Tuis » Lekker » Musiek & liriek » Een Liedjie wonders
Een Liedjie wonders [boodskap #89367] |
So., 18 Januarie 2004 15:55  |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Hoeveel van hulle is daar?
Tie a yellow ribbon - Tony Orlando en Dawn Bloom:))
I hate the nusic
What's the matter you
These boots are made for walking
Don't worry, be happy
Ek kan nie onthou dat die kunstenaars wat bg liedjies bekend genaak het
enige ander blywende bydraes gelewer het nie.
--
Annette
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Een Liedjie wonders [boodskap #89413 is 'n antwoord op boodskap #89400] |
Di., 20 Januarie 2004 03:38  |
Vusi
Boodskappe: 2211 Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Anti - moet nooit weer die woord "versatiel" gebruik nie - dis die eerste
maal wat ek dit teenkom en dit laat my ril. Gebruik eerder veelsydig ...
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: So. Apr. 20 06:01:11 UTC 2025
|