Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Vliegtuigkaartjies...
Vliegtuigkaartjies... [boodskap #89111] Ma, 12 Januarie 2004 08:58 na volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Waar kan mens op die Internet 'n site kry met 'n oorsig van
vliegtuigkaartjies uit SA?

Max____________________________
Re: Vliegtuigkaartjies... [boodskap #89113 is 'n antwoord op boodskap #89111] Ma, 12 Januarie 2004 09:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
TJ  is tans af-lyn  TJ
Boodskappe: 723
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
www.etravel.co.za gee vir jou 'n paar opsies/antwoorde dan kan jy die prys
van verskillende lugrederye vergelyk, maar ek weet nie of dit is wat jy soek
nie.

TJ

"Max" skryf in boodskap news:40026236$0$329$e4fe514c@news.xs4all.nl...
> Waar kan mens op die Internet 'n site kry met 'n oorsig van
> vliegtuigkaartjies uit SA?
>
> Max____________________________
>
Re: Vliegtuigkaartjies... [boodskap #89114 is 'n antwoord op boodskap #89113] Ma, 12 Januarie 2004 09:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
TJ  is tans af-lyn  TJ
Boodskappe: 723
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
http://edit.travel.yahoo.com/config/ytravel?source=YG&re sform=YahooFlightsR
gee vir jou dieselfde soort rekenaar, maar met internasionale lugrederye.
Hoop dit help.

TJ

"TJ" skryf in boodskap news:bttqhv$r9g$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> www.etravel.co.za gee vir jou 'n paar opsies/antwoorde dan kan jy die prys
> van verskillende lugrederye vergelyk, maar ek weet nie of dit is wat jy soek
> nie.
>
> TJ
>
>
> "Max" wrote in message
> news:40026236$0$329$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>> Waar kan mens op die Internet 'n site kry met 'n oorsig van
>> vliegtuigkaartjies uit SA?
>>
>> Max____________________________
>>
>
Re: Vliegtuigkaartjies... [boodskap #89116 is 'n antwoord op boodskap #89114] Ma, 12 Januarie 2004 10:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Dankie TJ.

Daai yahoo site is vrekduur. Die etravel een is goedkoper.

Dit was presies waarna ek gesoek het.

Max____________________________

"TJ" skryf in boodskap news:bttqt6$rbp$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>
http://edit.travel.yahoo.com/config/ytravel?source=YG&re sform=YahooFlightsR
> gee vir jou dieselfde soort rekenaar, maar met internasionale lugrederye.
> Hoop dit help.
>
> TJ
>
>
>
> "TJ" wrote in message
> news:bttqhv$r9g$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> www.etravel.co.za gee vir jou 'n paar opsies/antwoorde dan kan jy die prys
>> van verskillende lugrederye vergelyk, maar ek weet nie of dit is wat jy
> soek
>> nie.
>>
>> TJ
>>
>>
>> "Max" wrote in message
>> news:40026236$0$329$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>>> Waar kan mens op die Internet 'n site kry met 'n oorsig van
>>> vliegtuigkaartjies uit SA?
>>>
>>> Max____________________________
>>>
>>
>
Re: Vliegtuigkaartjies... [boodskap #89122 is 'n antwoord op boodskap #89111] Ma, 12 Januarie 2004 12:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Jy sal na SAL, Nationwide, Comair en Laula se webblaaie moet gaan
--
Annette

"Max" skryf in boodskap news:40026236$0$329$e4fe514c@news.xs4all.nl...
> Waar kan mens op die Internet 'n site kry met 'n oorsig van
> vliegtuigkaartjies uit SA?
>
> Max____________________________
>
Re: Vliegtuigkaartjies... [boodskap #89156 is 'n antwoord op boodskap #89116] Di, 13 Januarie 2004 08:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinta Zonia  is tans af-lyn  Lorinta Zonia
Boodskappe: 164
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
Probeer http://www.flightcentre.co.za/

Laas toe ek hulle gebruik het was hulle koste goedkoper vir SAl vlugte
na Dubai gee as wat SAL self kon gee Go figure!

Cheers
Lou

"Max" skryf in boodskap news:...
> Dankie TJ.
>
> Daai yahoo site is vrekduur. Die etravel een is goedkoper.
>
> Dit was presies waarna ek gesoek het.
>
> Max____________________________
>
> "TJ" wrote in message
> news:bttqt6$rbp$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>
> http://edit.travel.yahoo.com/config/ytravel?source=YG&re sform=YahooFlightsR
>> gee vir jou dieselfde soort rekenaar, maar met internasionale lugrederye.
>> Hoop dit help.
>>
>> TJ
>>
>>
>>
>> "TJ" wrote in message
>> news:bttqhv$r9g$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> www.etravel.co.za gee vir jou 'n paar opsies/antwoorde dan kan jy die
> prys
>>> van verskillende lugrederye vergelyk, maar ek weet nie of dit is wat jy
> soek
>>> nie.
>>>
>>> TJ
>>>
>>>
>>> "Max" wrote in message
>>> news:40026236$0$329$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>>>> Waar kan mens op die Internet 'n site kry met 'n oorsig van
>>>> vliegtuigkaartjies uit SA?
>>>>
>>>> Max____________________________
>>>>
>>>>
>>>
>>>
>>
>>
Re: Vliegtuigkaartjies... [boodskap #89157 is 'n antwoord op boodskap #89156] Di, 13 Januarie 2004 09:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Dankie Lou, ek sal die site 'n bietjie dophou. Daar is nie op hierdie
stadium vlugte Europa toe daarop nie... Hy is inderdaad goedkoper as die
ander sites waarna ek al gekyk het.

Max____________________________

"Lou" skryf in boodskap news:bfb75562.0401130041.4c6b3392@posting.google.com...
> Probeer http://www.flightcentre.co.za/
>
> Laas toe ek hulle gebruik het was hulle koste goedkoper vir SAl vlugte
> na Dubai gee as wat SAL self kon gee Go figure!
>
> Cheers
> Lou
>
> "Max" wrote in message
news:...
>> Dankie TJ.
>>
>> Daai yahoo site is vrekduur. Die etravel een is goedkoper.
>>
>> Dit was presies waarna ek gesoek het.
>>
>> Max____________________________
>>
>> "TJ" wrote in message
>> news:bttqt6$rbp$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>
>>
http://edit.travel.yahoo.com/config/ytravel?source=YG&re sform=YahooFlightsR
>>> gee vir jou dieselfde soort rekenaar, maar met internasionale lugrederye.
>>> Hoop dit help.
>>>
>>> TJ
>>>
>>>
>>>
>>> "TJ" wrote in message
>>> news:bttqhv$r9g$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> www.etravel.co.za gee vir jou 'n paar opsies/antwoorde dan kan jy
die
>> prys
>>>> van verskillende lugrederye vergelyk, maar ek weet nie of dit is wat
jy
>> soek
>>>> nie.
>>>>
>>>> TJ
>>>>
>>>>
>>>> "Max" wrote in message
>>>> news:40026236$0$329$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>>>> > Waar kan mens op die Internet 'n site kry met 'n oorsig van
>>>> > vliegtuigkaartjies uit SA?
>>>> >
>>>> > Max____________________________
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>>
>>>
>>>
Re: Vliegtuigkaartjies... [boodskap #89166 is 'n antwoord op boodskap #89156] Di, 13 Januarie 2004 12:47 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Die rede is omdat sekere sterk reisagente aan die begin van die jaar 'n
aantal sitplekke per vlug opkoop teen 'n diskontoprys en dit dan teen 'n
effense wins deurgee aan die reisiger, en die lugdiens nie hul weg oopsien
om aan enige privaatreisiger enige diskonto toe wil staan nie.
--
Annette

"Lou" skryf in boodskap news:bfb75562.0401130041.4c6b3392@posting.google.com...
> Probeer http://www.flightcentre.co.za/
>
> Laas toe ek hulle gebruik het was hulle koste goedkoper vir SAl vlugte
> na Dubai gee as wat SAL self kon gee Go figure!
>
> Cheers
> Lou
>
> "Max" wrote in message
news:...
>> Dankie TJ.
>>
>> Daai yahoo site is vrekduur. Die etravel een is goedkoper.
>>
>> Dit was presies waarna ek gesoek het.
>>
>> Max____________________________
>>
>> "TJ" wrote in message
>> news:bttqt6$rbp$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>
>>
http://edit.travel.yahoo.com/config/ytravel?source=YG&re sform=YahooFlightsR
>>> gee vir jou dieselfde soort rekenaar, maar met internasionale lugrederye.
>>> Hoop dit help.
>>>
>>> TJ
>>>
>>>
>>>
>>> "TJ" wrote in message
>>> news:bttqhv$r9g$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> www.etravel.co.za gee vir jou 'n paar opsies/antwoorde dan kan jy
die
>> prys
>>>> van verskillende lugrederye vergelyk, maar ek weet nie of dit is wat
jy
>> soek
>>>> nie.
>>>>
>>>> TJ
>>>>
>>>>
>>>> "Max" wrote in message
>>>> news:40026236$0$329$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>>>> > Waar kan mens op die Internet 'n site kry met 'n oorsig van
>>>> > vliegtuigkaartjies uit SA?
>>>> >
>>>> > Max____________________________
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>>
>>>
>>>
Vorige onderwerp: 'n Gediggie Vir Julle
Volgende onderwerp: Midlands vir Jonas
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Jun 26 07:22:20 MGT 2024