Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Jode
Jode [boodskap #89574] Ma, 26 Januarie 2004 07:43 na volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek lees 'n interessante ding gister en dit is dat die Jode van SA drasties
besig is om te verminder in SA. Wat oorbly is ou Jode terwyl die
jongetjies verkas na ander lande. Vroeër jare was die Jode mos soos
boorwurms wat ingekruip het in enige plek en dan die ekonomie van daardie
plek onder beheer gekry. Sal dit dan nou moontlik wees dat die Jood in die
swart Afrikaan iemand skelmer as hyself gekry het?
Re: Jode [boodskap #89577 is 'n antwoord op boodskap #89574] Ma, 26 Januarie 2004 08:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Jy het 'n punt daar beet:))
Die drastiese vermindering van Jode hier in Kaapstad is al van 1994 aan die
gang - Die Joodse Restaurante kon nie meer kop bo water hou nie, twee
sinagoges in die Tuine alleen het al toegemaak - die een is omskep in 'n
kunsgalery, en die ander is platgeslaan en 'n woonstelblok is op die perseel
opgerig.
In die 80's kon mens skaars afstap na die inkoopsentrum op 'n Saterdag so
vol was die strate en sypaadjies geparkeer deur die Joodse kerkgangers.
--
Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:4014c56a.0@news1.mweb.co.za...
> Ek lees 'n interessante ding gister en dit is dat die Jode van SA drasties
> besig is om te verminder in SA. Wat oorbly is ou Jode terwyl die
> jongetjies verkas na ander lande. Vroeër jare was die Jode mos soos
> boorwurms wat ingekruip het in enige plek en dan die ekonomie van daardie
> plek onder beheer gekry. Sal dit dan nou moontlik wees dat die Jood in die
> swart Afrikaan iemand skelmer as hyself gekry het?
>
Re: Jode [boodskap #89578 is 'n antwoord op boodskap #89577] Ma, 26 Januarie 2004 08:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
My oorle' Pappie het die Jode gehaat soos die pes en het gereken dat Hitler
van die Jode moes seep kook....alles oor sy kinderjare toe Oupa as rebel in
die kamp was en hy as oudste kind met 'n sak mielies op die rug deur die
dorp se hoofstraat moes loop om dit by die Jood te laat maal en dan weier
die Jood oor sy pa dan 'n rebel is. Hulle het darem lekker baklei doerie
jare. Later jare, na universiteit, het hy gaan skoolgee in Natal.....ook
Durban. Toe was die spulletjie mos onder Engelse beheer en moes 'God save
the Queen' gespeel word na elke openbare byeenkoms.....flieks ook. Jy moes
opstaan uit eerbied. Dan vat hulle hul hele rugbyspan saam en as 'God
save...' speel, dan bly hulle sit. Dan was daar altyd soldate den
dergeleke wat hulle probeer maak opstaan en dan is daar een moerse faait!
Baie interessanter as die fliek, het die ou man vertel.

"Annette" skryf in boodskap news:bv2ivb$s5n$2@ctb-nnrp2.saix.net...
> Jy het 'n punt daar beet:))
> Die drastiese vermindering van Jode hier in Kaapstad is al van 1994 aan die
> gang - Die Joodse Restaurante kon nie meer kop bo water hou nie, twee
> sinagoges in die Tuine alleen het al toegemaak - die een is omskep in 'n
> kunsgalery, en die ander is platgeslaan en 'n woonstelblok is op die perseel
> opgerig.
> In die 80's kon mens skaars afstap na die inkoopsentrum op 'n Saterdag so
> vol was die strate en sypaadjies geparkeer deur die Joodse kerkgangers.
> --
> Annette
> "Suidwester" wrote in message
> news:4014c56a.0@news1.mweb.co.za...
>> Ek lees 'n interessante ding gister en dit is dat die Jode van SA drasties
>> besig is om te verminder in SA. Wat oorbly is ou Jode terwyl die
>> jongetjies verkas na ander lande. Vroeër jare was die Jode mos soos
>> boorwurms wat ingekruip het in enige plek en dan die ekonomie van daardie
>> plek onder beheer gekry. Sal dit dan nou moontlik wees dat die Jood in die
>> swart Afrikaan iemand skelmer as hyself gekry het?
>>
>
Re: Jode [boodskap #89579 is 'n antwoord op boodskap #89578] Ma, 26 Januarie 2004 09:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Janee - die ou mense het lekker sports gehad - en nie een van hulle is tronk
toe gesleep of geskiet omdat hy wou bly sit nie:))
Hier in die Kaap, tydens die oorlog, moes almal, sodra die kanon om 12
skiet, doodstil staan of sit en vir 'n minuut lank bid vir die vegtendes.
Pa het gesorg dat hy om twaalf met 'n koerant sit waar niemand hom kon sien
nie:)

--
Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:4014d474.0@news1.mweb.co.za...
> My oorle' Pappie het die Jode gehaat soos die pes en het gereken dat Hitler
> van die Jode moes seep kook....alles oor sy kinderjare toe Oupa as rebel in
> die kamp was en hy as oudste kind met 'n sak mielies op die rug deur die
> dorp se hoofstraat moes loop om dit by die Jood te laat maal en dan weier
> die Jood oor sy pa dan 'n rebel is. Hulle het darem lekker baklei doerie
> jare. Later jare, na universiteit, het hy gaan skoolgee in Natal.....ook
> Durban. Toe was die spulletjie mos onder Engelse beheer en moes 'God save
> the Queen' gespeel word na elke openbare byeenkoms.....flieks ook. Jy moes
> opstaan uit eerbied. Dan vat hulle hul hele rugbyspan saam en as 'God
> save...' speel, dan bly hulle sit. Dan was daar altyd soldate den
> dergeleke wat hulle probeer maak opstaan en dan is daar een moerse faait!
> Baie interessanter as die fliek, het die ou man vertel.
> "Annette" wrote in message
> news:bv2ivb$s5n$2@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Jy het 'n punt daar beet:))
>> Die drastiese vermindering van Jode hier in Kaapstad is al van 1994 aan die
>> gang - Die Joodse Restaurante kon nie meer kop bo water hou nie, twee
>> sinagoges in die Tuine alleen het al toegemaak - die een is omskep in 'n
>> kunsgalery, en die ander is platgeslaan en 'n woonstelblok is op die perseel
>> opgerig.
>> In die 80's kon mens skaars afstap na die inkoopsentrum op 'n Saterdag so
>> vol was die strate en sypaadjies geparkeer deur die Joodse kerkgangers.
>> --
>> Annette
>> "Suidwester" wrote in message
>> news:4014c56a.0@news1.mweb.co.za...
>>> Ek lees 'n interessante ding gister en dit is dat die Jode van SA drasties
>>> besig is om te verminder in SA. Wat oorbly is ou Jode terwyl die
>>> jongetjies verkas na ander lande. Vroeër jare was die Jode mos soos
>>> boorwurms wat ingekruip het in enige plek en dan die ekonomie van daardie
>>> plek onder beheer gekry. Sal dit dan nou moontlik wees dat die Jood in die
>>> swart Afrikaan iemand skelmer as hyself gekry het?
>>>
>>
>
Re: Jode [boodskap #89583 is 'n antwoord op boodskap #89579] Ma, 26 Januarie 2004 09:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Vandag lyk dit vir ons of die oumense ook maar lekker simpel was, maar dan
kyk jy na die moorde, inbrake, ens. en dink maar eintlik het hulle die
lekker tye gehad. Ons ou wêreld vandag is siek.....

"Annette" skryf in boodskap news:bv2ngc$13t$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Janee - die ou mense het lekker sports gehad - en nie een van hulle is tronk
> toe gesleep of geskiet omdat hy wou bly sit nie:))
> Hier in die Kaap, tydens die oorlog, moes almal, sodra die kanon om 12
> skiet, doodstil staan of sit en vir 'n minuut lank bid vir die vegtendes.
> Pa het gesorg dat hy om twaalf met 'n koerant sit waar niemand hom kon sien
> nie:)
>
>
> --
> Annette
> "Suidwester" wrote in message
> news:4014d474.0@news1.mweb.co.za...
>> My oorle' Pappie het die Jode gehaat soos die pes en het gereken dat
> Hitler
>> van die Jode moes seep kook....alles oor sy kinderjare toe Oupa as rebel in
>> die kamp was en hy as oudste kind met 'n sak mielies op die rug deur die
>> dorp se hoofstraat moes loop om dit by die Jood te laat maal en dan weier
>> die Jood oor sy pa dan 'n rebel is. Hulle het darem lekker baklei doerie
>> jare. Later jare, na universiteit, het hy gaan skoolgee in Natal.....ook
>> Durban. Toe was die spulletjie mos onder Engelse beheer en moes 'God save
>> the Queen' gespeel word na elke openbare byeenkoms.....flieks ook. Jy moes
>> opstaan uit eerbied. Dan vat hulle hul hele rugbyspan saam en as 'God
>> save...' speel, dan bly hulle sit. Dan was daar altyd soldate den
>> dergeleke wat hulle probeer maak opstaan en dan is daar een moerse faait!
>> Baie interessanter as die fliek, het die ou man vertel.
>> "Annette" wrote in message
>> news:bv2ivb$s5n$2@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Jy het 'n punt daar beet:))
>>> Die drastiese vermindering van Jode hier in Kaapstad is al van 1994 aan die
>>> gang - Die Joodse Restaurante kon nie meer kop bo water hou nie, twee
>>> sinagoges in die Tuine alleen het al toegemaak - die een is omskep in 'n
>>> kunsgalery, en die ander is platgeslaan en 'n woonstelblok is op die perseel
>>> opgerig.
>>> In die 80's kon mens skaars afstap na die inkoopsentrum op 'n Saterdag so
>>> vol was die strate en sypaadjies geparkeer deur die Joodse kerkgangers.
>>> --
>>> Annette
>>> "Suidwester" wrote in message
>>> news:4014c56a.0@news1.mweb.co.za...
>>>> Ek lees 'n interessante ding gister en dit is dat die Jode van SA drasties
>>>> besig is om te verminder in SA. Wat oorbly is ou Jode terwyl die
>>>> jongetjies verkas na ander lande. Vroeër jare was die Jode mos soos
>>>> boorwurms wat ingekruip het in enige plek en dan die ekonomie van daardie
>>>> plek onder beheer gekry. Sal dit dan nou moontlik wees dat die Jood in die
>>>> swart Afrikaan iemand skelmer as hyself gekry het?
>>>>
>>>
>>
>
Re: Jode [boodskap #89614 is 'n antwoord op boodskap #89574] Di, 27 Januarie 2004 09:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
gm  is tans af-lyn  gm
Boodskappe: 47
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Volle Lid
"Suidwester" skryf in boodskap news:4014c56a.0@news1.mweb.co.za...
> Ek lees 'n interessante ding gister en dit is dat die Jode van SA drasties
> besig is om te verminder in SA. Wat oorbly is ou Jode terwyl die
> jongetjies verkas na ander lande. Vroeër jare was die Jode mos soos
> boorwurms wat ingekruip het in enige plek en dan die ekonomie van daardie
> plek onder beheer gekry. Sal dit dan nou moontlik wees dat die Jood in die
> swart Afrikaan iemand skelmer as hyself gekry het?
>
Ooit het n' jood vir my nogal n' vreemde opmerking gemaak, hy se ooit van
die uitdrukking gehoor; "die een hou hulle (die boere) dom en die ander hou
hulle (die boere) arm. My vraag was, wie hou hulle dom en arm ? Hy antwoorde
" die politiek hou hulle dom em ons jode hou hulle arm". My antwoord aan hom
was dat ek ooit gehoor het dat die politiek deur jode bepaal word, sy
antwoord aan my " jy begryp dit beter as baie ander omdat wat jy se waar
is".
Re: Jode [boodskap #89617 is 'n antwoord op boodskap #89614] Di, 27 Januarie 2004 10:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Dia mos al lankal bekend dat die wêreldekonomie deur die Jode gemanupileer
word..........

"gm" skryf in boodskap news:-Y-dnYBh3LG4qYvdRVn-hg@is.co.za...
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:4014c56a.0@news1.mweb.co.za...
>> Ek lees 'n interessante ding gister en dit is dat die Jode van SA drasties
>> besig is om te verminder in SA. Wat oorbly is ou Jode terwyl die
>> jongetjies verkas na ander lande. Vroeër jare was die Jode mos soos
>> boorwurms wat ingekruip het in enige plek en dan die ekonomie van daardie
>> plek onder beheer gekry. Sal dit dan nou moontlik wees dat die Jood in die
>> swart Afrikaan iemand skelmer as hyself gekry het?
>>
> Ooit het n' jood vir my nogal n' vreemde opmerking gemaak, hy se ooit van
> die uitdrukking gehoor; "die een hou hulle (die boere) dom en die ander hou
> hulle (die boere) arm. My vraag was, wie hou hulle dom en arm ? Hy antwoorde
> " die politiek hou hulle dom em ons jode hou hulle arm". My antwoord aan hom
> was dat ek ooit gehoor het dat die politiek deur jode bepaal word, sy
> antwoord aan my " jy begryp dit beter as baie ander omdat wat jy se waar
> is".
>
Re: Jode [boodskap #89639 is 'n antwoord op boodskap #89574] Di, 27 Januarie 2004 15:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
Ek ken baie jong Jode in Jhb.

Loshande die meeste van hulle is great mense.

On Mon, 26 Jan 2004 09:43:36 +0200, "Suidwester" wrote:
> Ek lees 'n interessante ding gister en dit is dat die Jode van SA drasties
> besig is om te verminder in SA. Wat oorbly is ou Jode terwyl die
> jongetjies verkas na ander lande. Vroeër jare was die Jode mos soos
> boorwurms wat ingekruip het in enige plek en dan die ekonomie van daardie
> plek onder beheer gekry. Sal dit dan nou moontlik wees dat die Jood in die
> swart Afrikaan iemand skelmer as hyself gekry het?
>
Re: Jode [boodskap #89640 is 'n antwoord op boodskap #89617] Di, 27 Januarie 2004 15:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 27 Jan 2004 12:05:50 +0200, "Suidwester" wrote:

> Dia mos al lankal bekend dat die wêreldekonomie deur die Jode
gemanupileer word..........

Entlik word dit deur aliens beheer wat van n onsigbare planeet net
anderkant Jupiter kom.

Maar se my, as die Jode nou minder word in Suid-Afrika en die
Afrikaners se ekonomiese omgewing word so kakker, dan lyk dit mos of
die Jode goed vir Afrikaners was destyds toe hulle baie was en
Afrikaners ryk en gelukkig was?

Hoekom gaan dit dan so kak nou ?
Is dit omdat die Jode ons nie meer beskerm nie? Of is dit dalk omdat
die swartmense soveel slimmer as die Afrikaners is?

Want, dude, as Afrikaners slimmer as die swartes is en die Jode het
reeds padgegee uit die land, dan is die slegte toestande vir
Afrikaners mos wat hulle wil he? Synde dat hulle so slimmer en so aan
is.

So - is wat vandag gebeur (en jy se hierbo dit gaan soveel slegter
as in die "ou tye" toe daar geen misdaad in SA was nie) wat Afrikaners
wil he?

Of is hulle dalk nie slimmer as die swartes nie?
Re: Jode [boodskap #89646 is 'n antwoord op boodskap #89578] Wo, 28 Januarie 2004 00:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ellie  is tans af-lyn  Ellie
Boodskappe: 321
Geregistreer: September 2003
Karma: 0
Senior Lid
Wat het die onderstaande met Jode te doen Suidwester. Is jy nou
anit-semities ook?

"Suidwester"

Later jare, na universiteit, het hy gaan skoolgee in Natal.....ook
Durban. Toe was die spulletjie mos onder Engelse beheer en moes 'God save
the Queen' gespeel word na elke openbare byeenkoms.....flieks ook. Jy moes
opstaan uit eerbied. Dan vat hulle hul hele rugbyspan saam en as 'God
save...' speel, dan bly hulle sit. Dan was daar altyd soldate den
dergeleke wat hulle probeer maak opstaan en dan is daar een moerse faait!
Baie interessanter as die fliek, het die ou man vertel.
Re: Jode [boodskap #89663 is 'n antwoord op boodskap #89639] Wo, 28 Januarie 2004 13:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek sal sommer beide vir jou antwoord. As jy my pos reg gelees het, dan sou
jy gesien het dat ek praat van my ouer en nie van myself as ek praat van
Jode haat nie. Dis soos die geslagte verander....hulle het die Jode gehaat
en dalk met rede. Ek self het nog geen rede ondervind om in 'n Jood 'n gly
te vang nie.
Verder sal jjy sien 'ek het gelees'....in jou kollegas se strooi wat
julle gewoonlik aan die publiek opdis om koerante te verkoop sodat julle kan
geld maak om julle mislike bestaan te regverdig want as ons publiek julle
nie lees nie....straathoek toe met jou en jou soort. Nou as jy lekker die
bliksem in is, lees my pos weer en jy sal sien dat ek die ding as 'n
interessante verskynsel genoem het en oor die saak gespekuleer het. Waarom
val jy aan? Dalk jou aard?

"Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:b10d10lntdmpgklsj6kaujv71uq25d1d1a@4ax.com...
>
> Ek ken baie jong Jode in Jhb.
>
> Loshande die meeste van hulle is great mense.
>
>
> On Mon, 26 Jan 2004 09:43:36 +0200, "Suidwester"
> wrote:
>
>> Ek lees 'n interessante ding gister en dit is dat die Jode van SA drasties
>> besig is om te verminder in SA. Wat oorbly is ou Jode terwyl die
>> jongetjies verkas na ander lande. Vroeër jare was die Jode mos soos
>> boorwurms wat ingekruip het in enige plek en dan die ekonomie van daardie
>> plek onder beheer gekry. Sal dit dan nou moontlik wees dat die Jood in die
>> swart Afrikaan iemand skelmer as hyself gekry het?
>>
>
Re: Jode [boodskap #89722 is 'n antwoord op boodskap #89663] Do, 29 Januarie 2004 21:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
JY het gepos:

"Dia mos al lankal bekend dat die wêreldekonomie deur die Jode
gemanupileer
word.........."

Watse werk doen jy, by the way?

On Wed, 28 Jan 2004 15:24:09 +0200, "Suidwester" wrote:

> Ek sal sommer beide vir jou antwoord. As jy my pos reg gelees het, dan sou
> jy gesien het dat ek praat van my ouer en nie van myself as ek praat van
> Jode haat nie. Dis soos die geslagte verander....hulle het die Jode gehaat
> en dalk met rede. Ek self het nog geen rede ondervind om in 'n Jood 'n gly
> te vang nie.
> Verder sal jjy sien 'ek het gelees'....in jou kollegas se strooi wat
> julle gewoonlik aan die publiek opdis om koerante te verkoop sodat julle kan
> geld maak om julle mislike bestaan te regverdig want as ons publiek julle
> nie lees nie....straathoek toe met jou en jou soort. Nou as jy lekker die
> bliksem in is, lees my pos weer en jy sal sien dat ek die ding as 'n
> interessante verskynsel genoem het en oor die saak gespekuleer het. Waarom
> val jy aan? Dalk jou aard?
> "Ferdi Greyling" wrote in message
> news:b10d10lntdmpgklsj6kaujv71uq25d1d1a@4ax.com...

>> Ek ken baie jong Jode in Jhb.

>> Loshande die meeste van hulle is great mense.


>> On Mon, 26 Jan 2004 09:43:36 +0200, "Suidwester"
>> wrote:

>>> Ek lees 'n interessante ding gister en dit is dat die Jode van SA drasties
>>> besig is om te verminder in SA. Wat oorbly is ou Jode terwyl die
>>> jongetjies verkas na ander lande. Vroeër jare was die Jode mos soos
>>> boorwurms wat ingekruip het in enige plek en dan die ekonomie van daardie
>>> plek onder beheer gekry. Sal dit dan nou moontlik wees dat die Jood in die
>>> swart Afrikaan iemand skelmer as hyself gekry het?
>>>

>
Re: Jode [boodskap #89725 is 'n antwoord op boodskap #89722] Vr, 30 Januarie 2004 06:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ekke? Ek het my eie besigheid en daarom doen ek alle soorte van dinge.
Enigiets wat geld maak.

"Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:k40j101vdgcjff9r12nik7rk0tcuuosvu4@4ax.com...
>
>
> JY het gepos:
>
> "Dia mos al lankal bekend dat die wêreldekonomie deur die Jode
> gemanupileer
> word.........."
>
> Watse werk doen jy, by the way?
>
>
>
>
> On Wed, 28 Jan 2004 15:24:09 +0200, "Suidwester"
> wrote:
>
>> Ek sal sommer beide vir jou antwoord. As jy my pos reg gelees het, dan sou
>> jy gesien het dat ek praat van my ouer en nie van myself as ek praat van
>> Jode haat nie. Dis soos die geslagte verander....hulle het die Jode gehaat
>> en dalk met rede. Ek self het nog geen rede ondervind om in 'n Jood 'n gly
>> te vang nie.
>> Verder sal jjy sien 'ek het gelees'....in jou kollegas se strooi wat
>> julle gewoonlik aan die publiek opdis om koerante te verkoop sodat julle kan
>> geld maak om julle mislike bestaan te regverdig want as ons publiek julle
>> nie lees nie....straathoek toe met jou en jou soort. Nou as jy lekker die
>> bliksem in is, lees my pos weer en jy sal sien dat ek die ding as 'n
>> interessante verskynsel genoem het en oor die saak gespekuleer het. Waarom
>> val jy aan? Dalk jou aard?
>> "Ferdi Greyling" wrote in message
>> news:b10d10lntdmpgklsj6kaujv71uq25d1d1a@4ax.com...
>
>>> Ek ken baie jong Jode in Jhb.
>
>>> Loshande die meeste van hulle is great mense.
>
>
>>> On Mon, 26 Jan 2004 09:43:36 +0200, "Suidwester"
>>> wrote:
>
>>>> Ek lees 'n interessante ding gister en dit is dat die Jode van SA drasties
>>>> besig is om te verminder in SA. Wat oorbly is ou Jode terwyl die
>>>> jongetjies verkas na ander lande. Vroeër jare was die Jode mos soos
>>>> boorwurms wat ingekruip het in enige plek en dan die ekonomie van daardie
>>>> plek onder beheer gekry. Sal dit dan nou moontlik wees dat die Jood in die
>>>> swart Afrikaan iemand skelmer as hyself gekry het?
>>>>
>>
>
Re: Jode [boodskap #89827 is 'n antwoord op boodskap #89725] Ma, 02 Februarie 2004 09:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Wat het van die ander vyf besighede geword? Seker bankrot gespeel, want die
baas het heeltyd op SCSA gelê.

Max____________________________

"Suidwester" skryf in boodskap news:4019f3a9.0@news1.mweb.co.za...
> Ekke? Ek het my eie besigheid en daarom doen ek alle soorte van dinge.
> Enigiets wat geld maak.
> "Ferdi Greyling" wrote in message
> news:k40j101vdgcjff9r12nik7rk0tcuuosvu4@4ax.com...
>>
>>
>> JY het gepos:
>>
>> "Dia mos al lankal bekend dat die wêreldekonomie deur die Jode
>> gemanupileer
>> word.........."
>>
>> Watse werk doen jy, by the way?
>>
>>
>>
>>
>> On Wed, 28 Jan 2004 15:24:09 +0200, "Suidwester"
>> wrote:
>>
>>> Ek sal sommer beide vir jou antwoord. As jy my pos reg gelees het, dan sou
>>> jy gesien het dat ek praat van my ouer en nie van myself as ek praat van
>>> Jode haat nie. Dis soos die geslagte verander....hulle het die Jode gehaat
>>> en dalk met rede. Ek self het nog geen rede ondervind om in 'n Jood 'n gly
>>> te vang nie.
>>> Verder sal jjy sien 'ek het gelees'....in jou kollegas se strooi wat
>>> julle gewoonlik aan die publiek opdis om koerante te verkoop sodat julle kan
>>> geld maak om julle mislike bestaan te regverdig want as ons publiek julle
>>> nie lees nie....straathoek toe met jou en jou soort. Nou as jy lekker die
>>> bliksem in is, lees my pos weer en jy sal sien dat ek die ding as 'n
>>> interessante verskynsel genoem het en oor die saak gespekuleer het. Waarom
>>> val jy aan? Dalk jou aard?
>>> "Ferdi Greyling" wrote in message
>>> news:b10d10lntdmpgklsj6kaujv71uq25d1d1a@4ax.com...
>>
>>>> Ek ken baie jong Jode in Jhb.
>>
>>>> Loshande die meeste van hulle is great mense.
>>
>>
>>>> On Mon, 26 Jan 2004 09:43:36 +0200, "Suidwester"

>>>> wrote:
>>
>>>> >Ek lees 'n interessante ding gister en dit is dat die Jode van SA drasties
>>>> >besig is om te verminder in SA. Wat oorbly is ou Jode terwyl die
>>>> >jongetjies verkas na ander lande. Vroeër jare was die Jode mos soos
>>>> >boorwurms wat ingekruip het in enige plek en dan die ekonomie van daardie
>>>> >plek onder beheer gekry. Sal dit dan nou moontlik wees dat die Jood in die
>>>> >swart Afrikaan iemand skelmer as hyself gekry het?
>>>> >
>>>
>>
>
Re: Jode [boodskap #89849 is 'n antwoord op boodskap #89725] Ma, 02 Februarie 2004 14:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
Wat verkoop jy en waar?

On Fri, 30 Jan 2004 08:03:19 +0200, "Suidwester" wrote:
> Ekke? Ek het my eie besigheid en daarom doen ek alle soorte van dinge.
> Enigiets wat geld maak.
> "Ferdi Greyling" wrote in message
> news:k40j101vdgcjff9r12nik7rk0tcuuosvu4@4ax.com...

>> JY het gepos:

>> "Dia mos al lankal bekend dat die wêreldekonomie deur die Jode
>> gemanupileer
>> word.........."

>> Watse werk doen jy, by the way?




>> On Wed, 28 Jan 2004 15:24:09 +0200, "Suidwester"
>> wrote:

>>> Ek sal sommer beide vir jou antwoord. As jy my pos reg gelees het, dan sou
>>> jy gesien het dat ek praat van my ouer en nie van myself as ek praat van
>>> Jode haat nie. Dis soos die geslagte verander....hulle het die Jode gehaat
>>> en dalk met rede. Ek self het nog geen rede ondervind om in 'n Jood 'n gly
>>> te vang nie.
>>> Verder sal jjy sien 'ek het gelees'....in jou kollegas se strooi wat
>>> julle gewoonlik aan die publiek opdis om koerante te verkoop sodat julle kan
>>> geld maak om julle mislike bestaan te regverdig want as ons publiek julle
>>> nie lees nie....straathoek toe met jou en jou soort. Nou as jy lekker die
>>> bliksem in is, lees my pos weer en jy sal sien dat ek die ding as 'n
>>> interessante verskynsel genoem het en oor die saak gespekuleer het. Waarom
>>> val jy aan? Dalk jou aard?
>>> "Ferdi Greyling" wrote in message
>>> news:b10d10lntdmpgklsj6kaujv71uq25d1d1a@4ax.com...
>>
>>>> Ek ken baie jong Jode in Jhb.
>>
>>>> Loshande die meeste van hulle is great mense.
>>
>>
>>>> On Mon, 26 Jan 2004 09:43:36 +0200, "Suidwester"
>>>> wrote:
>>
>>>> >Ek lees 'n interessante ding gister en dit is dat die Jode van SA drasties
>>>> >besig is om te verminder in SA. Wat oorbly is ou Jode terwyl die
>>>> >jongetjies verkas na ander lande. Vroeër jare was die Jode mos soos
>>>> >boorwurms wat ingekruip het in enige plek en dan die ekonomie van daardie
>>>> >plek onder beheer gekry. Sal dit dan nou moontlik wees dat die Jood in die
>>>> >swart Afrikaan iemand skelmer as hyself gekry het?
>>>> >
>>>
>>
>
Re: Jode [boodskap #90143 is 'n antwoord op boodskap #89663] So, 08 Februarie 2004 18:05 Na vorige boodskap
kabwoN-*  is tans af-lyn  kabwoN-*
Boodskappe: 4
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Junior Lid
My meisie is joods en sy is die wonderlikste persoon op die planeet...

Jode staan net saam, daars is niks meer om daaroor te se nie.

"Suidwester" skryf in boodskap news:4017b7fc.0@news1.mweb.co.za...
> Ek sal sommer beide vir jou antwoord. As jy my pos reg gelees het, dan sou
> jy gesien het dat ek praat van my ouer en nie van myself as ek praat van
> Jode haat nie. Dis soos die geslagte verander....hulle het die Jode gehaat
> en dalk met rede. Ek self het nog geen rede ondervind om in 'n Jood 'n gly
> te vang nie.
> Verder sal jjy sien 'ek het gelees'....in jou kollegas se strooi wat
> julle gewoonlik aan die publiek opdis om koerante te verkoop sodat julle kan
> geld maak om julle mislike bestaan te regverdig want as ons publiek julle
> nie lees nie....straathoek toe met jou en jou soort. Nou as jy lekker die
> bliksem in is, lees my pos weer en jy sal sien dat ek die ding as 'n
> interessante verskynsel genoem het en oor die saak gespekuleer het. Waarom
> val jy aan? Dalk jou aard?
> "Ferdi Greyling" wrote in message
> news:b10d10lntdmpgklsj6kaujv71uq25d1d1a@4ax.com...
>>
>> Ek ken baie jong Jode in Jhb.
>>
>> Loshande die meeste van hulle is great mense.
>>
>>
>> On Mon, 26 Jan 2004 09:43:36 +0200, "Suidwester"
>> wrote:
>>
>>> Ek lees 'n interessante ding gister en dit is dat die Jode van SA drasties
>>> besig is om te verminder in SA. Wat oorbly is ou Jode terwyl die
>>> jongetjies verkas na ander lande. Vroeër jare was die Jode mos soos
>>> boorwurms wat ingekruip het in enige plek en dan die ekonomie van daardie
>>> plek onder beheer gekry. Sal dit dan nou moontlik wees dat die Jood in die
>>> swart Afrikaan iemand skelmer as hyself gekry het?
>>>
>>
>
Vorige onderwerp: kom dit by jullie ook?
Volgende onderwerp: Re: White South Africans are coming home
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 18 14:22:15 MGT 2024