Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » FW se mening
FW se mening [boodskap #89955] |
Wo., 04 Februarie 2004 11:57  |
Vusi
Boodskappe: 2211 Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
FW ondersteun nou die samewerking tussen die NNP en die ANC. Een van sy
hoofmotiverings is dat die NNP sy eie standpunte handhaaf - wat verskil met
die van die ANC (!).
'n Enkel vraag - wat is die voordele wat die NNP in hierdie proses beding
het - behalwe vir sekere minderwaardige toegewings wat beperk is tot die
Wes-Kaap. As die ANC dit erns gehad het met samewerking tussen swart/wit en
bruin - dan sou regstellende-aksies lankal reeds begrawe gewees het.
FW verwys nie eens na sy eie sieninge mbt die sg "sunset"-klousule nie.
Ek het baie respek vir FW - maar ek kan hierdie standpunt van hom nie lekker
verstaan nie.
|
|
|
|
|
|
Re: FW se mening [boodskap #90029 is 'n antwoord op boodskap #89990] |
Do., 05 Februarie 2004 17:52  |
Afrikaner
Boodskappe: 546 Geregistreer: Oktober 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Thu, 5 Feb 2004 05:33:41 +0200, "Jonas" wrote:
> DD - jammer maar ek begryp nie so lekker nie ...
>
iemand het 'n dag of twee gelede 'n negatiewe mening uitgespreek
oor mense wat antwoord sonder om te sê waarop hulle antwoord.
DD
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Vr. Apr. 18 18:53:09 UTC 2025
|