Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Annette en die pasta
Annette en die pasta [boodskap #89339] |
Sa., 17 Januarie 2004 09:05  |
Afrikaner
Boodskappe: 546 Geregistreer: Oktober 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Annette, in Durban koop ek by verskillende kruiewinkels
'n pasta onder die naam 'Chand Foods'. Dit is gegeur met verskillende
smake, en my gunsteling is lente uie. Ek weet nou watter smaakmiddel
bygevoeg is, maar sou graag wou weet hoe om die pasta te maak.
Dit is in die vorm van droë stokkies wat kraak onder jou tande:-)
Chand Foods
MURKHU (ook Chevda, Gaatiya, Sev, Peas, Nuts)
(Creamy Onion)
Chand means moon etc.
(a combo of maize, gram, & rice flour etc.)
Wat is gram en wat is rice flour?
DD
|
|
|
Re: Annette en die pasta [boodskap #89340 is 'n antwoord op boodskap #89339] |
Sa., 17 Januarie 2004 11:57   |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Met die hulp van my vriende Angela in Engeland en Paul van Australië:
According to my dictionary a gram is the east indian name of
the chick pea ( cicer arietinum ) and it's seeds. also other
similar seeds there used for food.
Rice flour is a very fine flour made from rice .
Hoekom wil jy dit gaarmaak as dit lekker krakerig is?:)
--
Annette
"DD" skryf in boodskap news:81uh009p8j7rg9914f6dqljr299os166p7@4ax.com...
>
> Annette, in Durban koop ek by verskillende kruiewinkels
> 'n pasta onder die naam 'Chand Foods'. Dit is gegeur met verskillende
> smake, en my gunsteling is lente uie. Ek weet nou watter smaakmiddel
> bygevoeg is, maar sou graag wou weet hoe om die pasta te maak.
> Dit is in die vorm van droë stokkies wat kraak onder jou tande:-)
>
> Chand Foods
> MURKHU (ook Chevda, Gaatiya, Sev, Peas, Nuts)
> (Creamy Onion)
> Chand means moon etc.
>
> (a combo of maize, gram, & rice flour etc.)
>
> Wat is gram en wat is rice flour?
>
> DD
>
|
|
|
Re: Annette en die pasta [boodskap #89341 is 'n antwoord op boodskap #89340] |
Sa., 17 Januarie 2004 13:48   |
Afrikaner
Boodskappe: 546 Geregistreer: Oktober 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Sat, 17 Jan 2004 13:57:56 +0200, "Annette" wrote:
> Met die hulp van my vriende Angela in Engeland en Paul van Australiê:
>
> According to my dictionary a gram is the east indian name of
> the chick pea ( cicer arietinum ) and it's seeds. also other
> similar seeds there used for food.
>
> Rice flour is a very fine flour made from rice .
>
> Hoekom wil jy dit gaarmaak as dit lekker krakerig is?:)
Ingredients:
As above, using authentic Indian spices like tumeric, chilli, tal,
soomph, mustard seed & non-authentic Indian spices like salt & sugar.
TLC (lots of it) No MSG,THC or any other funny alphabets. No
preservatives or colourants. 100% vegetarian.
TLC - tender loving care? Seker maar so.
Hoekom wil ek dit (gaar)maak? Omdat dit 'n besonder lekker happie
is wat nie sommer by die koelie op die hoek gekoop kan word nie.
Baie dankie vir jou moeite. En dankie aan Angela en Paul ook.
Scheme ek sal die resep, bestandele en ander kietergefties by
die winkel moet kry.
Ek dink somtyds skryf julle reseptemense bestandele net soos
huisdokters grandpa's en KPP's in Latyn voorskryf omdat hulle
eerstens nie kan spel nie en tweedens nie wil hê dat ons moet
weet dat dit gewone Aspro's is wat ons drink nie:-)
|
|
|
|
|
|
Re: Annette en die pasta [boodskap #89371 is 'n antwoord op boodskap #89360] |
So., 18 Januarie 2004 16:53   |
Afrikaner
Boodskappe: 546 Geregistreer: Oktober 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
> So baaiderway, Jonas, relatief onlangs het jy
> (dink dit was op 'n ander nuusgroep)
> my uitgevra oor eiendomspryse by
> die kus. Dit het in enkele maande
> byna verdriedubbel. Verlaagde
> rentekoerse was 'n faktor maar
> nie naastenby die enigste rede
> nie en ook die belangrikste nie.
> Omdat ons redelik onlangs
> daaroor gesels het, het ek
> dit nodig gevind om te noem.
"Jonas"
> Ek was onlangs in Umhlanga - daar is huise onbekombaar duur.
> Ek moet erken - ek kan nie meer 'n woonstel op die Suidkus bekostig wat 'n
> jaar terug binne my bereik was nie.
>
En as ons van huise praat, Jonas, dan is dit in gegoede buurte
daar, by die uitsondering om pryse met minder as 7 syfers te sien.
Verlede week, by Gateway in Umhlanga,
stap ek na 'n stel roltrappe om na 'n hoër
vloer te gaan. Baie ingedagte, mik ek na
'n spesifieke trap, en met gedagtes wat
dwaal, huiwer ek 'n enkele oomblik, en
moet toe twee maal so lang tree gee,
om op die spesifieke trap te land.
Natuurlik kon ek op die daaropvolgende
trap geklim het, maar dan was ek 'n
tree agter waar ek voor gemik het.
Daardie oomblik dink ek toe so
daaroor:
'Gebeure in die daaglikse verloop
is soos 'n roltrap.
Wanneer jy op 'n spesifieke trap wil klim
moet jy klim die oomblik wanneer dit verskyn;
anders, moet jy rek om daarop te land.'
Dit wat jy sê:
> Ek moet erken - ek kan nie meer 'n woonstel op die Suidkus bekostig wat 'n
> jaar terug binne my bereik was nie.
sluit ook hierby aan.
DD, die filosoof
|
|
|
|
Re: Annette en die pasta [boodskap #90936 is 'n antwoord op boodskap #89360] |
Do., 04 Maart 2004 13:06  |
Martin.Kruger
Boodskappe: 2 Geregistreer: Maart 2004
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Ek bly ook op die suidkus en jy's reg huis pryse hier is besig om erg te
raak.
Vir R350 000.00 kan jy basies vir jou n dubbel garage met n "seaview" koop
--
Martin Kruger
082 3471668
"Jonas" skryf in boodskap news:budvck$e64$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek was onlangs in Umhlanga - daar is huise onbekombaar duur.
> Ek moet erken - ek kan nie meer 'n woonstel op die Suidkus bekostig wat 'n
> jaar terug binne my bereik was nie.
>
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Vr. Apr. 18 19:40:25 UTC 2025
|