Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Motief agter apartheid
Motief agter apartheid [boodskap #89655] Wo, 28 Januarie 2004 10:19 na volgende boodskap
SB[1]  is tans af-lyn  SB[1]
Boodskappe: 186
Geregistreer: September 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek het 'n opregte vraag vandag. Ek weet dis 'n perd wat al holrug gery is
hier, maar ek gaan vrymoedigheid neem om dit te vra, aangesien ek onkundig
op hierdie gebied is.
Wat was die motief agter apartheid? Dit kon tog nie die blanke se
grootheidswaan of afguns teenoor ander volke gewees het nie. Het
Verwoerd-hulle dalk geweet wat se gevolge die meerderheidsstem van die
swartman sou inhou?

Groete
Spencer
Re: Motief agter apartheid [boodskap #89660 is 'n antwoord op boodskap #89655] Wo, 28 Januarie 2004 11:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
emmy[1]  is tans af-lyn  emmy[1]
Boodskappe: 865
Geregistreer: April 2001
Karma: 0
Senior Lid
Spencer wrote:

> Ek het 'n opregte vraag vandag. Ek weet dis 'n perd wat al holrug gery is
> hier, maar ek gaan vrymoedigheid neem om dit te vra, aangesien ek onkundig
> op hierdie gebied is.
> Wat was die motief agter apartheid? Dit kon tog nie die blanke se
> grootheidswaan of afguns teenoor ander volke gewees het nie. Het
> Verwoerd-hulle dalk geweet wat se gevolge die meerderheidsstem van die
> swartman sou inhou?

Het kiesrecht selectief toepassen kan ik nog begrijpen ( in die tijdsperiode).
Niet de wetten die dankzij de apartheid daarna ingesteld konden worden.

Grt emmy
Re: Motief agter apartheid [boodskap #89661 is 'n antwoord op boodskap #89655] Wo, 28 Januarie 2004 12:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Frikkie Potgieter is die ekspert hier oor alles van apartheid.
Kom in Frikkie!
--
Annette

"Spencer" skryf in boodskap news:qWLRb.26268$9k7.472734@news.xtra.co.nz...
> Ek het 'n opregte vraag vandag. Ek weet dis 'n perd wat al holrug gery is
> hier, maar ek gaan vrymoedigheid neem om dit te vra, aangesien ek onkundig
> op hierdie gebied is.
> Wat was die motief agter apartheid? Dit kon tog nie die blanke se
> grootheidswaan of afguns teenoor ander volke gewees het nie. Het
> Verwoerd-hulle dalk geweet wat se gevolge die meerderheidsstem van die
> swartman sou inhou?
>
> Groete
> Spencer
>
Re: Motief agter apartheid [boodskap #89721 is 'n antwoord op boodskap #89655] Do, 29 Januarie 2004 21:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 28 Jan 2004 23:19:43 +1300, "Spencer"
wrote:

> Ek het 'n opregte vraag vandag. Ek weet dis 'n perd wat al holrug gery is
> hier, maar ek gaan vrymoedigheid neem om dit te vra, aangesien ek onkundig
> op hierdie gebied is.
> Wat was die motief agter apartheid? Dit kon tog nie die blanke se
> grootheidswaan of afguns teenoor ander volke gewees het nie. Het
> Verwoerd-hulle dalk geweet wat se gevolge die meerderheidsstem van die
> swartman sou inhou?

Gierigheid hoofsaaklik. Maar soms oorlewing ook.

Apartheid - wat toevallig sy wetlike beslag na 1910 en voor 1948, dus
onder Britse toesig, sy beslag gekry het, wat meer as enigiets anders
n manier om goedkoop arbeid te bewerkstellig.

Na 1948 is dit eenvoudig in stand gehou en verder uitgebou.
Re: Motief agter apartheid [boodskap #89727 is 'n antwoord op boodskap #89721] Vr, 30 Januarie 2004 06:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Hier stem ek definitief nie saam nie. Dis te maklik om te sê dis uit
gierigheid. Vir wat? Mens is geneig om in vandag se skoene te staan en
die situasie daarvolgens te oordeel. Die politici lief ook vandag om te
vertelle dat die een of ander bevolkingsgroep het 'n sekere deel van die
land 'besit' maar vra vir hom bewys van kaart en transport en hulle raak met
stomheid geslaan. Die grootste deel van Suider-Afrika het ongebruik gelê
omdat dit nie so 'einfach' was om daar te boer nie. Die regering het die
grond aan mense verkoop wat bereid is om die belegging te maak en daarop te
boer. Vandag is die grond ontwikkeld en skielik soek almal 'n aandeel in
'hul' grond.
Feit van die saak is dat die swart man nie kon, of wou [soos enige mens
wat al met 'n klomp swart mense saamgewerk het jou oor die algemeen sal
vertel] so vinnig ontwikkel as die wit man nie. Daar is baie opinies oor
hoekom dit juis so is, maar ek reken dis 'n 'mindset' wat die swart man oor
vele jare sal moet verander. Dis nie iets wat oornag gebeur nie. Hoewel
ek nie ontken dat daar wit mense is wat reken 'n ka..er is 'n ka..er, glo ek
tog dat die idee van die destydse regering was bloot net om die swart mense
te onderdruk nie. Hulle het tyd nodig gehad om die swart bevolking op
spoed te kry [sodat hulle, as hulle die stemreg kry om te stem vir die land
se regering, dan sal hulle vir die LAND en die toekoms daarvan kan stem en
nie bloot uit politieke drif nie]en daarvoor is afsonderlike ontwikkeling
uitgedink en toegepas in die hoop dat die swart mense die uitdaging sou
aanvat. Die geskiedenis het geleer dit het nie gebeur nie en sekerlik ook
hoofsaaklik omdat jy nie vir ander mense kan voorskryf sonder dat hulle 'n
sê in hul eie sake het nie. Plus natuurlik die feit dat die swart
Afrikaan nie van nature 'n entrepeneur is nie.
Ek self sien apartheid as 'n massiewe fout. Maar dan so is vandag se
demokrasie ook nie 'n vreeslike sukses nie. Die linkses sal vir jou vertel
dis heel reg dat in diktator soos Mugabe sy hele land in sy moer in kan
stuur so lank as dit in die naam van demokrasie geskied, maar daarteenoor
mag 'n land nie voorspoedig lewe en ontwikkel as daar nie 'n demokrasie is
nie! Miskien moet mens luister na wat 'n ou swart man vir my gesê het:
"Jy kan vryheid nie eet nie."?

"Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:6uvi101rpcbifnp3qangsuru8dv8u0qtvq@4ax.com...
> On Wed, 28 Jan 2004 23:19:43 +1300, "Spencer"
> wrote:
>
> gery is
>> hier, maar ek gaan vrymoedigheid neem om dit te vra, aangesien ek onkundig
>> op hierdie gebied is.
>> Wat was die motief agter apartheid? Dit kon tog nie die blanke se
>> grootheidswaan of afguns teenoor ander volke gewees het nie. Het
>> Verwoerd-hulle dalk geweet wat se gevolge die meerderheidsstem van die
>> swartman sou inhou?
>
> Gierigheid hoofsaaklik. Maar soms oorlewing ook.
>
> Apartheid - wat toevallig sy wetlike beslag na 1910 en voor 1948, dus
> onder Britse toesig, sy beslag gekry het, wat meer as enigiets anders
> n manier om goedkoop arbeid te bewerkstellig.
>
> Na 1948 is dit eenvoudig in stand gehou en verder uitgebou.
>
Re: Motief agter apartheid [boodskap #89728 is 'n antwoord op boodskap #89727] Vr, 30 Januarie 2004 08:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Die motief agter apartheid was afsonderlike ontwikkeling, sodat die blanke,
as etniese minderheidsgroep, die nodige bydrae kon maak vir die ontwikkeling
van die land.
Ongelukkig is dit nou maar net so, ten spyte wat baie dink, dat alle blankes
nie slim en hardwerkend is nie, en nie alle swartes onnosel en lui nie.
Natuurlik was apartheid 'n helse fout.
As almal van ons hier in SA dieselfde skoolopleiding gehad het, dieselfde
gelyke geleenthede, dan het ons nie vandag gesit met omgekeerde
werkreservering nie, maar sterk kompetisie waarmee ons almal grootgeword
het.
En daar sou nie so baie gewees het wat maar alte goedgelowig glo wat aan
hulle belowe word deur politici nie.
Die bakhandmentaliteit sou ook minder aanwesig gewees het.
Hoekom is ons verbaas oor die haat?
Die Engelse het niks aan my ouma, pa of aan my gedoen nie, maar ouma het my
van kleinsaf vertel om hulle te haat vir wat hulle aan ons in die
boereoorlog gedoen het ( sy is eers in 1900 gebore, en sy of haar familie
was buitendien nie naby 'n konsentrasiekamp nie). Sy is met daardie haat
dood - en bitter teleurgesteld dat ek en pa nie wou saamhaat nie.
Die haat en skewe redenasies sal voortduur solank daar mense is wat amper
histeries aan die verlede vasklou, glo in absolute oorheersing ten koste van
ander, weiering om ander kulture te aanvaar as gelykstaande aan jou eie en
die onvermoë om krities te kan dink oor hoe sake vandag staan t.o.v. jou
omgewing, jou gemeenskap en jou land.
Vanoggend was daar 'n gspreksprogram met Van Zyl Slabbert oor die verkiesing
en die deursigtigheid van befondsing van politieke partye.. Verbasend en
bemoedigend was die sms'e wat onder vertoon is - meestal van swartes wie se
menings omtrent die bespreking met die gasheer saamgestem het. 10 jaar
gelede sou alles wat hy te sê sou gehad het, voor die voet afgeskiet gewees
het net omdat hy wit is.
Die meeste van ons het emosioneel en polities gegroei die afgelope 10 jaar.
Maar daar sal altyd steekses wees.

--
Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:4019fe93.0@news1.mweb.co.za...
> Hier stem ek definitief nie saam nie. Dis te maklik om te sê dis uit
> gierigheid. Vir wat? Mens is geneig om in vandag se skoene te staan en
> die situasie daarvolgens te oordeel. Die politici lief ook vandag om te
> vertelle dat die een of ander bevolkingsgroep het 'n sekere deel van die
> land 'besit' maar vra vir hom bewys van kaart en transport en hulle raak met
> stomheid geslaan. Die grootste deel van Suider-Afrika het ongebruik gelê
> omdat dit nie so 'einfach' was om daar te boer nie. Die regering het die
> grond aan mense verkoop wat bereid is om die belegging te maak en daarop te
> boer. Vandag is die grond ontwikkeld en skielik soek almal 'n aandeel in
> 'hul' grond.
> Feit van die saak is dat die swart man nie kon, of wou [soos enige mens
> wat al met 'n klomp swart mense saamgewerk het jou oor die algemeen sal
> vertel] so vinnig ontwikkel as die wit man nie. Daar is baie opinies oor
> hoekom dit juis so is, maar ek reken dis 'n 'mindset' wat die swart man oor
> vele jare sal moet verander. Dis nie iets wat oornag gebeur nie. Hoewel
> ek nie ontken dat daar wit mense is wat reken 'n ka..er is 'n ka..er, glo ek
> tog dat die idee van die destydse regering was bloot net om die swart mense
> te onderdruk nie. Hulle het tyd nodig gehad om die swart bevolking op
> spoed te kry [sodat hulle, as hulle die stemreg kry om te stem vir die land
> se regering, dan sal hulle vir die LAND en die toekoms daarvan kan stem en
> nie bloot uit politieke drif nie]en daarvoor is afsonderlike ontwikkeling
> uitgedink en toegepas in die hoop dat die swart mense die uitdaging sou
> aanvat. Die geskiedenis het geleer dit het nie gebeur nie en sekerlik ook
> hoofsaaklik omdat jy nie vir ander mense kan voorskryf sonder dat hulle 'n
> sê in hul eie sake het nie. Plus natuurlik die feit dat die swart
> Afrikaan nie van nature 'n entrepeneur is nie.
> Ek self sien apartheid as 'n massiewe fout. Maar dan so is vandag se
> demokrasie ook nie 'n vreeslike sukses nie. Die linkses sal vir jou vertel
> dis heel reg dat in diktator soos Mugabe sy hele land in sy moer in kan
> stuur so lank as dit in die naam van demokrasie geskied, maar daarteenoor
> mag 'n land nie voorspoedig lewe en ontwikkel as daar nie 'n demokrasie is
> nie! Miskien moet mens luister na wat 'n ou swart man vir my gesê het:
> "Jy kan vryheid nie eet nie."?
> "Ferdi Greyling" wrote in message
> news:6uvi101rpcbifnp3qangsuru8dv8u0qtvq@4ax.com...
>> On Wed, 28 Jan 2004 23:19:43 +1300, "Spencer"
>> wrote:
>>
>> > gery is
>>> hier, maar ek gaan vrymoedigheid neem om dit te vra, aangesien ek onkundig
>>> op hierdie gebied is.
>>> Wat was die motief agter apartheid? Dit kon tog nie die blanke se
>>> grootheidswaan of afguns teenoor ander volke gewees het nie. Het
>>> Verwoerd-hulle dalk geweet wat se gevolge die meerderheidsstem van die
>>> swartman sou inhou?
>>
>> Gierigheid hoofsaaklik. Maar soms oorlewing ook.
>>
>> Apartheid - wat toevallig sy wetlike beslag na 1910 en voor 1948, dus
>> onder Britse toesig, sy beslag gekry het, wat meer as enigiets anders
>> n manier om goedkoop arbeid te bewerkstellig.
>>
>> Na 1948 is dit eenvoudig in stand gehou en verder uitgebou.
>>
>
Re: Motief agter apartheid [boodskap #89730 is 'n antwoord op boodskap #89728] Vr, 30 Januarie 2004 14:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Annette" wrote
.
> Ongelukkig is dit nou maar net so, ten spyte wat baie dink, dat alle blankes
> nie slim en hardwerkend is nie, en nie alle swartes onnosel en lui nie.
> Natuurlik was apartheid 'n helse fout.
> As almal van ons hier in SA dieselfde skoolopleiding gehad het, dieselfde
> gelyke geleenthede, dan het ons nie vandag gesit met omgekeerde
> werkreservering nie, maar sterk kompetisie waarmee ons almal grootgeword
> het.

Dankie, Annette, vir 'n volwasse opsomming sonder
al die cliches waarmee Suidwester se gekekkel gevul
is.

Gloudina
Re: Motief agter apartheid [boodskap #89731 is 'n antwoord op boodskap #89727] Vr, 30 Januarie 2004 14:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Suidwester" wrote

. Plus natuurlik die feit dat die swart
> Afrikaan nie van nature 'n entrepeneur is nie.

Ag, gaan vertel dit vir die Marines. Of vir die
swart vrou wat vier-uur in die oggend opstaan,
groenmielies kook en dit dan gaan verkoop
op die paaie waar die werkers na die treine
toe stap, wat vir hulle neem na die plekke
waar hulle al die swaar werk gaan doen
in die myne en die fabrieke.

Gloudina
Re: Motief agter apartheid [boodskap #89732 is 'n antwoord op boodskap #89731] Vr, 30 Januarie 2004 15:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Tipies die reaksie van iemand wat duidelik nie weet wat die verskil is
tussen 'n werker en 'n self-werker nie! Nie dat ek jou kwalik neem nie
want as ek dit reg het, dan was jy nog alyd 'n oophand na boontoe? Daar is
een moerse verskil tussen entrepeneur wees en om dinge te verkoop net om te
oorlewe. Verder praat ek van oor die gemiddeldes. Dis nie so moeilik om
te begryp nie, selfs vir jou. Werk uit per kapita die getalle entrepeneurs
onder die blankes en onder die swart mense en jy sal die groot verskil sien.
Jy moet ook dit nie sien dat ek die swart mense daardeur probeer beledig nie
want nie alle mense WIL entrepeneurs wees nie en is heel gerieflik om
lewenslank vir 'n baas te werk en salaris en pensioen te verdien. Sekerlik
help dit om 'n land te ontwikkel, maar die mense wat werklik die verskil in
enige land maak, is die mense met die idees en die balle om 'n kans te vat
en daardie idee van die grond af op te tel en daarvan werklikheid te maak.
Dis moerse riskant en uiteindelik, as dit slaag, is die geld daar, maar
intussen is daar die arme werkers wat jy BETAAL het om werk te doen wat nog
nooit voorheen bestaan het nie en die spulletjie staan later op 'a la
Gloudina-idiote' en reken dis hulle wat al die harde werk gedoen het!
Jinne, kan jy nog onnoseler?
"@rogers.com" wrote in message
news:QbuSb.69717$fgk.21542@news01.bloor.is.net.cable.rogers. com...
>
> "Suidwester" wrote
>
> . Plus natuurlik die feit dat die swart
>> Afrikaan nie van nature 'n entrepeneur is nie.
>
> Ag, gaan vertel dit vir die Marines. Of vir die
> swart vrou wat vier-uur in die oggend opstaan,
> groenmielies kook en dit dan gaan verkoop
> op die paaie waar die werkers na die treine
> toe stap, wat vir hulle neem na die plekke
> waar hulle al die swaar werk gaan doen
> in die myne en die fabrieke.
>
> Gloudina
>
Re: Motief agter apartheid [boodskap #89734 is 'n antwoord op boodskap #89732] Vr, 30 Januarie 2004 19:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Suidwester" wrote

en die spulletjie staan later op 'a la
> Gloudina-idiote' en reken dis hulle wat al die harde werk gedoen het!
> Jinne, kan jy nog onnoseler?

Luister, jou sinkhuis-filosoof, laat ek jou weer
daaraan herinner dat jou soort, met julle
opgepofte opinie van julself, die burger-
oorlog in suidelike Afrika verloor het.
Nou is die stupid stalinistiese bewind
van jou soort oor, en word daar
baie meer tradisionele fiskale beleide
gevolg, selfs in SWA. Ek dink dis tyd
dat jy ophou om jou cliches op hierdie
nuusgroep op te braak. Ek neem aan
dat meeste mense nie meer jou ellelange
relase lees nie, en ek sal dit ook van
nou af oorslaan. Jy spog so oor jou
baie besighede en hoe baie besigheid
jy maak. Maar jy sit darem baie lang
ure voor die rekenaar. Ek doen dit
ook, maar ek het nie meer 'n day job
nie. As jy wil hê mense moet jou
opmerkings lees, sê iets wat nie so
voorspelbaar is nie.

Tant Hessie van die Spergebied
Re: Motief agter apartheid [boodskap #89742 is 'n antwoord op boodskap #89734] Sa, 31 Januarie 2004 06:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
1. Ek sit nie ure voor die rekenaar met hierdie ng nie. Waarom? Ek
lees net bydrae wat my interesseer...definitief nie jou gediggie-drek nie.
2. As jy dink ons het die oorlog verloor miskien moet jy verder droom?
Jy en jou politieke pêlle het die staatsdiens geskaak, die gee ek toe, maar
ons blanke poepolle beheer die ekonomie in 'n groot mate. Julle help ons
so mooi! Met julle onbevoegdheid maak julle die gewone swart man net nog
armer en slegter af, en wie wen daardeur? Die besigheidsmense........
3. Jou tradisionele beleid in Afrika bevoordeel steeds die blankes!
Omdat jy en jou mense te onbevoeg is om die land te bestuur, kontrakteur
julle my en my soort om julle te help. Waar julle byvoorbeeld my soort 'n
salaris van sê R20 000 per maand betaal het om 'n projek te bestuur, stel
julle my nou as konsultant aan en ek looi julle so 'n R1,5 miljoen vir
dieselfde werk? Lekka!! Bring nog vryheid!
4. As ek voorspelbaar is, wat is jy? Soos 'n ou 78 plaat met net een
groefie oor?
"@rogers.com" wrote in message
news:09ySb.63004$9Ce1.48688@news04.bloor.is.net.cable.rogers .com...
>
> "Suidwester" wrote
>
> en die spulletjie staan later op 'a la
>> Gloudina-idiote' en reken dis hulle wat al die harde werk gedoen het!
>> Jinne, kan jy nog onnoseler?
>
> Luister, jou sinkhuis-filosoof, laat ek jou weer
> daaraan herinner dat jou soort, met julle
> opgepofte opinie van julself, die burger-
> oorlog in suidelike Afrika verloor het.
> Nou is die stupid stalinistiese bewind
> van jou soort oor, en word daar
> baie meer tradisionele fiskale beleide
> gevolg, selfs in SWA. Ek dink dis tyd
> dat jy ophou om jou cliches op hierdie
> nuusgroep op te braak. Ek neem aan
> dat meeste mense nie meer jou ellelange
> relase lees nie, en ek sal dit ook van
> nou af oorslaan. Jy spog so oor jou
> baie besighede en hoe baie besigheid
> jy maak. Maar jy sit darem baie lang
> ure voor die rekenaar. Ek doen dit
> ook, maar ek het nie meer 'n day job
> nie. As jy wil hê mense moet jou
> opmerkings lees, sê iets wat nie so
> voorspelbaar is nie.
>
> Tant Hessie van die Spergebied
>
Re: Motief agter apartheid [boodskap #89743 is 'n antwoord op boodskap #89728] Sa, 31 Januarie 2004 07:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Annette" skryf in boodskap news:bvd6fj$pnu$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Die motief agter apartheid was afsonderlike ontwikkeling, sodat die blanke,
> as etniese minderheidsgroep, die nodige bydrae kon maak vir die ontwikkeling
> van die land.
En ook om die armer en agtergeblewe swart bevolkings, binne stamverband 'n
beter kans te gee om weg van die harde direkte kompetisie met die breëer
ekonomie, 'n meer realsitiese kans te gee om die ekonomiese gaping toe te
maak.

100% reg want baie, baie het verkies om in die een of ander vorm van
staatsdiens te gaan werk met 'n groot salaris, huisverband, kar en moerse
pensioenvoordele. En daar het ingenieurs, argitekte, ens. gesit en
vormpies teken in vergaderings eerder as om die werk te doen waarvoor hulle
opgelei was.

nie alle swartes onnosel en lui nie.
Daarmee stem ek ook saam. Uit ondervinding met saamwerk met baie swart
mense deur die jare, moet ek vir jou sê intelligensie het nie veel met die
ding te doene nie. Ambisie het baie te doen met waar jy staan in die lewe.
Steeds dink ek dat baie swart mense vasgevang is in die tradisionele
stamverband en gebruike.

> Natuurlik was apartheid 'n helse fout.
> As almal van ons hier in SA dieselfde skoolopleiding gehad het, dieselfde
> gelyke geleenthede, dan het ons nie vandag gesit met omgekeerde
> werkreservering nie, maar sterk kompetisie waarmee ons almal grootgeword
> het.
Stem weer saam. Al wat die apartheidstorie reggekry het was om die swart
man nog meer afhanklik te maak. Ek wil graag glo dat hulle die swart man
'n beter kans wou gee, maar dat dit nie gewerk het nie, is ook geskiedenis.

> En daar sou nie so baie gewees het wat maar alte goedgelowig glo wat aan
> hulle belowe word deur politici nie.
Hier stem ek nie saam nie. Opleiding en belesendheid het niks met geloof
te doene nie....en politiek het baie met geloof te doen, net soos die kerk!
Jy glo jou politieke siening is reg, maar wie kan vir jou presies vertel wat
die waarheid is? Dís presies waarop die politici en die predikante reken
om hulle bedryf aan die gang te hou!

> Die bakhandmentaliteit sou ook minder aanwesig gewees het.
Sê ook so. Sê mos lankal dat as 'n man werk en hy verdien geld, het hy nie
aalmoese nodig nie. As 'n man nie wil werk nie, moet jy hom laat vrek van
die honger. Dis van al die ophelp en gee as hy bedel, dat jy hom net
verder in die verderf instuur.

> Hoekom is ons verbaas oor die haat?
Solank as wat daar verskille is tussen mense en dit is nie noodwendig oor
hulle ras of kleur nie, sal daar haat tussen mense wees. Ons kweek dit met
sport, alle soorte van mededinging. 'Veriety is the spice of life.'

> Die Engelse het niks aan my ouma, pa of aan my gedoen nie, maar ouma het my
> van kleinsaf vertel om hulle te haat
Dis moeilik om vir 'n ander man te praat [of jou ouma] maar wat het hierdie
haat veroorsaak? Jy reken die Engelse het niks direk aan hulle gedoen nie,
maar dalk het sy 'n groter patriotisme teenoor die Boerevolke doerie jare
gehad en het sy meegevoel gehad met die konsentrasiekampe, ens.? Net so
maklik as wat sy 'n wrok vir al die jare dra, net so dra baie swart mense
vandag ook steeds die wrok vir wat die blankes aan hulle gedoen het...of wat
die politici hulle vertel die blankes aan hulle gedoen het en dan het hulle
self eintlik nooit enige direkte ondervinding daarvan gehad nie.

> Die haat en skewe redenasies sal voortduur solank daar mense is wat amper
> histeries aan die verlede vasklou, glo in absolute oorheersing ten koste van
> ander, weiering om ander kulture te aanvaar as gelykstaande aan jou eie en
> die onvermoë om krities te kan dink oor hoe sake vandag staan t.o.v. jou
> omgewing, jou gemeenskap en jou land.
Hiers stem ek saam, maar ook nie! Beredenering van wat verkeerd gegaan het
in die verlede, maak juis die pad gelyk vir die toekoms waarin daar hopelik
minder probleme sal wees. Dat daar altyd egter probleme sal wees, is ook
'n feit want die ware Utopia bestaan eenvoudig nie. Die hele spul is 'n
magspel. Jy is reg in die opsig dat uiteindelik sal die groepe mense aan
beide kante wat die trauma van apartheid beleef het, gegee die voldoende
aantal jare, meeste dood wees en sal niemand meer na die verlede kan of wil
verwys nie. Ons het so ongeveer nog 30 jaar nodig.....
Re: Motief agter apartheid [boodskap #89744 is 'n antwoord op boodskap #89734] Sa, 31 Januarie 2004 07:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Lees jouself weer.........jy het verloor!
"@rogers.com" wrote in message
news:09ySb.63004$9Ce1.48688@news04.bloor.is.net.cable.rogers .com...
>
> "Suidwester" wrote
>
> en die spulletjie staan later op 'a la
>> Gloudina-idiote' en reken dis hulle wat al die harde werk gedoen het!
>> Jinne, kan jy nog onnoseler?
>
> Luister, jou sinkhuis-filosoof, laat ek jou weer
> daaraan herinner dat jou soort, met julle
> opgepofte opinie van julself, die burger-
> oorlog in suidelike Afrika verloor het.
> Nou is die stupid stalinistiese bewind
> van jou soort oor, en word daar
> baie meer tradisionele fiskale beleide
> gevolg, selfs in SWA. Ek dink dis tyd
> dat jy ophou om jou cliches op hierdie
> nuusgroep op te braak. Ek neem aan
> dat meeste mense nie meer jou ellelange
> relase lees nie, en ek sal dit ook van
> nou af oorslaan. Jy spog so oor jou
> baie besighede en hoe baie besigheid
> jy maak. Maar jy sit darem baie lang
> ure voor die rekenaar. Ek doen dit
> ook, maar ek het nie meer 'n day job
> nie. As jy wil hê mense moet jou
> opmerkings lees, sê iets wat nie so
> voorspelbaar is nie.
>
> Tant Hessie van die Spergebied
>
Re: Motief agter apartheid [boodskap #89745 is 'n antwoord op boodskap #89734] Sa, 31 Januarie 2004 07:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Lees jou self weer......jy het verloor! Hou eerder by die gediggies!
"@rogers.com" wrote in message
news:09ySb.63004$9Ce1.48688@news04.bloor.is.net.cable.rogers .com...
>
> "Suidwester" wrote
>
> en die spulletjie staan later op 'a la
>> Gloudina-idiote' en reken dis hulle wat al die harde werk gedoen het!
>> Jinne, kan jy nog onnoseler?
>
> Luister, jou sinkhuis-filosoof, laat ek jou weer
> daaraan herinner dat jou soort, met julle
> opgepofte opinie van julself, die burger-
> oorlog in suidelike Afrika verloor het.
> Nou is die stupid stalinistiese bewind
> van jou soort oor, en word daar
> baie meer tradisionele fiskale beleide
> gevolg, selfs in SWA. Ek dink dis tyd
> dat jy ophou om jou cliches op hierdie
> nuusgroep op te braak. Ek neem aan
> dat meeste mense nie meer jou ellelange
> relase lees nie, en ek sal dit ook van
> nou af oorslaan. Jy spog so oor jou
> baie besighede en hoe baie besigheid
> jy maak. Maar jy sit darem baie lang
> ure voor die rekenaar. Ek doen dit
> ook, maar ek het nie meer 'n day job
> nie. As jy wil hê mense moet jou
> opmerkings lees, sê iets wat nie so
> voorspelbaar is nie.
>
> Tant Hessie van die Spergebied
>
You are wrong... [boodskap #89748 is 'n antwoord op boodskap #89743] Sa, 31 Januarie 2004 08:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anonymous-Remailer  is tans af-lyn  Anonymous-Remailer
Boodskappe: 36
Geregistreer: Januarie 2000
Karma: 0
Volle Lid
QUOTE
>>
Net so
maklik as wat sy 'n wrok vir al die jare dra, net so dra baie
swart mense
vandag ook steeds die wrok vir wat die blankes aan hulle gedoen
het...of wat
die politici hulle vertel die *****blankes**** aan hulle gedoen
het en dan het hulle self eintlik nooit enige direkte
ondervinding daarvan gehad nie.
>>

Replace the highlighted word with any of the following:

- afrikaner
- boer
- plank
- dutchman

That will correct your sadly incorrect statement.

Christine
Re: You are wrong... [boodskap #89754 is 'n antwoord op boodskap #89748] Sa, 31 Januarie 2004 12:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sterrenkijker  is tans af-lyn  Sterrenkijker
Boodskappe: 654
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
On 31 Jan 2004 08:25:45 -0000, Anonymous-Remailer@See.Comment.Header
(Christine Mangan) wrote:

> QUOTE
>>>
> Net so
> maklik as wat sy 'n wrok vir al die jare dra, net so dra baie
> swart mense
> vandag ook steeds die wrok vir wat die blankes aan hulle gedoen
> het...of wat
> die politici hulle vertel die *****blankes**** aan hulle gedoen
> het en dan het hulle self eintlik nooit enige direkte
> ondervinding daarvan gehad nie.
>>>
>
> Replace the highlighted word with any of the following:
>
> - afrikaner
> - boer
> - plank
> - dutchman
>
> That will correct your sadly incorrect statement.
>
> Christine

Geagte Nude Raider,

Nou moet jy my tog eens uitlê waar kom jou antagonisme vandaan ten
opsigte van die Afrikaners?
Is jy dalk nie die een wat 'n paar jaar gelede hier geskryf het sy
oupa het 'n koeël in sy gat gekry van 'n Afrikaanse boer tydens die
laaste Boereoorlog nie? Ek herinner my daardie kêrel het dieselfde
styl van skryf gehad as jy nou het.
Ek vind jou maar 'n papbroek. Waarom besig jy 'n anonymus mailer om
hier te pos? Is jy dalk die kind wat hulle langs sy gat moet kos gee
omdat hierdie geen kop het nie? Ek het 'n tuisblad en ek durf dit hier
te publiseer. Waar is joune? Waar woon jy? Wie is jy? Soos jy doen
moet 'n mens nie baie moedig wees nie, nè?

Norbert (uit Vlaandere)
Re: You are wrong... [boodskap #89783 is 'n antwoord op boodskap #89748] So, 01 Februarie 2004 06:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Genadiglik is daar nogal 'n goeie klomp nie-blankes wat beter weet as jy.
--
Annette

"Christine Mangan" skryf in boodskap news:PLF5GHVZ38017.1012152778@anonymous.poster...
> QUOTE
>>>
> Net so
> maklik as wat sy 'n wrok vir al die jare dra, net so dra baie
> swart mense
> vandag ook steeds die wrok vir wat die blankes aan hulle gedoen
> het...of wat
> die politici hulle vertel die *****blankes**** aan hulle gedoen
> het en dan het hulle self eintlik nooit enige direkte
> ondervinding daarvan gehad nie.
>>>
>
> Replace the highlighted word with any of the following:
>
> - afrikaner
> - boer
> - plank
> - dutchman
>
> That will correct your sadly incorrect statement.
>
> Christine
>
Motief agter apartheid [boodskap #91021 is 'n antwoord op boodskap #89727] So, 07 Maart 2004 09:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rhino  is tans af-lyn  Rhino
Boodskappe: 32
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Volle Lid
Toe Van Riebeek aan land gekom het was daar geen swartes nie. Sover as die
waens gegaan het tot by die Transkei was daar geen swartes nie. Sover as die
waens tot die Noord Natal gegaan het was daar nie swartes nie. Sover as die
waens tot noord Transvaal gegaan het was daar nie swartes nie. NET BAIE
JAMMER DIE BOERE HET SWARTES IN DIENS GENEEM, Hulle kon vandag hulle eie wit
land besit het as hulle die ander nasies in hulle plek gelos het. Van die
Oranje Rivier in die noorde tot die see in Kaapstad, van Kaapstad tot die
Skei rivier. van die Skei rivier tot die Krokodil rivier in Natal, van die
Krokodil tot erens in die noorde van Transvaal. Dit is en was 'n baie groot
gebied om jou eie te noem.

"Suidwester" skryf in boodskap news:4019fe93.0@news1.mweb.co.za...
> Hier stem ek definitief nie saam nie. Dis te maklik om te sê dis uit
> gierigheid. Vir wat? Mens is geneig om in vandag se skoene te staan en
> die situasie daarvolgens te oordeel. Die politici lief ook vandag om te
> vertelle dat die een of ander bevolkingsgroep het 'n sekere deel van die
> land 'besit' maar vra vir hom bewys van kaart en transport en hulle raak met
> stomheid geslaan. Die grootste deel van Suider-Afrika het ongebruik gelê
> omdat dit nie so 'einfach' was om daar te boer nie. Die regering het die
> grond aan mense verkoop wat bereid is om die belegging te maak en daarop te
> boer. Vandag is die grond ontwikkeld en skielik soek almal 'n aandeel in
> 'hul' grond.
> Feit van die saak is dat die swart man nie kon, of wou [soos enige mens
> wat al met 'n klomp swart mense saamgewerk het jou oor die algemeen sal
> vertel] so vinnig ontwikkel as die wit man nie. Daar is baie opinies oor
> hoekom dit juis so is, maar ek reken dis 'n 'mindset' wat die swart man oor
> vele jare sal moet verander. Dis nie iets wat oornag gebeur nie. Hoewel
> ek nie ontken dat daar wit mense is wat reken 'n ka..er is 'n ka..er, glo ek
> tog dat die idee van die destydse regering was bloot net om die swart mense
> te onderdruk nie. Hulle het tyd nodig gehad om die swart bevolking op
> spoed te kry [sodat hulle, as hulle die stemreg kry om te stem vir die land
> se regering, dan sal hulle vir die LAND en die toekoms daarvan kan stem en
> nie bloot uit politieke drif nie]en daarvoor is afsonderlike ontwikkeling
> uitgedink en toegepas in die hoop dat die swart mense die uitdaging sou
> aanvat. Die geskiedenis het geleer dit het nie gebeur nie en sekerlik ook
> hoofsaaklik omdat jy nie vir ander mense kan voorskryf sonder dat hulle 'n
> sê in hul eie sake het nie. Plus natuurlik die feit dat die swart
> Afrikaan nie van nature 'n entrepeneur is nie.
> Ek self sien apartheid as 'n massiewe fout. Maar dan so is vandag se
> demokrasie ook nie 'n vreeslike sukses nie. Die linkses sal vir jou vertel
> dis heel reg dat in diktator soos Mugabe sy hele land in sy moer in kan
> stuur so lank as dit in die naam van demokrasie geskied, maar daarteenoor
> mag 'n land nie voorspoedig lewe en ontwikkel as daar nie 'n demokrasie is
> nie! Miskien moet mens luister na wat 'n ou swart man vir my gesê het:
> "Jy kan vryheid nie eet nie."?
> "Ferdi Greyling" wrote in message
> news:6uvi101rpcbifnp3qangsuru8dv8u0qtvq@4ax.com...
>> On Wed, 28 Jan 2004 23:19:43 +1300, "Spencer"
>> wrote:
>>
>> > gery is
>>> hier, maar ek gaan vrymoedigheid neem om dit te vra, aangesien ek onkundig
>>> op hierdie gebied is.
>>> Wat was die motief agter apartheid? Dit kon tog nie die blanke se
>>> grootheidswaan of afguns teenoor ander volke gewees het nie. Het
>>> Verwoerd-hulle dalk geweet wat se gevolge die meerderheidsstem van die
>>> swartman sou inhou?
>>
>> Gierigheid hoofsaaklik. Maar soms oorlewing ook.
>>
>> Apartheid - wat toevallig sy wetlike beslag na 1910 en voor 1948, dus
>> onder Britse toesig, sy beslag gekry het, wat meer as enigiets anders
>> n manier om goedkoop arbeid te bewerkstellig.
>>
>> Na 1948 is dit eenvoudig in stand gehou en verder uitgebou.
>>
>
Motief agter apartheid [boodskap #91022 is 'n antwoord op boodskap #91021] So, 07 Maart 2004 09:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rhino  is tans af-lyn  Rhino
Boodskappe: 32
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Volle Lid
'n Swart prokureur, by seminaar wat deur die maatskap bewerkstellig was, het
my die volgende woorde vertel : gee my mense nog drie honderd jaar om op drewe
te kom met vandag. Die vraag wat aan hom gestel was is as volg ( hy het al die swartes
verteenwoordig in die dae to hulle nie by "Unions" kon aansluit nie): wanneer dink jy, sal
jou mense hulle self verbeter en met die wit man kompeteer op hoe vlak.
> Toe Van Riebeek aan land gekom het was daar geen swartes nie. Sover as die
> waens gegaan het tot by die Transkei was daar geen swartes nie. Sover as die
> waens tot die Noord Natal gegaan het was daar nie swartes nie. Sover as die
> waens tot noord Transvaal gegaan het was daar nie swartes nie. NET BAIE
> JAMMER DIE BOERE HET SWARTES IN DIENS GENEEM, Hulle kon vandag hulle eie wit
> land besit het as hulle die ander nasies in hulle plek gelos het. Van die
> Oranje Rivier in die noorde tot die see in Kaapstad, van Kaapstad tot die
> Skei rivier. van die Skei rivier tot die Krokodil rivier in Natal, van die
> Krokodil tot erens in die noorde van Transvaal. Dit is en was 'n baie groot
> gebied om jou eie te noem.
Motief agter apartheid [boodskap #91023 is 'n antwoord op boodskap #89655] So, 07 Maart 2004 09:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rhino  is tans af-lyn  Rhino
Boodskappe: 32
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Volle Lid
> 'n Swart prokureur, by seminaar wat deur die maatskappy bewerkstellig was, het
> my die volgende woorde vertel : gee my mense nog drie honderd jaar om op drewe
> te kom met vandag. Die vraag wat aan hom gestel was is as volg ( hy het al die swartes
> verteenwoordig in die dae toe hulle nie by "Unions" kon aansluit nie): wanneer dink jy, sal
> jou mense hulle self verbeter en met die wit man kompeteer op hoe vlak.
>> Toe Van Riebeek aan land gekom het was daar geen swartes nie. Sover as die
>> waens gegaan het tot by die Transkei was daar geen swartes nie. Sover as die
>> waens tot die Noord Natal gegaan het was daar nie swartes nie. Sover as die
>> waens tot noord Transvaal gegaan het was daar nie swartes nie. NET BAIE
>> JAMMER DIE BOERE HET SWARTES IN DIENS GENEEM, Hulle kon vandag hulle eie wit
>> land besit het as hulle die ander nasies in hulle plek gelos het. Van die
>> Oranje Rivier in die noorde tot die see in Kaapstad, van Kaapstad tot die
>> Skei rivier. van die Skei rivier tot die Krokodil rivier in Natal, van die
>> Krokodil tot êrens in die noorde van Transvaal. Dit is en was 'n baie groot
>> gebied om jou eie te noem.
>
Re: Motief agter apartheid [boodskap #91035 is 'n antwoord op boodskap #91021] So, 07 Maart 2004 20:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 7 Mar 2004 19:44:37 +1000, "Rhino"
wrote:

> Toe Van Riebeek aan land gekom het was daar geen swartes nie. Sover as die
> waens gegaan het tot by die Transkei was daar geen swartes nie. Sover as die
> waens tot die Noord Natal gegaan het was daar nie swartes nie. Sover as die
> waens tot noord Transvaal gegaan het was daar nie swartes nie.

Sug.

Dis natuurlik nie waar nie.
Met wie dink jy het die Hollanders aan die Kaap sulke probleme opgetel
ens. ens. ens.
Re: Motief agter apartheid [boodskap #91052 is 'n antwoord op boodskap #91035] Ma, 08 Maart 2004 19:28 Na vorige boodskap
Schorsch  is tans af-lyn  Schorsch
Boodskappe: 96
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Volle Lid
Ferdi Greyling skryf in boodskap news:...
> On Sun, 7 Mar 2004 19:44:37 +1000, "Rhino"
> wrote:
>
> as die
>> waens gegaan het tot by die Transkei was daar geen swartes nie. Sover as die
>> waens tot die Noord Natal gegaan het was daar nie swartes nie. Sover as die
>> waens tot noord Transvaal gegaan het was daar nie swartes nie.
### Hy oordryf 'n bitje. Korrek is dat nie die hele oppervlakte veral
van die Hoeveld deur Negrides in beslag geneem was. Daar is plekke
waar jy vindsels kan maak, wat moontlik deur swartes tot stand gebring
is, maar dis redelik min. Ook die mees primitiewe vestiging van mense
laat spore agter.

>
> Sug.
>
> Dis natuurlik nie waar nie.
### Soos gese. Hy oordryf. Daar was redelik swartes in Transkei,
Noord-Transvaal, Noord-Natal (Dingaan?). Dit se egtern nie dat die
hele oppervlakte beset was. Vandag se vestigingspatroon is veral die
gevolg van dit wat deur witmense aan infrastruktuur tot stand gebring
is (ook met behulp van swart arbeid, van daar af die migrasie na
sekere gebiede).

> Met wie dink jy het die Hollanders aan die Kaap sulke probleme opgetel
> ens. ens. ens.
### Die sogenamde Hottentote bv.: donkerder maar nie negrid nie.
Die verskil tussen die Boererepublieke en die Kolonies in Afrika, was
egter dat daar ook weesydse erkenning van selfbeskikkingsreg was.
GB
Vorige onderwerp: Re: Toekomst islamieten
Volgende onderwerp: Taxi's - al weer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 10 08:33:36 MGT 2024