Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Reën in Namibië
Reën in Namibië [boodskap #89281] Vr, 16 Januarie 2004 07:22 na volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Die wonderlikste ding in ons deel van die land is water en dit reën op die
oomblik dat die sop spat oor groot dele van die land. Dis die wonderlikste
ding om 'n droë rivier in 'n dor woestyn te sien lewe kry.......
Re: Reën in Namibië [boodskap #89283 is 'n antwoord op boodskap #89281] Vr, 16 Januarie 2004 07:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ai ek is bly om dit te hoor - hier het ons ook eergister 'n paar druppels
gehad, en die wind het genoeg gewaai sodat ek weet die Vrystaat en verder
Noord gaan reën kry.

--
Annette
( Life of Pi by Yann Martel)

"Suidwester" skryf in boodskap news:4007914c.0@news1.mweb.co.za...
> Die wonderlikste ding in ons deel van die land is water en dit reën op die
> oomblik dat die sop spat oor groot dele van die land. Dis die wonderlikste
> ding om 'n droë rivier in 'n dor woestyn te sien lewe kry.......
>
Re: Reën in Namibië [boodskap #89284 is 'n antwoord op boodskap #89281] Vr, 16 Januarie 2004 07:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Paul de Dilbeek  is tans af-lyn  Paul de Dilbeek
Boodskappe: 400
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Weet jy of die Noordelike provinsie al reën gekry het

"Suidwester" skryf in boodskap news:4007914c.0@news1.mweb.co.za...
> Die wonderlikste ding in ons deel van die land is water en dit reën op die
> oomblik dat die sop spat oor groot dele van die land. Dis die wonderlikste
> ding om 'n droë rivier in 'n dor woestyn te sien lewe kry.......
>
Re: Reën in Namibië [boodskap #89286 is 'n antwoord op boodskap #89283] Vr, 16 Januarie 2004 08:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ons klomp woestynrotte is mos soos kinders oor water......ons ry na die
damme toe om te gaan kyk hoe loop die water in!

"Annette" skryf in boodskap news:bu85bl$608$2@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ai ek is bly om dit te hoor - hier het ons ook eergister 'n paar druppels
> gehad, en die wind het genoeg gewaai sodat ek weet die Vrystaat en verder
> Noord gaan reën kry.
>
> --
> Annette
> ( Life of Pi by Yann Martel)
> "Suidwester" wrote in message
> news:4007914c.0@news1.mweb.co.za...
>> Die wonderlikste ding in ons deel van die land is water en dit reën op die
>> oomblik dat die sop spat oor groot dele van die land. Dis die wonderlikste
>> ding om 'n droë rivier in 'n dor woestyn te sien lewe kry.......
>>
>
Re: Reën in Namibië [boodskap #89287 is 'n antwoord op boodskap #89283] Vr, 16 Januarie 2004 08:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ons klomp woestynrotte is mos soos kinders oor water......ons ry na die
damme toe om te gaan kyk hoe loop die water in!

"Annette" skryf in boodskap news:bu85bl$608$2@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ai ek is bly om dit te hoor - hier het ons ook eergister 'n paar druppels
> gehad, en die wind het genoeg gewaai sodat ek weet die Vrystaat en verder
> Noord gaan reën kry.
>
> --
> Annette
> ( Life of Pi by Yann Martel)
> "Suidwester" wrote in message
> news:4007914c.0@news1.mweb.co.za...
>> Die wonderlikste ding in ons deel van die land is water en dit reën op die
>> oomblik dat die sop spat oor groot dele van die land. Dis die wonderlikste
>> ding om 'n droë rivier in 'n dor woestyn te sien lewe kry.......
>>
>
Re: Reën in Namibië [boodskap #89288 is 'n antwoord op boodskap #89284] Vr, 16 Januarie 2004 08:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Volgens die weervoorspelling gaan groot dele van die land tot more reën kry,
maar ek kan nie onthou of die NP daaronder val nie.
--
Annette

"Paul de Dilbeek" skryf in boodskap news:cEMNb.97$PY2.46093421@hebe.telenet-ops.be...
> Weet jy of die Noordelike provinsie al reën gekry het
>
>
> "Suidwester" schreef in bericht
> news:4007914c.0@news1.mweb.co.za...
>> Die wonderlikste ding in ons deel van die land is water en dit reën op die
>> oomblik dat die sop spat oor groot dele van die land. Dis die wonderlikste
>> ding om 'n droë rivier in 'n dor woestyn te sien lewe kry.......
>>
>
Re: Reën in Namibië [boodskap #89289 is 'n antwoord op boodskap #89288] Vr, 16 Januarie 2004 09:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ons val seker nie onder die "grootste dele van die land" nie, want hier by
ons het dit krismas laas gereën en die paar druppels wat geval het kan nie
regtig as reën beskryf word nie.

E

"Annette" skryf in boodskap news:bu8a8c$8d6$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Volgens die weervoorspelling gaan groot dele van die land tot more reën kry,
> maar ek kan nie onthou of die NP daaronder val nie.
> --
> Annette
Re: Reën in Namibië [boodskap #89291 is 'n antwoord op boodskap #89289] Vr, 16 Januarie 2004 09:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Haai sjym man - jy bly definief op elders:))
--
Annette

"Elaine" skryf in boodskap news:bu8bn7$96s$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ons val seker nie onder die "grootste dele van die land" nie, want hier by
> ons het dit krismas laas gereën en die paar druppels wat geval het kan nie
> regtig as reën beskryf word nie.
>
> E
>
> "Annette" wrote in message
> news:bu8a8c$8d6$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Volgens die weervoorspelling gaan groot dele van die land tot more reën kry,
>> maar ek kan nie onthou of die NP daaronder val nie.
>> --
>> Annette
>
Re: Reën in Namibië [boodskap #89292 is 'n antwoord op boodskap #89291] Vr, 16 Januarie 2004 10:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
:))

"Annette" skryf in boodskap news:bu8cfe$9hn$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Haai sjym man - jy bly definief op elders:))
> --
> Annette
Re: Reën in Namibië [boodskap #89296 is 'n antwoord op boodskap #89281] Vr, 16 Januarie 2004 11:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sterrenkijker  is tans af-lyn  Sterrenkijker
Boodskappe: 654
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 16 Jan 2004 09:22:45 +0200, "Suidwester" wrote:

> Die wonderlikste ding in ons deel van die land is water en dit reën op die
> oomblik dat die sop spat oor groot dele van die land. Dis die wonderlikste
> ding om 'n droeë rivier in 'n dor woestyn te sien lewe kry.......
>

Het jy nie 'n digitale kamera en kan jy ons daarvan nie fototjie toon
nie, Suidwester? Ek is gloeiend benieud om eens te sien in watter
omstandighede jy woon en lewe!!

Norbert
Re: Reën in Namibië [boodskap #89300 is 'n antwoord op boodskap #89296] Vr, 16 Januarie 2004 12:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek het 'n digitale kamera en jy sal bietjie moet wag dat die woestyn
ordentlik reën kry. Op die oomblik reën dit nog in die binneland en dan
loop die riviere af na die see toe as daar genoeg water is. Die woestyn is
mos een wonderlike plek....vir iemand wat dit kan waardeer. In al daai
ooglopende niks gebeur daagliks wonderwerke. So in 2 -3 dae se tyd na die
water geval het begin die dubbeltjies en die grassies die sand breek en nie
lank nie dan staan die woestyn groen onder die gras.....en steier daar sulke
vet springbokke en gemsbokke rond wat met hul neuse al agter die reuk van
die reën agter die kos aantrek. Selfs die woestynolifante begin rigting
kry agter die onverwagse lekker aan.....
Dis moeilik om 'n aand in die woestyn reg te beskrywe, die oopheid, die
vryheid en totale gebrek aan besoedeling. Ons loop op suiwer lug en ons
water kom skoon uit die grond uit. Sjit, en dan kla ons somtyds oor die
mors van plastieksakke en sulke strooi!
Ek sal bietjie loer onder fotos uit die verlede en dit dan vir jou
stuur.

"Sterrenkijker" skryf in boodskap news:6sif00tkc3vf3uti4is8t13hav8rei01jp@4ax.com...
> On Fri, 16 Jan 2004 09:22:45 +0200, "Suidwester"
> wrote:
>
>> Die wonderlikste ding in ons deel van die land is water en dit reën op die
>> oomblik dat die sop spat oor groot dele van die land. Dis die wonderlikste
>> ding om 'n droë rivier in 'n dor woestyn te sien lewe kry.......
>>
>
> Het jy nie 'n digitale kamera en kan jy ons daarvan nie fototjie toon
> nie, Suidwester? Ek is gloeiend benieud om eens te sien in watter
> omstandighede jy woon en lewe!!
>
> Norbert
Re: Reën in Namibië [boodskap #89303 is 'n antwoord op boodskap #89281] Vr, 16 Januarie 2004 13:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Paul de Dilbeek  is tans af-lyn  Paul de Dilbeek
Boodskappe: 400
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Baie mooi,stuur asseblief reelmatig so dat ons kan droom van son en warmte
in dees kou dae

"Suidwester" skryf in boodskap news:4007df42.0@news1.mweb.co.za...
> Ek kry nie by die werk fotos oor die riviere nie.....sal moet soek, maar wat
> van so enetjie oor die gevolge van die reën in die woestyn?
> "Sterrenkijker" wrote in message
> news:6sif00tkc3vf3uti4is8t13hav8rei01jp@4ax.com...
>> On Fri, 16 Jan 2004 09:22:45 +0200, "Suidwester"
>> wrote:
>>
>>> Die wonderlikste ding in ons deel van die land is water en dit reën op die
>>> oomblik dat die sop spat oor groot dele van die land. Dis die wonderlikste
>>> ding om 'n droë rivier in 'n dor woestyn te sien lewe kry.......
>>>
>>
>> Het jy nie 'n digitale kamera en kan jy ons daarvan nie fototjie toon
>> nie, Suidwester? Ek is gloeiend benieud om eens te sien in watter
>> omstandighede jy woon en lewe!!
>>
>> Norbert
>
Re: Reën in Namibië [boodskap #89304 is 'n antwoord op boodskap #89287] Vr, 16 Januarie 2004 13:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
emmy[1]  is tans af-lyn  emmy[1]
Boodskappe: 865
Geregistreer: April 2001
Karma: 0
Senior Lid
Suidwester wrote:
> Ons klomp woestynrotte is mos soos kinders oor water......ons ry na die
> damme toe om te gaan kyk hoe loop die water in!

;-))laat je je zeker kletsnat ( ik weet niet of dit een Afrikaans woord is
)worden in de regen.
Jullie mogen wel wat van onze kikkerlandje regen hebben ;-))door het jaar.
Hoe heet die boom ook alweer die in de droogte bij zijn stam gras laat
groeien/ontkiemen en als het gras er is..... gaat die boom zelf kapot ( vrek)

grt emmy

> "Annette" wrote in message
> news:bu85bl$608$2@ctb-nnrp2.saix.net...
>
>> Ai ek is bly om dit te hoor - hier het ons ook eergister 'n paar druppels
>> gehad, en die wind het genoeg gewaai sodat ek weet die Vrystaat en verder
>> Noord gaan reën kry.

>> --
>> Annette
>> ( Life of Pi by Yann Martel)
>> "Suidwester" wrote in message
>> news:4007914c.0@news1.mweb.co.za...

>>> Die wonderlikste ding in ons deel van die land is water en dit reën op die
>>> oomblik dat die sop spat oor groot dele van die land. Dis die wonderlikste
>>> ding om 'n droeë rivier in 'n dor woestyn te sien lewe kry.......
>
Re: Reën in Namibië - Water_op_land.jpg (0/1) [boodskap #89306 is 'n antwoord op boodskap #89304] Vr, 16 Januarie 2004 16:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sterrenkijker  is tans af-lyn  Sterrenkijker
Boodskappe: 654
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 16 Jan 2004 14:50:41 +0100, Emmy wrote:

> Jullie mogen wel wat van onze kikkerlandje regen hebben ;-))door het jaar.

Ja, inderdaad, Suidwester, as ons jou daarmee 'n plesier kan doen: ons
het nog wel 'n bietjie water wat ons nou eintlik nie meer nodig het
nie! Sien hier wat ek gister gesien het deur die venster van my
slaapkamer toe ek na die grond loer van die land naas die huis. Kom
maar met jou trekker en 'n groot tenk en trek ook maar meteen jou
laarse aan. :-)

Norbert (uit Vlaandere)
Re: Reën in Namibië - Water_op_land.jpg (0/1) [boodskap #89307 is 'n antwoord op boodskap #89306] Vr, 16 Januarie 2004 17:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sterrenkijker  is tans af-lyn  Sterrenkijker
Boodskappe: 654
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 16 Jan 2004 17:57:11 +0100, Sterrenkijker
wrote:

> Ja, inderdaad, Suidwester, as ons jou daarmee 'n plesier kan doen: ons
> het nog wel 'n bietjie water wat ons nou eintlik nie meer nodig het
> nie! Sien hier wat ek gister gesien het deur die venster van my
> slaapkamer toe ek na die grond loer van die land naas die huis. Kom
> maar met jou trekker en 'n groot tenk en trek ook maar meteen jou
> laarse aan. :-)
>
> Norbert (uit Vlaandere)

Nou, hierdie prentjie staan ook hier (52 kB):

http://users.skynet.be/norbert_van_damme/prentjes/Water_op_l and.jpg
Re: Reën in Namibië [boodskap #89319 is 'n antwoord op boodskap #89304] Sa, 17 Januarie 2004 05:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek weet nie of ek jou reg verstaan nie, maar ons mors nie in die water nie.
Bly in 'n woestyn, dan respekteer jy enige water. Jy verstaan effe
verkeerd. Dit reën nie sommer hier by ons nie......die water kom uit die
binneland met die rivier af na die kus en die damme toe. Daar wag ons vir
hom.........

"Emmy" skryf in boodskap news:4007ec38$0$73305$3b62cedd@news.wanadoo.nl...
> Suidwester wrote:
>> Ons klomp woestynrotte is mos soos kinders oor water......ons ry na die
>> damme toe om te gaan kyk hoe loop die water in!
>
> ;-))laat je je zeker kletsnat ( ik weet niet of dit een Afrikaans woord is
> )worden in de regen.
> Jullie mogen wel wat van onze kikkerlandje regen hebben ;-))door het jaar.
> Hoe heet die boom ook alweer die in de droogte bij zijn stam gras laat
> groeien/ontkiemen en als het gras er is..... gaat die boom zelf kapot ( vrek)
>
> grt emmy
>
>
>> "Annette" wrote in message
>> news:bu85bl$608$2@ctb-nnrp2.saix.net...
>>
>>> Ai ek is bly om dit te hoor - hier het ons ook eergister 'n paar druppels
>>> gehad, en die wind het genoeg gewaai sodat ek weet die Vrystaat en verder
>>> Noord gaan reën kry.
>
>>> --
>>> Annette
>>> ( Life of Pi by Yann Martel)
>>> "Suidwester" wrote in message
>>> news:4007914c.0@news1.mweb.co.za...
>
>>>> Die wonderlikste ding in ons deel van die land is water en dit reën op die
>>>> oomblik dat die sop spat oor groot dele van die land. Dis die wonderlikste
>>>> ding om 'n droë rivier in 'n dor woestyn te sien lewe kry.......
>>
>
Re: Reën in Namibië - Water_op_land.jpg (0/1) [boodskap #89321 is 'n antwoord op boodskap #89307] Sa, 17 Januarie 2004 05:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Wil jy hê ons moet vrek van al die nat? He-he! Ken jy nie die storie van
'n Suidwester wat flou geval het nie en hulle hom gooi met die water en niks
help nie. Uiteindelik, na die derde emmer sand, toe kom hy by!

"Sterrenkijker" skryf in boodskap news:og7g00hohlgr2h0al33gspvj8507mg2feb@4ax.com...
> On Fri, 16 Jan 2004 17:57:11 +0100, Sterrenkijker
> wrote:
>
>> Ja, inderdaad, Suidwester, as ons jou daarmee 'n plesier kan doen: ons
>> het nog wel 'n bietjie water wat ons nou eintlik nie meer nodig het
>> nie! Sien hier wat ek gister gesien het deur die venster van my
>> slaapkamer toe ek na die grond loer van die land naas die huis. Kom
>> maar met jou trekker en 'n groot tenk en trek ook maar meteen jou
>> laarse aan. :-)
>>
>> Norbert (uit Vlaandere)
>
> Nou, hierdie prentjie staan ook hier (52 kB):
>
> http://users.skynet.be/norbert_van_damme/prentjes/Water_op_l and.jpg
>
Re: Reën in Namibië [boodskap #89324 is 'n antwoord op boodskap #89289] Sa, 17 Januarie 2004 06:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek trek my woorde terug. Dit het so uur terug begin reën.

E

"Elaine" wrote:

> Ons val seker nie onder die "grootste dele van die land" nie, want hier by
> ons het dit krismas laas gereën en die paar druppels wat geval het kan nie
> regtig as reën beskryf word nie.
>
> E
Re: Reën in Namibië [boodskap #89334 is 'n antwoord op boodskap #89324] Sa, 17 Januarie 2004 07:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Afrikaner  is tans af-lyn  Afrikaner
Boodskappe: 546
Geregistreer: Oktober 2003
Karma: 0
Senior Lid
> "Elaine" wrote:
>
>> Ons val seker nie onder die "grootste dele van die land" nie, want hier by
>> ons het dit krismas laas gereën en die paar druppels wat geval het kan nie
>> regtig as reën beskryf word nie.

>> E
>

Julle eerste reën sedert Krismas. Elaine?:-)

DD
Re: Reën in Namibië [boodskap #89357 is 'n antwoord op boodskap #89334] So, 18 Januarie 2004 10:45 Na vorige boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ja - maar nou's dit net bedompig. Toegetrek - maar bedompig :))

"DD" wrote:
>
> Julle eerste reën sedert Krismas. Elaine?:-)
>
> DD
>
Vorige onderwerp: Vraag
Volgende onderwerp: Re: Koue ooskus, VSA
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 09 22:27:11 MGT 2024