| One More Bonus... [boodskap #89215] |
Wo., 14 Januarie 2004 15:24  |
|
|
Oorspronklik gepos deur: @nuderaider.com
Vet
===
Julle maak vet, julle is vet
Op bie boedel van afrika se geskenke
Julle is plunderaars van god se werkings
Julle stry met jou mense tot die tyd is tyd
Julle maak vet, julle is vet
Nude Raider
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: One More Bonus... [boodskap #89238 is 'n antwoord op boodskap #89226] |
Do., 15 Januarie 2004 09:46  |
Max
Boodskappe: 1496 Geregistreer: Februarie 2004
|
Senior Lid |
|
|
O ja, ek het vergeet dat jy nie Engels kan lees nie... Hie hie hie!
Ek trek sommer jou been!
Max____________________________
"@rogers.com" wrote in message
news:c%iNb.26786$ZuL1.12486@twister01.bloor.is.net.cable.rog ers.com...
>
> "Max" wrote
>
>> Stick to English, dude, your Afrikaans sucks!
>
> Nee, Max. Ek vra jou weer, moenie in Engels met
> ander Engelssprekende bydraers op hierdie nuusgroep
> praat nie. So ondermyn jy net die voortbestaan van
> Afrikaans. Nude Raider se Afrikaans is goed en word
> al hoe beter. Solank hy in Afrikaans op die nuusgroep
> pos, is hy welkom. Ek is bereid om vir sy bydraes IN
> AFRIKAANS op die nuusgroep te veg.
>
> Penkop van die Derde Republiek
>
|
|
|
|