Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Wat op aarde gaan aan? /What on world goings on?
Wat op aarde gaan aan? /What on world goings on? [boodskap #89809] So, 01 Februarie 2004 18:21
MoerFie  is tans af-lyn  MoerFie
Boodskappe: 94
Geregistreer: Maart 2004
Karma: 0
Volle Lid
Al die tyd dag ek toe mos dat hierdie 'n Afrikaanse NG is./ All the time I
day the herethis an Afrikaans NG is.

Hier is deesdae meer engelse bydraers as van die soetste Taal./ There
theesdays is more english together-carriers as from the sweetest Taal.

Kan ons hulle nie bietjie in die bek ruk nie?/ Can we not a little bit them
in the mouth jerk?

Groete/greetness

Soois/Weld
Vorige onderwerp: vermiste persoon
Volgende onderwerp: Branderplank wals vir DD
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 23 19:36:51 MGT 2024