Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Waarskuwing
Waarskuwing [boodskap #89263] Do, 15 Januarie 2004 17:15 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek het per e-pos, en vandag ook op twee aparte groepe, waarskuwings ontvang
van een of ander ver-regse gemors.
Dat die Trotse Boerewillewragtags hulle nou tot spam moet wend moet seker
gesien word as hulle powere pogings om by die twintigste eeu ( nie een-en
twintigste nie - hulle is nog te bekrompe daarvoor) toe te tree.
Al die "waarskuwings" is geskryf deur mense met meisiename.
Sal dit die Meisiemag wees wat so kaalbors-bre�bors op die Noy the M&G
verskyn het?:))
--
Annette
Re: Waarskuwing [boodskap #89314 is 'n antwoord op boodskap #89263] Sa, 17 Januarie 2004 02:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
SB[1]  is tans af-lyn  SB[1]
Boodskappe: 186
Geregistreer: September 2003
Karma: 0
Senior Lid
Die hele Suid-Afrika is die vaderland van die Afrikaner
Internasionale Betrekkinge met die leuse "Suid-Afrika Eerste!"
Nasionalisme as die sterkste politieke krag
Selfbeskikking van volkere in eie nasionale state
Reg op voorkeur van eie ras en eie volk
Christelik-nasionale beginsels in die maatskaplike wêreld
Christelik-nasionale opvoeding
Afrikaans as taal wat in Afrika ontstaan en voorkeur het
Bewaring van Wet en Orde as eerste plig van die Staat
Vrye handelsbeginsels en beperking van monopolieë

begin 666 o.gif
M1TE&.#EA% `6`+,``````+\```"_`+^_````O[\`OP"_O\# P(" @/\```#_
M`/\`````__\`_P#______R'Y! $```\`+ `````4`!8`0 0_\,E)%[UR:8W?
MYMVW=9?XD9Z8GJ6:N20
Re: Waarskuwing [boodskap #89326 is 'n antwoord op boodskap #89314] Sa, 17 Januarie 2004 06:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dit klink vir my na iets uit die Verwoerdiaanse tydperk
Suiwer Christelike Nasionale onderwys werk nie
Nasionalisme uitgedruk as die NNP is politieke krag in sy heppie kanon in
Selfbeskikking van volkere in eie nasionale state?
Orania brei nie eintlik uit nie, ten spyte van die koeksistermonument
Bewaring van wet en orde as eerste plig van die staat?
Ek sou sê opvoeding kom eerste, dan kom wet en orde sommer makliker meer
hanteerbaar
Hoekom moet Afrikaans voorkeur geniet?
Hoekom kan dit nie net gelykstaan met die ander tale nie

Is jy seker jy het jou van reg gespel. of was dit net 'n vingerfout?
--
Annette

"Sarah Hangparm" skryf in boodskap news:hD0Ob.14335$9k7.267790@news.xtra.co.nz...
> Die hele Suid-Afrika is die vaderland van die Afrikaner
> Internasionale Betrekkinge met die leuse "Suid-Afrika Eerste!"
> Nasionalisme as die sterkste politieke krag
> Selfbeskikking van volkere in eie nasionale state
> Reg op voorkeur van eie ras en eie volk
> Christelik-nasionale beginsels in die maatskaplike wêreld
> Christelik-nasionale opvoeding
> Afrikaans as taal wat in Afrika ontstaan en voorkeur het
> Bewaring van Wet en Orde as eerste plig van die Staat
> Vrye handelsbeginsels en beperking van monopolieë
>
Re: Waarskuwing [boodskap #89332 is 'n antwoord op boodskap #89314] Sa, 17 Januarie 2004 07:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Afrikaner  is tans af-lyn  Afrikaner
Boodskappe: 546
Geregistreer: Oktober 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 17 Jan 2004 15:00:03 +1300, "Sarah Hangparm"
wrote:

> 

Hallo Sarah Hangpram,
ek aanvaar dat julle 'n nuutgestigte groep is.
Vertel meer:-)

Davina Didi
Re: Waarskuwing [boodskap #89337 is 'n antwoord op boodskap #89326] Sa, 17 Januarie 2004 08:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
SB[1]  is tans af-lyn  SB[1]
Boodskappe: 186
Geregistreer: September 2003
Karma: 0
Senior Lid
Natuurlik is my van reg gespel.

"Annette" skryf in boodskap news:buapco$jst$2@ctb-nnrp2.saix.net...
> Dit klink vir my na iets uit die Verwoerdiaanse tydperk
> Suiwer Christelike Nasionale onderwys werk nie
> Nasionalisme uitgedruk as die NNP is politieke krag in sy heppie kanon in
> Selfbeskikking van volkere in eie nasionale state?
> Orania brei nie eintlik uit nie, ten spyte van die koeksistermonument
> Bewaring van wet en orde as eerste plig van die staat?
> Ek sou sê opvoeding kom eerste, dan kom wet en orde sommer makliker meer
> hanteerbaar
> Hoekom moet Afrikaans voorkeur geniet?
> Hoekom kan dit nie net gelykstaan met die ander tale nie
>
> Is jy seker jy het jou van reg gespel. of was dit net 'n vingerfout?
> --
> Annette
> "Sarah Hangparm" wrote in message
> news:hD0Ob.14335$9k7.267790@news.xtra.co.nz...
>> Die hele Suid-Afrika is die vaderland van die Afrikaner
>> Internasionale Betrekkinge met die leuse "Suid-Afrika Eerste!"
>> Nasionalisme as die sterkste politieke krag
>> Selfbeskikking van volkere in eie nasionale state
>> Reg op voorkeur van eie ras en eie volk
>> Christelik-nasionale beginsels in die maatskaplike wêreld
>> Christelik-nasionale opvoeding
>> Afrikaans as taal wat in Afrika ontstaan en voorkeur het
>> Bewaring van Wet en Orde as eerste plig van die Staat
>> Vrye handelsbeginsels en beperking van monopolieë
>>
>
Re: Waarskuwing [boodskap #89356 is 'n antwoord op boodskap #89326] So, 18 Januarie 2004 05:52 Na vorige boodskap
Sterrenkijker  is tans af-lyn  Sterrenkijker
Boodskappe: 654
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 17 Jan 2004 08:40:13 +0200, "Annette" wrote:

> Hoekom moet Afrikaans voorkeur geniet?
> Hoekom kan dit nie net gelykstaan met die ander tale nie

Inderdaad, Annette, slegs wie respek voel vir 'n ander een sy taal mag
respek verwag vir sy eie taal.

Norbert (uit Vlaandere)
Vorige onderwerp: " Waar Tebes in die stil woestyn " deur EUGENE MARAIS
Volgende onderwerp: Vraag
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 10 01:15:00 MGT 2024