Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Geddiggie
Geddiggie [boodskap #89352] |
So., 18 Januarie 2004 01:39  |
Anonymous-Remailer
Boodskappe: 36 Geregistreer: Januarie 2000
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
Stink
======
julle stink van die lewe
omheining deur die swart lawaai
julle kruip weg in julle gatte
stink soos die oggend se vullis
NaaiMashien
|
|
|
|
|
|
Re: Geddiggie [boodskap #89383 is 'n antwoord op boodskap #89382] |
Ma., 19 Januarie 2004 06:53  |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Wel, gemeet aan die verskeie pogings onder verskeie name, moet ons eintlik
dankbaar wees dat Kaalgat nie hier bly nie - want ons psigiaters sal hom net
direk in Valkenburg stop, en dan moet ons belasting-geld hom daar onderhou.
--
Annette
"Suidwester" skryf in boodskap news:400b6c86.0@news1.mweb.co.za...
> Dieselle ou 'Nude Raider' wat ander paaie probeer loop.......
> "NaaiMashien" wrote in message
> news:VIF7LO8838003.8187847222@anonymous.poster...
>> Stink
>> ======
>>
>> julle stink van die lewe
>> omheining deur die swart lawaai
>> julle kruip weg in julle gatte
>> stink soos die oggend se vullis
>>
>>
>>
>> NaaiMashien
>>
>
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Wo. Apr. 09 16:37:05 UTC 2025
|