Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Vreemde padtekens
Vreemde padtekens [boodskap #89581] |
Ma., 26 Januarie 2004 09:36  |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Anderkant Wellington op pad na Ceres kry mens twee keer namekaar dieselfde
verkeersborde aan jou kant - 'n driehoek met 'n rooi rand, uitroepteken bo
en onder dit is geskryf:
Skouers
Shoulders.
Daar is egter geen skouers op die pad nie.
Toe vra ek vir Ian om vir te help uitkyk vir die gevaarlike skouers.
--
Annette
|
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Di. Apr. 15 23:39:04 UTC 2025
|