Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » "Sien jy daai boom? - bring hom hier, ek wil hom rook"
"Sien jy daai boom? - bring hom hier, ek wil hom rook" [boodskap #8982] Do, 03 April 1997 00:00
gal...  is tans af-lyn  gal...
Boodskappe: 191
Geregistreer: Mei 1996
Karma: 0
Senior Lid
Ek lees hulle het nou suksesvol geoes aan die eerste eksperimentele
daggaplase hier in Australie. Hulle vind toe die beste plek vir die kweek daarvan is
'n plek genaamd Denmark. (dit weet die wat onwettig dagga kweek
egter al lank)

Die dagga (wat spesiaal min van die aktiewe bestandeel bevat),
word gekweek om tot 10 keer meer produktief as katoen te wees.
Die Hemp word gebruik vir die maak van klere.

Dit is natuurlik hoe ons in Afr aan die woord "hemp" kom.
Vroeer is baie klere daarvan gemaak.

Vriendelike groete.
Vorige onderwerp: 'n Komeet in die laatwinter.
Volgende onderwerp: van biltong en droeewors....
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Jun 11 15:52:19 MGT 2024