Reën in Namibië [boodskap #89281] |
Vr., 16 Januarie 2004 07:22  |
PietR
Boodskappe: 3341 Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Die wonderlikste ding in ons deel van die land is water en dit reën op die
oomblik dat die sop spat oor groot dele van die land. Dis die wonderlikste
ding om 'n droë rivier in 'n dor woestyn te sien lewe kry.......
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Reën in Namibië [boodskap #89357 is 'n antwoord op boodskap #89334] |
So., 18 Januarie 2004 10:45  |
Elaine
Boodskappe: 2948 Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ja - maar nou's dit net bedompig. Toegetrek - maar bedompig :))
"DD" wrote:
>
> Julle eerste reën sedert Krismas. Elaine?:-)
>
> DD
>
|
|
|