Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Grillerige advertensie
Grillerige advertensie [boodskap #90085] Sa, 07 Februarie 2004 08:16 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Die nuwe Kalula advertensie waar die man sy tande borsel en met slymerige
groen water uit 'n voëlbak uitspoel.
Yeggggghhhh!! Sit my totaal af van die redery.

--
Annette
Re: Grillerige advertensie [boodskap #90104 is 'n antwoord op boodskap #90085] So, 08 Februarie 2004 02:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Daar is nie iets soos slegte publisiteit nie ....
Vir daardie pryse is ek selfs bereid om op te hu tanne borsel - verbeel jou
die beenspasie wat ek sal hê ....
Re: Grillerige advertensie [boodskap #90107 is 'n antwoord op boodskap #90104] So, 08 Februarie 2004 03:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Daar was 'n hele artikel nou die dag oor hierdie goedkoop kaartjies.
1) BTW en ;ughawebelasting is nie ingesluit nie
2) Jy kan dit net deur die webblad aankoop
3) Dit is net van toepassing op sekere vlugte, nl Dinsdae en Saterdae -
vertrektye 11vm en 2 nm
--
Annette

"Jonas" skryf in boodskap news:c048i1$r71$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Daar is nie iets soos slegte publisiteit nie ....
> Vir daardie pryse is ek selfs bereid om op te hu tanne borsel - verbeel jou
> die beenspasie wat ek sal hê ....
>
Re: Grillerige advertensie [boodskap #90110 is 'n antwoord op boodskap #90107] So, 08 Februarie 2004 04:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Wel - dit spaar geld - daarvan kan ek getuig.
Re: Grillerige advertensie [boodskap #90112 is 'n antwoord op boodskap #90110] So, 08 Februarie 2004 06:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Natuurlik - dis tog logies. Vir die wat dit aanlyn kan kry, en in staat is
om van die tye gebruik te maak.
--
Annette

"Jonas" skryf in boodskap news:c04ep4$h8$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Wel - dit spaar geld - daarvan kan ek getuig.
>
Re: Grillerige advertensie [boodskap #90164 is 'n antwoord op boodskap #90112] Ma, 09 Februarie 2004 09:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
En dit plaas druk op die ander rederye - dit laat jou net besef watse winste
maak die mense.
Re: Grillerige advertensie [boodskap #90168 is 'n antwoord op boodskap #90164] Ma, 09 Februarie 2004 12:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Die aanbod ( vir al die rederye wat die goedkoop pakket aanbied) is net van
toepassing tot Augustus, en die bespreking moet gemaak en betaal wees voor
die einde Februarie. ( gewoonlik is daar geen terugbetaling op sulke
goedkoop kaartjies as iets voorval nie)
--
Annette

"Jonas" skryf in boodskap news:c07ipi$kro$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> En dit plaas druk op die ander rederye - dit laat jou net besef watse winste
> maak die mense.
>
Re: Grillerige advertensie [boodskap #90171 is 'n antwoord op boodskap #90168] Ma, 09 Februarie 2004 13:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Vlieg hulle Amsterdam toe ook?

Max____________________________

"Annette" skryf in boodskap news:c080gm$sb6$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Die aanbod ( vir al die rederye wat die goedkoop pakket aanbied) is net van
> toepassing tot Augustus, en die bespreking moet gemaak en betaal wees voor
> die einde Februarie. ( gewoonlik is daar geen terugbetaling op sulke
> goedkoop kaartjies as iets voorval nie)
> --
> Annette
> "Jonas" wrote in message
> news:c07ipi$kro$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> En dit plaas druk op die ander rederye - dit laat jou net besef watse winste
>> maak die mense.
>>
>
Re: Grillerige advertensie [boodskap #90172 is 'n antwoord op boodskap #90171] Ma, 09 Februarie 2004 13:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Nee - net binnelands.

--
Annette

"Max" skryf in boodskap news:402788d3$0$139$e4fe514c@news.xs4all.nl...
> Vlieg hulle Amsterdam toe ook?
>
> Max____________________________
>
> "Annette" wrote in message
> news:c080gm$sb6$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Die aanbod ( vir al die rederye wat die goedkoop pakket aanbied) is net van
>> toepassing tot Augustus, en die bespreking moet gemaak en betaal wees voor
>> die einde Februarie. ( gewoonlik is daar geen terugbetaling op sulke
>> goedkoop kaartjies as iets voorval nie)
>> --
>> Annette
>> "Jonas" wrote in message
>> news:c07ipi$kro$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> En dit plaas druk op die ander rederye - dit laat jou net besef watse winste
>>> maak die mense.
>>>
>>
>
Re: Grillerige advertensie [boodskap #90176 is 'n antwoord op boodskap #90172] Ma, 09 Februarie 2004 14:34 Na vorige boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Dis jammer...

Max____________________________

"Annette" skryf in boodskap news:c0835b$1od$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Nee - net binnelands.
>
> --
> Annette
> "Max" wrote in message
> news:402788d3$0$139$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>> Vlieg hulle Amsterdam toe ook?
>>
>> Max____________________________
>>
>> "Annette" wrote in message
>> news:c080gm$sb6$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Die aanbod ( vir al die rederye wat die goedkoop pakket aanbied) is net van
>>> toepassing tot Augustus, en die bespreking moet gemaak en betaal wees voor
>>> die einde Februarie. ( gewoonlik is daar geen terugbetaling op sulke
>>> goedkoop kaartjies as iets voorval nie)
>>> --
>>> Annette
>>> "Jonas" wrote in message
>>> news:c07ipi$kro$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> En dit plaas druk op die ander rederye - dit laat jou net besef watse winste
>>>> maak die mense.
>>>>
>>>
>>
>
Vorige onderwerp: Laat jou stem hoor
Volgende onderwerp: Mooi site - mooi storie - vir Gloudina
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 23 20:47:01 MGT 2024