Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » JC Smit: meineedige getuie teen die 'Boeremag'
JC Smit: meineedige getuie teen die 'Boeremag' [boodskap #90071] Vr, 06 Februarie 2004 16:06 na volgende boodskap
Schorsch  is tans af-lyn  Schorsch
Boodskappe: 96
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Volle Lid
Is dit al wat hulle teen die beskuldigdes het? Of het hulle nog ander
getuienis gefabriseer. Blykbaar kan JC Smit met moord weg kom, as hy
maar net 'getuig' soos die veiligheidspolisie dit wil he.

From SCA-News

B. BOER RENAISSANCE


[...]

In the so-called Boeremag trial, cross-examination of the main
witness, police spy CJ Smit, has turned the court room into a
story-teller competition, as Smit's testimony about a plan to
'overthrow the (Azanian) state' was challenged by Advocate Harry
Prinsloo, counsel for for the accused Mike Du Toit. Asked how he
thought one could carry out a wide-ranging plan to take over the
country with so little money, Smit told the court about 'a certain
Oom Jan from Bethlehem', who allegedly told someone else that he
would give a field of sunflowers, - but the accused would have to
harvest it themselves. Another person in the Free State had offered to
donate 200 sheep, he said. Smit also mentioned Mike du Toit's
retirement package, and the sale of bullets....

Counsel for the defence put it to Smit that the accused would deny
that a so-called coup plot had ever been discussed at any of the
meetings testified about by Smit. Smit was forced to concede that the
"meetings" - many of them around "braaivleis" fires - were never
formal and usually took the form of open discussions. He also conceded
that nothing concrete had ever been done and no absolute final acts of
terror had been described in his presence. He admitted that the
meetings had just been "a lot of talking". But he remained adamant
that a document setting out a detailed coup plan had been discussed at
just about every one of those occasions, including an alleged meeting
at a striptease club in Pretoria....

Meanwhile, police spy Johan Smit's cross-examination has led to other
interesting developments. Smit, who claims he infiltrated the inner
circle of the nationalist Boer organisation, is still being
cross-examined by the different advocates representing the more than
20 Boers accused of planning to set up a Boer Republic. In a revealing
turn of events last week, Smit admitted that previous written evidence
he had signed was in fact false, and that he 'only scanned' what a
security policeman had actually written down, before signing it. He
conceded that he had never read through the statement word by word
before testifying, although he signed it as correct. "That was my
memory then, but I've noticed last night on reading my statement that
there were a few mistakes...," he said.

Smit also changed tack on what he had earlier alleged were plans
to take over the country's radio stations. While expanding on his
earlier evidence that targets identified as part of an alleged coup
plan included the SABC, Radio Jakaranda and Radio Pretoria, Smit said
that 'later' it was decided to retain Radio Pretoria for propaganda
purposes... To a question by Judge Eben Jordaan on how the SABC
would have been destroyed, Smit said: "Well, the place had to be blown
up... It would definitely not have been a job for one or two guys. It
would not have been humanly possible. I don't know how they would have
done it."

Smit's testimomony on what the Boeremag was planning to blow up
or take over includes, so far, the SABC, the SA National Defence
Force's operational headquarters in Pretoria, the fuel depot at
Watloo, 4 Reconnaissance Unit headquarters at Swartkops, military
aircraft like the Rooivalk helicopters, and many other 'targets'.
Smit also once again touched on an alleged plan to chase all black
people out of the cities along the N1 highway to Zimbabwe.....

http://www.sabcnews.com/south_africa/crime1justice/0,2172,73 484,00.html
Re: JC Smit: meineedige getuie teen die 'Boeremag' [boodskap #90074 is 'n antwoord op boodskap #90071] Vr, 06 Februarie 2004 18:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
undercover  is tans af-lyn  undercover
Boodskappe: 8
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Junior Lid
On 6 Feb 2004 08:06:50 -0800, bart...@yahoo.com (George B.) wrote:

> Is dit al wat hulle teen die beskuldigdes het? Of het hulle nog ander
> getuienis gefabriseer. Blykbaar kan JC Smit met moord weg kom, as hy
> maar net 'getuig' soos die veiligheidspolisie dit wil he.
>
>
>
> From SCA-News
>
> B. BOER RENAISSANCE
>
>
> [...]
>
>

Moet nie lieg nie, george.
Daar word geen getuienis gefrabiseer nie.
Ek het net die waarheid vertel, en ek sal julle boere
nie laat wegkom met dit wat julle probeer nie.
Die houtkoppe het ook reg in die land
en julle sal nie sommer meetings hou en
organize om hulle te laat hout kap nie.
Ek check julle. Watchit!!!
Re: JC Smit: meineedige getuie teen die 'Boeremag' [boodskap #90212 is 'n antwoord op boodskap #90074] Di, 10 Februarie 2004 19:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Schorsch  is tans af-lyn  Schorsch
Boodskappe: 96
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Volle Lid
undercover skryf in boodskap news:...
> On 6 Feb 2004 08:06:50 -0800, bart...@yahoo.com (George B.) wrote:
>
>> Is dit al wat hulle teen die beskuldigdes het? Of het hulle nog ander
>> getuienis gefabriseer. Blykbaar kan JC Smit met moord weg kom, as hy
>> maar net 'getuig' soos die veiligheidspolisie dit wil he.
>>
>>
>>
>> From SCA-News
>>
>> B. BOER RENAISSANCE
>>
>>
>> [...]
>>
>
> Moet nie lieg nie, george.
> Daar word geen getuienis gefrabiseer nie.
> Ek het net die waarheid vertel, en ek sal julle boere
> nie laat wegkom met dit wat julle probeer nie.
### En hoekom verander 'jy' lafaardse doos dan jou getuienis?
[...]
B. BOER RENAISSANCE

Largely ignored by the pro-Regime mass media, Advocate Louisa van der
Walt
is apparently driving police spy CJ Smit into a corner during her
cross-examination in the ongoing Boeremag trial. Having earlier
admitted
that he changed his testimony and signed a declaration without knowing
exactly what was in it, Smit was described by a journalist as, quote,
sweating blood, unquote, as van der Walt followed up on what he has
already
said under oath in court. In the near future, he is expected to be
faced by
one Streicher, who was arrested and is being charged for murder, but
who
claims that Smit was involved there, too.
[[...]]

Moet ons "jou getuienis" in die Streicher-sage 'n bitjie ontleed?!
Daar weerspreek 'jy' 'jou' ook sommer drie of vier keer!

> Die houtkoppe het ook reg in die land
> en julle sal nie sommer meetings hou en
> organize om hulle te laat hout kap nie.
> Ek check julle. Watchit!!!

### Jou oppinie... - Die van 'n lafaard wat in anoniemiteit skuil...
Re: JC Smit: meineedige getuie teen die 'Boeremag' [boodskap #90217 is 'n antwoord op boodskap #90212] Di, 10 Februarie 2004 19:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
undercover  is tans af-lyn  undercover
Boodskappe: 8
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Junior Lid
On 10 Feb 2004 11:02:35 -0800, bart...@yahoo.com (George B.) wrote:

> ### En hoekom verander 'jy' lafaardse doos dan jou getuienis?
> [...]

Omdat ek weer gedink het,
en onthou het dat daar
meer plekke is waar ek
hulle aan die pen kan
laat ry.

> B. BOER RENAISSANCE
>
> Largely ignored by the pro-Regime mass media, Advocate Louisa van der
> Walt
> is apparently driving police spy CJ Smit into a corner during her
> cross-examination in the ongoing Boeremag trial. Having earlier
> admitted
> that he changed his testimony and signed a declaration without knowing
> exactly what was in it, Smit was described by a journalist as, quote,
> sweating blood, unquote, as van der Walt followed up on what he has
> already
> said under oath in court. In the near future, he is expected to be
> faced by
> one Streicher, who was arrested and is being charged for murder, but
> who
> claims that Smit was involved there, too.
> [[...]]
>
>>> Moet ons "jou getuienis" in die Streicher-sage 'n bitjie ontleed?!
>>> Daar weerspreek 'jy' 'jou' ook sommer drie of vier keer!
>
Het jy nie ook al van mening verander nie?
Ek het bevestig dat ek my getuienis verander, en
die joernaliste sê net die helfte van wat
ek sê, en 'n halwe waarheid
kan 'n bleddie groot leun wees.

>
>
>> Die houtkoppe het ook reg in die land
>> en julle sal nie sommer meetings hou en
>> organize om hulle te laat hout kap nie.
>> Ek check julle. Watchit!!!
>
>>> ### Jou oppinie... - Die van 'n lafaard wat in anoniemiteit skuil...

### is verkeerd gespel. Die regte spelling is +ÆëT-¦If¶
en opinie word met een 'p' geskryf. Julle reggesindes
kan nie eens spel nie!

undercover
Re: JC Smit: meineedige getuie teen die 'Boeremag' [boodskap #90218 is 'n antwoord op boodskap #90217] Di, 10 Februarie 2004 20:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
undercover  is tans af-lyn  undercover
Boodskappe: 8
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Junior Lid
On Tue, 10 Feb 2004 21:55:55 +0200, undercover wrote:


> Het jy nie ook al van mening verander nie?
> Ek het bevestig dat ek my getuienis verander, en
> die joernaliste sê net die helfte van wat
> ek sê, en 'n halwe waarheid
> kan 'n bleddie groot leun wees.
>

> undercover
>

ek sal nou nie ernstig leun op 'leun' nie,
want dit kan dan dalk 'n leuen wees:-)))

Die Uwe
Undercover
Re: JC Smit: meineedige getuie teen die 'Boeremag' [boodskap #90219 is 'n antwoord op boodskap #90212] Di, 10 Februarie 2004 21:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
theo1610  is tans af-lyn  theo1610
Boodskappe: 9
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Junior Lid
Op 10 Feb 2004 11:02:35 -0800 schreef bart...@yahoo.com (George B.):

> undercover skryf in boodskap news:...
>> On 6 Feb 2004 08:06:50 -0800, bart...@yahoo.com (George B.) wrote:

Wil misschien een aardig iemand dit koeterwaals voor mij vertalen?

Mucho gracias.
.
Btw, stop de war on drugs !!
"Lievebeheersbeestjes"
Re: JC Smit: meineedige getuie teen die 'Boeremag' [boodskap #90220 is 'n antwoord op boodskap #90219] Di, 10 Februarie 2004 21:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sterrenkijker  is tans af-lyn  Sterrenkijker
Boodskappe: 654
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 10 Feb 2004 22:08:13 +0100, theo1610
wrote:

> Op 10 Feb 2004 11:02:35 -0800 schreef bart...@yahoo.com (George B.):
>
>> undercover skryf in boodskap news:...
>>> On 6 Feb 2004 08:06:50 -0800, bart...@yahoo.com (George B.) wrote:
>
> Wil misschien een aardig iemand dit koeterwaals voor mij vertalen?
>
> Mucho gracias.
> .
> Btw, stop de war on drugs !!
> "Lievebeheersbeestjes"

Dit is geen koeterwaals. Het is je eigen taal!

Norbert (uit Vlaanderen)
Re: JC Smit: meineedige getuie teen die 'Boeremag' [boodskap #90221 is 'n antwoord op boodskap #90219] Di, 10 Februarie 2004 21:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
undercover  is tans af-lyn  undercover
Boodskappe: 8
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Junior Lid
On Tue, 10 Feb 2004 22:08:13 +0100, theo1610
wrote:

> Op 10 Feb 2004 11:02:35 -0800 schreef bart...@yahoo.com (George B.):
>
>> undercover skryf in boodskap news:...
>>> On 6 Feb 2004 08:06:50 -0800, bart...@yahoo.com (George B.) wrote:
>
> Wil misschien een aardig iemand dit koeterwaals voor mij vertalen?
>
> Mucho gracias.
> .
> Btw, stop de war on drugs !!
> "Lievebeheersbeestjes"

natuurlik sal George Bartels dit koeterwaals vir jou vertaal, Theo
Re: JC Smit: meineedige getuie teen die 'Boeremag' [boodskap #90222 is 'n antwoord op boodskap #90221] Di, 10 Februarie 2004 22:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
D.J. Opperman

Sprokie van die spikkelkoei

Uit holtes van 'n boom
het kuddes vee gekom,
toe kies my broer
die spikkelkoei vir hom.

Ek stoot hom oor 'n krans,
hy val in 'n mik,
toe het 'n kraai
op die spikkelkoei gaan sit.

Smeer vet aan 'n klip,
korrel fyn, moenie kwes,
toe sak 'n duisend vere
noord, suid, oos, wes -

sak 'n duisend kraaie
oor die bloed, oor die klip .
O waar sal ek skuil
teen die stippels wat pik?
Re: JC Smit: meineedige getuie teen die 'Boeremag' [boodskap #90224 is 'n antwoord op boodskap #90219] Wo, 11 Februarie 2004 03:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Henk Senster  is tans af-lyn  Henk Senster
Boodskappe: 5
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Junior Lid
"theo1610" skryf in boodskap news:1uhi20hitf8g33917ei1fnoo605fg8hvh6@4ax.com...
> Op 10 Feb 2004 11:02:35 -0800 schreef bart...@yahoo.com (George B.):
>
>> undercover wrote in message
news:...
>>> On 6 Feb 2004 08:06:50 -0800, bart...@yahoo.com (George B.) wrote:
>
> Wil misschien een aardig iemand dit koeterwaals voor mij vertalen?

Ik zat hier net vervuld met tederheid van te genieten Theo. En dan kom jij
je klompen uitschoppen.

> Mucho gracias.
> .
> Btw, stop de war on drugs !!
> "Lievebeheersbeestjes"
Re: JC Smit: meineedige getuie teen die 'Boeremag' [boodskap #90271 is 'n antwoord op boodskap #90217] Wo, 11 Februarie 2004 19:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Schorsch  is tans af-lyn  Schorsch
Boodskappe: 96
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Volle Lid
undercover skryf in boodskap news:...
> On 10 Feb 2004 11:02:35 -0800, bart...@yahoo.com (George B.) wrote:
>
>
>> ### En hoekom verander 'jy' lafaardse doos dan jou getuienis?
>> [...]
>
> Omdat ek weer gedink het,
> en onthou het dat daar
> meer plekke is waar ek
> hulle aan die pen kan
> laat ry.
>
>
>> B. BOER RENAISSANCE
>>
>> Largely ignored by the pro-Regime mass media, Advocate Louisa van der
>> Walt
>> is apparently driving police spy CJ Smit into a corner during her
>> cross-examination in the ongoing Boeremag trial. Having earlier
>> admitted
>> that he changed his testimony and signed a declaration without knowing
>> exactly what was in it, Smit was described by a journalist as, quote,
>> sweating blood, unquote, as van der Walt followed up on what he has
>> already
>> said under oath in court. In the near future, he is expected to be
>> faced by
>> one Streicher, who was arrested and is being charged for murder, but
>> who
>> claims that Smit was involved there, too.
>> [[...]]
>>
>>>> Moet ons "jou getuienis" in die Streicher-sage 'n bitjie ontleed?!
>>>> Daar weerspreek 'jy' 'jou' ook sommer drie of vier keer!
>>
> Het jy nie ook al van mening verander nie?
> Ek het bevestig dat ek my getuienis verander, en
> die joernaliste sê net die helfte van wat
> ek sê, en 'n halwe waarheid
> kan 'n bleddie groot leun wees.
>
### Nee, 'jy' verander jou getuienis, omdat jy van die begin af nie
die waarheid praat nie. Jy het bv. gelieg dat op een 'dok 12'-afskrif.
die handskrif van Mike du Toit is, terwyl dit jou handskrif met jou
eie spelfoute is. My vriend, 'jy' het beedigde verklarings afgele. En
jy weerspreek 'jou' meer as een keer in een alleen. Hoe kan ons nou
die res van die getuienis glo.

>>
>>
>>> Die houtkoppe het ook reg in die land
>>> en julle sal nie sommer meetings hou en
>>> organize om hulle te laat hout kap nie.
>>> Ek check julle. Watchit!!!
>
>>>> ### Jou oppinie... - Die van 'n lafaard wat in anoniemiteit skuil...
>
> ### is verkeerd gespel. Die regte spelling is +ÆëT-¦If¶
> en opinie word met een 'p' geskryf. Julle reggesindes
> kan nie eens spel nie!
### Is dit nou 'n tik-en-spel-kompetisie? Miskien het jy nog nie
opgemerk nie dat die 'usenet' 'n heelwat informele omgewing is. Feit
is 'jy' lieg maak nie saak nie hoe jy dit spel nie.

>
> undercover
Re: JC Smit: meineedige getuie teen die 'Boeremag' [boodskap #90272 is 'n antwoord op boodskap #90217] Wo, 11 Februarie 2004 19:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Schorsch  is tans af-lyn  Schorsch
Boodskappe: 96
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Volle Lid
undercover skryf in boodskap news:...
> On 10 Feb 2004 11:02:35 -0800, bart...@yahoo.com (George B.) wrote:
>
>
>> ### En hoekom verander 'jy' lafaardse doos dan jou getuienis?
>> [...]
>
> Omdat ek weer gedink het,
> en onthou het dat daar
> meer plekke is waar ek
> hulle aan die pen kan
> laat ry.
>
>
>> B. BOER RENAISSANCE
>>
>> Largely ignored by the pro-Regime mass media, Advocate Louisa van der
>> Walt
>> is apparently driving police spy CJ Smit into a corner during her
>> cross-examination in the ongoing Boeremag trial. Having earlier
>> admitted
>> that he changed his testimony and signed a declaration without knowing
>> exactly what was in it, Smit was described by a journalist as, quote,
>> sweating blood, unquote, as van der Walt followed up on what he has
>> already
>> said under oath in court. In the near future, he is expected to be
>> faced by
>> one Streicher, who was arrested and is being charged for murder, but
>> who
>> claims that Smit was involved there, too.
>> [[...]]
>>
>>>> Moet ons "jou getuienis" in die Streicher-sage 'n bitjie ontleed?!
>>>> Daar weerspreek 'jy' 'jou' ook sommer drie of vier keer!
>>
> Het jy nie ook al van mening verander nie?
> Ek het bevestig dat ek my getuienis verander, en
> die joernaliste sê net die helfte van wat
> ek sê, en 'n halwe waarheid
> kan 'n bleddie groot leun wees.
>
### Nee, 'jy' verander jou getuienis, omdat jy van die begin af nie
die waarheid praat nie. Jy het bv. gelieg dat op een 'dok 12'-afskrif.
die handskrif van Mike du Toit is, terwyl dit jou handskrif met jou
eie spelfoute is. My vriend, 'jy' het beedigde verklarings afgele. En
jy weerspreek 'jou' meer as een keer in een alleen. Hoe kan ons nou
die res van die getuienis glo.

>>
>>
>>> Die houtkoppe het ook reg in die land
>>> en julle sal nie sommer meetings hou en
>>> organize om hulle te laat hout kap nie.
>>> Ek check julle. Watchit!!!
>
>>>> ### Jou oppinie... - Die van 'n lafaard wat in anoniemiteit skuil...
>
> ### is verkeerd gespel. Die regte spelling is +ÆëT-¦If¶
> en opinie word met een 'p' geskryf. Julle reggesindes
> kan nie eens spel nie!
### Is dit nou 'n tik-en-spel-kompetisie? Miskien het jy nog nie
opgemerk nie dat die 'usenet' 'n heelwat informele omgewing is. Feit
is 'jy' lieg maak nie saak nie hoe jy dit spel nie.

>
> undercover
Re: JC Smit: meineedige getuie teen die 'Boeremag' [boodskap #90273 is 'n antwoord op boodskap #90219] Wo, 11 Februarie 2004 19:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
F u  s t  i g a t o r  is tans af-lyn  F u s t i g a t o r
Boodskappe: 30
Geregistreer: April 2003
Karma: 0
Volle Lid
Vitae forma vocatur, theo1610 , die
Tue, 10 Feb 2004 22:08:13 +0100, in littera
in foro be.politics (et
aliis) vere scripsit quod sequitur:

> Op 10 Feb 2004 11:02:35 -0800 schreef bart...@yahoo.com (George B.):
>
>> undercover skryf in boodskap news:...
>>> On 6 Feb 2004 08:06:50 -0800, bart...@yahoo.com (George B.) wrote:
>
> Wil misschien een aardig iemand dit koeterwaals voor mij vertalen?
>
> Mucho gracias.

¡Muchas gracias!

Over Spaanse koeterwaals gesproken...
> .
> Btw, stop de war on drugs !!
> "Lievebeheersbeestjes"

--
Fusti
ICQ #59448345
Re: JC Smit: meineedige getuie teen die 'Boeremag' [boodskap #90276 is 'n antwoord op boodskap #90273] Wo, 11 Februarie 2004 21:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
D.J. Opperman

Namakwaland

Op die groot saaidag van die heelal
het reeds 'n entjie duskant Wupperthal
oor die kaal Noordweste
'n sakkie van die Heer se beste
saad per ongeluk gelek, gelek en uitgeval.
Re: JC Smit: meineedige getuie teen die 'Boeremag' [boodskap #90277 is 'n antwoord op boodskap #90271] Wo, 11 Februarie 2004 21:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
undercover  is tans af-lyn  undercover
Boodskappe: 8
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Junior Lid
On 11 Feb 2004 11:19:19 -0800, bart...@yahoo.com (George B.) wrote:

>

> ### Nee, 'jy' verander jou getuienis, omdat jy van die begin af nie
> die waarheid praat nie. Jy het bv. gelieg dat op een 'dok 12'-afskrif.
> die handskrif van Mike du Toit is, terwyl dit jou handskrif met jou
> eie spelfoute is. My vriend, 'jy' het beedigde verklarings afgele. En
> jy weerspreek 'jou' meer as een keer in een alleen. Hoe kan ons nou
> die res van die getuienis glo.
>
>>>
Dit is Mike se handskrif! Ek bly by my stelling; en die
'weersprekings' waarvan jy praat, is slegs die
opinie van die vyandige pers. Dat daar wel
'n enkele geval (of wat ) was, waar ek 'n
vorige stelling gekorrigeer het, is so, ja.
Onthou dan dat ek onder geweldige
kruisverhoor getuig. Maar, die basis
van wat ek sê. bly dieselfde.

>>>
>>>> Die houtkoppe het ook reg in die land
>>>> en julle sal nie sommer meetings hou en
>>>> organize om hulle te laat hout kap nie.
>>>> Ek check julle. Watchit!!!

>>>> >### Jou oppinie... - Die van 'n lafaard wat in anoniemiteit skuil...

>> ### is verkeerd gespel. Die regte spelling is +ÆëT-¦If¶
>> en opinie word met een 'p' geskryf. Julle reggesindes
>> kan nie eens spel nie!
> ### Is dit nou 'n tik-en-spel-kompetisie? Miskien het jy nog nie
> opgemerk nie dat die 'usenet' 'n heelwat informele omgewing is. Feit
> is 'jy' lieg maak nie saak nie hoe jy dit spel nie.
>
Waarom sê jy dat ek 'lieg' terwyl die verdediging dit
probeer bewys, en hulle teen 'n muur bevind?
Miskien moet die boertjies jou aanstel:-(((


>> undercover
Re: JC Smit: meineedige getuie teen die 'Boeremag' [boodskap #90278 is 'n antwoord op boodskap #90272] Wo, 11 Februarie 2004 21:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
undercover  is tans af-lyn  undercover
Boodskappe: 8
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Junior Lid
On 11 Feb 2004 11:19:21 -0800, bart...@yahoo.com (George B.) wrote:

> undercover skryf in boodskap news:...
>> On 10 Feb 2004 11:02:35 -0800, bart...@yahoo.com (George B.) wrote:


>>> ### En hoekom verander 'jy' lafaardse doos dan jou getuienis?
>>> [...]

>> Omdat ek weer gedink het,
>> en onthou het dat daar
>> meer plekke is waar ek
>> hulle aan die pen kan
>> laat ry.


>>> B. BOER RENAISSANCE
>>>
>>> Largely ignored by the pro-Regime mass media, Advocate Louisa van der
>>> Walt
>>> is apparently driving police spy CJ Smit into a corner during her
>>> cross-examination in the ongoing Boeremag trial. Having earlier
>>> admitted
>>> that he changed his testimony and signed a declaration without knowing
>>> exactly what was in it, Smit was described by a journalist as, quote,
>>> sweating blood, unquote, as van der Walt followed up on what he has
>>> already
>>> said under oath in court. In the near future, he is expected to be
>>> faced by
>>> one Streicher, who was arrested and is being charged for murder, but
>>> who
>>> claims that Smit was involved there, too.
>>> [[...]]
>>>
>>>> >Moet ons "jou getuienis" in die Streicher-sage 'n bitjie ontleed?!
>>>> >Daar weerspreek 'jy' 'jou' ook sommer drie of vier keer!
>>>
>> Het jy nie ook al van mening verander nie?
>> Ek het bevestig dat ek my getuienis verander, en
>> die joernaliste sê net die helfte van wat
>> ek sê, en 'n halwe waarheid
>> kan 'n bleddie groot leun wees.

> ### Nee, 'jy' verander jou getuienis, omdat jy van die begin af nie
> die waarheid praat nie. Jy het bv. gelieg dat op een 'dok 12'-afskrif.
> die handskrif van Mike du Toit is, terwyl dit jou handskrif met jou
> eie spelfoute is. My vriend, 'jy' het beedigde verklarings afgele. En
> jy weerspreek 'jou' meer as een keer in een alleen. Hoe kan ons nou
> die res van die getuienis glo.
>
>>>
>>>
>>>> Die houtkoppe het ook reg in die land
>>>> en julle sal nie sommer meetings hou en
>>>> organize om hulle te laat hout kap nie.
>>>> Ek check julle. Watchit!!!

>>>> >### Jou oppinie... - Die van 'n lafaard wat in anoniemiteit skuil...

>> ### is verkeerd gespel. Die regte spelling is +ÆëT-¦If¶
>> en opinie word met een 'p' geskryf. Julle reggesindes
>> kan nie eens spel nie!
> ### Is dit nou 'n tik-en-spel-kompetisie? Miskien het jy nog nie
> opgemerk nie dat die 'usenet' 'n heelwat informele omgewing is. Feit
> is 'jy' lieg maak nie saak nie hoe jy dit spel nie.
>

>> undercover

Hakkel jy?
Re: JC Smit: meineedige getuie teen die 'Boeremag' [boodskap #90280 is 'n antwoord op boodskap #90273] Wo, 11 Februarie 2004 22:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
theo1610  is tans af-lyn  theo1610
Boodskappe: 9
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Junior Lid
Op Wed, 11 Feb 2004 20:28:25 +0100 schreef F u s t i g a t o
r :

> Vitae forma vocatur, theo1610 , die
> Tue, 10 Feb 2004 22:08:13 +0100, in littera
> in foro be.politics (et
> aliis) vere scripsit quod sequitur:
>
>> Op 10 Feb 2004 11:02:35 -0800 schreef bart...@yahoo.com (George B.):

>>> undercover skryf in boodskap news:...
>>>> On 6 Feb 2004 08:06:50 -0800, bart...@yahoo.com (George B.) wrote:

>> Wil misschien een aardig iemand dit koeterwaals voor mij vertalen?

>> Mucho gracias.
>
> ¡Muchas gracias!

Een veelbelovend begin,
vriendelijk dank, kingkongFust.

> Over Spaanse koeterwaals gesproken...

Mea culpa. :(
.
Btw, stop de war on drugs !!
"Lievebeheersbeestjes"
Re: JC Smit: meineedige getuie teen die 'Boeremag' [boodskap #90309 is 'n antwoord op boodskap #90280] Do, 12 Februarie 2004 22:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
F u  s t  i g a t o r  is tans af-lyn  F u s t i g a t o r
Boodskappe: 30
Geregistreer: April 2003
Karma: 0
Volle Lid
Vitae forma vocatur, theo1610 , die
Wed, 11 Feb 2004 23:37:05 +0100, in littera
in foro be.politics (et
aliis) vere scripsit quod sequitur:

> Op Wed, 11 Feb 2004 20:28:25 +0100 schreef F u s t i g a t o
> r :
>
>> Vitae forma vocatur, theo1610 , die
>> Tue, 10 Feb 2004 22:08:13 +0100, in littera
>> in foro be.politics (et
>> aliis) vere scripsit quod sequitur:

>>> Op 10 Feb 2004 11:02:35 -0800 schreef bart...@yahoo.com (George B.):
>
>>>> undercover skryf in boodskap news:...
>>>> > On 6 Feb 2004 08:06:50 -0800, bart...@yahoo.com (George B.) wrote:
>
>>> Wil misschien een aardig iemand dit koeterwaals voor mij vertalen?
>
>>> Mucho gracias.

>> ¡Muchas gracias!
>
> Een veelbelovend begin,
> vriendelijk dank, kingkongFust.

Sorry, maar volgens ene Daniel Louis ken ik nix van Spaans af.

>> Over Spaanse koeterwaals gesproken...
>
> Mea culpa. :(

Ego te absolvo ab hispanicis peccatis tuis

> Btw, stop de war on drugs !!
> "Lievebeheersbeestjes"

"Mariquitas" in 't Spaans...
--
Fusti
ICQ #59448345
Re: JC Smit: meineedige getuie teen die 'Boeremag' [boodskap #90310 is 'n antwoord op boodskap #90309] Do, 12 Februarie 2004 22:28 Na vorige boodskap
theo1610  is tans af-lyn  theo1610
Boodskappe: 9
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Junior Lid
Op Thu, 12 Feb 2004 23:00:03 +0100 schreef F u s t i g a t o
r :

> Vitae forma vocatur, theo1610 , die
> Wed, 11 Feb 2004 23:37:05 +0100, in littera
> in foro be.politics (et
> aliis) vere scripsit quod sequitur:
>
>> Op Wed, 11 Feb 2004 20:28:25 +0100 schreef F u s t i g a t o
>> r :

>>> Vitae forma vocatur, theo1610 , die
>>> Tue, 10 Feb 2004 22:08:13 +0100, in littera
>>> in foro be.politics (et
>>> aliis) vere scripsit quod sequitur:
>
>>>> Op 10 Feb 2004 11:02:35 -0800 schreef bart...@yahoo.com (George B.):
>>
>>>> >undercover skryf in boodskap news:...
>>>> >> On 6 Feb 2004 08:06:50 -0800, bart...@yahoo.com (George B.) wrote:
>>
>>>> Wil misschien een aardig iemand dit koeterwaals voor mij vertalen?
>>
>>>> Mucho gracias.
>
>>> ¡Muchas gracias!

>> Een veelbelovend begin,
>> vriendelijk dank, kingkongFust.
>
>
> Sorry, maar volgens ene Daniel Louis ken ik nix van Spaans af.

Vast geen Nederlander.

>>> Over Spaanse koeterwaals gesproken...

>> Mea culpa. :(
>
> Ego te absolvo ab hispanicis peccatis tuis
>
>> Btw, stop de war on drugs !!
>> "Lievebeheersbeestjes"
>
> "Mariquitas" in 't Spaans...

As op het eind is altijd goed.

.
Btw, stop de war on drugs !!
"Lievebeheersbeestjes"
Vorige onderwerp: Re: Boers - Nude Raiders se Kak.
Volgende onderwerp: Re: A Nice Poem
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 10 10:09:30 MGT 2024