Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » nanotegnologie
nanotegnologie [boodskap #90147] |
So., 08 Februarie 2004 20:34  |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Lees van dit vanoggend - en dit waarvan hulle praat is te klein vir my klein
breintjie.
Daar word gepraat van goed wat geproduseer word wat 1000ste van 'n
haarbreedte groot is.
--
Annette
|
|
|
|
|
|
|
Re: nanotegnologie [boodskap #90419 is 'n antwoord op boodskap #90311] |
Ma., 16 Februarie 2004 21:57  |
MoerFie
Boodskappe: 94 Geregistreer: Maart 2004
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
Haai
Kry gerus die boek van Michael Crichton (jurassic park faam) oor nano
tegnologie, die naam daarvan is "Prey" Scary stuff!!
soois
"cybit friendly" skryf in boodskap news:402c018a.0@news1.mweb.co.za...
> Daar is nagenoeg 42 000 000 transistorkies op jou Pentium4 skyfie! As jy
> hulle versigtig kan afwikkel en verkoop vir 'n rand elk kan jy maar voort
> gaan en aspris die lotto-nommers verkeerd invul. Ek dink mense sal hulle
> koop, want woolies se "baby-veggies" is amper net so groot en hulle verkoop
> vir baie meer as 'n rand.
>
> Anycase, "hulle" is besig om te timmer aan 'n robotjie so groot soos 'n wit
> bloed sel om in jou are in te spuit om jou colestrol en ander verstoppings
> van binne-in af uit te sort. Te fraai vir woorde!
>
>
> "Annette" wrote in message
> news:c066j4$131$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Lees van dit vanoggend - en dit waarvan hulle praat is te klein vir my klein
>> breintjie.
>> Daar word gepraat van goed wat geproduseer word wat 1000ste van 'n
>> haarbreedte groot is.
>>
>> --
>> Annette
>>
>
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: So. Apr. 20 03:05:19 UTC 2025
|