Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Steeds reën in Namibië!
Steeds reën in Namibië! [boodskap #89323] Sa, 17 Januarie 2004 05:48 na volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek sit en werk vroegmôre en luister na die radio en die mense skakel in en
vertel van groot waterskade in Windhoek. Darem nou nie mense dood en sulke
dinge nie, maar 'n groterige plaasdam aan die oostekant se wal het gebreek
en so 'n klompie mense kan nie so maklik die stad bereik van die oostekant
af nie. Orals is ook berigte van water wat in damme inloop. Dis nog
vroeg in ons reënseisoen, maar sake lyk goed vir die boere van die land.
Re: Steeds reën in Namibië! [boodskap #89331 is 'n antwoord op boodskap #89323] Sa, 17 Januarie 2004 07:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Nog 'n storie wat in Windhoek vroegmôre rondgeloop het, was dat die dam wat
gebreek het, was nie 'n plaasdam nie, maar die Avisdam, 'n groterige
munisipale dam. Dit was toe egter nie so nie, slegs die dam se nuwe sluise
wat oopgetrek is voor die aanslag van die groot invloei en so 'n klompie
huise wat oorspoel is. Dis beter as die Wêreldbekerrugby! Elke halfuur
is daar groot nuus van plekke wat groot reën gekry het.

"Suidwester" skryf in boodskap news:4008ccb5.0@news1.mweb.co.za...
> Ek sit en werk vroegmôre en luister na die radio en die mense skakel in en
> vertel van groot waterskade in Windhoek. Darem nou nie mense dood en sulke
> dinge nie, maar 'n groterige plaasdam aan die oostekant se wal het gebreek
> en so 'n klompie mense kan nie so maklik die stad bereik van die oostekant
> af nie. Orals is ook berigte van water wat in damme inloop. Dis nog
> vroeg in ons reënseisoen, maar sake lyk goed vir die boere van die land.
>
Re: Steeds reën in Namibië! [boodskap #89344 is 'n antwoord op boodskap #89331] Sa, 17 Januarie 2004 14:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Laat my weet wanneer dit in Pretoria reën. (Ek sal reën nie meer herken
nie.) Sover het ons hierdie jaar +/- 3" gehad.
Re: Steeds reën in Namibië! [boodskap #89346 is 'n antwoord op boodskap #89344] Sa, 17 Januarie 2004 15:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Afrikaner  is tans af-lyn  Afrikaner
Boodskappe: 546
Geregistreer: Oktober 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 17 Jan 2004 16:36:18 +0200, "Jonas" wrote:

> Laat my weet wanneer dit in Pretoria reën. (Ek sal reën nie meer herken
> nie.) Sover het ons hierdie jaar +/- 3" gehad.
>

Die jaar is nou eers 17 dae oud. Daar is mense wat sal sê
dat jy met 'n emmer water onder die arm kla.

DD
Re: Steeds reën in Namibië! [boodskap #89361 is 'n antwoord op boodskap #89346] So, 18 Januarie 2004 12:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
DD - die "reënjaar " is nou reeds 4 maande oud....
Re: Steeds reën in Namibië! [boodskap #89372 is 'n antwoord op boodskap #89361] So, 18 Januarie 2004 16:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Afrikaner  is tans af-lyn  Afrikaner
Boodskappe: 546
Geregistreer: Oktober 2003
Karma: 0
Senior Lid
> Laat my weet wanneer dit in Pretoria reën. (Ek sal reën nie meer herken
> nie.) Sover het ons hierdie jaar +/- 3" gehad.

"Jonas" wrote:

> DD - die "reënjaar " is nou reeds 4 maande oud....
>
'Sover het ons hierdie jaar +/- 3" gehad,' was dan
ietwat misleidend gesê, Jonas:-)))

DD
Re: Steeds reën in Namibië! [boodskap #89373 is 'n antwoord op boodskap #89372] So, 18 Januarie 2004 17:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ellie  is tans af-lyn  Ellie
Boodskappe: 321
Geregistreer: September 2003
Karma: 0
Senior Lid
Jou roltrapstorie laat my aan Gwyneth Paltrow se movie 'Sliding Doors' dink
DD, baie oulike fliek oor keuses en kanse in die lewe.

E

"DD" skryf in boodskap news:tiel001k6ltsi1ha5sbb929q69magskefp@4ax.com...
>> Laat my weet wanneer dit in Pretoria reën. (Ek sal reën nie meer herken
>> nie.) Sover het ons hierdie jaar +/- 3" gehad.
>
> "Jonas" wrote:
>
>> DD - die "reënjaar " is nou reeds 4 maande oud....
>>
> 'Sover het ons hierdie jaar +/- 3" gehad,' was dan
> ietwat misleidend gesê, Jonas:-)))
>
> DD
>
Re: Steeds reën in Namibië! [boodskap #89375 is 'n antwoord op boodskap #89373] So, 18 Januarie 2004 19:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Afrikaner  is tans af-lyn  Afrikaner
Boodskappe: 546
Geregistreer: Oktober 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 18 Jan 2004 17:45:43 GMT, "Ellie" wrote:

> Jou roltrapstorie laat my aan Gwyneth Paltrow se movie 'Sliding Doors' dink
> DD, baie oulike fliek oor keuses en kanse in die lewe.
>
> E

Vertel bietjie meer daarvan, Ellie?
Ek was nog nooit 'n moviemens nie,
en as ek luister hoe julle jul verlustig
daarin, wonder ek somtyds daaroor.
Tog, kon ek my nooit (sedert ek my
skooljare ontgroei het) in fiksie
verdiep nie.
Waaroor gaan Sliding Doors?
Dan is daar tog oulike dinge
op die silwerdoek. En by
oulike dinge bedoel ek
beslis nie Pamela nie:-)

DD
Re: Steeds reën in Namibië! [boodskap #89376 is 'n antwoord op boodskap #89375] So, 18 Januarie 2004 19:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ellie  is tans af-lyn  Ellie
Boodskappe: 321
Geregistreer: September 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek kyk nie baie TV nie DD, so nou en dan is dit lekker om in n donker fliek
vir n uurtjie of wat net in n ander lewe te wees :-) Die laaste fliek wat
ek gesien het was Cold Mountain, ook een wat ek kan aanbeveel.

Sliding doors is nie n swaargewig fliek nie, dis eintlik meer van n komedie,
maar tog, dit laat mens dink. Die trilogie Wit, Rooi en Blou (Frans) het ek
ook gesien, nou weer onlangs op ons IfC, en behalwe dat m.i. alle Franse
flieks goed is, is die musiek deur d ie Poolse komponis Krzysztof
Kieslowski, iets besonders.

Hier is n bespreking (jammer dit is in Engels).

http://movie-reviews.colossus.net/movies/s/sliding.html

Sliding Doors
A Film Review by James Berardinelli
------------------------------------------------------------ ----------------
----

United Kingdom, 1998
U.S. Release Date: 4/24/98 (limited)
Running Length: 1:45
MPAA Classification: R (Sex, profanity)
Theatrical Aspect Ratio: 1.85:1
Cast: Gwyneth Paltrow, John Lynch, John Hannah, Jeanne Tripplehorn, Douglas
McFerran, Zara Turner
Director: Peter Howitt
Producers: Phillipa Braithwaite, Sydney Pollack, William Hocberg
Screenplay: Peter Howitt
Cinematography: Remi Adefarasin
Music: David Hirschfelder
U.S. Distributor: Miramax Films

Look back at all the times in your life when there was a fork in the path to
the future. Some sort of decision had to be made, and, for better or worse,
it irrevocably altered the course of your existence. From time-to-time,
everyone thinks about the roads not taken, and how things might have turned
out if the choice had been different. Perhaps even more dizzying to
contemplate is how a seemingly minor action -- catching the 10 am train, for
example -- could have an equally profound, yet less obvious, impact. Maybe
that's where you met your significant other, and, had you reached the
platform just a few seconds later...

Film makers are no less fascinated by issues of destiny than anyone else,
and that's why there's no shortage of movies about this subject. The best of
the bunch were probably made by the late Polish director Krzysztof
Kieslowski, who was obsessed with questions of fate and chance. These themes
weave their way through many of his movies, including Decalogue, The Double
Life of Veronique, and the triptych of Blue, White, and Red. However, they
are most explicitly examined in a 1981 film called Blind Chance, where
Kieslowski presents the three different fates of one man after a minor
action (missing or catching a train) changes the course of his life. In his
autobiography, Kieslowski on Kieslowski, the director describes his
attraction to the concept this way: "[The idea is] rich and interesting...
that every day we're faced with a choice which could end our entire life yet
of which we're completely unaware."

While this approach has been the fodder for several notable dramatic films
(including, in a way, Frank Capra's It's a Wonderful Life), Sliding Doors is
the first romantic comedy to plumb its depths. The "road not taken" approach
isn't just a plot device, either. Writer/director Peter Howitt expands upon
both possible fates of a character after she just misses/catches a train.
The audience watches, with ever-growing fascination, how this one event
impacts upon every aspect of her life: her future career, where she lives,
whom she loves, and whether she has a family. As her separate destinies
diverge and then re- converge, she becomes two completely different
individuals.

"DD" skryf in boodskap news:flml00183cgsi5hhther8tsrao25qufaum@4ax.com...
> On Sun, 18 Jan 2004 17:45:43 GMT, "Ellie" wrote:
>
>> Jou roltrapstorie laat my aan Gwyneth Paltrow se movie 'Sliding Doors' dink
>> DD, baie oulike fliek oor keuses en kanse in die lewe.
>>
>> E
>
>
> Vertel bietjie meer daarvan, Ellie?
> Ek was nog nooit 'n moviemens nie,
> en as ek luister hoe julle jul verlustig
> daarin, wonder ek somtyds daaroor.
> Tog, kon ek my nooit (sedert ek my
> skooljare ontgroei het) in fiksie
> verdiep nie.
> Waaroor gaan Sliding Doors?
> Dan is daar tog oulike dinge
> op die silwerdoek. En by
> oulike dinge bedoel ek
> beslis nie Pamela nie:-)
>
> DD
>
Re: Steeds reën in Namibië! [boodskap #89377 is 'n antwoord op boodskap #89376] So, 18 Januarie 2004 21:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Afrikaner  is tans af-lyn  Afrikaner
Boodskappe: 546
Geregistreer: Oktober 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 18 Jan 2004 19:49:08 GMT, "Ellie" wrote:

> Ek kyk nie baie TV nie DD, so nou en dan is dit lekker om in n donker fliek
> vir n uurtjie of wat net in n ander lewe te wees :-) Die laaste fliek wat
> ek gesien het was Cold Mountain, ook een wat ek kan aanbeveel.
>
> Sliding doors is nie n swaargewig fliek nie, dis eintlik meer van n komedie,
> maar tog, dit laat mens dink. Die trilogie Wit, Rooi en Blou (Frans) het ek
> ook gesien, nou weer onlangs op ons IfC, en behalwe dat m.i. alle Franse
> flieks goed is, is die musiek deur d ie Poolse komponis Krzysztof
> Kieslowski, iets besonders.
>
> Hier is n bespreking (jammer dit is in Engels).
>
>
> http://movie-reviews.colossus.net/movies/s/sliding.html
>
> Sliding Doors
> A Film Review by James Berardinelli
> ------------------------------------------------------------ ----------------

Dankie Ellie, vir die geleentheid om nou in die bespreking
verdiep te raak, en vir 'n uurtjie of wat, in 'n ander lewe kan
wees:-)

Op 'n ernstiger noot, dankie, daar maak die site nou oop.
Interessant dat jy soveel respek vir Franse flieks het.
Sien jou later - ek gaan nou uitvind waaroor die skuifdeure gaan

DD

Moet nie vir my sê dat jy jammer
is dat dit in Engels is nie. Ek is
'n realis:-)
Re: Steeds reën in Namibië! [boodskap #89379 is 'n antwoord op boodskap #89372] Ma, 19 Januarie 2004 03:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
DD - nee - dit is nie - ons het sedert September nog nie 3" gehad nie. (Wel,
dit voel nie so nie...)
Re: Steeds reën in Namibië! [boodskap #89390 is 'n antwoord op boodskap #89376] Ma, 19 Januarie 2004 09:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Ek moes maar veg om deur die blou rooi en wit flieks te kom. Dat die Franse
mooi flieks kan maak is egter 'n feit.

Moet sê, ek het egter lanklaas bietjie 'n goeie Franse fliek gesien. My
gunsteling Franse flieks is nog steeds Jean de Florette, met Manon daarby.
Camille Claudel en Cyrano de Bergerac.

Almal ouetjies dus...

Max____________________________

"Ellie" wrote in message
news:UqBOb.14143$q4.8061@newsread3.news.atl.earthlink.net...
> Ek kyk nie baie TV nie DD, so nou en dan is dit lekker om in n donker fliek
> vir n uurtjie of wat net in n ander lewe te wees :-) Die laaste fliek wat
> ek gesien het was Cold Mountain, ook een wat ek kan aanbeveel.
>
> Sliding doors is nie n swaargewig fliek nie, dis eintlik meer van n komedie,
> maar tog, dit laat mens dink. Die trilogie Wit, Rooi en Blou (Frans) het ek
> ook gesien, nou weer onlangs op ons IfC, en behalwe dat m.i. alle Franse
> flieks goed is, is die musiek deur d ie Poolse komponis Krzysztof
> Kieslowski, iets besonders.
>
> Hier is n bespreking (jammer dit is in Engels).
>
>
> http://movie-reviews.colossus.net/movies/s/sliding.html
>
> Sliding Doors
> A Film Review by James Berardinelli
> ------------------------------------------------------------ -------------- --
> ----
>
> United Kingdom, 1998
> U.S. Release Date: 4/24/98 (limited)
> Running Length: 1:45
> MPAA Classification: R (Sex, profanity)
> Theatrical Aspect Ratio: 1.85:1
> Cast: Gwyneth Paltrow, John Lynch, John Hannah, Jeanne Tripplehorn, Douglas
> McFerran, Zara Turner
> Director: Peter Howitt
> Producers: Phillipa Braithwaite, Sydney Pollack, William Hocberg
> Screenplay: Peter Howitt
> Cinematography: Remi Adefarasin
> Music: David Hirschfelder
> U.S. Distributor: Miramax Films
>
> Look back at all the times in your life when there was a fork in the path to
> the future. Some sort of decision had to be made, and, for better or worse,
> it irrevocably altered the course of your existence. From time-to-time,
> everyone thinks about the roads not taken, and how things might have turned
> out if the choice had been different. Perhaps even more dizzying to
> contemplate is how a seemingly minor action -- catching the 10 am train, for
> example -- could have an equally profound, yet less obvious, impact. Maybe
> that's where you met your significant other, and, had you reached the
> platform just a few seconds later...
>
> Film makers are no less fascinated by issues of destiny than anyone else,
> and that's why there's no shortage of movies about this subject. The best of
> the bunch were probably made by the late Polish director Krzysztof
> Kieslowski, who was obsessed with questions of fate and chance. These themes
> weave their way through many of his movies, including Decalogue, The Double
> Life of Veronique, and the triptych of Blue, White, and Red. However, they
> are most explicitly examined in a 1981 film called Blind Chance, where
> Kieslowski presents the three different fates of one man after a minor
> action (missing or catching a train) changes the course of his life. In his
> autobiography, Kieslowski on Kieslowski, the director describes his
> attraction to the concept this way: "[The idea is] rich and interesting...
> that every day we're faced with a choice which could end our entire life yet
> of which we're completely unaware."
>
> While this approach has been the fodder for several notable dramatic films
> (including, in a way, Frank Capra's It's a Wonderful Life), Sliding Doors is
> the first romantic comedy to plumb its depths. The "road not taken" approach
> isn't just a plot device, either. Writer/director Peter Howitt expands upon
> both possible fates of a character after she just misses/catches a train.
> The audience watches, with ever-growing fascination, how this one event
> impacts upon every aspect of her life: her future career, where she lives,
> whom she loves, and whether she has a family. As her separate destinies
> diverge and then re- converge, she becomes two completely different
> individuals.
>
>
> "DD" wrote in message
> news:flml00183cgsi5hhther8tsrao25qufaum@4ax.com...
>> On Sun, 18 Jan 2004 17:45:43 GMT, "Ellie" wrote:
>>
>>> Jou roltrapstorie laat my aan Gwyneth Paltrow se movie 'Sliding Doors'
> dink
>>> DD, baie oulike fliek oor keuses en kanse in die lewe.
>>>
>>> E
>>
>>
>> Vertel bietjie meer daarvan, Ellie?
>> Ek was nog nooit 'n moviemens nie,
>> en as ek luister hoe julle jul verlustig
>> daarin, wonder ek somtyds daaroor.
>> Tog, kon ek my nooit (sedert ek my
>> skooljare ontgroei het) in fiksie
>> verdiep nie.
>> Waaroor gaan Sliding Doors?
>> Dan is daar tog oulike dinge
>> op die silwerdoek. En by
>> oulike dinge bedoel ek
>> beslis nie Pamela nie:-)
>>
>> DD
>>
>
Re: Steeds reën in Namibië! [boodskap #89401 is 'n antwoord op boodskap #89390] Ma, 19 Januarie 2004 14:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Max" wrote

> Ek moes maar veg om deur die blou rooi en wit flieks te kom. Dat die Franse
> mooi flieks kan maak is egter 'n feit.
>
> Moet sê, ek het egter lanklaas bietjie 'n goeie Franse fliek gesien.

Die Franse het seker genoeg goeie flieks gemaak.
Maar ek moet sê, ek het oor die jare besluit dat
moderne Franse kultuur net vir my 'n bietjie
te geaffekteerd is. En ek dink hulle probeer die
Amerikaners na-aap en verstaan eenvoudig nie
die Amerikaanse kultuur nie. Ons kry hier 'n
kanaal wat direk van Frankryk af kom en ek
moet sê dis alles soort van imitasie-Amerikaans,
maar dit het sy spark verloor. Hulle verstaan
eenvoudig nie Amerikaanse kultuur nie. Hulle
verafgood vir Jerry Lewis. Go figure.

Gloudina
Re: Steeds reën in Namibië! [boodskap #89407 is 'n antwoord op boodskap #89401] Ma, 19 Januarie 2004 18:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sterrenkijker  is tans af-lyn  Sterrenkijker
Boodskappe: 654
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 19 Jan 2004 14:02:28 GMT, "@rogers.com" wrote:

> Die Franse het seker genoeg goeie flieks gemaak.
> Maar ek moet sê, ek het oor die jare besluit dat
> moderne Franse kultuur net vir my 'n bietjie
> te geaffekteerd is. En ek dink hulle probeer die
> Amerikaners na-aap en verstaan eenvoudig nie
> die Amerikaanse kultuur nie. Ons kry hier 'n
> kanaal wat direk van Frankryk af kom en ek
> moet sê dis alles soort van imitasie-Amerikaans,
> maar dit het sy spark verloor. Hulle verstaan
> eenvoudig nie Amerikaanse kultuur nie. Hulle
> verafgood vir Jerry Lewis. Go figure.
>
> Gloudina
>
La France? Amerikaanse styl? Ja, maar hulle doen dit om hulle produkte
te kan verkoop en vir niks anders nie. 'n Fransman is heeltemal geen
Amerikaner nie. Ek het 'n Franse kartoenist hoor sê hy maak sy
tekeninge Amerikaanse styl omdat hulle anders nie aanvaar word in
Amerikaanse tydskrifte nie. Sal net so wees met die Franse flieks. Dis
net die Amerikaners wat nie kan verstaan wat 'n Fransman is nie.
Amerikaners is net 'n brok komplekse. Fransmanne het geen komplekse
nie. Hulle lewe "soos God in Frankryk". Vanselfsprekend verafgood
hulle Jerry Lewis: hy is nog die enigste eerlike onnoselaar van gans
die Angelsaksiese wêreld.

Vive la France! Ek het steeds 'n aangename vakansie as ek daar is.

Norbert (uit Vlaandere)
Re: Steeds reën in Namibië! [boodskap #89408 is 'n antwoord op boodskap #89407] Ma, 19 Januarie 2004 21:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Sterrenkijker" wrote

Ja, maar hulle doen dit om hulle produkte
> te kan verkoop en vir niks anders nie. Ek het 'n Franse kartoenist hoor sê hy maak sy
> tekeninge Amerikaanse styl omdat hulle anders nie aanvaar word in
> Amerikaanse tydskrifte nie.

En dink jy nie dis 'n dom ding om te doen
om dinge te doen om "deur Amerikaners
aanvaar te moet word" nie. Dan word wat
jy doen net iets ersatz. Jy doen wat jy
wil, en dan sal die Amerikaners navolg wat
jy doen. Dis hoekom amper al hulle beste
komediante uit Kanada kom, en van ons
beste pop sangeresse die beste in die VSA
verkoop.
Natuurlik is die "ware" Franse kultuur
navolgenswaardig. En hulle hart is ook op
die regte plek. Hulle was teen die oorlog
in Irak. Kanada ook. Oorlog is nie die
manier om dinge reg te maak nie. Dis
ook nie die Amerikaanse manier nie. Dis
net George Bush wat die Amerikaanse
kultuur verkrag.

Gloudina
Re: Steeds reën in Namibië! [boodskap #89409 is 'n antwoord op boodskap #89408] Ma, 19 Januarie 2004 23:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sterrenkijker  is tans af-lyn  Sterrenkijker
Boodskappe: 654
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 19 Jan 2004 21:42:03 GMT, "@rogers.com" wrote:

> En dink jy nie dis 'n dom ding om te doen
> om dinge te doen om "deur Amerikaners
> aanvaar te moet word" nie. Dan word wat
> jy doen net iets ersatz.

Inderdaad, Gloudina, 'n mens sou, met reg en rede, kan sê dat op die
ou end slegs "ersatz" geproduseer word. Maar tog is dit die manier
waarop die Franse moet werk. Ek het van daardie kartoenist sy eie
tekeninge gesien en daarin val op dat hulle 'n gans andere tekenstijl
het as die gemiddelde tekenstyl in die U.S.A. Die Franse kartoens is
baie eenvoudiger, sober en het neutrale kleure terwyl die Amerikaanse
kartoens agressief uitsien met skreeuerige, skerpe kleure en oorals is
baie kontrast. Hy moes kartoens maak vir Amerika en daarin kon hy sy
eie verhaal steek (hierdie laaste was geen probleem nie) maar hy moes
dieselfde tekenstyl hê as die Amerikaners anders sou die kinders (of
volwassene) geen strips van hom koop nie. Hulle laat dan gewoon die
strips in die winkel agter. Dis net asof daar 'n onbewuste
psigologiese blokkade ontstaan by die kopers. Amerikaners soek net
aksie, prikkeling, geweld, oordaad en eintlik sien ons dit ook in
hulle ganse lewensstyl, nè? Hulle is in alles die grootste (ook in
hulle vetsug, nota bene) terwyl Franse tog 'n bietjie besadigder mense
is met meer filosofie en nonchalance ten opsigte van die lewe en sy
probleme. Franse gaan gemakliker deur die lewe en hulle word deurgaans
ook ouer as die Amerikaners (rêrig!). Amerikaners lewe net twee keer
te snel! Hulle neem selfs nie genoeg tyd om behoorlik van hulle kos te
geniet. God weet waar die Amerikaners steeds soontoe wil!

Norbert (uit Vlaandere)
Re: Steeds reën in Namibië! [boodskap #89410 is 'n antwoord op boodskap #89409] Ma, 19 Januarie 2004 23:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ellie  is tans af-lyn  Ellie
Boodskappe: 321
Geregistreer: September 2003
Karma: 0
Senior Lid
Baie van wat jy sê van die Amerikaners is waar Norbert, maar onthou, ons is
n land van omtrent 240 miljoen mense, en ons is baie divers. Daarom kan jy
nie n Amerikaner stereotipeer nie, van die (regte) cowboy in Montana, tot
die Cajun in Louisiana, tot die yuppie in Dallas, tot die visserman in South
Carolina - so verskillend. Wat jy sien op tv en in die movies is nie n
goeie portret van die deursnee Amerikaner wat hard werk en n verskil probeer
maak nie.

Ek het n klein rukkie in Frankryk gewoon (Aux), en het gevind die
persoonlike higiene van sommige Franse(meesal mans) is nie altyd so goed
nie, so van hulle is nie so verfynd soos hulle wil voorgee nie.

En as daardie ou sy spotprente (cartoons) in die VSA wil verkoop, natuurlik
sal hy dit moet doen wat die navraag is, net soos n Amerikaanse cartoonist
sy prente ook sal moet verander as hy dit in Frankryk wil verkoop. Dis net
logies.

Ek is self van Franse afstammeling, en ek is nogal trots daarop, . . soms
. . . ;-)

Ellie

"Sterrenkijker" skryf in boodskap news:08lo00d2ros8b9u2o39jonesi894tighuu@4ax.com...
> On Mon, 19 Jan 2004 21:42:03 GMT, "@rogers.com"
> wrote:
>
>> En dink jy nie dis 'n dom ding om te doen
>> om dinge te doen om "deur Amerikaners
>> aanvaar te moet word" nie. Dan word wat
>> jy doen net iets ersatz.
>
> Inderdaad, Gloudina, 'n mens sou, met reg en rede, kan sê dat op die
> ou end slegs "ersatz" geproduseer word. Maar tog is dit die manier
> waarop die Franse moet werk. Ek het van daardie kartoenist sy eie
> tekeninge gesien en daarin val op dat hulle 'n gans andere tekenstijl
> het as die gemiddelde tekenstyl in die U.S.A. Die Franse kartoens is
> baie eenvoudiger, sober en het neutrale kleure terwyl die Amerikaanse
> kartoens agressief uitsien met skreeuerige, skerpe kleure en oorals is
> baie kontrast. Hy moes kartoens maak vir Amerika en daarin kon hy sy
> eie verhaal steek (hierdie laaste was geen probleem nie) maar hy moes
> dieselfde tekenstyl hê as die Amerikaners anders sou die kinders (of
> volwassene) geen strips van hom koop nie. Hulle laat dan gewoon die
> strips in die winkel agter. Dis net asof daar 'n onbewuste
> psigologiese blokkade ontstaan by die kopers. Amerikaners soek net
> aksie, prikkeling, geweld, oordaad en eintlik sien ons dit ook in
> hulle ganse lewensstyl, nè? Hulle is in alles die grootste (ook in
> hulle vetsug, nota bene) terwyl Franse tog 'n bietjie besadigder mense
> is met meer filosofie en nonchalance ten opsigte van die lewe en sy
> probleme. Franse gaan gemakliker deur die lewe en hulle word deurgaans
> ook ouer as die Amerikaners (rêrig!). Amerikaners lewe net twee keer
> te snel! Hulle neem selfs nie genoeg tyd om behoorlik van hulle kos te
> geniet. God weet waar die Amerikaners steeds soontoe wil!
>
> Norbert (uit Vlaandere)
Re: Steeds reën in Namibië! [boodskap #89411 is 'n antwoord op boodskap #89409] Di, 20 Januarie 2004 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Sterrenkijker" wrote

Amerikaners soek net
> aksie, prikkeling, geweld, oordaad en eintlik sien ons dit ook in
> hulle ganse lewensstyl, nê?

Norbert, ek vererg my altyd bloedig vir mense wat
sulke sweeping statements oor die Amerikaners maak.
Jou idee van Amerikaners is gebore in jou eie kop,
en in die koppe van al daardie mense wat altyd so
praat teen die Amerikaners, maar hulle dan ook tog
so graag probeer navolg. En in jou kop is die prent
van die "Amerikaner" altyd dié van die wit Amerikaner.
Jy neem nie in ag dat in 'n plek soos New York
meer as die helfte van die mense nie van Europa
afgekom nie. Jy neem ook nie in ag dat die
Amerikaanse kultuur tot 'n groot mate op die
oomblik gedetermineer word deur mense wat
nie wit is nie. Dis net in die Amerikaanse regering
op die oomblik waar daar 'n banana republiek
bestaan gevul meestal met wit mans wie se
voorvaders uit Europa gekom het. Ek raak
werklik moeg vir mense wat byvoorbeeld so
praat oor hoe vet die Amerikaners is. Veral
as dit mense uit Europa se lae lande is waar
vet mense meer die reël as die uitsondering is.

Gloudina
Re: Steeds reën in Namibië! [boodskap #89414 is 'n antwoord op boodskap #89409] Di, 20 Januarie 2004 06:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Koot Pieterse  is tans af-lyn  Koot Pieterse
Boodskappe: 490
Geregistreer: Januarie 2002
Karma: 0
Senior Lid
Norbert,
So rondom die breë tema van Frans gan ek gou 'n gaping probeer vat - kan jy
dalk vir my die lirieke kry van "Mareike" deur Jacques Brel?

Die paar Amerikaners wat ek mee te doen het, het nog nie van Asterix se
comix gehoor nie. Miskien is hulle maar net droog...

Koot

"Sterrenkijker" skryf in boodskap news:08lo00d2ros8b9u2o39jonesi894tighuu@4ax.com...
> On Mon, 19 Jan 2004 21:42:03 GMT, "@rogers.com"
> wrote:
>
>> En dink jy nie dis 'n dom ding om te doen
>> om dinge te doen om "deur Amerikaners
>> aanvaar te moet word" nie. Dan word wat
>> jy doen net iets ersatz.
>
> Inderdaad, Gloudina, 'n mens sou, met reg en rede, kan sê dat op die
> ou end slegs "ersatz" geproduseer word. Maar tog is dit die manier
> waarop die Franse moet werk. Ek het van daardie kartoenist sy eie
> tekeninge gesien en daarin val op dat hulle 'n gans andere tekenstijl
> het as die gemiddelde tekenstyl in die U.S.A. Die Franse kartoens is
> baie eenvoudiger, sober en het neutrale kleure terwyl die Amerikaanse
> kartoens agressief uitsien met skreeuerige, skerpe kleure en oorals is
> baie kontrast. Hy moes kartoens maak vir Amerika en daarin kon hy sy
> eie verhaal steek (hierdie laaste was geen probleem nie) maar hy moes
> dieselfde tekenstyl hê as die Amerikaners anders sou die kinders (of
> volwassene) geen strips van hom koop nie. Hulle laat dan gewoon die
> strips in die winkel agter. Dis net asof daar 'n onbewuste
> psigologiese blokkade ontstaan by die kopers. Amerikaners soek net
> aksie, prikkeling, geweld, oordaad en eintlik sien ons dit ook in
> hulle ganse lewensstyl, nê? Hulle is in alles die grootste (ook in
> hulle vetsug, nota bene) terwyl Franse tog 'n bietjie besadigder mense
> is met meer filosofie en nonchalance ten opsigte van die lewe en sy
> probleme. Franse gaan gemakliker deur die lewe en hulle word deurgaans
> ook ouer as die Amerikaners (rêrig!). Amerikaners lewe net twee keer
> te snel! Hulle neem selfs nie genoeg tyd om behoorlik van hulle kos te
> geniet. God weet waar die Amerikaners steeds soontoe wil!
>
> Norbert (uit Vlaandere)
Re: Steeds reën in Namibië! [boodskap #89415 is 'n antwoord op boodskap #89414] Di, 20 Januarie 2004 06:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bolander  is tans af-lyn  bolander
Boodskappe: 27
Geregistreer: Maart 2004
Karma: 0
Junior Lid
Koot wrote:
> Norbert,
> So rondom die breë tema van Frans gan ek gou 'n gaping probeer vat - kan jy
> dalk vir my die lirieke kry van "Mareike" deur Jacques Brel?

MARIEKE nie MAREIKE nie.

Jacques BrelMarieke Madeleine Liste des chansons de Jacques Brel Mathilde
Marieke
Imprimer la chanson Marieke de Jacques Brel à partir d'une fenêtre en
mode texte Envoyer le texte Marieke de Jacques Brel à un ami
Paroles et Musique: J. Brel/J. Brel-G. Jouannest 1961

Ay Marieke Marieke je t'aimais tant
Entre les tours de Bruges et Gand
Ay Marieke Marieke il y a longtemps
Entre les tours de Bruges et Gand

Zonder liefde warme liefde
Waait de wind de stomme wind
Zonder liefde warme liefde
Weent de zee de grijze zee
Zonder liefde warme liefde
Lijdt het licht het donk're licht
En schuurt het zand over mijn land
Mijn platte land mijn Vlaanderland

Ay Marieke Marieke le ciel flamand
Couleur des tours de Bruges et Gand
Ay Marieke Marieke le ciel flamand
Pleure avec moi de Bruges à Gand

Zonder liefde warme liefde
Waait de wind c'est fini
Zonder liefde warme liefde
Weent de zee déjà fini
Zonder liefde warme liefde
Lijdt het licht tout est fini
En schuurt het zand over mijn land
Mijn platte land mijn Vlaanderland
Ay Marieke Marieke le ciel flamand
Pesait-il trop de Bruges à Gand
Ay Marieke Marieke sur tes vingt ans
Que j'aimais tant de Bruges à Gand

Zonder liefde warme liefde
Lacht de duivel de zwarte duivel
Zonder liefde warme liefde
Brandt mijn hart mijn oude hart
Zonder liefde warme liefde
Sterft de zomer de droeve zomer
En schuurt het zand over mijn land
Mijn platte land mijn Vlaanderland

Ay Marieke Marieke revienne le temps
Revienne le temps de Bruges et Gand
Ay Marieke Marieke revienne le temps
Où tu m'aimais de Bruges à Gand

Ay Marieke Marieke le soir souvent
Entre les tours de Bruges et Gand
Ay Marieke Marieke tous les étangs
M'ouvrent leurs bras de Bruges à Gand
De Bruges à Gand de Bruges à Gand
Re: Steeds reën in Namibië! [boodskap #89416 is 'n antwoord op boodskap #89415] Di, 20 Januarie 2004 06:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ai, dit bly maar 'n pragtige lied.
--
Annette

"bolander" skryf in boodskap news:400CC8E1.1010107@miami.net...
>
>
> Koot wrote:
>> Norbert,
>> So rondom die breë tema van Frans gan ek gou 'n gaping probeer vat - kan jy
>> dalk vir my die lirieke kry van "Mareike" deur Jacques Brel?
>
>
> MARIEKE nie MAREIKE nie.
>
> Jacques BrelMarieke Madeleine Liste des chansons de Jacques Brel Mathilde
> Marieke
> Imprimer la chanson Marieke de Jacques Brel à partir d'une fenêtre en
> mode texte Envoyer le texte Marieke de Jacques Brel à un ami
> Paroles et Musique: J. Brel/J. Brel-G. Jouannest 1961
>
> Ay Marieke Marieke je t'aimais tant
> Entre les tours de Bruges et Gand
> Ay Marieke Marieke il y a longtemps
> Entre les tours de Bruges et Gand
>
> Zonder liefde warme liefde
> Waait de wind de stomme wind
> Zonder liefde warme liefde
> Weent de zee de grijze zee
> Zonder liefde warme liefde
> Lijdt het licht het donk're licht
> En schuurt het zand over mijn land
> Mijn platte land mijn Vlaanderland
>
> Ay Marieke Marieke le ciel flamand
> Couleur des tours de Bruges et Gand
> Ay Marieke Marieke le ciel flamand
> Pleure avec moi de Bruges à Gand
>
> Zonder liefde warme liefde
> Waait de wind c'est fini
> Zonder liefde warme liefde
> Weent de zee déjà fini
> Zonder liefde warme liefde
> Lijdt het licht tout est fini
> En schuurt het zand over mijn land
> Mijn platte land mijn Vlaanderland
> Ay Marieke Marieke le ciel flamand
> Pesait-il trop de Bruges à Gand
> Ay Marieke Marieke sur tes vingt ans
> Que j'aimais tant de Bruges à Gand
>
> Zonder liefde warme liefde
> Lacht de duivel de zwarte duivel
> Zonder liefde warme liefde
> Brandt mijn hart mijn oude hart
> Zonder liefde warme liefde
> Sterft de zomer de droeve zomer
> En schuurt het zand over mijn land
> Mijn platte land mijn Vlaanderland
>
> Ay Marieke Marieke revienne le temps
> Revienne le temps de Bruges et Gand
> Ay Marieke Marieke revienne le temps
> Oë tu m'aimais de Bruges à Gand
>
> Ay Marieke Marieke le soir souvent
> Entre les tours de Bruges et Gand
> Ay Marieke Marieke tous les étangs
> M'ouvrent leurs bras de Bruges à Gand
> De Bruges à Gand de Bruges à Gand
>
Re: Steeds reën in Namibië! [boodskap #89432 is 'n antwoord op boodskap #89411] Di, 20 Januarie 2004 18:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sterrenkijker  is tans af-lyn  Sterrenkijker
Boodskappe: 654
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 20 Jan 2004 00:00:08 GMT, "@rogers.com" wrote:

> Norbert, ek vererg my altyd bloedig vir mense wat
> sulke sweeping statements oor die Amerikaners maak.

Sweeping statements? Ek maak nie sweeping statements nie, Gloudina.
> Jou idee van Amerikaners is gebore in jou eie kop,

Ook nie waar nie, Gloudina. Ek het vijf jare van my lewe reëlmatig
in Amerika gewees. Ek moet wèl toegee: ook my kop was daar!

> en in die koppe van al daardie mense wat altyd so
> praat teen die Amerikaners, maar hulle dan ook tog
> so graag probeer navolg.
Ek sou nie weet waarin ek die Amerikaners probeer navolg nie,
Gloudina.

> En in jou kop is die prent
> van die "Amerikaner" altyd dié van die wit Amerikaner.

Nou, die meeste Amerikaners wat ek daar toe ontmoet het was tog
witmense!

> Jy neem nie in ag dat in 'n plek soos New York
> meer as die helfte van die mense nie van Europa
> afgekom nie.

Ek sal nooit sê dis nie waar nie!

> Jy neem ook nie in ag dat die
> Amerikaanse kultuur tot 'n groot mate op die
> oomblik gedetermineer word deur mense wat
> nie wit is nie.
Hoe sien jy dan die sake? Persentasies asseblief?

> Dis net in die Amerikaanse regering
> op die oomblik waar daar 'n banana republiek
> bestaan gevul meestal met wit mans wie se
> voorvaders uit Europa gekom het.

Condoleeza Rice sy voorouers kom uit Afrika! En sy is net diè dame
waar mr Bush mees skrik van het!

> Ek raak werklik moeg vir mense wat byvoorbeeld so
> praat oor hoe vet die Amerikaners is.

Moet maar eens dagliks CNN News lees. Daar is werklik nie één dag
dat hulle geen hoofartikel oor hulle vetsug het nie. En toe ek vir die
eerste keer in die Verenigde State geland het was dit die eerste wat
my opgeval het: daar loop 'n klomp swaargewigte rond! Ek het self ook
vetsug maar ek is tog nie blind nie! Miskien net dààrom! Vetsug is één
van die grootste nasionale probleme van die U.S.A. Dis bekend
dwarsdeur die wêreld en hulle ontken dit ook nie self nie. As jy 'n
bietjie moeg word dan moet jy maar 'n bietjie rus neem. Ek neem geen
jota nog stip weg van wat ek geskryf het. As jy in die toekoms rus wil
hê dan sou ek jou aanbeveel nou reeds in te skryf in 'n tehuis vir
bejaardes en my artikels nie meer te lees nie!

> Veral as dit mense uit Europa se lae lande is waar
> vet mense meer die reël as die uitsondering is.

Seker! Ook hier in Europa het die mense 'n probleem daaromtrent!

Norbert
Re: Steeds reën in Namibië! [boodskap #89433 is 'n antwoord op boodskap #89414] Di, 20 Januarie 2004 18:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sterrenkijker  is tans af-lyn  Sterrenkijker
Boodskappe: 654
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 20 Jan 2004 08:12:29 +0200, "Koot"
wrote:

> Norbert,
> So rondom die breë tema van Frans gan ek gou 'n gaping probeer vat - kan jy
> dalk vir my die lirieke kry van "Mareike" deur Jacques Brel?
>
> Die paar Amerikaners wat ek mee te doen het, het nog nie van Asterix se
> comix gehoor nie. Miskien is hulle maar net droog...
>
> Koot

Hallo, Koot!

Nou, het jy die artikel van Bolander al gelees? Ek dink hy het jou op
jou wenke bedien! :-)

Baie groete!

Norbert
Re: Steeds reën in Namibië! [boodskap #89439 is 'n antwoord op boodskap #89415] Wo, 21 Januarie 2004 06:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Koot Pieterse  is tans af-lyn  Koot Pieterse
Boodskappe: 490
Geregistreer: Januarie 2002
Karma: 0
Senior Lid
Baie dankie, bolander. Nou kan ek minstens saamgrom as hy sing...

"bolander" skryf in boodskap news:400CC8E1.1010107@miami.net...
>
>
> Koot wrote:
>> Norbert,
>> So rondom die breë tema van Frans gan ek gou 'n gaping probeer vat - kan jy
>> dalk vir my die lirieke kry van "Mareike" deur Jacques Brel?
>
>
> MARIEKE nie MAREIKE nie.
>
> Jacques BrelMarieke Madeleine Liste des chansons de Jacques Brel Mathilde
> Marieke
> Imprimer la chanson Marieke de Jacques Brel à partir d'une fenêtre en
> mode texte Envoyer le texte Marieke de Jacques Brel à un ami
> Paroles et Musique: J. Brel/J. Brel-G. Jouannest 1961
>
> Ay Marieke Marieke je t'aimais tant
> Entre les tours de Bruges et Gand
> Ay Marieke Marieke il y a longtemps
> Entre les tours de Bruges et Gand
>
> Zonder liefde warme liefde
> Waait de wind de stomme wind
> Zonder liefde warme liefde
> Weent de zee de grijze zee
> Zonder liefde warme liefde
> Lijdt het licht het donk're licht
> En schuurt het zand over mijn land
> Mijn platte land mijn Vlaanderland
>
> Ay Marieke Marieke le ciel flamand
> Couleur des tours de Bruges et Gand
> Ay Marieke Marieke le ciel flamand
> Pleure avec moi de Bruges à Gand
>
> Zonder liefde warme liefde
> Waait de wind c'est fini
> Zonder liefde warme liefde
> Weent de zee déjà fini
> Zonder liefde warme liefde
> Lijdt het licht tout est fini
> En schuurt het zand over mijn land
> Mijn platte land mijn Vlaanderland
> Ay Marieke Marieke le ciel flamand
> Pesait-il trop de Bruges à Gand
> Ay Marieke Marieke sur tes vingt ans
> Que j'aimais tant de Bruges à Gand
>
> Zonder liefde warme liefde
> Lacht de duivel de zwarte duivel
> Zonder liefde warme liefde
> Brandt mijn hart mijn oude hart
> Zonder liefde warme liefde
> Sterft de zomer de droeve zomer
> En schuurt het zand over mijn land
> Mijn platte land mijn Vlaanderland
>
> Ay Marieke Marieke revienne le temps
> Revienne le temps de Bruges et Gand
> Ay Marieke Marieke revienne le temps
> Oë tu m'aimais de Bruges à Gand
>
> Ay Marieke Marieke le soir souvent
> Entre les tours de Bruges et Gand
> Ay Marieke Marieke tous les étangs
> M'ouvrent leurs bras de Bruges à Gand
> De Bruges à Gand de Bruges à Gand
>
Re: Steeds reën in Namibië! [boodskap #89440 is 'n antwoord op boodskap #89433] Wo, 21 Januarie 2004 06:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Koot Pieterse  is tans af-lyn  Koot Pieterse
Boodskappe: 490
Geregistreer: Januarie 2002
Karma: 0
Senior Lid
Ja, dankie Norbert - ek het dit gekry. Ek gaan jou nogtands probeer "corner"
om vir my drie van Adamo se liedjies uit Frans te vertaal - dit lyk of die
lirieke baie mooi kan wees.

Ek sal die woorde vir jou stuur as jy instem. Ook - ken jy dalk iemand wat
die snit "L'amour te resemble" van Adamo besit? Ek soek dit al van skooljare
af!

Kyk net hoe misbruik ek 'n gebelgde Belg!

"Sterrenkijker" skryf in boodskap news:3vrq00hg9lihvgp4djilmp15jv4ean7o4l@4ax.com...
> On Tue, 20 Jan 2004 08:12:29 +0200, "Koot"
> wrote:
>
>> Norbert,
>> So rondom die breë tema van Frans gan ek gou 'n gaping probeer vat - kan jy
>> dalk vir my die lirieke kry van "Mareike" deur Jacques Brel?
>>
>> Die paar Amerikaners wat ek mee te doen het, het nog nie van Asterix se
>> comix gehoor nie. Miskien is hulle maar net droog...
>>
>> Koot
>
> Hallo, Koot!
>
> Nou, het jy die artikel van Bolander al gelees? Ek dink hy het jou op
> jou wenke bedien! :-)
>
> Baie groete!
>
> Norbert
Re: Steeds reën in Namibië! [boodskap #89442 is 'n antwoord op boodskap #89440] Wo, 21 Januarie 2004 07:43 Na vorige boodskap
Sterrenkijker  is tans af-lyn  Sterrenkijker
Boodskappe: 654
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 21 Jan 2004 08:14:40 +0200, "Koot"
wrote:

> Ja, dankie Norbert - ek het dit gekry. Ek gaan jou nogtands probeer "corner"
> om vir my drie van Adamo se liedjies uit Frans te vertaal - dit lyk of die
> lirieke baie mooi kan wees.

O.K.!
>
> Ek sal die woorde vir jou stuur as jy instem. Ook - ken jy dalk iemand wat
> die snit "L'amour te resemble" van Adamo besit? Ek soek dit al van skooljare
> af!
Ek sal soek! Ek ken dalk wel iemand wat meer nummers van Adamo in sy
besit het.
>
> Kyk net hoe misbruik ek 'n gebelgde Belg!

Ag!

Norbert
Vorige onderwerp: Klop klop vir hulp!
Volgende onderwerp: Re: One Hit Wonders!!!
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 10 16:22:23 MGT 2024