Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Harry Potter
Harry Potter [boodskap #90423] |
Di., 17 Februarie 2004 05:55  |
Werner
Boodskappe: 37 Geregistreer: November 2003
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
Om een of ander rede is ek totaal mal oor die Harry Potter boeke en films.
1. Philosophers Stone
2. Chamber of Secrets
3. Prisoner of Azkaban
4. Goblet of Fire
5. Order of the Phoenix
6. ???????????????
7. ???????????????
Weet enige van julle wat die name gaan wees van die ander boeke
|
|
|
|
|
Re: Harry Potter [boodskap #90442 is 'n antwoord op boodskap #90430] |
Di., 17 Februarie 2004 09:16  |
Elaine
Boodskappe: 2948 Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Skies, maar jy het verkeerd gelees - daar is van die begin af 7 boeke beplan
:)) Daar kom beslis nog twee Harry boeke uit. Veronderstel om een elke
jaar te wees, maar J.K. het so lank gevat met die 5de een dat ek dalk 'n
kierie gaan nodig hê teen die tyd van die 7de een uitkom.
E
"Annette" skryf in boodskap news:c0sfbu$afo$4@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek dink ek het iewers gelees dat daar net 5 boeke in die reeks is, maar die
> manier waarop no 5 ge-eindig het toon dat daar wel opvolgverhale kan wees.
> Harry moet nog Matriek skryf, en dan moet hy nog verder ook gaan leer.
>
> --
> Annette
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: So. Apr. 20 03:05:19 UTC 2025
|