Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Vreemde padtekens
Vreemde padtekens [boodskap #89581] Ma, 26 Januarie 2004 09:36 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Anderkant Wellington op pad na Ceres kry mens twee keer namekaar dieselfde
verkeersborde aan jou kant - 'n driehoek met 'n rooi rand, uitroepteken bo
en onder dit is geskryf:
Skouers
Shoulders.

Daar is egter geen skouers op die pad nie.
Toe vra ek vir Ian om vir te help uitkyk vir die gevaarlike skouers.

--
Annette
Re: Vreemde padtekens [boodskap #89632 is 'n antwoord op boodskap #89581] Di, 27 Januarie 2004 12:52 Na vorige boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Dis vir die WP - wanneer hulle @ die Bulle gaan speel gaan hulle geskouer
word (?).
Vorige onderwerp: My Doom
Volgende onderwerp: Ons Regslui raak seksie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Jun 26 12:30:29 MGT 2024