| Jode [boodskap #89574] |
Ma., 26 Januarie 2004 07:43  |
PietR
Boodskappe: 3341 Geregistreer: Julie 2003
|
Senior Lid |
|
|
Ek lees 'n interessante ding gister en dit is dat die Jode van SA drasties
besig is om te verminder in SA. Wat oorbly is ou Jode terwyl die
jongetjies verkas na ander lande. Vroeër jare was die Jode mos soos
boorwurms wat ingekruip het in enige plek en dan die ekonomie van daardie
plek onder beheer gekry. Sal dit dan nou moontlik wees dat die Jood in die
swart Afrikaan iemand skelmer as hyself gekry het?
|
|
|
|
| Re: Jode [boodskap #89577 is 'n antwoord op boodskap #89574] |
Ma., 26 Januarie 2004 08:24   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Jy het 'n punt daar beet:))
Die drastiese vermindering van Jode hier in Kaapstad is al van 1994 aan die
gang - Die Joodse Restaurante kon nie meer kop bo water hou nie, twee
sinagoges in die Tuine alleen het al toegemaak - die een is omskep in 'n
kunsgalery, en die ander is platgeslaan en 'n woonstelblok is op die perseel
opgerig.
In die 80's kon mens skaars afstap na die inkoopsentrum op 'n Saterdag so
vol was die strate en sypaadjies geparkeer deur die Joodse kerkgangers.
--
Annette
"Suidwester" skryf in boodskap news:4014c56a.0@news1.mweb.co.za...
> Ek lees 'n interessante ding gister en dit is dat die Jode van SA drasties
> besig is om te verminder in SA. Wat oorbly is ou Jode terwyl die
> jongetjies verkas na ander lande. Vroeër jare was die Jode mos soos
> boorwurms wat ingekruip het in enige plek en dan die ekonomie van daardie
> plek onder beheer gekry. Sal dit dan nou moontlik wees dat die Jood in die
> swart Afrikaan iemand skelmer as hyself gekry het?
>
|
|
|
|
|
|
| Re: Jode [boodskap #89579 is 'n antwoord op boodskap #89578] |
Ma., 26 Januarie 2004 09:16   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Janee - die ou mense het lekker sports gehad - en nie een van hulle is tronk
toe gesleep of geskiet omdat hy wou bly sit nie:))
Hier in die Kaap, tydens die oorlog, moes almal, sodra die kanon om 12
skiet, doodstil staan of sit en vir 'n minuut lank bid vir die vegtendes.
Pa het gesorg dat hy om twaalf met 'n koerant sit waar niemand hom kon sien
nie:)
--
Annette
"Suidwester" skryf in boodskap news:4014d474.0@news1.mweb.co.za...
> My oorle' Pappie het die Jode gehaat soos die pes en het gereken dat Hitler
> van die Jode moes seep kook....alles oor sy kinderjare toe Oupa as rebel in
> die kamp was en hy as oudste kind met 'n sak mielies op die rug deur die
> dorp se hoofstraat moes loop om dit by die Jood te laat maal en dan weier
> die Jood oor sy pa dan 'n rebel is. Hulle het darem lekker baklei doerie
> jare. Later jare, na universiteit, het hy gaan skoolgee in Natal.....ook
> Durban. Toe was die spulletjie mos onder Engelse beheer en moes 'God save
> the Queen' gespeel word na elke openbare byeenkoms.....flieks ook. Jy moes
> opstaan uit eerbied. Dan vat hulle hul hele rugbyspan saam en as 'God
> save...' speel, dan bly hulle sit. Dan was daar altyd soldate den
> dergeleke wat hulle probeer maak opstaan en dan is daar een moerse faait!
> Baie interessanter as die fliek, het die ou man vertel.
> "Annette" wrote in message
> news:bv2ivb$s5n$2@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Jy het 'n punt daar beet:))
>> Die drastiese vermindering van Jode hier in Kaapstad is al van 1994 aan die
>> gang - Die Joodse Restaurante kon nie meer kop bo water hou nie, twee
>> sinagoges in die Tuine alleen het al toegemaak - die een is omskep in 'n
>> kunsgalery, en die ander is platgeslaan en 'n woonstelblok is op die perseel
>> opgerig.
>> In die 80's kon mens skaars afstap na die inkoopsentrum op 'n Saterdag so
>> vol was die strate en sypaadjies geparkeer deur die Joodse kerkgangers.
>> --
>> Annette
>> "Suidwester" wrote in message
>> news:4014c56a.0@news1.mweb.co.za...
>>> Ek lees 'n interessante ding gister en dit is dat die Jode van SA drasties
>>> besig is om te verminder in SA. Wat oorbly is ou Jode terwyl die
>>> jongetjies verkas na ander lande. Vroeër jare was die Jode mos soos
>>> boorwurms wat ingekruip het in enige plek en dan die ekonomie van daardie
>>> plek onder beheer gekry. Sal dit dan nou moontlik wees dat die Jood in die
>>> swart Afrikaan iemand skelmer as hyself gekry het?
>>>
>>
>
|
|
|
|
| Re: Jode [boodskap #89583 is 'n antwoord op boodskap #89579] |
Ma., 26 Januarie 2004 09:59   |
PietR
Boodskappe: 3341 Geregistreer: Julie 2003
|
Senior Lid |
|
|
Vandag lyk dit vir ons of die oumense ook maar lekker simpel was, maar dan
kyk jy na die moorde, inbrake, ens. en dink maar eintlik het hulle die
lekker tye gehad. Ons ou wêreld vandag is siek.....
"Annette" skryf in boodskap news:bv2ngc$13t$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Janee - die ou mense het lekker sports gehad - en nie een van hulle is tronk
> toe gesleep of geskiet omdat hy wou bly sit nie:))
> Hier in die Kaap, tydens die oorlog, moes almal, sodra die kanon om 12
> skiet, doodstil staan of sit en vir 'n minuut lank bid vir die vegtendes.
> Pa het gesorg dat hy om twaalf met 'n koerant sit waar niemand hom kon sien
> nie:)
>
>
> --
> Annette
> "Suidwester" wrote in message
> news:4014d474.0@news1.mweb.co.za...
>> My oorle' Pappie het die Jode gehaat soos die pes en het gereken dat
> Hitler
>> van die Jode moes seep kook....alles oor sy kinderjare toe Oupa as rebel in
>> die kamp was en hy as oudste kind met 'n sak mielies op die rug deur die
>> dorp se hoofstraat moes loop om dit by die Jood te laat maal en dan weier
>> die Jood oor sy pa dan 'n rebel is. Hulle het darem lekker baklei doerie
>> jare. Later jare, na universiteit, het hy gaan skoolgee in Natal.....ook
>> Durban. Toe was die spulletjie mos onder Engelse beheer en moes 'God save
>> the Queen' gespeel word na elke openbare byeenkoms.....flieks ook. Jy moes
>> opstaan uit eerbied. Dan vat hulle hul hele rugbyspan saam en as 'God
>> save...' speel, dan bly hulle sit. Dan was daar altyd soldate den
>> dergeleke wat hulle probeer maak opstaan en dan is daar een moerse faait!
>> Baie interessanter as die fliek, het die ou man vertel.
>> "Annette" wrote in message
>> news:bv2ivb$s5n$2@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Jy het 'n punt daar beet:))
>>> Die drastiese vermindering van Jode hier in Kaapstad is al van 1994 aan die
>>> gang - Die Joodse Restaurante kon nie meer kop bo water hou nie, twee
>>> sinagoges in die Tuine alleen het al toegemaak - die een is omskep in 'n
>>> kunsgalery, en die ander is platgeslaan en 'n woonstelblok is op die perseel
>>> opgerig.
>>> In die 80's kon mens skaars afstap na die inkoopsentrum op 'n Saterdag so
>>> vol was die strate en sypaadjies geparkeer deur die Joodse kerkgangers.
>>> --
>>> Annette
>>> "Suidwester" wrote in message
>>> news:4014c56a.0@news1.mweb.co.za...
>>>> Ek lees 'n interessante ding gister en dit is dat die Jode van SA drasties
>>>> besig is om te verminder in SA. Wat oorbly is ou Jode terwyl die
>>>> jongetjies verkas na ander lande. Vroeër jare was die Jode mos soos
>>>> boorwurms wat ingekruip het in enige plek en dan die ekonomie van daardie
>>>> plek onder beheer gekry. Sal dit dan nou moontlik wees dat die Jood in die
>>>> swart Afrikaan iemand skelmer as hyself gekry het?
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Jode [boodskap #89849 is 'n antwoord op boodskap #89725] |
Ma., 02 Februarie 2004 14:41   |
Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232 Geregistreer: Mei 2006
|
Senior Lid |
|
|
Wat verkoop jy en waar?
On Fri, 30 Jan 2004 08:03:19 +0200, "Suidwester" wrote:
> Ekke? Ek het my eie besigheid en daarom doen ek alle soorte van dinge.
> Enigiets wat geld maak.
> "Ferdi Greyling" wrote in message
> news:k40j101vdgcjff9r12nik7rk0tcuuosvu4@4ax.com...
>> JY het gepos:
>> "Dia mos al lankal bekend dat die wêreldekonomie deur die Jode
>> gemanupileer
>> word.........."
>> Watse werk doen jy, by the way?
>> On Wed, 28 Jan 2004 15:24:09 +0200, "Suidwester"
>> wrote:
>>> Ek sal sommer beide vir jou antwoord. As jy my pos reg gelees het, dan sou
>>> jy gesien het dat ek praat van my ouer en nie van myself as ek praat van
>>> Jode haat nie. Dis soos die geslagte verander....hulle het die Jode gehaat
>>> en dalk met rede. Ek self het nog geen rede ondervind om in 'n Jood 'n gly
>>> te vang nie.
>>> Verder sal jjy sien 'ek het gelees'....in jou kollegas se strooi wat
>>> julle gewoonlik aan die publiek opdis om koerante te verkoop sodat julle kan
>>> geld maak om julle mislike bestaan te regverdig want as ons publiek julle
>>> nie lees nie....straathoek toe met jou en jou soort. Nou as jy lekker die
>>> bliksem in is, lees my pos weer en jy sal sien dat ek die ding as 'n
>>> interessante verskynsel genoem het en oor die saak gespekuleer het. Waarom
>>> val jy aan? Dalk jou aard?
>>> "Ferdi Greyling" wrote in message
>>> news:b10d10lntdmpgklsj6kaujv71uq25d1d1a@4ax.com...
>>
>>>> Ek ken baie jong Jode in Jhb.
>>
>>>> Loshande die meeste van hulle is great mense.
>>
>>
>>>> On Mon, 26 Jan 2004 09:43:36 +0200, "Suidwester"
>>>> wrote:
>>
>>>> >Ek lees 'n interessante ding gister en dit is dat die Jode van SA drasties
>>>> >besig is om te verminder in SA. Wat oorbly is ou Jode terwyl die
>>>> >jongetjies verkas na ander lande. Vroeër jare was die Jode mos soos
>>>> >boorwurms wat ingekruip het in enige plek en dan die ekonomie van daardie
>>>> >plek onder beheer gekry. Sal dit dan nou moontlik wees dat die Jood in die
>>>> >swart Afrikaan iemand skelmer as hyself gekry het?
>>>> >
>>>
>>
>
|
|
|
|
| Re: Jode [boodskap #90143 is 'n antwoord op boodskap #89663] |
So., 08 Februarie 2004 18:05  |
kabwoN-*
Boodskappe: 4 Geregistreer: Desember 2003
|
Junior Lid |
|
|
My meisie is joods en sy is die wonderlikste persoon op die planeet...
Jode staan net saam, daars is niks meer om daaroor te se nie.
"Suidwester" skryf in boodskap news:4017b7fc.0@news1.mweb.co.za...
> Ek sal sommer beide vir jou antwoord. As jy my pos reg gelees het, dan sou
> jy gesien het dat ek praat van my ouer en nie van myself as ek praat van
> Jode haat nie. Dis soos die geslagte verander....hulle het die Jode gehaat
> en dalk met rede. Ek self het nog geen rede ondervind om in 'n Jood 'n gly
> te vang nie.
> Verder sal jjy sien 'ek het gelees'....in jou kollegas se strooi wat
> julle gewoonlik aan die publiek opdis om koerante te verkoop sodat julle kan
> geld maak om julle mislike bestaan te regverdig want as ons publiek julle
> nie lees nie....straathoek toe met jou en jou soort. Nou as jy lekker die
> bliksem in is, lees my pos weer en jy sal sien dat ek die ding as 'n
> interessante verskynsel genoem het en oor die saak gespekuleer het. Waarom
> val jy aan? Dalk jou aard?
> "Ferdi Greyling" wrote in message
> news:b10d10lntdmpgklsj6kaujv71uq25d1d1a@4ax.com...
>>
>> Ek ken baie jong Jode in Jhb.
>>
>> Loshande die meeste van hulle is great mense.
>>
>>
>> On Mon, 26 Jan 2004 09:43:36 +0200, "Suidwester"
>> wrote:
>>
>>> Ek lees 'n interessante ding gister en dit is dat die Jode van SA drasties
>>> besig is om te verminder in SA. Wat oorbly is ou Jode terwyl die
>>> jongetjies verkas na ander lande. Vroeër jare was die Jode mos soos
>>> boorwurms wat ingekruip het in enige plek en dan die ekonomie van daardie
>>> plek onder beheer gekry. Sal dit dan nou moontlik wees dat die Jood in die
>>> swart Afrikaan iemand skelmer as hyself gekry het?
>>>
>>
>
|
|
|
|