Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: amai - Amai.pps
Re: amai - Amai.pps [boodskap #89313] Sa, 17 Januarie 2004 01:41 na volgende boodskap
SB[1]  is tans af-lyn  SB[1]
Boodskappe: 186
Geregistreer: September 2003
Karma: 0
Senior Lid
"nie shoon zijn" - help 'n bietjie hier. Wat bedoel die vogeltjie nou
eintlik? Soms vind ek Nederlands nie so voor die hand liggend nie.

Groete Spencer

"Paul" wrote in message
news:ml5g00lg52s00beom2u3vmp5v9tbiklt7a@4ax.com...
Re: amai - Amai.pps [boodskap #89338 is 'n antwoord op boodskap #89313] Sa, 17 Januarie 2004 08:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Paul de Dilbeek  is tans af-lyn  Paul de Dilbeek
Boodskappe: 400
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ja Spencer,dit syn weer van die nederlandse woorde wat in africaans een heel
andere betekenis het soos paardefokkerij is paardekwekery ;vervang schoon
door mooi en klaar is Kees
Goe naweek
Paul

"Spencer" skryf in boodskap news:Xl0Ob.14325$9k7.267296@news.xtra.co.nz...
> "nie shoon zijn" - help 'n bietjie hier. Wat bedoel die vogeltjie nou
> eintlik? Soms vind ek Nederlands nie so voor die hand liggend nie.
>
> Groete Spencer
>
>
>
> "Paul" wrote in message
> news:ml5g00lg52s00beom2u3vmp5v9tbiklt7a@4ax.com...
>
Re: amai - Amai.pps [boodskap #89342 is 'n antwoord op boodskap #89313] Sa, 17 Januarie 2004 14:09 Na vorige boodskap
Sterrenkijker  is tans af-lyn  Sterrenkijker
Boodskappe: 654
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 17 Jan 2004 14:41:34 +1300, "Spencer"
wrote:

> "nie shoon zijn" - help 'n bietjie hier. Wat bedoel die vogeltjie nou
> eintlik? Soms vind ek Nederlands nie so voor die hand liggend nie.
>
> Groete Spencer
>
"niet schoon zijn" = "nie skoon (of nie netjies of nie mooi) wees nie"
Hier is "zijn" = "wees" = infinitief.
"Jullie zijn niet schoon" = "julle is nie skoon nie". Hier is "zijn" =
"is". (In Afrikaans het die vervoegde werkwoord dieselfde vorm vir
alle gebesigde persone. In Nederlands verander dit of kom daar
uitgange, net soos in Duits. Daarom is Afrikaans wel 'n bietjie
eenvoudiger)

Nederlands Afrikaans

Ik ben = Ek is
Jij bent = Jy is
Hij is = Hy is
Wij zijn = Ons is
Jullie zijn = Julle is
Zij zijn = Hulle is

Norbert
Vorige onderwerp: Re: ---------> free phone dating - call and meet someone now!!!!! 3650
Volgende onderwerp: Surf's up!
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 10 15:45:59 MGT 2024