Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Valentyngode speel saam.
Valentyngode speel saam. [boodskap #90356] Sa., 14 Februarie 2004 06:34 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11111
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Vandag trou daar 14 paartjies op Robbeneiland.
Genadiglik is daar vanoggend geen wind nie.
--
Annette
Re: Valentyngode speel saam. [boodskap #90357 is 'n antwoord op boodskap #90356] Sa., 14 Februarie 2004 06:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Senior Lid
Is jy bang die wind waai die liefde weg? Of raak die see so effe rof en
sal hulle daar moet oorbly?

"Annette" skryf in boodskap news:c0kfjk$fs4$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Vandag trou daar 14 paartjies op Robbeneiland.
> Genadiglik is daar vanoggend geen wind nie.
> --
> Annette
>
Re: Valentyngode speel saam. [boodskap #90364 is 'n antwoord op boodskap #90356] Sa., 14 Februarie 2004 12:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ellie  is tans af-lyn  Ellie
Boodskappe: 321
Geregistreer: September 2003
Senior Lid
Ek het op Valentyndag getrou, in die Kaap nogal, en dit was die warmste dag
in die jaar, absoluut n hittegolf. Gelukkig was die kerk oud en koel . . .
;-)

Ellie

"Annette" skryf in boodskap news:c0kfjk$fs4$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Vandag trou daar 14 paartjies op Robbeneiland.
> Genadiglik is daar vanoggend geen wind nie.
> --
> Annette
>
Re: Valentyngode speel saam. [boodskap #90365 is 'n antwoord op boodskap #90357] Sa., 14 Februarie 2004 13:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2211
Geregistreer: Februarie 2001
Senior Lid
Ek dink Annette is bang dat windbestuiwing sal plaasvind....
Re: Valentyngode speel saam. [boodskap #90369 is 'n antwoord op boodskap #90364] Sa., 14 Februarie 2004 18:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Paul de Dilbeek  is tans af-lyn  Paul de Dilbeek
Boodskappe: 400
Geregistreer: Desember 2003
Senior Lid
Was die champagne ook koel?

"Ellie" schreef in bericht
news:OqoXb.4414$W74.4148@newsread1.news.atl.earthlink.net...
> Ek het op Valentyndag getrou, in die Kaap nogal, en dit was die warmste dag
> in die jaar, absoluut n hittegolf. Gelukkig was die kerk oud en koel . . .
> ;-)
>
> Ellie
>
>
> "Annette" wrote in message
> news:c0kfjk$fs4$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Vandag trou daar 14 paartjies op Robbeneiland.
>> Genadiglik is daar vanoggend geen wind nie.
>> --
>> Annette
>>
>
Re: Valentyngode speel saam. [boodskap #90370 is 'n antwoord op boodskap #90357] Sa., 14 Februarie 2004 18:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11111
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
As daar wind waau , is die see rof, en die paartjies sal deur die hele
seremonie opgooi:)
Geen wind nie - maar dit was bewolk en ;n fyn reëntjie het plek-plek geval
--
Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:402dc4a0.0@news1.mweb.co.za...
> Is jy bang die wind waai die liefde weg? Of raak die see so effe rof en
> sal hulle daar moet oorbly?
> "Annette" wrote in message
> news:c0kfjk$fs4$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Vandag trou daar 14 paartjies op Robbeneiland.
>> Genadiglik is daar vanoggend geen wind nie.
>> --
>> Annette
>>
>
Re: Valentyngode speel saam. [boodskap #90371 is 'n antwoord op boodskap #90365] Sa., 14 Februarie 2004 18:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11111
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Nee, ek is mer bekommerd oor die bruidspar se skoene.
--
Annette
ann...@ctnet.co.za

"Jonas" skryf in boodskap news:c0l74s$r45$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek dink Annette is bang dat windbestuiwing sal plaasvind....
>
Re: Valentyngode speel saam. [boodskap #90502 is 'n antwoord op boodskap #90371] Wo., 18 Februarie 2004 15:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietHein  is tans af-lyn  PietHein
Boodskappe: 64
Geregistreer: Oktober 2003
Volle Lid
"Annette" schreef in bericht
:

Nie moeilik nie - wind-af oor die reling gaan kots.

> Nee, ek is mer bekommerd oor die bruidspar se skoene.

--
PietHein
Re: Valentyngode speel saam. [boodskap #90503 is 'n antwoord op boodskap #90371] Wo., 18 Februarie 2004 15:26 Na vorige boodskap
PietHein  is tans af-lyn  PietHein
Boodskappe: 64
Geregistreer: Oktober 2003
Volle Lid
"Annette" schreef in bericht
:

Nie moeilik nie - wind-af oor die reling gaan kots.

> Nee, ek is mer bekommerd oor die bruidspar se skoene.

--
PietHein
Vorige onderwerp: ISDN, wat 'n massiewe stap vorentoe :)
Volgende onderwerp: Oulike skakel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo. Jul. 29 03:23:05 UTC 2026