Grillerige advertensie [boodskap #90085] |
Sa., 07 Februarie 2004 08:16  |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Die nuwe Kalula advertensie waar die man sy tande borsel en met slymerige
groen water uit 'n voëlbak uitspoel.
Yeggggghhhh!! Sit my totaal af van die redery.
--
Annette
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Grillerige advertensie [boodskap #90176 is 'n antwoord op boodskap #90172] |
Ma., 09 Februarie 2004 14:34  |
Max
Boodskappe: 1496 Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Dis jammer...
Max____________________________
"Annette" skryf in boodskap news:c0835b$1od$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Nee - net binnelands.
>
> --
> Annette
> "Max" wrote in message
> news:402788d3$0$139$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>> Vlieg hulle Amsterdam toe ook?
>>
>> Max____________________________
>>
>> "Annette" wrote in message
>> news:c080gm$sb6$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Die aanbod ( vir al die rederye wat die goedkoop pakket aanbied) is net van
>>> toepassing tot Augustus, en die bespreking moet gemaak en betaal wees voor
>>> die einde Februarie. ( gewoonlik is daar geen terugbetaling op sulke
>>> goedkoop kaartjies as iets voorval nie)
>>> --
>>> Annette
>>> "Jonas" wrote in message
>>> news:c07ipi$kro$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> En dit plaas druk op die ander rederye - dit laat jou net besef watse winste
>>>> maak die mense.
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|