Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Mbeki - negatiewe beeld
Mbeki - negatiewe beeld [boodskap #89316] |
Sa., 17 Januarie 2004 04:45  |
Vusi
Boodskappe: 2211 Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
In sy weeklikse boodskap aan die "volk" versoek Mbeki dat Suid-Afrikaners
hulle moet weerhou om negatiewe stories oor Suid-Afrika te verspri. Ek
ondersteun hom in sy versoek.
Maar dan moet ek byvoeg - Mbeki is seker die ene wat meeste daartoe bydra om
'n negatiewe beeld van Suid-Afrika te projekteer
|
|
|
|
|
Re: Mbeki - negatiewe beeld [boodskap #89362 is 'n antwoord op boodskap #89347] |
So., 18 Januarie 2004 12:51  |
Vusi
Boodskappe: 2211 Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ek het nou die M&G 'n "skiep" gegee vir +/- 4 uitgawes - ek voel dit het so
effens afgeplat. Ek sal weer ene koop en myself vergewis of dit die moeite
werd is.
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Vr. Apr. 18 18:52:39 UTC 2025
|