TJ - draadloos kan 'n probleem wees. Ek het nou een van SENTECH vir 'n
> toetslopie - en ten spyte van my ligging naby 'n sender kry ek geen sein
> binne my kantoor nie. Baie jammer - maar ek verstaan hulle seinsterkte gaan
> verbeter - en sal hulle ook meer seinsenders eersdaag oprig. (Pretoria -
> Groenkloof).
>
Re: ISDN, wat 'n massiewe stap vorentoe :) [boodskap #90487 is 'n antwoord op boodskap #90420] Wo, 18 Februarie 2004 13:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Martin Burke  is tans af-lyn  Martin Burke
Boodskappe: 5
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Junior Lid
I have just checked the status of so called broadband in South Africa. Looks
like ISDN is as good as it gets. I can't see any reference to their being
any ADSL available to consumers.

The difference for the benefit of the uninitiated is that ISDN only goes up
to 64 kb, whereas ADSL starts at 256Kb commercially in many counties.

That is a massive step forward I would say - more so than the dialup to ISDN
jump.

Mart
Re: ISDN, wat 'n massiewe stap vorentoe :) [boodskap #90497 is 'n antwoord op boodskap #90487] Wo, 18 Februarie 2004 14:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
TJ  is tans af-lyn  TJ
Boodskappe: 723
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Ai oom, lees boontoe asseblief. "It's on top - not inside"

Ons het wel ISDN 64k en 128k, ADSL, Satelliet en nou ook Draadloos - glad
nie agter die klip hier in SA nie.

"We have ISDN 64k and 128k, ADSL, Satellite and now also Wireless - more
options than many other countries."

:-)

TJ
Artslink.co.za ISP
www.artslink.co.za

"Martin Burke" skryf in boodskap news:4r0baqqapb57ny5.180220042134@server2...
> I have just checked the status of so called broadband in South Africa. Looks
> like ISDN is as good as it gets. I can't see any reference to their being
> any ADSL available to consumers.
>
> The difference for the benefit of the uninitiated is that ISDN only goes up
> to 64 kb, whereas ADSL starts at 256Kb commercially in many counties.
>
> That is a massive step forward I would say - more so than the dialup to ISDN
> jump.
>
> Mart
>
Re: ISDN, wat 'n massiewe stap vorentoe :) [boodskap #90499 is 'n antwoord op boodskap #90497] Wo, 18 Februarie 2004 14:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Martin Burke  is tans af-lyn  Martin Burke
Boodskappe: 5
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Junior Lid
OK ... many countries have abandoned ISDN in favour of ADSL with the lowest
speed being offered to home broadband users in Australia being 256K (also
512 and 1500).

What speeds do they offer there, and what is the price of the different
services?

Mart
Re: ISDN, wat 'n massiewe stap vorentoe :) [boodskap #90501 is 'n antwoord op boodskap #90497] Wo, 18 Februarie 2004 15:04 Na vorige boodskap
Martin Burke  is tans af-lyn  Martin Burke
Boodskappe: 5
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Junior Lid
This is from Mwebs Site, which indicates that speeds up to 512 Kb can be
reached. No a bad deal really, when compared to the crappy dialup
connection.

Mart

Pricing (VAT Exclusive)
Service Once-Off Price Monthly Price

Analogue Access N/A R122

64Kb N/A R175

128Kb N/A R241

ADSL Access (3 GB limit) N/A R262

ADSL Access (6 GB limit) N/A R455

ADSL Access (9 GB limit) N/A R631

begin 666 1x1.GIF
M1TE&.#EA`0`!`)$``/___P```````/___R'Y! $```,`(?X856QE860@4VUA
@
Vorige onderwerp: Wit
Volgende onderwerp: Valentyngode speel saam.
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 29 01:31:07 MGT 2024