| Waarskuwing [boodskap #89263] |
Do., 15 Januarie 2004 17:15  |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ek het per e-pos, en vandag ook op twee aparte groepe, waarskuwings ontvang
van een of ander ver-regse gemors.
Dat die Trotse Boerewillewragtags hulle nou tot spam moet wend moet seker
gesien word as hulle powere pogings om by die twintigste eeu ( nie een-en
twintigste nie - hulle is nog te bekrompe daarvoor) toe te tree.
Al die "waarskuwings" is geskryf deur mense met meisiename.
Sal dit die Meisiemag wees wat so kaalbors-bre�bors op die Noy the M&G
verskyn het?:))
--
Annette
|
|
|
|
|
|
| Re: Waarskuwing [boodskap #89326 is 'n antwoord op boodskap #89314] |
Sa., 17 Januarie 2004 06:40   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Dit klink vir my na iets uit die Verwoerdiaanse tydperk
Suiwer Christelike Nasionale onderwys werk nie
Nasionalisme uitgedruk as die NNP is politieke krag in sy heppie kanon in
Selfbeskikking van volkere in eie nasionale state?
Orania brei nie eintlik uit nie, ten spyte van die koeksistermonument
Bewaring van wet en orde as eerste plig van die staat?
Ek sou sê opvoeding kom eerste, dan kom wet en orde sommer makliker meer
hanteerbaar
Hoekom moet Afrikaans voorkeur geniet?
Hoekom kan dit nie net gelykstaan met die ander tale nie
Is jy seker jy het jou van reg gespel. of was dit net 'n vingerfout?
--
Annette
"Sarah Hangparm" skryf in boodskap news:hD0Ob.14335$9k7.267790@news.xtra.co.nz...
> Die hele Suid-Afrika is die vaderland van die Afrikaner
> Internasionale Betrekkinge met die leuse "Suid-Afrika Eerste!"
> Nasionalisme as die sterkste politieke krag
> Selfbeskikking van volkere in eie nasionale state
> Reg op voorkeur van eie ras en eie volk
> Christelik-nasionale beginsels in die maatskaplike wêreld
> Christelik-nasionale opvoeding
> Afrikaans as taal wat in Afrika ontstaan en voorkeur het
> Bewaring van Wet en Orde as eerste plig van die Staat
> Vrye handelsbeginsels en beperking van monopolieë
>
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Waarskuwing [boodskap #89356 is 'n antwoord op boodskap #89326] |
So., 18 Januarie 2004 05:52  |
Sterrenkijker
Boodskappe: 654 Geregistreer: Desember 2003
|
Senior Lid |
|
|
On Sat, 17 Jan 2004 08:40:13 +0200, "Annette" wrote:
> Hoekom moet Afrikaans voorkeur geniet?
> Hoekom kan dit nie net gelykstaan met die ander tale nie
Inderdaad, Annette, slegs wie respek voel vir 'n ander een sy taal mag
respek verwag vir sy eie taal.
Norbert (uit Vlaandere)
|
|
|
|