Tuis » Lekker » Sport & ontspanning » Wie is die nuwe rugbykaptein?
Wie is die nuwe rugbykaptein? [boodskap #89208] |
Wed, 14 January 2004 13:22 ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Corné Krige, het op die rype ouderdom van 28 besluit om af te tree.
Kamp Staaldraad het hom geknak.
--
Annette
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Wie is die nuwe rugbykaptein? [boodskap #89290 is 'n antwoord op boodskap #89259] |
Fri, 16 January 2004 09:52 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) |
PietR
Boodskappe: 3341 Geregistreer: July 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Nie maklik nie....hy's te klein! Vandag se skrumskakels is al oor die ses
voet en amper 100kg. Frik was klein vir 'n slot.
"Annette" skryf in boodskap news:bu6hse$dng$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Mark Keohane het niks erger gemaak wat nie reeds bestaan het nie.
> Ek hou nie van die mannetjie nie, maar hy het ten minste die moed van sy
> oortuiging gehad om te bedank toe hy wat in die bokkamp beleef het nie
> langer kon verduur nie.
> Nou ja - Frik is 'n legende, maar of hy dieselfde status sou hê as hy vandag
> se tipe rugby moes speel, is debateerbaar.
>
> Nee, ek sal nie my Frik du Preez handtekening verkoop nie:)
> --
> Annette
> "Jonas" wrote in message
> news:bu5vhn$5a5$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Annette - dis nie die enigste ding wat Mark Keohane gesê het nie. Ek dink
>> Mark Keohane is 'n laakbare onderkruiper wat baie gedoen het om die Bokke se
>> moreel te ondergrawe.
>> Wat die kapteinskap aan betref - ek stem saam dat hy die spel moet kan lees.
>> Maar so moet elke speler in vandag se wedstryd ook kan doen. Ek is bevrees
>> 'n wedstryd van 80-minute verleen dit nie te veel vir strategiese besluite
>> deur 'n kaptein nie.
>> Frik het miskien 'n bietjie meer blootstelling aan die game gehad en moet
>> mens dit nie ignoreer nie.
>> "Annette" wrote in message
>> news:bu5fhd$req$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> 'n Kaptein moet iemand wees wat die spel kan lees, en verandering aan die
>>> speelplan kan aanbring wanneer dinge nie lekker werk nie.
>>> 'n Kaptein moet in die eerste plek die beste speler in sy posisie in die
>>> land wees
>>> Ek dink die beste posisie vir kapteinskap is skrumskakel - wat kommunikasie
>>> met die voor en agterspelers het..
>>> In gister se Argus skryf Mark Keohane dat Corné sy integriteit as kaptein
>>> prysgegee het toe hy uit pure dankbaarheid Straueli slaafs begin volg het.
>>> 'n Interessante siening.
>>>
>>> --
>>> Annette
>>> "Suidwester" wrote in message
>>> news:4006247d.0@news1.mweb.co.za...
>>>> Ou Frik en sy rugbytyd hoort in die argiewe. Vandag se spel is veel
>>>> vinniger en meer tegnies. Daar moet iemand op die veld wees wat leiding
>>>> kan neem en die strategie kan aanpas. Voorbeeld sê niks.....dis vir die st
>>>> sessies bedoel.
>>>> "Jonas" wrote in message
>>>> news:bu4tik$hng$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > Wat maak dit saak?
>>>> > Frik du Preez het op 'n nugtere oomblik gesê - 'n rugbykaptein is die ou wat
>>>> > eerste op die veld draf. SO 'n bietjie anderste as in krieket ...
>>>> > "Annette" wrote in message
>>>> > news:bu3fs3$jus$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > > Corné Krige, het op die rype ouderdom van 28 besluit om af te tree.
>>>> > > Kamp Staaldraad het hom geknak.
>>>> > > --
>>>> > > Annette
>>>> > >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
|
![Stuur antwoord](/theme/default/images/post_reply.gif) |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [ ![XML-voer RSS](/theme/default/images/rss.gif) ]
Tyd nou: Mon Feb 17 18:39:43 UTC 2025
|