Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Annette, kan jy help, asb?
Annette, kan jy help, asb? [boodskap #89689] |
Do., 29 Januarie 2004 09:11  |
Max
Boodskappe: 1496 Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ek's op soek na 'n lekker fried chicken reseppie...
Hoe nader aan Kentucky, hoe beter...
Max____________________________
|
|
|
|
Re: Annette, kan jy help, asb? [boodskap #89694 is 'n antwoord op boodskap #89690] |
Do., 29 Januarie 2004 09:56   |
PietR
Boodskappe: 3341 Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Daai boutjies van jou.....watter grootte M6, 8, 10 of 12? Hoe lank?
"Annette" skryf in boodskap news:bvakim$q7u$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Max, het julle nie KFC daar by julle nie?:))
> Ek het 'n resep - maar nie KFC s'n nie - want die speserye is mos geheim.
> Die resep behels slegs boutjies, waarvan mens die vel verwyder, sekere kruie
> in 'n spleet in die vleis sit, dan dunuitgerolde repies deeg om dit draai en
> dan braai.
> Wil jy dit hê?
> --
> Annette
> "Max" wrote in message
> news:4018ced6$0$333$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>> Ek's op soek na 'n lekker fried chicken reseppie...
>>
>> Hoe nader aan Kentucky, hoe beter...
>>
>> Max____________________________
>>
>
|
|
|
Re: Annette, kan jy help, asb? [boodskap #89695 is 'n antwoord op boodskap #89690] |
Do., 29 Januarie 2004 10:06   |
Max
Boodskappe: 1496 Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Klink my na 'n helse werk! Maar stuur maar, dit klink vir my na iets anders,
maar tog lekker!
Ons het KFC hier. Weet jy wat ek vreemd vind, hier is dit ook die donkerder
mense wat meer van KFC hou, terwyl die ligter mense meer van McDonald�s
hou...
Max____________________________
"Annette" skryf in boodskap news:bvakim$q7u$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Max, het julle nie KFC daar by julle nie?:))
> Ek het 'n resep - maar nie KFC s'n nie - want die speserye is mos geheim.
> Die resep behels slegs boutjies, waarvan mens die vel verwyder, sekere kruie
> in 'n spleet in die vleis sit, dan dunuitgerolde repies deeg om dit draai en
> dan braai.
> Wil jy dit hê?
> --
> Annette
> "Max" wrote in message
> news:4018ced6$0$333$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>> Ek's op soek na 'n lekker fried chicken reseppie...
>>
>> Hoe nader aan Kentucky, hoe beter...
>>
>> Max____________________________
>>
>
|
|
|
|
Re: Annette, kan jy help, asb? [boodskap #89698 is 'n antwoord op boodskap #89694] |
Do., 29 Januarie 2004 10:50   |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
So 'n duim korter as jou geliefde se trots:))
--
Annette
"Suidwester" skryf in boodskap news:4018d8cc.0@news1.mweb.co.za...
> Daai boutjies van jou.....watter grootte M6, 8, 10 of 12? Hoe lank?
> "Annette" wrote in message
> news:bvakim$q7u$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Max, het julle nie KFC daar by julle nie?:))
>> Ek het 'n resep - maar nie KFC s'n nie - want die speserye is mos geheim.
>> Die resep behels slegs boutjies, waarvan mens die vel verwyder, sekere
> kruie
>> in 'n spleet in die vleis sit, dan dunuitgerolde repies deeg om dit
draai
> en
>> dan braai.
>> Wil jy dit hê?
>> --
>> Annette
>> "Max" wrote in message
>> news:4018ced6$0$333$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>>> Ek's op soek na 'n lekker fried chicken reseppie...
>>>
>>> Hoe nader aan Kentucky, hoe beter...
>>>
>>> Max____________________________
>>>
>>
>
|
|
|
Re: Annette, kan jy help, asb? [boodskap #89699 is 'n antwoord op boodskap #89695] |
Do., 29 Januarie 2004 11:04   |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Sal die resep vanaand vir jou stuur.
McDonalds maak tog nie KFC-hoenders nie!
--
Annette
( Life of Pi by Yann Martel)
"Max" skryf in boodskap news:4018dbd5$0$327$e4fe514c@news.xs4all.nl...
> Klink my na 'n helse werk! Maar stuur maar, dit klink vir my na iets anders,
> maar tog lekker!
>
> Ons het KFC hier. Weet jy wat ek vreemd vind, hier is dit ook die donkerder
> mense wat meer van KFC hou, terwyl die ligter mense meer van McDonald�s
> hou...
>
> Max____________________________
>
> "Annette" wrote in message
> news:bvakim$q7u$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Max, het julle nie KFC daar by julle nie?:))
>> Ek het 'n resep - maar nie KFC s'n nie - want die speserye is mos geheim.
>> Die resep behels slegs boutjies, waarvan mens die vel verwyder, sekere
> kruie
>> in 'n spleet in die vleis sit, dan dunuitgerolde repies deeg om dit
draai
> en
>> dan braai.
>> Wil jy dit hê?
>> --
>> Annette
>> "Max" wrote in message
>> news:4018ced6$0$333$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>>> Ek's op soek na 'n lekker fried chicken reseppie...
>>>
>>> Hoe nader aan Kentucky, hoe beter...
>>>
>>> Max____________________________
>>>
>>
>
|
|
|
|
|
|
Re: Annette, kan jy help, asb? [boodskap #89717 is 'n antwoord op boodskap #89698] |
Do., 29 Januarie 2004 14:55  |
PietR
Boodskappe: 3341 Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Dit sal een helse hoender moet wees......................
"Annette" skryf in boodskap news:bvap52$sb5$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> So 'n duim korter as jou geliefde se trots:))
> --
> Annette
> "Suidwester" wrote in message
> news:4018d8cc.0@news1.mweb.co.za...
>> Daai boutjies van jou.....watter grootte M6, 8, 10 of 12? Hoe lank?
>> "Annette" wrote in message
>> news:bvakim$q7u$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Max, het julle nie KFC daar by julle nie?:))
>>> Ek het 'n resep - maar nie KFC s'n nie - want die speserye is mos
> geheim.
>>> Die resep behels slegs boutjies, waarvan mens die vel verwyder, sekere
>> kruie
>>> in 'n spleet in die vleis sit, dan dunuitgerolde repies deeg om dit
> draai
>> en
>>> dan braai.
>>> Wil jy dit hê?
>>> --
>>> Annette
>>> "Max" wrote in message
>>> news:4018ced6$0$333$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>>>> Ek's op soek na 'n lekker fried chicken reseppie...
>>>>
>>>> Hoe nader aan Kentucky, hoe beter...
>>>>
>>>> Max____________________________
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Di. Apr. 15 23:39:00 UTC 2025
|