Skeisaak [boodskap #90328] |
Vr, 13 Februarie 2004 09:00 ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
Max
Boodskappe: 1496 Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Barbie en Ken skei!
Is dit 'n reklamefoefie om vir Barbie ander mans te verkoop (en vroue vir
Ken)? Ek dink die grootmense moet hulle probleme vir hulleself hou en nie
die kinders daarby betrek nie.
Ek vind dit skandalig!
Max____________________________
|
|
|
Re: Skeisaak [boodskap #90333 is 'n antwoord op boodskap #90328] |
Vr, 13 Februarie 2004 09:30 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
Annette
Boodskappe: 11114 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Teken van die tyd. Die kanse is seker goed dat 60% van die dogtertjies wat
Barbie poppe het nie meer Pappies by die huis het nie - so hulle weet nie
eers wat die getroude Barbie veronderstel is om te doen nie.
Was daar al 'n Kook Barbie, 'n Bak Barbie, 'n Afstof Barbie en 'n Besem
Barbie?
--
Annette
"Max" skryf in boodskap news:402c92df$0$570$e4fe514c@news.xs4all.nl...
> Barbie en Ken skei!
>
> Is dit 'n reklamefoefie om vir Barbie ander mans te verkoop (en vroue vir
> Ken)? Ek dink die grootmense moet hulle probleme vir hulleself hou en nie
> die kinders daarby betrek nie.
>
> Ek vind dit skandalig!
>
> Max____________________________
>
|
|
|
Re: Skeisaak [boodskap #90336 is 'n antwoord op boodskap #90333] |
Vr, 13 Februarie 2004 10:35 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
Max
Boodskappe: 1496 Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Nee, marknavorsing het getoon dat swart poppe nie so goed verkoop nie!
Max____________________________
"Annette"
> Was daar al 'n Kook Barbie, 'n Bak Barbie, 'n Afstof Barbie en 'n Besem
> Barbie?
|
|
|
Re: Skeisaak [boodskap #90337 is 'n antwoord op boodskap #90336] |
Vr, 13 Februarie 2004 10:58 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
Annette
Boodskappe: 11114 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Haai oe!!:))
--
Annette
"Max" skryf in boodskap news:402ca926$0$575$e4fe514c@news.xs4all.nl...
> Nee, marknavorsing het getoon dat swart poppe nie so goed verkoop nie!
>
> Max____________________________
>
> "Annette"
>> Was daar al 'n Kook Barbie, 'n Bak Barbie, 'n Afstof Barbie en 'n Besem
>> Barbie?
>
|
|
|
Re: Skeisaak [boodskap #90343 is 'n antwoord op boodskap #90336] |
Vr, 13 Februarie 2004 12:13 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) |
PietR
Boodskappe: 3341 Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
10/10!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!
"Max" skryf in boodskap news:402ca926$0$575$e4fe514c@news.xs4all.nl...
> Nee, marknavorsing het getoon dat swart poppe nie so goed verkoop nie!
>
> Max____________________________
>
> "Annette"
>> Was daar al 'n Kook Barbie, 'n Bak Barbie, 'n Afstof Barbie en 'n Besem
>> Barbie?
>
|
|
|