Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » One More Bonus...
One More Bonus... [boodskap #89215] Wo, 14 Januarie 2004 15:24 na volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @nuderaider.com

Vet
===

Julle maak vet, julle is vet
Op bie boedel van afrika se geskenke
Julle is plunderaars van god se werkings
Julle stry met jou mense tot die tyd is tyd
Julle maak vet, julle is vet

Nude Raider
Re: One More Bonus... [boodskap #89216 is 'n antwoord op boodskap #89215] Wo, 14 Januarie 2004 15:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Stick to English, dude, your Afrikaans sucks!

Max____________________________

wrote in message
news:LZVGIX8338000.3918518519@anonymous.poster...
> Vet
> ===
>
> Julle maak vet, julle is vet
> Op bie boedel van afrika se geskenke
> Julle is plunderaars van god se werkings
> Julle stry met jou mense tot die tyd is tyd
> Julle maak vet, julle is vet
>
>
> Nude Raider
>
Re: One More Bonus... [boodskap #89224 is 'n antwoord op boodskap #89216] Wo, 14 Januarie 2004 19:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Dingus  is tans af-lyn  Dingus
Boodskappe: 187
Geregistreer: Oktober 2000
Karma: 0
Senior Lid
... ah-ah, afrikaans sucs!

"Max" skryf in boodskap news:40056137$0$320$e4fe514c@news.xs4all.nl...
> Stick to English, dude, your Afrikaans sucks!
>
> Max____________________________
>
> wrote in message
> news:LZVGIX8338000.3918518519@anonymous.poster...
>> Vet
>> ===
>>
>> Julle maak vet, julle is vet
>> Op bie boedel van afrika se geskenke
>> Julle is plunderaars van god se werkings
>> Julle stry met jou mense tot die tyd is tyd
>> Julle maak vet, julle is vet
>>
>>
>> Nude Raider
>>
>
Re: One More Bonus... [boodskap #89226 is 'n antwoord op boodskap #89216] Wo, 14 Januarie 2004 22:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Max" wrote

> Stick to English, dude, your Afrikaans sucks!

Nee, Max. Ek vra jou weer, moenie in Engels met
ander Engelssprekende bydraers op hierdie nuusgroep
praat nie. So ondermyn jy net die voortbestaan van
Afrikaans. Nude Raider se Afrikaans is goed en word
al hoe beter. Solank hy in Afrikaans op die nuusgroep
pos, is hy welkom. Ek is bereid om vir sy bydraes IN
AFRIKAANS op die nuusgroep te veg.

Penkop van die Derde Republiek
Re: One More Bonus... [boodskap #89238 is 'n antwoord op boodskap #89226] Do, 15 Januarie 2004 09:46 Na vorige boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
O ja, ek het vergeet dat jy nie Engels kan lees nie... Hie hie hie!

Ek trek sommer jou been!

Max____________________________

"@rogers.com" wrote in message
news:c%iNb.26786$ZuL1.12486@twister01.bloor.is.net.cable.rog ers.com...
>
> "Max" wrote
>
>> Stick to English, dude, your Afrikaans sucks!
>
> Nee, Max. Ek vra jou weer, moenie in Engels met
> ander Engelssprekende bydraers op hierdie nuusgroep
> praat nie. So ondermyn jy net die voortbestaan van
> Afrikaans. Nude Raider se Afrikaans is goed en word
> al hoe beter. Solank hy in Afrikaans op die nuusgroep
> pos, is hy welkom. Ek is bereid om vir sy bydraes IN
> AFRIKAANS op die nuusgroep te veg.
>
> Penkop van die Derde Republiek
>
Vorige onderwerp: Ek Dink Julle Geniet My Gediggies??
Volgende onderwerp: Weduwee en Wewenaar
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Jun 26 07:12:28 MGT 2024