Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Vanaf 'n Amerikaanse nuusgroep
Vanaf 'n Amerikaanse nuusgroep [boodskap #89903] |
Di., 03 Februarie 2004 18:46  |
bolander
Boodskappe: 27 Geregistreer: Maart 2004
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
'The testing of IO's must be democratised so that High scores can be
brought within the reach of those who, through no fault of their own,
are ignorant and foolish.' - ANC.
SA education: IQ drop shock 02/02/2004 08:04 - (SA)
Johannesburg - The IQ of children has dropped since outcomes based
education (OBE) was introduced in schools.
This is the conclusion of several educational psychologists, who
regularly test the IQ and aptitude of high school pupils.
Prof Kobus Maree of the University of Pretoria's education faculty
compared the IQs of a number of pupils in Gauteng with those of pupils a
few years ago. He said it was clear that pupils exposed to only OBE had
a lower IQ. He ascribed this to the fact that these pupils never
mastered certain basic principles.
They especially have problems with spelling, reading and numeracy.Maree
found that this decrease was not as pronounced in schools where OBE was
combined with old teaching methods such as drilling.
"Many parents believe a child is 'born with a high IQ'. In reality,the
IQ is an indication of a person's learnt academic potential," Maree
said. Dr Lanette Hatting, educational psychologist from Johannesburg,
confirmed these findings.
"It is shocking to see how children's verbal
ability and their abilities to think logically, to argue and to express
themselves have deteriorated over the past few years." She said many
children had a "very" limited vocabulary and few could do basic
calculations without a calculator.
Hattingh said children's memories were no longer being "exercised". She
said the fact that children can nolonger spell, read or recite tables,
brought a drop in IQ.
Hattingh stressed that a child's IQ is something that must be "developed".
"This is why an educational environment in which they are stimulated and
where their skills are optimally developed is so important."
>
>
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Vanaf 'n Amerikaanse nuusgroep [boodskap #90009 is 'n antwoord op boodskap #89969] |
Do., 05 Februarie 2004 10:37   |
Lorinta Zonia
Boodskappe: 164 Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Al weer voet in die mond - OBE is moontlik waar die onderwysers
opgelei is om dit toe te pas en waar die klas klein genoeg is om te
verseker dat die onderwyser die kinders se vordering kan monitor. .
Beide is nie so in SA nie - onderwysers het 'n paar sessies bygewoon
oor OBE en die klasse is 30 tot 40. Die kinders wat agterbly verdwyn
eenvoudig. Soos in 'n privaat skool waar daar gemotifeerde
onderwysers, klein klasse en genoeg hulpmiddele is om dit deur te
voer.
Wat natuurlik ook waar is as jy nie die terme verstaan wat in die IK
toetse gebruik word nie gaan jou IK toets ook nie jou potensiaal
weerspieel nie - maw 'n wester geslante Ik toets diskrimineer
definitief teen nie westerse kinders - ook teen kinders wat 'n
gebrekige skoolopvoeding het. Maar dit is ongelukkig al wat beskikbaar
is.
"@rogers.com" skryf in boodskap news:...
> "Max" wrote > Sou die IK geval het omdat hulle vroeer net die blankes
> getoets het?
>>
>> (Toemaar, Glouds, ek spot sommer net...)
>>
>> Meer ernstig, word IK aangeleer, of word jy daarmee gebore?
>
> Wel, die mense in SA wat sê dat "outcomes based education" die
> kinders se IK verlaag, hoop ek weet waarvan hulle praat op 'n
> wetenskaplike manier, want anders kan hulle maklik beskuldig
> word van politiek speel met wetenskap. Die tradisionele idee
> is dat mens se IK ongeveer dieselfde bly, mits dit gemeet word
> deur goeie wetenskaplike maatstawwe. Ek sou dus wou weet
> wie hulle toets en hoe hulle tot dié gevolgtrekking gekom het.
>
> Gloudina
|
|
|
|
|
|
|
Re: Vanaf 'n Amerikaanse nuusgroep [boodskap #90128 is 'n antwoord op boodskap #90018] |
So., 08 Februarie 2004 11:54  |
Lorinta Zonia
Boodskappe: 164 Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Wat sê jy entlik hier onder - lees tog weer jou pos voordat jy send
druk!
Die onderwysers in SA het NIE DIE OPLEIDING om dit OBE toe te pas nie.
Dit veroorsaak net dat kinders nog verder agter raak.
"@rogers.com" skryf in boodskap news:...
> "Lou" wrote
>
> OBE is moontlik waar die onderwysers
>> opgelei is om dit toe te pas en waar die klas klein genoeg is om te
>> verseker dat die onderwyser die kinders se vordering kan monitor. .
>> Beide is nie so in SA nie - onderwysers het 'n paar sessies bygewoon
>> oor OBE en die klasse is 30 tot 40.
>
> Moet dan nie die metode van onderwys blameer
> as daar ander faktore is wat die moeilikheid
> veroorsaak nie. Ek dink juis die "outcomes
> based education" is om die onderwysers te
> dwing te kyk na watter resultate hulle kry,
> liewer as om net slaafs 'n sillabus na te volg
> en te dink dat hulle hul plig gedoen het.
> SA het natuurlik 'n geweldige probleem,
> noudat daar 'n geintegreerde skoolstelsel
> is en julle whiteys sit en kekkel oor die
> uitslae van swartes wat vir eeu met laer
> standaarde moes saamleef. Dis ongeveer
> dieselfde probleme wat hulle hier in
> Toronto het in skole wat byna uitsluitlik
> vol immigrante is wat Engels nie goed
> magtig is nie en uit swak ekonomiese
> situasies kom.
>
> Gloudina
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Sa. Apr. 12 22:17:21 UTC 2025
|